Netwerk24 Boere bly paraat teen brande in Boshof
Boere van Boshof was Vrydagaand steeds op bystand om seker te maak veldbrande in die omgewing vlam nie weer op nie. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 2 toeriste dood toe bom by piramides ontplof
Ten minste twee mense is Vrydag in Egipte dood toe ’n tuisgemaakte bom naby ’n bus met toeriste ontplof het. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 2 polisielede gewond toe hulle kaping keer
Twee polisiebeamptes is gewond toe hulle Vrydagoggend gereageer het op ’n moontlike kaping op Hoofrif-weg in Johannesburg. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Pretorianer verdrink kort ná seevakansie begin
’n Familievakansie in Port Elizabeth het Vrydagoggend tragies begin toe een van twee broers ten tyde van ’n hengeluitstappie verdrink het. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Clifton-kwessie ‘meer as politieke speelbal’
Die #FeesMustFall-beweging het hul protesaksie Vrydagaand op Clifton-strand in Kaapstad as suksesvol beskryf. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Meisie (11) keer dat jonger boetie verdrink
’n 10-jarige seun is Vrydagmiddag deur sy 11-jarige sussie gered toe hy skielik in die moeilikheid beland het terwyl hulle in ’n gemeenskaplike swembad van ’n woonkompleks in West Riding naby … Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Oorstroming rig groot skade aan in Badplaas-oord
Groot skade is aangerig toe die gewilde Badplaas-vakansieoord in Mpumalanga ná swaar reën oorstroom het. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Donderbuie ná hittegolf in noorde van land
Die ergste hitte in die noorde van die land is vir ’n tydjie verby met donderbuie wat vir Vrydag en die res van die naweek voorspel word vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Klagte kom voor aandpiekniek op Kaapse strand
Professional Protection Alternatives (PPA) is volgens bronne na bewering aanvanklik gestig as ’n frontmaatskappy vir die omstrede Kaapstadse sakeman Mark Lifman. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Beskadigde damwal bedreig Benoni
’n Span werk onverpoosd om ’n damwal te herstel nadat ’n beskadigde oorloop byna ’n vloed in Benoni aan die Oos-Rand veroorsaak het. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Vrydag, 28 Desember
Die jaar spoed ten einde, maar voordat die vonkelwyn begin vloei, hier is 'n oorsig van vandag se belangrikste nuusberigte. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Toppunte vir matriekuitslae
Vanjaar se matriekuitslae het toppunte gekry by Umalusi, die raad vir gehalteversekering in algemene onderwys en opleiding. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Jagter se vrou ontslaan ná gesinstreurspel
Die vrou van die beroepsjagter van Modimolle in Limpopo wat twee weke gelede in ’n vermoedelike gesinstreurspel geskiet is, is uit die hospitaal ontslaan. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Paaie eis meer as 60 die afgelope week
’n Week nadat dr. Blade Nzimande, minister van vervoer, bekend gemaak het dat 767 mense reeds in Desember op die land se paaie dood is, is nog minstens 62 mense in vyf provinsies in ongelukke dood. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Polisie hervat soektogte na drenkelinge in KZN
Die soektogte na drenkelinge is Vrydagoggend op KwaZulu-Natalse strande hervat. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Lyskonferensie van Wes-Kaapse ANC ‘verloop vlot’
ANC-lede in die Wes-Kaap sê die provinsie se tweede lyskonferensie het vlot afgeloop en diegene wat nie die lyste gehaal het nie, het geen rede om te kla nie. Politiek (28-12-2018)
Netwerk24 As droogte van 5 j. boere ‘bietjie vir bietjie knak’
“Ons boere baklei teen die natuur, regering, plaasmoorde, insette en die mark. Almal wil ons tog so graag sien ondergaan. Wel, dit is nou hier . . .” Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Tonne gebottelde water op pad na Beaufort-Wes
