Netwerk24 ‘Angie moet ingryp’
Die SAOU het ’n beroep op Angie Motshekga gedoen om beheer te neem en te fokus op dit wat in die beste belang van die kinders is. Nuus (Vr 22:40)
Netwerk24 Koreas open skakelkantoor op hul grens
Noord- en Suid-Korea het Vrydag ’n skakelkantoor op hul swaar gemilitariseerde grens geopen om kommunikasie te verbeter in ’n poging om die vyandskap tussen die twee lande van die afgelope dekades te … Nuus (Vr 22:40)
Netwerk24 Ons is hier om te bly, sê boere
Boere wat die eerste Nampo Kaap-landbouskou op Bredasdorp besoek het, het gesê dat hulle steeds positief oor die Suid-Afrikaanse landbou is en hier is om te bly. Politiek (Vr 22:20)
Netwerk24 Twee takel mekaar met messe in N-Kaapse skool
In nog ’n voorval van skolegeweld in die Noord-Kaap het twee leerlinge mekaar Woensdag in Kagung naby Kuruman in ’n bakleiery met messe gesteek. Nuus (Vr 22:00)
Netwerk24 Sindikate oopgevlek; mense glo met werk-beloftes gelok
Twee sindikate wat na bewering by mensehandel betrokke is, is vandeesweek in Kaapstad oopgevlek. Nuus (Vr 22:00)
Netwerk24 Boer in hof ná rassistiese opmerkings ná ongeluk
’n Boer van Vaalwater word daarvan beskuldig dat hy in die nadraai van ’n motorongeluk mense aangerand, op hulle geskiet en hulle die k-woord toegesnou het. Nuus (Vr 21:00)
Netwerk24 Jong held red brandende man uit bakkie
“Ek moet hom help. Ek kan dit doen,” was Duan Bezuidenhout (19) se laaste gedagtes voordat hy ’n brandende Greg Meyer (45) op sy bakkie te hulp gesnel het. Nuus (Vr 20:40)
Maroela Nóg ʼn staking dreig by Sassa
Die vakbond het gesê hy het die regering nou genoeg tyd gegee om hul eise te oorweeg en werkers se geduld is op. Nuus (Vr 20:00)
Maroela Man gevonnis wat ma, kleuter met hamer doodslaan
Die vrou en haar vyfjarige dogter se liggame is in Desember verlede jaar deur ‘n verbyganger in ‘n vlak graf gevind. Nuus (Vr 19:40)
Netwerk24 Italië vies oor EU-uitlating
Pierre Moscovici, die Europese Unie (EU) se hoof van ekonomiese sake, moes sy “mond uitgewas het” voor sy uitlating dat daar al hoe meer “klein Mussolini’s” in Europa opduik, het Matteo Salvini, … Nuus (Vr 19:40)
Netwerk24 Onteiening van Akkerland-plase in hof gekeer
Die onteieningskennisgewing wat in Maart aan die eienaars van Akkerland Boerdery gegee is om twee plase van dié boerdery te onteien, moet teruggetrek word, het die grondeisehof Vrydag gelas. Nuus (Vr 19:40)
Netwerk24 Bendegeweld eis dalk 3 lewens in PE
Bendegeweld het vermoedelik binne 12 uur en in ’n radius van 1 km die lewe van drie mense in Port Elizabeth se noordelike gebiede geëis. Nuus (Vr 19:40)
Netwerk24 Vrou op Hermanus week voor 96ste vermoor
Sy sou haar 96ste verjaardag oor ’n week gevier het en het planne gehad vir ’n Sondagfees saam met haar bure. Nuus (Vr 19:40)
Maroela Hof sê oor Solidariteit se stakingaansoek
“Dit gaan ʼn geskiedkundige protes wees deur ʼn stem wat nooit tevore gehoor is nie.” Nuus (Vr 19:20)
Netwerk24 Hoopstad bied hoop ná familie byna alles in brand verloor
Skenkings stroom in vir ’n familie van Hoopstad nadat hulle Woensdagnag byna al hul besittings in ’n brand in die dorp verloor het. Nuus (Vr 19:00)
Netwerk24 Holomisa verkla Trollip by OG
Die stryd tussen die DA en die UDM, eertydse koalisievennote in die Nelson Mandelabaai-metro, het nog ’n wending geneem. Politiek (Vr 19:00)
Netwerk24 Afrika moet 7 lede op veiligheidsraad kry
Suid-Afrika stel voor die veiligheidsraad van die Verenigde Nasies (VN) moet van 15 lede tot 26 vergroot word en Afrika moet twee permanente en vyf nie-permanente lede in dié raad hê. Politiek (Vr 19:00)
Netwerk24 Mans vas oor olifanttand, broodbome
Drie mans wat na bewering ’n olifanttand wou verkoop, is in Midrand in hegtenis geneem nadat ’n lokval vir hulle gestel is. Nuus (Vr 19:00)
