Netwerk24 Meisie (4) gesoek ná kapers met haar in motor wegjaag
Die polisie in KwaZulu Natal het ’n grootskaalse soektog begin na ’n vierjarige meisie nadat vier gewapende mans haar pa se motor in New Germany gekaap en met haar in die voertuig weggejaag het. Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Wat! Hoe smaak wyn van die see? Kyk en besluit self
'n Wynmaker van Kroasië het 'n ongewone kelder vir sy wyn gevind... Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Pous smeek by Mafia om misdaad te laat vaar
Pous smeek by Mafia om misdaad te laat vaar Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Taxi-staanplek gesluit ná geweld in Polokwane
Die taxistaanplek in Polokwane is Saterdag deur die polisie gesluit ná gewelddadige skermutselinge waarin twee polisiemanne beseer is en een mens gewond is in ’n skietery. Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Maimane het oog op premierskap in Wes-Kaap
Mmusi Maimane, leier van die DA, gaan homself beskikbaar stel as premier van die Wes-Kaap in volgende jaar se nasionale verkiesing. Politiek (15-09-2018)
Netwerk24 Kaapstad hoor dalk Dinsdag wie die stad gaan lei
Die DA sal aanstaande week aankondig wie sy premierskandidaat vir die Wes-Kaap is wat die party in 2019 se nasionale verkiesing sal verteenwoordig. Politiek (15-09-2018)
Maroela SAUK kap na Magashule oor afleggings
“Geen persoon, organisasie of entiteit word toegelaat om in te meng by hoe die SAUK-raad sy magte uitoefen nie.” Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Kinderkoor se Loock dood aan kanker
Theresa Loock, gewilde begeleier en verwerker van die Tygerberg Kinderkoor, is Vrydagaand aan kanker dood. Nuus (15-09-2018)
Maroela Vier dood, vrou gewond ná skietery
Die vrou het oorgestap om haar bure te gaan stilmaak toe die skote geklap het. Nuus (15-09-2018)
Maroela Jong man kritiek ná bakkie deur muur ploeg
“Paramedici het die jong man versigtig uit die wrak gehaal en bevind dat hy ernstige kopbeserings opgedoen het.” Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Húlle het omgekom in ontploffing
Rheinmetall Denel Munition (RDM) sal Donderdag ’n gedenkdiens hou vir die agt werkers wat twee weke gelede in ’n reuse-ontploffing by hul aanleg in Macassar dood is. Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Prof. Dawie Malan dood in sy huis
Prof. Dawie Malan, “pa van sportwetenskap” by die Noordwes-Universiteit (NWU), is Vrydag in sy huis buite Potchefstroom dood. Nuus (15-09-2018)
Maroela Foto’s: Chaos nadat tropiese storm tref; 7 reeds dood
ʼn Ma en haar baba is dood nadat ʼn boom op hul huis geval het, honderde mense is beseer en minstens 950 000 inwoners is sonder elektrisiteit gelaat. Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Wat's in dié 'natuurlike seksmiddels' van Ghana?
