Netwerk24 Amptenaar glo betrokke by veediefstal
’n Amptenaar van die Walter Sisulu-munisipaliteit in die Oos-Kaap is glo een van ses mans wat vir veediefstal in hegtenis geneem is. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Minstens 58 babas in Noord-Kaap se Kerskous
Minstens 58 babas het op Kersdag die eerste lewenslig in die Noord-Kaap aanskou. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 2 agter tralies nadat hulle polisie dreig
’n Polisiesersant en twee konstabels het dou voor dag op Kersdag twee vermeende rowers op Louis Trichardt in Limpopo in hegtenis geneem nadat hulle met ’n vuurwapen gedreig is. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Dit was ’n pienkvoet-Kersfees
Kersdag was ’n besige dag vir die ooievaar in Gauteng. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Aanvallers hou gesin dop voor hulle toeslaan
Twee vermeende inbrekers, moontlik Namibiese burgers, is Oukersaand aangekeer toe hulle betrap is op ’n plaas aan Keerwederweg naby die Paarl. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Kind (5) sterf toe motor rol
’n Vyfjarige is Woensdagmiddag dood en drie ander mense is beseer toe hul voertuig op die R404-pad buite George in die Suid-Kaap gerol het. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Spanne veg nog teen veldbrand naby Hermanus
Brandweerspanne van die Overstrand-munisipaliteit spook steeds om ’n reuseveldbrand wat op Kersdag langs die R43 in Karwyderskraal buite Hermanus uitgebreek het, onder bedwang te bring. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 138 babas op Kersdag in Wes-Kaap gebore
Op Kersdag is 138 babas by die onderskeie openbare gesondheidsfasiliteite in die Wes-Kaap gebore. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 6-jarige van Graaff-Reinet dood in ongeluk op grondpad
’n Sesjarige seun van Graaff-Reinet is dood toe ’n bakkie op Kersdag op ’n grondpad sowat 40 km buite die dorp omgeslaan het. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Ooievaar in Oos-Kaap lekker besig op Kersdag
275 babas is op Kersdag in staatshospitale in die Oos-Kaap verwelkom. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Betogers met pangas laat gaste hul tasse pak
Betogers wat ’n vakansieoord in KwaZulu-Natal met pangas en knopkieries bestorm het, het talle besoekers se Kersvakansie kortgeknip. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Geskenke vir familie uit 90-jarige se tas gesteel
’n 90-jarige vrou is al haar kinders, kleinkinders en agterkleinkinders se Kersgeskenke kwyt nadat dit glo op ’n vlug na Durban uit haar tas gesteel is. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Tienermeisie op Kersdag vermoor
’n 18-jarige meisie is op Kersdag vermoor terwyl sy by haar ouma in Elliotdale in die Oos-Kaap gekuier het. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 8-jarige verdrink op Kersdag by Groot Brak
Die agtjarige meisie wat op Kersdag in die Groot Brakrivier verdrink het, is geïdentifiseer as Sharney van Niekerk van Oudtshoorn. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Motoris agter tralies
Etlike spoedvrate het Kersdag agter tralies deurgebring nadat hulle die spoedgrens op die berugte “pad van die dood” op die N1-hoofweg tussen Laingsburg en Beaufort-Wes in die Wes-Kaap oorskry het. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 VSA se oë op 3 Januarie op nuwe kongres
Pres. Donald Trump van die VSA sê die gedeeltelike sluiting van Amerikaanse federale staatsdepartemente “kan nog baie lank duur”, maar ’n senior amptenaar in die Withuis sê die kwessie kan teen … Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 DRK-eleksie hier uitgestel ‘weens Ebola, geweld’
Eerskomende Sondag se presidensiële en parlementêre verkiesing in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) is in drie stede tot Maart uitgestel – onder meer weens geweld en die uitbreek van die … Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Boer en seun vas nadat hulle glo 42 bokke doodry
’n Boer en sy seun verskyn na verwagting Donderdag in die landdroshof op Standerton, Mpumalanga, nadat hulle glo 42 bokke doodgery het omdat die diere op hul grond gewei het. Nuus (26-12-2018)
Maroela Video: Afrikaanse sanger sing op Kersvlug
Die video waarop die Rede om te glo-sanger onbegeleid sing, is al amper 70 000 keer gekyk. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Hy praat weer!