Maroela ‘Rower’ ná huisroof doodgeskiet
“Die beamptes het die vier insittendes in die voertuig opdrag gegee om stil te hou, maar hulle het weggejaag en in die proses op die beamptes losgebrand.” Nuus (Vr 18:40)
Netwerk24 40 dakloos ná 12 hutte in Vygieskraal afbrand
Veertig mense is dakloos gelaat en verskeie plakkershuise is verwoes nadat ’n brand Vrydagoggend in die informele nedersetting Vygieskraal in Rylands in Kaapstad uitgebreek het. Nuus (Vr 18:40)
Netwerk24 Motoriste gemaan oor betoging in Springfield, Durban
Die polisie het Vrydag ’n betoging in Springfield, Durban, met valkoë dopgehou en motoriste gemaan om versigtig te wees wanneer hulle in dié gebied bestuur. Nuus (Vr 18:40)
Netwerk24 2 sit lank ná hul beseerde polisielid se wapen roof
Mans wat ’n polisiebeampte minute nadat hy in ’n motorongeluk beseer is, oorrompel en van sy dienspistool beroof het, is in Mqanduli swaar gestraf. Nuus (Vr 18:40)
Netwerk24 Mabilo neem leisels as Kimberley se burgemeester
Patrick Mabilo, voormalige Noord-Kaapse LUR in twee portefeuljes, is Vrydag deur die ANC aangewys om die leisels as Kimberley se burgemeester oor te neem. Politiek (Vr 18:40)
Netwerk24 Staat en verdediging praat
Die staat en die verdediging het onderhandel oor of ’n beskuldigde vrywillig en onbevrees gehelp het om ’n liggaam te versteek en te verbrand. Nuus (Vr 18:40)
Netwerk24 Skote klap ná kapers met polisiemotor wegjaag
’n Man is gewond nadat hy en nog iemand ’n speurder van die Parkweg-polisiekantoor in Bloemfontein in sy motor gekaap het. Nuus (Vr 18:40)
Maroela Strafregtelike klagte teen twee ministers ingedien
Die strafregtelike klagte is ingedien teen twee dienende ministers, ʼn adjunkminister, ʼn senior ANC-LP, ʼn voormalige direkteur-generaal, ʼn voormalige voorsitter van Prasa en ʼn voormalige voorsitter … Nuus (Vr 18:20)
Netwerk24 19 verdagtes vas in Macassar
Die metropolisie van Kaapstad het 19 verdagtes douvoordag Vrydag aangekeer nadat die polisie op talle plekke in Macassar toegeslaan het. Nuus (Vr 18:20)
Maroela Cosatu: ‘Rassie bevoordeel wit spelers’
Cosatu sê hy sal hierdie beswaar met SARU opneem “voor dit erger raak en die hele land in die verleentheid stel”. Nuus (Vr 18:00)
Maroela Personeel by parlement ‘getraumatiseer’ ná skietvoorval
“Dit is regtig iets wat nog nooit gebeur het nie en deeglik ondersoek sal moet word.” Nuus (Vr 17:40)
Netwerk24 Boere moet nou saam planne maak
Dis nie meer ’n kwessie van “ons” en “hulle” in die landboubedryf nie. Nuus (Vr 16:40)
Netwerk24 Seun wil nog nie borgtog vra
’n Gordonsbaaier wat daarvan aangekla word dat hy sy ma vermoor het, het sy borgtogaansoek in afwagting op haar lykskouingsverslag laat vaar. Nuus (Vr 16:20)
Netwerk24 DA verkla politici by polisie
Suid-Afrika kan in die nuwe politieke era en te midde van die swak ekonomiese groei dit nie langer bekostig dat politici soos dié in die Bosasa-skandaal hul eie belange bo dié van landsburgers dien … Politiek (Vr 16:20)
Netwerk24 Leerling glo in klas doodgesteek oor simkaart
’n Bakleiery oor die simkaart van ’n gesteelde foon het blykbaar aanleiding gegee tot ’n messtekery waarin ’n 18-jarige gr. 11-leerling in ’n klaskamer by ’n skool dood is. Nuus (Vr 16:20)
Netwerk24 Beskuldigde ‘dankbaar’ vir steun van ‘Boer soek ’n vrou’
Toanette Els (23) van Modimolle, deelnemer aan die 11de seisoen van die werklikheidsreeks Boer soek ’n vrou, geniet die steun van die vervaardigers van die reeks terwyl sy deur ’n klag van bedrog in … Nuus (Vr 16:20)
Netwerk24 Mashaba geskok oor hy blaam vir tragedie kry
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, is geskok en teleurgesteld in die ANC-verkiesingshoof, Fikile Mbalula, wat ’n beroep op hom gedoen het om die politieke verantwoordelikheid vir die dood … Politiek (Vr 16:00)