Natuurlike middels wat jou seksdrang verhoog word tans te koop aangebied in Ghana.Maar wat presies bevat hierdie middels?Kyk hier om uit te vind. Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 4 mans dood in skietery in Oos-Kaap
Vier mans is dood en ’n vrou gewond in ’n laataandskietery Vrydag in Zwide, in die Oos-Kaap. Nuus (15-09-2018)
Maroela Oos-Kaapse polisie ontken tekort aan forensiese stelle
Dit kom nadat Wesiwe Tikana, die provinsiale LUR vir veiligheid, in ʼn antwoord op ʼn vraag in die provinsiale wetgewer erken het dat die Oos-Kaap nie een enkele verkragtingstoetsstel of DNS-versamel… Nuus (15-09-2018)
Maroela Bestuursinstrukteur skiet ‘rower’ dood
ʼn Vermeende rower is Saterdagoggend doodgeskiet nadat hy en sy makkers na bewering ʼn bestuurskoolinstrukteur en haar leerling beroof het. Nuus (15-09-2018)
Maroela Ma wakker ná kameelperd haar en seun trap
Dr. Katy Williams (35), die vrou wat kritieke beserings opgedoen het nadat sy en haar driejarige seuntjie deur ʼn kameelperd in ʼn wildlandgoed buite Hoedspruit in Limpopo getrap is, is by haar bewus… Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Agent glo rassisties teenoor aktrise van gewilde sepie
Die eienaar van ’n rolverdelingsagentskap moes vandeesweek verskoning vra nadat sy glo rassistiese aanmerkings teenoor swart mense op ’n WhatsApp-groep gemaak het. Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Tifoon eis 3 in Filippyne
Drie mense is dood toe die tifoon Mangkhut Saterdag met sterk wind en stortreën deur die noordelike deel van die Filippyne geskeur het. Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 DA stel premiers-kandidaat vir Limpopo bekend
Jacques Smalle sal die DA se premierskandidaat vir Limpopo wees vir volgende jaar se verkiesing. Politiek (15-09-2018)
Maroela Twee dood, 4 beseer in botsings
Twee mense is dood en vier ernstig beseer in twee verskillende ongelukke Saterdagoggend onderskeidelik in Gauteng en KwaZulu-Natal. Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Vrou by vulstasie gekaap
Die polisie is op soek na drie mans wat op kringtelevisie afgeneem is waar hulle ’n vrou by ’n vulstasie in Ennerdale, Johannesburg, kaap. Nuus (15-09-2018)
Maroela 7 ‘onwettige myners’ by Limpopo-myn vasgetrek
Daar is Vrydag op altesaam 89 sakke vol gouddraende materiaal beslag gelê toe sewe vermeende onwettige myners by ʼn gerehabiliteerde myn in Limpopo in hegtenis geneem is. Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Gebrek aan ambulanse ‘laat N-Kaap in steek’
Gebrekkige ambulansdienste in die Noord-Kaap laat die inwoners in die steek, terwyl pasgebore babas sterf omdat nuwe ambulanse stof vergader en nie in gebruik geneem word nie. Nuus (15-09-2018)
Maroela Drie vas ure ná geldwa beroof word
“Die rowers het vuurwapens op die pensioenarisse gerig en hulle opdrag gegee om op die grond te lê.” Nuus (15-09-2018)
Maroela Man sterf ná verwoestende brand in reservaat
“Dit was ʼn verwoede vlammehel wat bo-oor hom én die bakkie is. Die werker het geskree en ons het net gesien mnr. Venter is aan die brand.” Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 3 wat bejaardes se geld roof vinnig vas
Skaars ure nadat drie rowers ’n pensioen-uitbetalingspunt beroof en met die geld op die vlug geslaan het, het hul turf gesit. Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 ANC se Marius Fransman moet Jode om verskoning vra
Marius Fransman is beveel om die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes skriftelik om verskoning te vra. Politiek (15-09-2018)
Netwerk24 4 gewond in Kaapse skietery
Vier mense is Vrydag gewond in ’n wilde skietery in Valhallapark, Kaapstad. Nuus (15-09-2018)
Maroela Polisiekommissaris moet antwoord ná parlement-skietvoorval
“Hierdie voorval laat ook kommer ontstaan oor die veiligheidstelsels in die parlement, spesifiek hoe ʼn vuurwapen ongesiens in die perseel en verby ons sekuriteit kon kom.” Nuus (15-09-2018)
Maroela Kommer oor geweld in skole
Dit kom nadat ʼn onderwyser vandeesweek deur ʼn leerder doodgesteek is en ʼn leerder van ʼn ander skool ʼn wapen op ʼn onderwyser gerig het. Nuus (15-09-2018)
Netwerk24 Brandslagoffer dood ná held hom red
Die man wat deur ’n 19-jarige seun uit ’n brandende bakkie gered is, het Vrydagaand tragies aan sy wonde beswyk. Nuus (15-09-2018)
Maroela VSA waarsku burgers oor besoek aan SA
Die waarskuwing is uitgereik net ʼn dag nadat genl. Bheki Cele, Suid-Afrika se minister van polisie, Suid-Afrika se jongste misdaadstatistieke bekendgemaak het. Nuus (15-09-2018)
Maroela Twee vroue sterf toe motor teen muur bots
“Twee vroue, vermoedelik in hul 20’s, het veelvuldige ernstige beserings opgedoen en is op die toneel dood verklaar.” Nuus (15-09-2018)