Netwerk24 Wetstoepassers reg vir Nuwejaar
Die polisie en metropolisie sal hul sigbaarheid in Hillbrow, Johannesburg, in aanloop tot Nuwejaarsvieringe verhoog. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Nissan-baas langer in aanhouding
Carlos Ghosn, die voormalige voorsitter van Nissan en uitvoerende hoof van Renault, gaan tot 11 Januarie aangehou word, het ’n hof gelas. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Dié lande vier al 2019
Terwyl Suid-Afrikaners nog gewag het vir die Nuwejaar om aan te breek, het talle lande reeds húl Nuwejaar gevier. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Onwettige vuurwerke gekonfiskeer
Duisende rande se onwettige vuurwerke is in aanloop tot die Nuwejaarsvieringe in ’n operasie deur die Johannesburgse metropolisie gekonfiskeer. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Pa brand huis af om kinders, self om die lewe te bring
’n 33-jarige man het petrol gebruik om die huis waarin hy en drie kinders tussen vier en ses jaar oud was, in Ga-Masemola naby Polokwane aan die brand te steek. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Leeu verskeur vrou by reservaat
’n 22-jarige vrou is Sondag by ’n reservaat vir wilde diere in die noorde van die Amerikaanse deelstaat Carolina deur ’n mannetjiesleeu doodgemaak. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Inwoners vrees diefstal ná oorstroming
Inwoners in Sebokeng in die Emfuleni-distrik, suid van Johannesburg, was Maandag huiwerig om ná ’n ernstige vloed hul plakkershutte te verlaat uit vrees dat misdadigers hul besittings sal steel. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Klag ingedien ná stormloop by kerk
’n Klag van regsverydeling is teen profeet Shepherd Bushiri se kerk aanhangig gemaak ná die stormloop verlede Vrydag waarin drie vroue gesterf het. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Gru-ongeluk in Mpumalanga eis 2
’n Grusame kop-aan-kop botsing tussen twee voertuie op die N4-tolpad by Alkmaar naby Mbombela in Mpumalanga het Maandag die lewens van twee mense geëis. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 2 dood in petrolbomaanval in Filippyne
Twee mense is Maandagmiddag dood en talle beseer in ’n petrolbomaanval in die suide van die Filippyne. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 'Besope' polisielid kry glo R500 borgtog
Hy het die motor se buffer gesien en toe trek hy “gat oor kop”, sê een van die fietsryers wat Saterdagoggend glo raakgery is deur ’n polisiebeampte wat na bewering besope was. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Treintrok in Mayfair vermoedelik aan die brand gesteek
Brandstigting word vermoed in die jongste voorval waarin ’n treintrok van Metrorail Sondagaand in Mayfair, Johannesburg gebrand het. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 4 kinderlykies toegedraai in komberse; ma vas
’n Ma van Witbank wat haar vier kinders na bewering net ná Kersfees vermoor het, is tans in ’n hospitaal nadat sy vermoedelik ook haar eie lewe probeer neem het. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Ramaphosa hartseer oor verwoesting by Wupperthal
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag sy hartseer uitgespreek ná ’n verwoestende brand Sondag gemeenskapsgeriewe en kulturele bates by Wupperthal, ’n Morawiese sendingstasie in die Wes-Kaap, in puin gelê … Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Maandag, 21 Desember
Is jy dalk al rustig met vakansie of steeds druk besig op kantoor? Ongeag, hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 2019 in Sydney gevier
Die nuwe jaar is reeds in Sydney, Australië, gevier. Duisende mense het in reënerige weer saamgedrom om die vuurwerkskouspel bokant die hawebrug en Operahuis gade te slaan. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 'Opportunisme', sê Plato oor protes
Die EFF sê dié party is nie opportunisties nie en verteenwoordig die mense van Kaapstad, maar gaan tog nóg stappe teen die veiligheidsmaatskappy Professional Protection Alternatives (PPA) doen in … Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 SA vlieënier sterf in Thailand
Mike Lomberg, ’n Suid-Afrikaanse verlamde vlieënier, is Sondag in ’n vliegtuigongeluk dood. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Grootskaalse operasies om Wupperthal te help
’n Puinhoop waar die rook Maandagoggend nog plek-plek in die lug gehang het en dik boomstompe nog gesmeul het, is hoofsaaklik wat van die prentjiemooi Wupperthal in die Cederberge oor is. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 3 dood toe gebou ineenstort ná gasontploffing
Russiese reddingswerkers het Maandag nog gesoek na mense wat onder die puin van ’n woonstelgebou vasgekeer is nadat die gebou ineengestort het. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 2018 se gewildste stories!