Netwerk24 SAUK gaan wel personeel verminder
Die SAUK het met ’n amptelike proses van herstrukturering van sy personeel begin om koste te sny. Nuus (Vr 16:00)
Netwerk24 Ons was net toeriste - Skripal-verdagtes
Die twee Russiese verdagtes in die Skripal-gifdrama sê hulle was net doodgewone toeriste in Engeland en het niks met die senugif-aanval op ’n voormalige Russiese spioen te doen gehad nie. Nuus (Vr 16:00)
Netwerk24 Minister in waakeenheid ná besoek aan China
Edna Molewa (61), minister van omgewingsake, is in ’n ernstige, maar stabiele toestand in ’n hospitaal in Pretoria. Nuus (Vr 16:00)
Netwerk24 VSA reik waarskuwing oor SA uit
Amerika het sy burgers gewaarsku om twee keer dink voordat hulle Suid-Afrika toe reis. Nuus (Vr 15:40)
Maroela Onteieningskennisgewing teen Akkerland-plase teruggetrek
“Ek dink ons het die veldslag gewen, maar die oorlog is nog nie verby nie.” Nuus (Vr 15:20)
Maroela Afrigter hoor sy lot oor seksklagte
Collan Rex (22), die voormalige waterpolo-afrigter van Parktown Boys’ High School in Johannesburg, het Vrydag sy lot in die Palm Ridge-hooggeregshof gehoor. Nuus (Vr 15:00)
Netwerk24 Plaasaanvallers kry lang tronkstraf
Drie mans wat ’n boer in ’n plaasaanval buite Edenburg in die Vrystaat met ’n yster oor die kop geslaan het, gaan jare agter tralies deurbring. Nuus (Vr 15:00)
Maroela Jong man gevonnis ná moord op tamatieboer
Sharon Bester se liggaam is 28 Oktober in haar bed aangetref in die huis op die plaas waar sy alleen gewoon het. Nuus (Vr 14:40)
Maroela Amptenaar skiet homself by parlement
Die gebou is aan streng veiligheidsmaatreëls onderworpe, maar omdat die man baie senior veiligheidsklaring gehad het, is dit moontlik dat hy nie persoonlik ondersoek is nie. Nuus (Vr 14:40)
Maroela Die wêreld in foto’s – 14 September 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (Vr 14:40)
Maroela Drie vermeende mensehandelwerwers vasgetrek
Leandre Meryl Williams Ayuk (35) het Woensdag in die Springbok-landdroshof verskyn nadat sy glo niksvermoedende slagoffers vanaf Springbok na Kaapstad vir haar man gelok het. Nuus (Vr 14:40)
Netwerk24 Man skiet homself in parlement
Hoës in die parlement het Vrydag hul skok en hartseer uitgespreek oor die personeellid wat homself in een van die parlement se kantore om die lewe gebring het. Hy het homself glo geskiet. Nuus (Vr 14:40)
Netwerk24 Bobani moes nie aangestel word
Die ANC het ’n groot fout begaan om Mongameli Bobani as burgemeester van Nelson Mandelabaai te kies, sê Nqaba Bhanga, provinsiale leier van die DA. Politiek (Vr 14:40)
Maroela Jong man gevonnis ná moord op tamatieboer
Sharon Bester se liggaam is op 28 Oktober in haar bed aangetref in die huis op die plaas waar sy alleen gewoon het. Nuus (Vr 14:20)
Netwerk24 ‘Konsensus is in ons gene’
Dit is in die gene van Suid-Afrikaners om konsensus te bereik wanneer hulle debatteer oor belangrike kwessies wat menselewens raak. Politiek (Vr 14:20)
Maroela Man skiet 5, homself dood: Dís dalk die rede
Plaaslike owerhede het intussen die name van die skieter en sy vyf slagoffers bekendgemaak. Nuus (Vr 13:40)
Maroela Motorverkoopsman gevonnis vir bedrog
Mark Donovan Bezuidenhout (45), ʼn werknemer van Imperial Toyota, het die bedrog tussen Januarie 2011 en Junie 2014 gepleeg. Nuus (Vr 13:20)
Maroela Fransman moet Jode verskoning vra oor uitlatings
Die MRK het Fransman opdrag gegee om verskoning te vra en beskryf sy aanmerkings as “ongevoelig, disrespekvol en nie daarop uit om die eenheid wat hy kwansuis voorstaan, te bevorder nie”. Nuus (Vr 13:20)
Netwerk24 Skietvoorval by Parlement
‘n Werknemer van die parlement het homself na bewering Vrydag in sy kantoor geskiet. Nuus (Vr 13:20)
