Netwerk24 Kommer oor veiligheid van jong aasvoël
Sy is siek en verward en mense word gevra om te help soek na die jong aasvoëlwyfie wat Sondag verwese tussen die verkeer op die besige N1-snelweg rondgedwaal het. Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 4 verdrink op Kersdag in Kaapse waters
Die Kaapse kuswaters het op Kersdag die lewe geëis van vier mense, insluitende dié van ’n agtjarige meisie. Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 Deure in Nieu-Delhi Kersdag toe weens erge besoedeling
Inwoners van Nieu-Delhi, Indië, moes Kersfees binnenshuis bly weens ’n “ernstige tot noodtoestand-vlak” van rookbesoedeling wat die stad vir ’n vierde dag omhul het. Nuus (25-12-2018)
Maroela Nuuskommentaar: ’n Geseënde Christusfees
Is sommige politieke partye se Kersboodskappe nie maar deel van hul propagandaveldtog in eie belang nie? Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 Derde vrou brand binne week oor ‘toordery’
’n Bejaarde vrou wat van toordery beskuldig is, is na bewering Sondag deur inwoners van Booksneck in EmaXesibeni in die Oos-Kaap aan die brand gesteek. Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 ‘Trump dompel Amerika in chaos’ – Demokrate
Demokrate het pres. Donald Trump Maandag daarvan beskuldig dat hy Amerika in chaos dompel, terwyl blykbaar geen vordering gemaak word in onderhandelinge oor die finansiering van die federale regering … Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 Hulde vir Naas Steenkamp
Huldeblyke stroom in vir Naas Steenkamp (85), ’n voormalige president van die Kamer van Mynwese en ’n lid van die Wiehahn-kommissie, wat in Somerset-Wes in Kaapstad oorlede is. Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 43 dood in aanval in Kaboel
Afghaanse owerhede het Dinsdag 43 lyke uit ’n regeringsgebou in Kaboel verwyder ná ’n aanval Maandag deur onder andere ’n selfmoordbomaanvaller. Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 Voormalige Gautengse LUR vir vervoer sterf
’n Voormalige LUR vir vervoer in Gauteng en ’n senior ANC-lid, Khabisi Mosunkutu (68), is Maandagaand dood. Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 Aanvallers blaas hulself op by Libiese ministerie
Minstens vyf mense is Dinsdag dood toe selfmoord-bomaanvallers op die Libiese ministerie van buitelandse sake in Tripoli toegeslaan het. Nuus (25-12-2018)
Maroela Pous veroordeel onversadigbare gierigheid
“Wanneer ons voor die krip staan, verstaan ons dat ons lewensvoedsel nie materiële rykdom is nie, maar liefde.” Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 Dodetal ná tsoenami nou 429
Die boodskap van reddingswerkers wat nou hommeltuie en snuffelhonde inspan op soek na nog slagoffers van die naweek se tsoenami in Indonesië is dat nog baie lyke gevind gaan word. Nuus (25-12-2018)
Maroela Rowers se plan gefnuik om Kersgeld te steel
Die rowers se pleidooi dat hulle kontant nodig gehad het om die Kerstyd saam met hul familie te vier, het geen indruk op die polisiebeamptes gemaak nie. Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 Geseënde Kersfees, Suid-Afrika!
Adj.pres. David Mabuza wens namens pres. Cyril Ramaphosa en die regering Suid-Afrikaners in 'n video-opname 'n geseënde Kersfees toe. Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 Zuma se boodskap: ‘Kersfees is soos ’n donderstorm . . .’
Oudpres. Jacob Zuma is deesdae gereeld op Twitter en Dinsdag het hy ’n Kersboodskap vir Suid-Afrikaners gehad. Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 ‘Vermiste’ prinses tuis by familie
’n Dogter van die Dubaise regeerder, prinses Latifa bint Mohammed al-Maktoum, is veilig tuis by haar familie, maar menseregtegroepe eis ’n verduideliking van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) oor … Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 Niemand al vas oor Mangaung-vrou lyk in kattebak
Niemand is al in hegtenis geneem nadat die lyk van ’n werknemer van die Mangaung-metro in Bloemfontein in die kattebak van haar motor gevind is nie. Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 Goewerneur, politikus-man sterf toe helikopter neerstort
’n Meksikaanse goewerneur en haar politikus-man, ’n senator, is Maandag dood in ’n helikopterongeluk naby Puebla in Sentraal-Meksiko. Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 Man wurg TV-aanbieder glo in winkel
Lerato Kganyago, aanbieder van die werklikheidsreeks Project Runway, is glo ’n dag voor Kersfees deur ’n man in ’n Pick n Pay-winkel gewurg. Nuus (25-12-2018)
Netwerk24 'Moenie Eskom soos spazawinkel bestuur’
Die National Union of Mineworkers (Num) in die hoëveldstreek is ontsteld oor die “onverwagse aankondiging net voor Kersfees dat Eskom werknemers gaan aflê”. Politiek (25-12-2018)
Netwerk24 Die weer in jou streek op Kersdag
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) waarsku oor ’n hittegolf wat tot Donderdag verwag word oor die Vrystaat, Noordwes, plekke in die noord en noordoostelike dele van die Noord-Kaap en die … Nuus (25-12-2018)