Netwerk24 Netwerk24 blink uit met Sikuvile-pryse
Die wenners van die Standard Bank Sikuvile-pryse vir joernalistiek is Donderdagaand bekend gemaak en Media24 het weer eens uitgeblink. Nuus (Do 23:00)
Netwerk24 Tiener red boer én bakkie uit vlamme op reservaat
’n Jong man het Donderdag ’n boer én sy bakkie uit ’n verwoestende brand gered wat in die Dinokeng-wildreservaat naby Hammanskraal in Gauteng ontstaan het. Nuus (Do 22:20)
Netwerk24 Uber-man geskors ná voorval by lughawe
Uber sê die man wat Sondag ’n 71-jarige in ’n vermeende voorval van padwoede by die OR Tambo- internasionale lughawe tot in die hospitaal gemoker het, is een van hul bestuurders en is summier van die … Nuus (Do 22:00)
Netwerk24 Afleggings by SAUK weens die Hlaudi-jare
Hlaudi Motsoeneng, voormalige uitvoerende bedryfshoof van die SAUK, het met die uitsaaier se toekoms gedobbel terwyl hy aan die stuur van sake by die openbare uitsaaier was. Politiek (Do 22:00)
Netwerk24 Klaskamers is soos ‘oorlogsone’, sê vakbond
’n Onderwyser is Donderdag by die Ramotshere Secondary School op Zeerust in Noordwes deur ’n 17-jarige leerling doodgesteek. Nuus (Do 21:40)
Netwerk24 Britte wil duur swerfkoste in Europa vir selfone keer
Britte wat in Europa reis, behoort nie meer as tans te betaal vir internettoegang of selfoonoproepe indien Brittanje die Europese Unie (EU) sonder ’n ooreenkoms verlaat nie, sê Dominic Raab, die … Nuus (Do 21:40)
Netwerk24 En skielik is daar 5 en nie net 3 babas!
’n Ouerpaar van die Oos-Rand het hulle maande lank op ’n drieling voorberei, maar is toe met ’n vyfling verras. Nuus (Do 21:40)
Netwerk24 Kunstenaar ‘agtervolg’ ná gesprek oor Madiba-kunswerk
Ayanda Mabulu, die kunstenaar wat tonge behoorlik los het oor sy nuutste omstrede kunswerk van Nelson Mandela wat ’n Nazi-saluut gee, het Donderdag sy motor gestamp toe hy wou wegkom van mans wat hom … Nuus (Do 21:40)
Netwerk24 Zuma ‘wil eers nadink’ oor Zondo
Oudpres. Jacob Zuma wil die uitnodiging om sy weergawe voor die Zondo-kommissie van ondersoek in Johannesburg te stel, eers deeglik oorweeg. Nuus (Do 21:40)
Netwerk24 3 aangekeer oor R600 000 se dwelms
Drie persone is Woensdag in hegtenis geneem nadat die polisie dwelms met ’n geraamde straatwaarde van R600 000 by twee huise in Phoenix, Durban, gevind het. Nuus (Do 21:40)
Netwerk24 Daar ís rede tot hoop, sê Cyril aan Joodse gemeenskap
Suid-Afrikaners geneig is om hulself te kasty en te dink hulle het misluk. Statistieke en empiriese bewyse weerlê dié idee – Suid-Afrikaners het geweldig baie bereik in die 25 jaar van demokrasie en … Politiek (Do 21:20)
Netwerk24 Buthelezi-vyfling soos eendjies in ’n ry
Soos eendjies in ’n ry het die klein Buthelezi-vyfling Donderdag in die Botshelong-hospitaal se neonatale eenheid in Vosloorus aan die Oos-Rand gelê. Nuus (Do 21:20)
Netwerk24 Lied ‘nie rassisties’; firma moet staf heraanstel
Nege werkers van die maatskappy Duncanmec, wat afgedank is nadat hulle die struggle-lied met die lirieke “slaan die boer’’ tydens ’n onbeskermde staking gesing het, moet weer aangestel word. Nuus (Do 21:00)
Netwerk24 Mncwango is DA se premierskandidaat in KZN
Mmusi Maimane, DA-leier, het Donderdag aangekondig dat Zwakele Mncwango, die DA-leier in KwaZulu-Natal, die party se premierskandidaat in dié provinsie is. Politiek (Do 20:40)
Netwerk24 Gigaba getuig toe nié
Hoewel Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake “gretig” is om sy kant van die saak in die vervroegde naturalisasie van die Gupta-familie te stel, het hy toe nie Donderdagaand voor die … Politiek (Do 20:40)
Netwerk24 Hof beslis later oor DA-saak in Mandelabaai
Lidmaatskap, ’n kworum en die beskikbaarheid van die stadsbestuurder. Nuus (Do 20:40)
Netwerk24 200 sakke vol skoene by grens gekonfiskeer
’n 42-jarige vragmotorbestuurder is by die grens van Botswana in hegtenis geneem nadat hy glo probeer het om 200 sakke vol skoene in Suid-Afrika in te smokkel. Nuus (Do 20:40)
Netwerk24 Bloem se 'bende inbrekers' ná jaagtog, skietery vas
Bloemfontein se berugte “inbreekbende” is agter tralies ná ’n wilde jaagtog deur die Rosestad se strate waarin die polisie op hul motor geskiet het om die voertuig tot stilstand te bring. Nuus (Do 20:40)
Netwerk24 ANC dreig DA met hof oor ‘laster’
Die ANC is gereed om die DA vir laster te dagvaar indien die party nie onmiddellik verskoning vra en sy lasterlike sosialemediaveldtog teen Khaya Magaxa, die ANC se waarnemende Wes-Kaapse voorsitter, … Nuus (Do 20:00)