Hoewel Netwerk24 se lesers uiteenlopende belangstellings het en van oor die wêreld inteken om nuus te lees, was daar groot gebeure wat die meeste lesers in 2018 laat regop sit het. Thinus Dippenaar … Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Bokser praat sy hart uit ná moord op pa
“Nie elke swart man is ’n slegte mens of ’n moordenaar nie; en nie elke wit man is ’n slegte mens of ’n rassis nie." Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Krisis met brandstof in Kruger afgeweer
Besoekers aan die Skukuza-ruskamp in die Krugerwildtuin hoef nie meer benoud te wees nie, want die ruskamp sal Maandagmiddag weer brandstof en diesel ontvang nadat dit Sondag opgeraak het. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Dis nag vir die Vrystaat weens korrupsie, wanbestuur
Die verdagte Vredesuiwelprojek waarop die Vrystaatse regering honderdmiljoene rande bestee het, is die kern van beweerde korrupsie wat die Vrystaat in 2018 in die soeklig geplaas het. Politiek (31-12-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Jaaroorsig 4 van 2018: Binnelands en wat dit vir 2019 inhou
Verskeie analiste meen die party wie se sake die deurmekaarste is voor aanstaande jaar se algemene verkiesing, is die DA. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Organisasies span saam
Verskeie Afrikaanse organisasies gaan by die Suid-Afrikaanse Hulpbronagentskap appèl aanteken teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) en sy raad se besluit om die standbeeld van oudpres. M.T. … Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Ná hittegolf kom swaar reën, droogte nie orals gebreek
Terwyl boere in die droogtegeteisterde Vrystaat en Noordwes juig oor goeie reën, hoop hul bure dat verligting ook vir hulle om die draai is. Nuus (31-12-2018)
Maroela Die hofsake wat SA vanjaar geruk het
Van ʼn gesinsmoord tot die wettiging van die private gebruik van dagga – Maroela Media het gaan kyk na van die grootste hofsake wat in 2018 aangehoor is. Nuus (31-12-2018)
Maroela Foto’s: Wupperthal ’n tranedal ná verwoestende brand
“Die grootste gedeelte van die bewoners van die vernietigde huise is pensioentrekkers.” Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Verwoesting in Wupperthal ná nag van brand
Die provinsiale regering het ingegryp nadat ’n groot deel van die sendingdorpie Wupperthal in die Cederberge Sondag in ligte laaie opgegaan het. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Gemeente daag op, kry ‘net ’n paar mure’ ná brand
Gemeentelede van die NG kerk in Maitland, Kaapstad, alombekend as die Maitland-gemeenskapskerk, was Sondag verpletter toe hulle vir die erediens opgedaag het net om uit te vind dat hul kerk oornag … Nuus (31-12-2018)
Maroela Foto’s: Roerende erediens buite uitgebrande kerk
“Dit is ʼn hartseer en vernietigende slag vir hierdie merkwaardige geloofsgemeenskap,” Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Prentjiemooi Wupperthal verwoes, hulp nodig
’n Droewige Nuwejaar lê voor vir die mense van die prentjiemooi dorpie Wupperthal in die Cederberge waar rye en rye grasdakhuise Sondag binne ’n oogwink afgebrand het. Skenkings word dringend benodig. Nuus (31-12-2018)
Netwerk24 Gekaap, ontvoer, beroof
Die polisie in Noordwes waarsku motoriste teen ’n bende wat hulle as verkeersbeamptes voordoen en mense aanval. Nuus (31-12-2018)