Netwerk24 Betogers versper N1-Noord
Die verkeer op die N1-Noord is Sondagmiddag laat ontwrig deur betogers wat brandende bande daarop gepak het. Nuus (So 22:40)
Netwerk24 2 siek in restaurant in Salisbury
Twee mense het siek geword nadat hulle in ’n restaurant in Salisbury, Brittanje, geëet het. Nuus (So 22:20)
Netwerk24 Superhelde en -skurke net waar jy kyk
Superhelde en booswigte wat nou al dekades teen mekaar stoei, en die monsters wat jou saans wakker hou, het die afgelope naweek hul opwagting by die eerste Comic Con Africa in Johannesburg gemaak. Nuus (So 21:40)
Netwerk24 Florence - ergste kom nog, maan eerste burger
Die tropiese storm Florence het ’n druipnat Noord-Carolina agtergelaat, hoewel nóg reën verwag word. Talle riviere oorstroom hul walle, wat ook nóg duisende huise in gevaar kan stel. Nuus (So 21:40)
Netwerk24 Vrou en seun in veldbrand beseer
’n Vrou en seun is Sondag beseer toe hulle probeer help het om ’n veldbrand naby die Rooiwal-kragstasie, noord van Pretoria by Hammanskraal, te blus. Nuus (So 21:00)
Netwerk24 ‘Druk teen Ramaphosa laai op’
Pres. Cyril Ramaphosa is onder druk omdat hy besig is om die bestaande patrone van patronaatskap en mag wat die afgelope paar jaar in die ANC ontstaan het te ontwrig. Politiek (So 21:00)
Netwerk24 Groot skade toe Rietvlei-reservaat brand
Honderde hektaar grond by die Rietvlei-natuurreservaat in Tshwane is asvaal ná ’n massiewe veldbrand Vrydag. Nuus (So 20:40)
Netwerk24 Kat in orkaan steel harte
Die kat se naam is Survivor. Die rede, voor die hand liggend. Sy het die orkaan Florence oorleef, druipnat op die skouer van Robert Simmons in ’n reddingsboot in New Bern, Noord-Carolina. Nuus (So 20:40)
Netwerk24 ‘Ons het geweet . . . ’
’n Vreemde voorgevoel het binne Siya Kolisi, Springbok-kaptein, begin broei in die senutergende doodsnikke van Saterdag se toets in die Rugbykampioenskap tussen die Bokke en die All Blacks in … Nuus (So 20:20)
Netwerk24 Vervalste note in omloop in PE
Die Valke se kommersiële misdaadondersoekeenheid in Port Elizabeth waarsku mense teen vervalste R100-note wat in omloop is. Nuus (So 20:20)
Netwerk24 Vermeende diewe vas wat deur valhek jaag
Twee vermeende winkeldiewe het aan die pen gery toe hulle by die Clearwater Mall in Roodepoort deur ’n veiligheidshek gejaag het om te ontsnap. Nuus (So 20:20)
Netwerk24 Palestyn steek Israeli dood buite sentrum
’n Palestynse man het Sondag ’n Israelse man met ’n mes doodgesteek voordat hy self deur ’n gewapende burger geskiet en gewond is. Nuus (So 19:40)
Netwerk24 4 dood op paaie in Gauteng, KZN
Een persoon is dood en ses beseer nadat ’n voertuig Sondagoggend in Stasiestraat, Carletonville glo verskeie kere gerol het. Nuus (So 19:40)
Netwerk24 ‘DA spartel met Maimane as kandidaat vir WK-premier’
“Van DA-hero tot zero.” Só het opposisieleiers in die Wes-Kaap na Mmusi Maimane, leier van die DA, verwys nadat hy homself as premierskandidaat vir die Wes-Kaap beskikbaar gestel het. Politiek (So 19:20)
Netwerk24 Misdaadsyfers nog erger ná 4 se skietdood in Zwide
Die afgelope naweek se vier moorde in Zwide in Port Elizabeth het dié polisiegebied se moordsyfer vir die maand glo tot 17 laat styg. Nuus (So 19:00)
Maroela Nóg ʼn raadslid in KwaZulu-Natal vermoor
Die raadslid is dood nadat hy Saterdagaand in ʼn oënskynlike lokval tussen Estcourt en Colenso in KwaZulu-Natal gelei is. Nuus (So 18:40)
Maroela Twee vroue in kritieke toestand ná ongeluk
Twee mediese helikopters is na die toneel ontbied om twee van die vroue wat in ʼn kritieke toestand was na ʼn hospitaal te neem. Nuus (So 18:20)
Netwerk24 ‘Ons sál eiendomsreg verdedig’
Agri SA onderhandel nié met die regering oor grondwetlike of eiendomsregte nie en beoog geensins om enigiets “op te offer” nie. Politiek (So 18:20)