Maroela Kleinhoewe-aanval: ‘Ons herken hulle nie eens nie’
“My tannie het my ouma verwoed beskerm, dis hoekom sy meeste van die houe gevat het.” Nuus (Vr 12:40)
Maroela Machadodorp-video: Chaos toe twee in hof verskyn
ʼn Woedende groep betogers het buite die hof saamgedrom en onder meer twee polisievoertuie en die palissades van die hofgebou beskadig. Nuus (Vr 12:40)
Netwerk24 Vrou (95) in haar huis in Hermanus vermoor
Die lyk van ’n 95-jarige vrou is Woensdag in haar meenthuis in Hermanus gevind. Volgens die polisie is sy vermoor. Nuus (Vr 12:40)
Maroela Drie gevonnis vir aanval op Vrystaat-boer
“Toe Theron na die huis terugkeer, is hy in die huis oorval en met ʼn skerp voorwerp oor die kop geslaan.” Nuus (Vr 12:20)
Netwerk24 Gasontploffing vee geboue plat in VSA
Een persoon is dood en talle ander is beseer toe ’n reeks gasontploffings naby Boston in Amerika Donderdag groot skade aangerig het. Nuus (Vr 12:20)
Netwerk24 Gupta-regterhand ‘moet getuig’ oor naturalisasie
Alles moontlik sal gedoen word om die Gupta-regterhand, Ashu Chawla, so ver te kry om persoonlik voor die parlement se ondersoek oor die Guptas se vervroegde naturalisasie te kom getuig. Politiek (Vr 12:00)
Maroela Onsekerheid oor beleid kniehalter ekonomie steeds
Die verslag sê ondanks president Cyril Ramaphosa se pogings om die ekonomie te help met beter korporatiewe bestuur by staatsbeheerde ondernemings en sy geveg teen korrupsie, bly daar onsekerheid oo… Nuus (Vr 11:40)
Maroela Bejaarde (95) se liggaam in bad aangetref
Die bejaarde se liggaam is in die bad gekry, maar dit is nog onbekend of sy verwurg is of verdrink het. Nuus (Vr 11:20)
Netwerk24 ‘Zuma se besoek niks met ons te doen’
Die ANC in die Oos-Kaap het nie oudpres. Jacob Zuma se besoek Woensdag aan die Oos-Kaap, toe hy op uitnodiging van die South African Students’ Congress (Sasco) as gasspreker ’n toespraak by die … Politiek (Vr 11:20)
Netwerk24 Florence se chaos begin
Meer as 200?000 mense in Noord-Carolina, Amerika, is reeds sonder krag weens die orkaan Florence. Nuus (Vr 11:20)
Netwerk24 Vals dollars in Kaapstad gekry
’n Verdagte (30) is in Kaapstad vasgetrek vir die besit van vervalste Amerikaanse dollars en dwelms. Nuus (Vr 11:20)
Maroela Gupta-ondersoek: LP’s hoor oor vertroulike staatsinligting
LP’s wat die ondersoek behartig na die vroeë naturalisasie wat aan die omstrede Gupta-familie toegestaan is, sal na verwagting wetstoepassingsagentskappe se hulp inroep om hulle te help om inligtin… Nuus (Vr 10:40)
Maroela Ontbinde liggaam ís dié van vermiste 10-jarige
Die seuntjie se verdwyning het die land geruk en sy verpletterde gesin het ʼn R50 000-kontantbeloning “sonder enige vrae” vir sy veilige terugkeer uitgeloof. Nuus (Vr 10:40)
Maroela Ma verwelkom ʼn handvol babas
Die vyfling is verlede week in ʼn Gautengse hospitaal gebore en is maar die derde stel vyflinge wat sedert 1994 in Suid-Afrika gebore is. Nuus (Vr 10:40)
Maroela 28 vas vir KZN- politieke moorde
Bheki Cele, minister van polisie, het Donderdag laat hoor dat een van die mans wat na bewering verantwoordelik was vir die moord op Sindiso Magaqa onder die 28 verdagtes is wat vir politieke moorde… Nuus (Vr 10:00)
Netwerk24 Seun se boodskap vir sy pa wat toe reeds dood is
Kalli Jefford, ’n Britse vrou, het op Oukersaand verlede jaar alleen in die hoësorgeenheid van ’n hospitaal van haar lewensmaat, John Halward, afskeid geneem. Nuus (Vr 10:00)
Maroela Twee metrobeamptes op een aand vermoor
Die SAPD en JMPD het gesamentlik gereageer en danksy die hulp van twee inwoners ʼn verdagte opgespoor nadat hulle sy wegkruipplek in ʼn oënskynlik gekaapte gebou uitgewys het. Nuus (Vr 09:40)
Maroela Nuuskommentaar: Raskwessie raak ál taaier – is ‘bobbejaan klim die berg’ nou rassistiese haatspraak?