Die familie van die oud-Springbok Naka Drotské het ’n wonderlike Kersgeskenk gekry toe hy vir die eerste keer met sy geliefdes begin praat het sedert hy in die Mediclinic Bloemfontein opgeneem is. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 N1 by Kroonstad lank gesluit ná noodlottige ongeluk
Twee vroue is Woensdag dood in ’n motorongeluk wat daartoe gelei het dat die N1 naby die Kroonvaalplaza by Kroonstad ure lank gesluit was. Nuus (26-12-2018)
Maroela Namibiese polisie slaan toe op dronkbestuurders
“Ons raai mense aan om reëlings te tref en te sorg dat iemand bestuur wat nugter is.” Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Skade en chaos toe haelstorm hospitaal tref
Die Jane Furse-hospitaal in Limpopo is steeds gesluit nadat ’n hewige haelstorm Vrydagnag groot verwoesting gesaai het. Nuus (26-12-2018)
Maroela Polisie verbly kinderharte
Die projek is moontlik gemaak deur skenkings van plaaslike sakelui en kontantbydraes uit lede van die misdaadvoorkomingseenheid se eie sak. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 2 kinders doodgeskiet in kruisvuur buite spazawinkel
Twee jong kinders en ’n man is doodgeskiet en verskeie mense beseer in ’n reeks vermoedelik bendeverwante skietvoorvalle wat Bonteheuwel, Valhalla Park en Kalksteenfontein in Kaapstad op Oukersaand … Nuus (26-12-2018)
Maroela Binneland kan teen Vrydag lafenis verwag
Teen Vrydag kan dit aansienlik koeler wees wanneer 27 °C vir Johannesburg voorspel word en 29 °C vir Pretoria. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Werker beland onder vullislorrie
Werkers van die Johannesburgse vullisverwyderingsdiens Pikitup het Woensdag gesien hoe ’n vullisvragmotor glo bo-oor ’n kollega se kop ry. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Verdagtes vas wat op polisie losbrand
Drie mans wat vermoedelik verlede week betrokke was by ’n rooftog in Bethelsdorp in die Oos-Kaap is Woensdag in die vroeë oggendure ná ’n skietery met die polisie in Port Elizabeth se NU4B-woongebied … Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Die Trumps se Kersboodskap
Die Amerikaanse presidentspaar het hul landgenote ’n geseënde Kersfees toegewens in ’n video wat die Withuis op sy amptelike Twitter-rekening geplaas het. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Baba kritiek nadat bakkie met 16 mense rol
’n Baba is per helikopter hospitaal toe geneem nadat ’n dubbelkajuitbakkie met 16 insittendes Dinsdag op die R556 by Lekgalong, noord van Brits in Noordwes, gerol het. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 Pa se lyk spoel ook uit ná kano omslaan
Die 35-jarige man wat Saterdagaand saam met sy tienjarige seun in die see naby Beachview in Port Elizabeth vermis geraak het, se lyk is Woensdagoggend gekry. Nuus (26-12-2018)
Maroela ‘Glo in ʼn gelukkige toekoms’, vra Nederlandse koning
“Vryheid, gelykheid en billike kanse vir elkeen hang ook af van die manier waarop ons daagliks met ons medemens omgaan.” Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 6 jaagduiwels Kersdag op N3 vasgetrek
Ses motoriste is op Kersdag in Ekurhuleni in hegtenis geneem nadat hulle die wettige spoedperk van 120 km/h op die N3-snelweg oorskry het. Nuus (26-12-2018)
Netwerk24 ‘Geneser’ verkrag glo 14-jarige
Die Noord-Kaapse polisie is op soek na ’n man wat hom na bewering as ’n tradisionele geneser voorgedoen het en glo ’n 14-jarige meisie in Hartswater verkrag het. Nuus (26-12-2018)
Maroela Foto’s: Kate, Meghan glo beveel om Kersvrede te bewaar
“Ja, dit was ongemaklik en eienaardig gegewe wat die afgelope jaar gebeur het, maar die alternatief van selfs meer wrywing, was ondenkbaar.” Nuus (26-12-2018)
Maroela Nuuskommentaar: ‘As ons almal sinies is, is ons verlore’
“As ons almal sinies word, is ons verlore” Nuus (26-12-2018)
Maroela Spoedvrate raak kreatief met verskonings
Al ses die oortreders is mans tussen die ouderdomme van 26 en 44. Nuus (26-12-2018)