Netwerk24 ‘Dit het gevoel of ons die Wêreldbeker wen’
Die Springbokkaptein Siya Kolisi se pa sê hy was een van diegene wat geglo het Suid-Afrika gaan Saterdag teen Nieu-Seeland pak kry. Nuus (So 17:40)
Maroela DA waarsku Chinese fondse kan SA in ‘skuldstrik’ laat beland
“Dit sal naïef wees om te dink hierdie geskenk sal van China af kom met geen voorwaardes daaraan gekoppel nie.” Nuus (So 17:20)
Netwerk24 Supertifoon saai verwoesting, tref China
’n Supertifoon het Sondag China se Guangdong-provinsie getref nadat dit ’n spoor van verwoesting in Hongkong en Macau gelaat het. Nuus (So 17:20)
Netwerk24 Super-Bokke geloof op Twitter
Die Springbokke se skok-sege – hul eerste oor die All Blacks in Nieu-Seeland sedert 2009 – het Saterdag groot weerklank onder Jan Publiek, voormalige Bokke en selfs politici gevind. Nuus (So 17:00)
Netwerk24 Ondersoek na dood in sweef-ongeluk
Die polisie het ’n geregtelike nadoodse ondersoek begin nadat ’n man Saterdag dood is in ’n valskermsweef-ongeluk in Centurion. Nuus (So 16:40)
Netwerk24 Khan vra 2de referendum oor Brexit
Sadiq Khan, burgemeester van Londen, het gevra dat nog ’n referendum oor Brittanje se lidmaatskap van die Europese Unie gehou moet word. Nuus (So 16:40)
Maroela Sasol ontken Sasolburg-aanleg is ‘onveilig’
Sasol het Sondagmiddag ontken dat die veiligheid van sy werknemers by sy aanleg in Sasolburg in gedrang is soos vroeër vandag deur Solidariteit beweer. Nuus (So 16:00)
Maroela Kleuter vermis ná kapers met haar wegjaag
ʼn Vierjarige dogtertjie word vermis nadat kapers Saterdagoggend met haar pa se motor weggejaag het – terwyl sy steeds in die voertuig was. Nuus (So 15:40)
Netwerk24 Skuldiges nog soek ná moord op 95-jarige
Niemand is nog in hegtenis geneem vir die moord op Joan Anderson van Hermanus nie. 'n Polisiewoordvoerder het gesê die soektog na haar moordenaar(s) duur voort. Nuus (So 14:40)
Netwerk24 Valskermsweef loop lelik skeef
’n Man is Saterdagoggend dood in ’n valskermsweef-ongeluk in Centurion. Nuus (So 14:20)
Maroela Kommer oor brandsterftes in Kaapstad
Die Stad Kaapstad het Sondag ʼn donker prentjie geskets oor brande wat die afgelope drie en ʼn half jaar in die Moederstad voorgekom het, die aantal mense wat in hierdie brande gesterf het en die oor… Nuus (So 14:00)
Netwerk24 Haai byt jong man dood
’n Jong man is dood nadat ’n haai hom aan die Amerikaanse kus by Massachusetts aangeval het. Nuus (So 14:00)
Maroela Plaasaanvaller se koeël slaan in Bybel vas
Die 82-jarige Bettie Nel is gelukkig om te leef nadat ʼn plaasaanvaller Saterdagaand ʼn skoot op haar afgevuur en die koeël haar gemis en in haar Bybel op die kassie in haar kamer vasgeslaan het. Nuus (So 13:00)
Netwerk24 Vermeende Kaapse kinderverkragter vas
’n Vermeende pedofiel en kinderverkragter van Grassy Park in Kaapstad is agter tralies nadat die Wynberg-polisie hom Vrydag vasgetrek het. Nuus (So 13:00)
Netwerk24 Egpaar verloor alles ná huis in Kroonstad afbrand
’n Egpaar van Kroonstad het byna al hul besittings verloor toe hul huis in die Kroonpark-oord buite die dorp Saterdag tot op die grond afgebrand het. Nuus (So 12:40)
Maroela Dodetal van Florence-storm styg
“Die feit bly, hierdie storm is dodelik en ons weet ons is nog dae weg van die einde af.” Nuus (So 12:20)
Netwerk24 Skoonmakers moet opdok ná vrou op roomys gly
’n Kaapse vrou dagvaar die skoonmaakdienste by die Canal Walk-winkelsentrum nadat sy in 2012 geval en haar been sleg gebreek het. Nuus (So 12:20)
Maroela Een dood, 6 beseer toe voertuig rol
“Daar word vermoed dat die voertuig verskeie kere gerol het en al agt mense uit die voertuig geslinger is.” Nuus (So 12:00)
Netwerk24 Bybel stuit koeël in plaasaanval in Noordwes
