Netwerk24 Reddingsheli stort neer
Vier mense is Saterdag dood toe ’n reddingshelikopter in die wêreld se langste ziplyn in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) vasgevlieg het. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Stappers van Tafelberg, Leeukop gered
Twee stappers is Saterdag van onderskeidelik die Platteklip-ravyn op Tafelberg en van Leeukop gered. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 ANC-lede betoog vreedsaam op Vierde Strand
ANC-lede het Saterdagaand vreedsaam op Clifton se Vierde Strand betoog. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Werker dood ná kameelperd hom glo skop
Die polisie in Bela-Bela (Warmbad) doen ’n geregtelike doodsondersoek nadat ’n kameelperd ’n plaaswerker (49) glo doodgeskop het. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Beampte ‘onder die invloed’ toe hy fietsryers tref
’n Polisiebeampte is Saterdagoggend in Klerksdorp vir dronkbestuur in hegtenis geneem nadat hy deur ’n groep fietsryers geploeg en twee van hulle ernstig beseer het. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Hofbevel keer nie grondgrype in Marlboro Gardens
Grondgrype vind in Marlboro Gardens in Gauteng plaas ondanks ’n hofbevel wat daarteen uitgereik is. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Veearts red wild in betonoerwoud
Sommige buitelanders se indruk dat daar wilde diere in die strate van Johannesburg ronddwaal, word dikwels as belaglik beskou. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Talle dood weens inisiasie, veral in Oos-Kaap
Sedert die inisiasietyd ’n paar weke gelede begin het, is daar veral in die Oos-Kaap ’n toename in sterftes. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 NSRI gaan haal man (73) op skip
’n 73-jarige Amerikaner op ’n passasierskip by Mosselbaai moes Vrydagaand gaan haal en na ’n hospitaal gebring word nadat hy vermoedelik ’n beroerte gehad het. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Lyke dalk dié van 2 vermiste wagte
Die ontbinde lyke van twee mans, vermoedelik twee vermiste veiligheidswagte, is Saterdag in die Ematimatolo-gebied in Greytown, KwaZulu-Natal, gekry. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 ANC-veteraan by roudiens geëer
Die ontslape Khabisi Mosunkutu, voormalige LUR in Gauteng, is Vrydag tydens ’n roudiens in Pimville in Soweto geëer vir sy harde werk en toewyding. Politiek (29-12-2018)
Netwerk24 Egipte dood 40 militante ná Giza-bomaanval
Egiptiese veiligheidsmagte het 40 verdagte militante doodgemaak ’n dag ná die noodlottige aanval op ’n Viëtnamese toerbus waarin vier mense dood is. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Andrew Strauss se vrou verloor kankerstryd
Die Engelse krieketster Andrew Strauss het bevestig dat sy vrou, Ruth, haar stryd teen kanker verloor het. Volgens SkyNews was sy 46 jaar oud. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Klag kom oor ‘toe’ Clifton-strand
Die groep mense wat beweer hulle is van Clifton se Vierde Strand weggewys, sal hulle Saterdagmiddag tot die polisie wend. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 1 dood toe vragmotor in sloot beland
’n Ongeluk in Roodepoort in Gauteng het vroeg Saterdagoggend die lewe van een persoon geëis. Nuus (29-12-2018)
Maroela Bekendes wat in 2018 dood is
Talle bekendes, plaaslik en wêreldwyd, is in 2018 oorlede. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Walvis op Wildernis-strand dalk van kant gemaak
’n Bultrugwalvis wat laat Vrydagmiddag by Steps op die Wildernis-strand uitgespoel het, sal waarskynlik teen Saterdagmiddag op die strand van kant gemaak word. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Die foto's wat mense laat lag, huil en praat het
Die aanlyntydskrif My Modern Met het sy beste portret-, landskap- en natuurlewefoto’s van oor die wêreld vir 2018 aangewys. Hier is ’n paar van die beste foto’s wat die wêreld die afgelope jaar aan … Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Dodetal in Egipte-bomaanval styg
Die dodetal van ’n bom wat Vrydag in Egipte naby ’n bus met toeriste ontplof het, het tot vier gestyg. Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Sterk aardbewing tref Filippyne
’n Kragtige aardbewing van 7,0 is Saterdagoggend langs die kus van die Filippyne gemeet. Nuus (29-12-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Jaaroorsig 2 van 2018: Pres. Cyril Ramaphosa
Hardnekkige Ramaforie in sekere kringe lei daartoe dat verskeie naïewe Ramaphosa-aanhangers meen kiesers moet volgende jaar vir Ramaphosa (dus die ANC) stem “omdat dit die beste vir die land is”. H… Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Die tyd vlieg régtig as ’n mens ouer is
Het dit ook vir jou gevoel of 2018 verbygevlieg het en hoe ouer jy word hoe vinniger blits die jare verby? Nuus (29-12-2018)
Netwerk24 Wag skiet glo kampioene se pa dood
Danie van Heerden, die pa van twee bekende bokskampioene, is tydens ’n woordewisseling met ’n veiligheidswag in Meyerton doodgeskiet. Nuus (29-12-2018)
Maroela Baba Mienke: ‘God het haar nog ʼn jaar gespaar’
Sy sal waarskynlik nooit verstaan waarom die voorval daardie dag 18 maande gelede moes gebeur het nie, sê Verna, maar vandag weet sy dat dit haar sterker gemaak het. En nou kyk dié gesin net vorent… Nuus (29-12-2018)