Netwerk24 Bus ry verkeersman buite Pta dood
’n Gautengse verkeersbeampte is Donderdag oorlede nadat ’n bus hom omgery het gedurende ’n wetstoepassingsoperasie op die N1-hoofweg in Murray Hill in die noorde van Tshwane. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Lyk van man in Temba gevind
Die lyk van ’n onbekende man is Donderdagoggend by Suurman Ridge in Temba in die noorde van Pretoria gevind. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Duisende hektaar weiveld brand in VS weens weerlig
Weerlig het Donderdag veroorsaak dat derduisende hektaar weiveld in die droogtegeteisterde Wes-Vrystaat in veldbrande vernietig is. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Skok ná skielike dood van bekende in jagkringe
Die skielike dood van ’n bekende in jagkringe van Polokwane in Limpopo stuur skokgolwe deur die stad. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Reisigers braak gal oor diefstal op lughawens
’n Magdom reisigers het hulle die laaste paar dae tot sosiale media gewend om hul misnoeë te kenne te gee oor waardevolle besittings en bagasie wat op lughawens gesteel word. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Seun oorleef 40 minute onder sneeu
’n Seun wat Woensdag byna ’n driekwartier onder sneeu in die Franse Alpe begrawe was, is lewend gevind. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 ‘Zuma-groep lê en wag op ’n kans om uit te klim’
Benewens die probleem met faksies is swak bestuur in die ANC een van die redes vir die groot probleme wat met die party se pas afgelope lyskonferensies kop uitgesteek het. Politiek (27-12-2018)
Netwerk24 2 op N1 vasgetrek oor dwelms, smokkel-sigarette
Twee motoriste is Donderdagoggend in afsonderlike voorvalle op die N1 naby Laingsburg in die Karoo in hegtenis geneem nadat dwelms en smokkel-sigarette glo in hul besit gevind is. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Polisie vang man in Bishop Lavis met haelgeweer
Die polisie in Bishop Lavis, Kaapstad, het ’n 23-jarige man in hegtenis geneem wat na bewering ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie by hom gehad het. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Vasgekeerde inwoners gehelp toe Kaapse gebou brand
Mense is Donderdagmiddag uit die Domus Nova-woonstelgebou in Voortrekkerweg, Goodwood in Kaapstad ontruim nadat ’n brand op die derde verdieping ontstaan het. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Pa en seun skik ná hulle bokke doodry
’n Boer en sy seun van Standerton, Mpumalanga, wat tientalle bokke met hul bakkies doodgery het, het ooreengekom om skadevergoeding aan die bokke se eienaar te betaal. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Ingenieurs bekyk skade aan dam in Benoni
’n Span ingenieurs gaan die omvang van skade aan die oorloop van ’n dam in Benoni aan die Oos-Rand ondersoek. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Taalman JP Nel skielik dood
Haar pa was ’n teddiebeer van ’n man en ’n lopende woordeboek, sê Margrethe Nel, dogter van JP Nel (55). Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Kraaie gaap, sproeiers loop en honde eet ysies
Waatlemoen in ’n plaasdam, oud, jonk, honde en voëls onder watersproeiers, “koue storte met louwarm water”, hoendervleis-ysies vir die hondekinders en pret in die swembad. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 2 ma’s dood in ongeluk naby Grasmere
Die Kersvakansie het vir twee gesinne tragies geëindig toe twee ma’s in ’n motorongeluk op die N1-hoofweg naby die Grasmere-tolhek in Gauteng dood is. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Droogte in Vrystaat laat trein in sand vassit
Dit is nou só droog in die Noordwes-Vrystaat dat ’n trein vassit op die spoorlyn in ’n groot duin waaisand wat eens ’n mielieland was. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Inwoners betoog teen misdaad
Inwoners van Bishop Lavis, Bonteheuwel en Valhalla Park het Donderdag ’n ultimatum aan die Wes-Kaapse polisie gestel om óf gewelddadige misdade hok te slaan, óf elke 48 uur betogers op hul voorstoep … Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Donderdag, 27 Desember
Is jy dalk al rustig met vakansie of steeds druk besig op kantoor? Ongeag, hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Vyf Chinese vas ná polisie in Limpopo toeslaan