Die koeël wat in ’n plaasaanval Saterdagaand vir Bettie Nel (82) bedoel was, het haar gemis en in haar Bybel vasgeslaan. Nuus (So 11:40)
Netwerk24 Gru-ongeluk op N2 eis twee
Twee mense is dood en ’n onbekende aantal ander is beseer nadat twee motors trompop op die N2 buite Grabouw gebots het. Nuus (So 11:20)
Maroela Solidariteit sê Sasol-staking ‘verloop presies volgens plan’
“Vir elke uur wat die projek agterraak, kos dit Sasol etlike miljoene rand. Sasol begin om nou die krag van kennis te beleef. Hulle het ons onderskat.” Nuus (So 10:40)
Netwerk24 900+ misdadigers vas in Limpopo
Honderde daggaplante, talle koeie en selfs boerbokke is sommige van die items waarop polisie op beslag gelê het toe meer as 900 mense onlangs in verskeie polisieoperasies in Limpopo in hegtenis … Nuus (So 10:40)
Netwerk24 4 gevang op pad na vermoorde se diens
Vier mans van Kaapstad sal Maandag in ’n hof in die Oos-Kaap verskyn nadat hulle op pad na ’n begrafnis aangekeer is. Nuus (So 10:40)
Netwerk24 ‘Ramaphosa het sy siel aan Mabuza verkoop’
Jan-Jan Joubert, die bekende politieke skrywer en ontleder gee vir Suid-Afrika se president ’n skamele 2,5 uit tien as leier. Politiek (So 10:00)
Netwerk24 9-jarige sien hoe vriendin (11) verdrink
’n Negejarige seun het Saterdag hulpeloos toegekyk hoe sy 11-jarige vriendin in ’n plaasdam op Kirkwood in die Oos-Kaap verdrink. Nuus (So 10:00)
Netwerk24 Gebou in Pretoria te onveilig, kla werkers
Die Civitas-gebou in Pretoria voldoen aan net 20% van die veiligheidstandaarde soos bepaal deur die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid. Nuus (So 09:40)
Maroela Voortrekkermonument steeds ʼn trekpleister vir jonk en oud
Nadat die bekende Voortrekkermonument in Groenkloof in Pretoria onlangs om die verkeerde redes in die nuus was weens misdaadvoorvalle op die terrein, het die bestuur alles in sy vermoë gedoen om di… Nuus (So 09:20)
Maroela 14-jarige vas nadat hy glo broer, suster vermoor
Die seun het aan ondersoekers gesê hy het dit gedoen om sy sibbe die “hel” van huistake te spaar en hulle gevra of hulle al die lys huistake gesien het wat hy moet doen. Sy ma beweer egter daar was… Nuus (So 09:00)
Maroela Vier by begrafnis in hegtenis geneem
Dié begrafnis, wat Saterdag plaasgevind het, is fyn deur die polisie gemonitor. Nuus (So 08:20)
Netwerk24 Dodetal in 2 massiewe storms al byna by 40
Die twee afsonderlike storms wat tans aan weerskante van die wêreld woed – Florence aan die Amerikaanse ooskus en Mangkhoet in die Filippyne – het reeds die dood van minstens 38 mense veroorsaak. Nuus (So 08:20)
Maroela Renosterhoring by moordverdagtes gevind
“In Phalaborwa is daar ook beendere gekry wat vermoedelik leeubeendere is. Die polisie ondersoek waar hierdie oorskot vandaan kom.” Nuus (So 08:00)
Netwerk24 SA akteurs baklei vir regte teen ’n ou, ou wet
Die wet wat veronderstel is om akteurs te help om tantième vir heruitsendings te ontvang, is so oud dat dit geskryf is voor televisie in Suid-Afrika aangekom het. Politiek (So 05:00)
Netwerk24 Jordanië se stryd met strafhof kan SA ook raak
Die Internasionale Strafhof (IS) se interpretasie van art. 98 van die Verdrag van Rome – wat bepaal wanneer die IS ’n lidland mag versoek om ’n verdagte in hegtenis te neem – was die afgelope week … Nuus (So 05:00)
Netwerk24 Mabuza nou in die visier
Pres. Cyril Ramaphosa se bitterbek-teenstanders in die ANC het nou sy adjunk, David Mabuza, in hul visier en wil keer dat hy ná die verkiesing in 2019 weer in dié amp aangestel word. Politiek (So 05:00)
Netwerk24 Vat so!
Pieter-Steph du Toit het met die hart van ’n leeu Saterdag die All Blacks in strepe omgedop. Hy was strykdeur sy 80 minute op die veld in die voorste linie wat die All Blacks met dodelike lakwerk … Nuus (So 05:00)