Die ramphulporganisasie Gift of the Givers sal na verwagting Vrydag tonne gebottelde water aan die droogtegeteisterde Beaufort-Wes in die Wes-Kaap aflewer. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Pretoriase hengelaar verdrink by PE
’n Pretoriase man wat by familie in Port Elizabeth in die Oos-Kaap gekuier het, het Vrydagoggend tydens ’n hengeluitstappie verdrink. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 3 vas ná polisie dwelms in voertuie kry
Die polisie in die Wes-Kaap het in twee afsonderlike voorvalle drie mense in hegtenis geneem en beslag gelê op dwelms ter waarde van sowat R130 000. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Ontbinde lyk van vrou in puttoilet gekry
Die polisie se soektog na ’n vermiste vrou van die Oos-Kaap het tragies geëindig toe haar ontbinde lyk by haar kêrel se woning ontdek is. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Lykskouing werp geen lig op Mangaung-vrou se dood
Die lykskouing op ’n werknemer van die Mangaung-metro in Bloemfontein wat in die kattebak van haar motor gekry is, kon nie lig werp op die oorsaak van haar dood nie. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Seun (5), oom deur weerlig doodgeslaan
’n Vyfjarige seun en sy oom (40) is Donderdagmiddag deur weerlig doodgeslaan waar hulle onder ’n boom in Mankweng gesit het. Nuus (28-12-2018)
Maroela Amptelike brandstofprysverlagings aangekondig
Die amptelike brandstofprysverlagings vir Januarie 2019 is bekend gemaak. Nuus (28-12-2018)
Maroela Video en foto’s: SA se 2de nanosatelliet gelanseer
Die hoofdoel van die satelliet is om die land se kuslyn te bekyk en na veldbrande te soek. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Woordvoerder was ‘nederige, toegewyde man’
Roubeklaers het Joseph Mabuza, woordvoerder van gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga, as ’n nederige man wat sy werk voorop gestel het onthou by sy roudiens wat Donderdag in Mbombela gehou is. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Ma vas nadat sy baba glo in puttoilet gooi
’n 19-jarige ma wat glo haar pasgebore baba kort voor Kersfees in ’n puttoilet buite Lephalale (Ellisras) gegooi het, sal Nuwejaarsdag agter tralies deurbring. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 ‘Sigbare verbetering in gehalte van vraestelle’
Umalusi, die raad vir gehalteversekering in algemene onderwys en opleiding, het Vrydag hul terugvoer gegee oor die 2018-matriekuitslae op ’n nuuskonferensie in Pretoria. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Talle sterf in taxi’s op N1 naby Touwsrivier
’n Taxipassasier is dood en verskeie ander insittendes beseer toe ’n taxi Donderdagaand op die N1 naby Touwsrivier gerol het. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 2 in Oos-Kaap deur weerlig doodgeslaan
’n Vreugdevolle seremonie om seuns se oorgang na manwees te vier, het in ’n tragedie ontaard toe twee mense deur weerlig doodgeslaan is. Nuus (28-12-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Jaaroorsig 1 van 2018: Natuur en wetenskap
In hierdie eerste van vier oorsigte oor belangrike gebeure van 2018 word na gebeure in die wetenskap en natuur gekyk. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 Man aangekeer wat glo niggie (18) by ouma se huis vermoor
Dié 25-jarige man wat na bewering sy niggie (18) op Kersdag by haar ouma se huis in Elliotdale, ongeveer 60 km suid van Mthatha, vermoor het, verskyn na verwagting Vrydag in die plaaslike landdroshof … Nuus (28-12-2018)
Maroela Goeie nuus wag op motoriste in 2019
Motoriste sal moontlik ʼn sug van verligting kan slaak aan die begin van die nuwe jaar. Nuus (28-12-2018)
Netwerk24 2018 se beste politieke sêgoed
Suid-Afrika se kleurryke politieke karakters het weer eens nie in 2018 teleurgestel met hul sêgoed nie. Politiek (28-12-2018)