Vyf Chinese is in Polokwane in hegtenis geneem weens beweerde mensehandel en prostitusie. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 ‘Politieke braai’ ná mense strand moes verlaat
’n Politieke braai. Dit is wat die FeesMustFall-organisasie vir Vrydag op Clifton in Kaapstad se Vierde Strand beplan. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Valke vra hulp om bedrieër op te spoor
Die Valke vra die hulp van die gemeenskap om ’n veroordeelde bedrieër op te spoor wat vermoedelik in Port Elizabeth of Johannesburg wegkruip. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Pa en seun se verdrinking ruk hul familie
Geskenke met hul name daarop het onder die Kersboom gelê, maar toe spoeg die see ’n dag voor en ná Kersfees die lyke van Keith (10) en sy pa, Gert Vermaak, uit. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Gevangene val bewaarder aan
Die Oos-Kaapse departement van korrektiewe dienste ondersoek ’n voorval in die St. Albans-gevangenis waarin ’n gevangene ’n tronkbewaarder met ’n skerpgemaakte voorwerp aangeval het. Nuus (27-12-2018)
Maroela Tsoenami-dodetal styg steeds; waarskuwingvlak verhoog
Die Indonesiese owerhede het die uitsluitingsone rondom die vulkaaneiland wat die naweek ʼn tsoenami veroorsaak het verder uitgebrei. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Man ‘lag familie uit’ in hof ná vrou se dood
’n Man wat op 23 Desember in hegtenis geneem is in verband met die moord op ’n vrou van Bonteheuwel verskyn Donderdag in die hof. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Vliegtuie mag nie binne 5 km van vulkaan kom
Indonesië het Donderdag die waarskuwingsvlak van die Anak Krakatau-vulkaan tot die naashoogste vlak verhoog. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Spanne spook teen brand in Karwyderskraal
Ligte reënval in die Hermanus-gebied het welkome verligting gebring vir brandweerspanne wat reeds sedert Kersfees spook om ’n groot veldbrand langs die R43-pad in Karwyderskraal in bedwang te bring. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Stella-vriendinne se plek is leeg op Kersfees
Daar was Kersdag “’n oop plekkie” onder die Kersboom van die families van die twee boesemvriendinne van Stella in Noordwes wat in Mei in die dorp se skoolkoshuis vermoor is. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 3 vas oor verbyry-skietery wat kinders eis
’n 23-jarige man van Athlone en twee 27-jarige verdagtes van Bonteheuwel is aangekeer in verband met die verbyry-skietery op Oukersaand in Bishop Lavis wat die lewe van twee jong kinders geëis het. Nuus (27-12-2018)
Maroela Dale Steyn maak geskiedenis
Dale Steyn het Woensdag tydens die openingsdag van die Kerstoets teen Pakistan op SuperSportpark in Centurion geskiedenis gemaak. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Polisie lê beslag op selfone ter waarde van R2 m.
’n Ondersoek ná ’n rooftog by ’n onderneming in Mthatha in die Oos-Kaap het die polisie na ’n vonds van sowat R2 miljoen se vermoedelik gesteelde selfone gelei wat waarskynlik in verskillende … Nuus (27-12-2018)
Maroela Naka is ‘vreeslik positief’
Naka Drotské het Maandag vir die eerste keer weer gepraat nadat hy op 11 Desember in die Mediclinic Bloemfontein se waakeenheid opgeneem is. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Man in hegtenis vir moord
’n 20-jarige man wat glo ’n moord uit jaloesie gepleeg het, sal Donderdag in die landdroshof op Butterworth in die Oos-Kaap voorkom. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Deaan kies sy beste vir 2018
Deaan Vivier, fotograaf van Netwerk24, het sy beste foto's van 2018 gekies. Nuus (27-12-2018)
Maroela Meer as 1 000 babas op Kersdag in SA gebore
Meer as 1 000 babas is op Kersdag in hospitale oor die hele Suid-Afrika gebore. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 Trump verras troepe in Irak
Pres. Donald Trump het Woensdag ’n verrassingsbesoek aan die Amerikaanse troepe in Irak afgelê. Nuus (27-12-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Kan Afrikaner en ander minderheidsgroepe by Vlaminge leer hoe kleintjies kan presteer?
Die vraag is dus gevra oor hoe so ’n klein landjie so kan presteer. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 'Trump misgis hom oor Isis'
Pres. Donald Trump van Amerika misgis hom as hy dink die Islamitiese Staat is verslaan. Nuus (27-12-2018)
Netwerk24 9 op N12 vas vir dronkbestuur
Nege motoriste is Woensdag in Ekurhuleni vir dronkbestuur in hegtenis geneem. Nuus (27-12-2018)