’n Nuwe uitspraak van die konstitusionele hof oor rassisme sal reg en ewehandig toegepas moet word, of loop die gevaar om die rassesituasie in Suid-Afrika ver verby die vlakke van ’n rasseontploffi… Nuus (Vr 09:20)
Netwerk24 Afleggings ‘nie in SAUK se woordeskat’
Die SAUK het vrese probeer besweer, nadat die inhoud van ’n interne memorandum uitgelek het waarin aangedui word dat die bal aan die rol gesit word vir ’n grootskaalse aflegging van sy werknemers. Nuus (Vr 09:20)
Netwerk24 Vermiste Amerikaner (37) gekry
’n Amerikaanse vrou wat in Kampsbaai vermis geraak het, is opgespoor. Nuus (Vr 09:20)
Netwerk24 Dis net die begin
Hewige rukwinde en oorstromings was Donderdag die eerste tekens dat die lewensgevaarlike orkaan Florence die Amerikaanse kuslyn gaan tref. Nuus (Vr 09:00)
Netwerk24 Motorhandelaar gevonnis oor R5 m. se bedrog
’n Voormalige motorhandelaar is tot tien jaar tronkstraf gevonnis nadat hy meer as R5 miljoen van sy werkgewer gesteel het. Nuus (Vr 07:40)
Netwerk24 Stad rou ná sinnelose moord op beampte
’n Beampte van die Johannesburgse metropolisiediens (JMPD) is Donderdagaand laat glo met sy eie dienspistool doodgeskiet. Nuus (Vr 07:20)
Maroela Onnie in klaskamer vermoor
ʼn 24-jarige onderwyser is Donderdag in ʼn klaskamer by ʼn skool in Noordwes vermoor. Nuus (Vr 07:00)
Maroela Staatskaping-kommissie: Zuma ‘dink eers’ daaroor
Oudpres. Jacob Zuma het gesê hy wil eers nadink oor adjunkhoofregter Raymond Zondo se uitnodiging om te antwoord op die bewerings van staatskaping teen hom. Nuus (Vr 06:40)
Netwerk24 Amerikaanse miljoene vir siekes in SA glo gesteel
’n Zimbabwe-gebore viroloog van Kaapstad het na bewering meer as R25 miljoen gesteel wat onder meer vir gesondheidsprojekte bestem was. Nuus (Vr 06:40)
Netwerk24 OB hoor Vrydag oor Metrorail se ‘swak diens’
Metrorail in die Wes-Kaap se swak dienslewering gaan met die openbare beskermer (OB) bespreek word. Nuus (Vr 06:40)
Maroela Hof sê vandag of lede saam met Sasol-werkers mag staak
“Hierdie saak gaan oor inklusiwiteit van werknemers ongeag hul ras.” Nuus (Vr 06:20)
Netwerk24 SA-span in Amerika se droom aan flarde
Dis soos ’n droom wat begrawe word. Nuus (Vr 06:20)
Netwerk24 Cosas teiken 'elke skool en universiteit in die land'
Hoewel die studenteorganisasie Cosas beplan om Vrydag “elke skool en universiteit in die land” se deure te sluit, is die departement van onderwys nie bekommerd dat dit sal slaag nie. Nuus (Vr 06:20)
Netwerk24 'Oorweldigende steun' vir wysiging van Grondwet
’n Konsep parlementêre verslag – wat nog nie finaal is nie – toon daar was “oorweldigende steun” vir die wysiging van die Grondwet en vir grondonteiening sonder vergoeding in die landwye openbare … Politiek (Vr 06:00)
Netwerk24 Misdaadvlakke daal in Kimberley
Die misdaadstatistieke van die Noord-Kaap, die grootste provinsie in die land met die kleinste bevolking – van wie sommiges in gehuggies bly – skets bykans ’n prentjie van goeie nuus in ’n land wat … Nuus (Vr 05:40)