Netwerk24 3 lig beseer toe boom in Badplaas-oord omval
Drie vakansiegangers by die Forever Resorts Badplaas-vakansieoord in Mpumalanga is Sondag lig beseer toe ’n boom in een van die kampeerplekke omgeval het. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 ‘Ware SA sal nou op Clifton gesien word’ – EFF
Kampsbaai en Clifton in Kaapstad is nie meer eksklusiewe wit gebiede nie. Van nou af sal mense die ware Suid-Afrika op dié twee strande sien. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Eienaar, familie praat ná kameelperd werker doodskop
“Al die perde het hom kom groet daar waar hy oorlede is. Hulle het by hom kom staan en toe weggeloop.” Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Botsing tussen motor, Greyhound-bus in VS eis 2
’n Man en ’n vrou is dood toe ’n motor en ’n Greyhound-bus naby Villiers in die Vrystaat gebots het. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 5 sterf op Oos-Kaapse paaie
Minstens vyf mense is Sondag op die Oos-Kaap se paaie in drie verskillende motorongelukke dood. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 30 huise brand af in Wuppertal
Dertig huise, ’n skool en die dorpsaal in Wuppertal aan die Weskus is Sondag deur ’n verwoestende brand wat by ’n huis uitgebreek het, in puin gelê. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Paramedikus van KZN aangeval
’n Paramedikus is die naweek herhaaldelik met 'n skerp voorwerp gesteek in die basis van die EMS-ambulansdiens in Illovo aan die KwaZulu-Natalse suidkus. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 5 in Vrystaat met renosterhorings aangekeer
Die polisie en verkeersowerhede in die Vrystaat het Sondagoggend ná ’n jaagtog vyf mans aangekeer wat glo in besit van renosterhorings en onwettige vuurwapens was. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Umalusi kap na Lesufi oor ‘belaglike’ twiet
Umalusi, die raad vir gehalte in onderwys, sê hy is teleurgesteld oor die kommentaar van Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, op sosiale media nadat die raad gesê het hy het die 2018 … Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 DBV in Uitenhage kan nie diere skut
Die DBV in Uitenhage kan geen dienste lewer nie omdat die DBV nie as diensverskaffer deur die metro erken word nie. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Van Heerden ‘sterf pynlike dood op grond’
WAARSKUWING: GRAFIESE BEELDMATERIAAL: Die pa van ’n wêreldbekende bokskampioen was Donderdag op pad om vir werkers op die kleinhoewe waar hy gewoon het, vleis en ander kos vir die feestyd te gaan … Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 8 dood op paaie in Wes-Kaap sedert naweek begin
Agt mense is sedert die begin van die naweek in afsonderlike ongelukke op die Wes-Kaapse paaie dood, terwyl 23 motoriste in hegtenis geneem is vir dronkbestuur. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Lennit Max nou ’n ANC-lid
Die Kaapse politikus adv. Lennit Max het die DA verlaat om hom by die ANC aan te sluit. Politiek (30-12-2018)
Netwerk24 Mense dalk aangekla oor skaapslag op Clifton-strand
Die Kaapstad-metroraad beplan glo om klagte in te dien teen die groep mense wat Vrydagaand ’n skaap op Clifton se Vierde Strand geslag het. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Karlien se Elah (1) kry bloedoortapping
Karlien van Jaarsveld en Joe Breytenbach se Elah (1) het deur die loop van Saterdagaand haar eerste bloedoortapping gekry. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Bangladesj se verkiesing vlot nie
Bewerings dat daar met die uitslae van Bangladesj se verkiesing geknoei word, word ondersoek terwyl die einde van die stemdag aanbreek. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 ‘Dronk’ beampte stry; fietsryer kritiek ná ongeluk
’n Kampioenfietsryer het frakture aan sy laerug opgedoen en gaan boonop ’n nasionale fietswedren misloop nadat ’n polisiebeampte in ’n groep fietsryers vasgery het. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Kragdraad skok seun (8) dood
’n Agtjarige seun van Oos-Londen is dood nadat hy glo aan ’n onwettige elektriese verbinding gevat het. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 NG kerk in Kaap brand af
’n Nederduits Gereformeerde kerk het Saterdagaand in Voortrekkerweg, Maitland in Kaapstad, afgebrand. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Presidensie ontken Cyril laat Khoisan in steek
Die bewering van Chief Khoisan en van sy volgelinge, wat by die Uniegebou in Pretoria kamp, dat daar dadels gekom het van die beloftes wat pres. Cyril Ramaphosa ’n jaar gelede aan hulle gemaak het, … Politiek (30-12-2018)
Netwerk24 Parys-betogers sê Franse media versprei fopnuus
Die Franse polisie moes Saterdag traangas gebruik om betogers in Parys uiteen te jaag. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Ook storms ontwrig DRK-stemmery
Hewige storms in Kinshasa het Sondag tot verdere vertragings gelei in die langverwagte presidensiële verkiesing in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK). Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Tieners vas toe hul dranklorrie met speelgeweer 'kaap'
Twee tieners wat na bewering ’n ligte vragmotor vol drank met ’n speelgoedgeweer gekaap het, sal Maandag in die hof in Port Elizabeth verskyn. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Strande weer oop ná walvis verwyder is
Buiten vir Leentjiesklip-strand is die res van die strande by Wildernis weer Sondag oopgestel, ná die verwydering van ’n bultrugwalvis se karkas by Steps. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Kuber-aaanvallers teiken Amerikaanse koerante
Kuber-aanvallers het hulle oor die naweek toegespits op Amerikaanse koerante. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Nog een vas oor Marokko-moorde
Nog ’n verdagte is Saterdag in hegtenis geneem in verband met die moord op twee Skandinawiese toeriste in Marokko. Nuus (30-12-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Jaaroorsig 3: Die buiteland met die fokus op Trump, (Dis)May en Brexit, én Noord-Korea
Herman Toerien het die vernaamste internasionale nuusgebeure in drie hofies saamgevat – pres. Donald Trump, premier Theresa May en Noord-Korea. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Suid-Afrikaner sterf toe heli in VAE neerstort
'n Suid-Afrikaner is een van die oorledenes in 'n dramatiese helikopter-ongeluk in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE). Nuus (30-12-2018)
Maroela Maroela Media se 10 gewildste nuusstories vir 2018
Hierdie nuusstories is in 2018 die meeste gelees op Maroela Media. Nuus (30-12-2018)
Netwerk24 Man spring uit brandende wolkekrabber in Jhb
’n Man van Johannesburg het Sondagoggend uit 'n brandende wolkekrabber verdiepings ver gespring om aan die vlamme te ontkom. Nuus (30-12-2018)