Netwerk24 Ace, JZ ‘maak planne oor Zondo-kommissie’
Ace Magashule, voormalige Vrystaatse premier en nou sekretaris-generaal van die ANC, beraam planne oor hoe hy verby die Zondo-kommissie gaan skuur as hy oor die kaping van die Vrystaat deur die … Politiek (Do 20:00)
Netwerk24 Vrystaat-onnie ‘teleurgesteld’ oor aanvaller se vonnis
“Ek is teleurgesteld in die regstelsel. Ek weet hy is ’n tiener, maar steeds . . . Sy straf is absoluut absurd.”. Nuus (Do 20:00)
Netwerk24 SAID haal vrou met R10 m. op OR Tambo van vlug af
’n Suid-Afrikaanse student is Dinsdag op die O.R. Tambo-lughawe buite Johannesburg met Amerikaanse dollar-note ter waarde van bykans R10 miljoen in haar rugsak aangekeer. Nuus (Do 20:00)
Maroela Miljoene rande se nagemaakte skoene by grenspos onderskep
“Die egtheid van die skoene is nagegaan en daar is bevestig dat dit nagemaak is.” Nuus (Do 19:40)
Netwerk24 ‘Monsters’ se gruweldade skok Vrystaatse premier
Die Vrystaatse premier was Donderdag geskok oor die gruweldade deur bendes in die Caleb Motshabi- informele nedersetting by Bloemfontein, waar “monsters” reeds vyf mense die afgelope tyd lewend … Nuus (Do 19:40)
Maroela Student vas oor pakke dollars in rugsak
Die rugsak is deursoek en $630 700 kontant is in die sak gevind. Nuus (Do 19:20)
Netwerk24 Woede oor vroeë vrylating van Thaise renosterstroper
Bewaringsbewustes van oor die wêreld heen, maar veral dié in Suid-Afrika, het Woensdag vuur gespoeg oor die nuus oor die vroeë vrylating van Tsjoemlong Lemtongthai (49), die Thaise hooffiguur van ’n … Nuus (Do 19:00)
Netwerk24 Man ontken hy het vrou middeldeur gery
’n Prokureur van Bloemfontein het skuld ontken op ’n aanklag van strafbare manslag nadat hy na bewering ’n vrou met sy bakkie middeldeur gery het. Nuus (Do 19:00)
Maroela Vier aanvalle glo op plase, kleinhoewes binne 24 uur
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Donderdag gesê vier aanvalle het die afgelope 24 uur op plase en kleinhoewes in verskillende provinsies voorgekom. Nuus (Do 18:40)
Maroela Man ernstig beseer in brand by Dinokeng
“Ons lede het dadelik gejaag om hom en sy bakkie uit die vlamme te kry, maar hy het toe klaar baie erg gebrand.” Nuus (Do 18:40)
Netwerk24 Ajay, Rajesh mag nie kruisondervra
Duduzane Zuma mag, maar die Guptas nié - is adjunk-hoofregter Raymond Zondo se bevinding oor hulle aansoeke vir kruisondervraging van getuies in die kommissie van ondersoek na staatskaping. Politiek (Do 18:40)
Netwerk24 SA amptenaar se e-pos aan Gupta-hoof ‘hoogverraad’
’n Hooggeplaaste staatsamptenaar het glo per e-pos hoogs vertroulike inligting met uiters persoonlike besonderhede oor wie by Suid-Afrikaanse ambassades en hoë kommissarisse in 63 lande ontplooi is, … Politiek (Do 18:40)
Netwerk24 Macassar ontploffing, name van slagoffers bekend
Rheinmetall Denel Munition (RDM) het die name van die agt werkers wat verlede week in ’n reuse-ontploffing in die maatskappy se aanleg in Macassar dood is, bekend gemaak. Nuus (Do 18:20)
Netwerk24 Donderdag, 13 September
As jy vandag vasgebrand het en nie op hoogte van die jongste nuus kon bly nie - hier is 'n oorsig van wat jy behoort te weet. Nuus (Do 18:20)
Netwerk24 Kom vertel ons jou weergawe, mnr. Zuma – Maseko
Themba Maseko, voormalige hoof van die regering se kommunikasie- en inligtingdiens sal "graag" oudpresident Jacob Zuma se kant van die saak voor die Zondo-kommissie wil hoor. Nuus (Do 18:20)
Maroela Name bekend van werkers wat in RDM-ontploffing sterf
Rheinmetall Denel Munition (RDM) het Donderdag die name bekendgemaak van die agt werknemers wat verlede week tydens die ontploffing by sy aanleg in Somerset-Wes in die Wes-Kaap gesterf het. Nuus (Do 18:00)
Maroela Machadodorp-video: ‘Slagoffer’ glo deel van aanranding
Die man wat volgens ʼn wydverspreide video hardhandig deur twee veiligheidswagte na ʼn bakkie gesleep is, was na bewering oomblikke vantevore deel van ʼn groep wat ʼn werknemer van ʼn plaaslike ondernem… Nuus (Do 17:40)
Maroela Grondwethof: ‘Rassisme regverdig nie outomaties ontslag’
“Daar is geen beginsel in ons wet wat vereis dat ontslag outomaties in die geval van rassisme gevolg word nie.” Nuus (Do 17:20)
Netwerk24 3 in hof oor lyk buite Kuruman
Drie verdagtes sal volgende week aansoek om borgtog in die hof in Mothibistad doen nadat ’n verkoolde lyk Maandag in Bathlaros buite Kuruman gevind is. Nuus (Do 17:00)
Netwerk24 DA wil talle ANC-hoës aankla
Die DA gaan strafregtelike aanklagte indien teen verskeie ANC-lede, waaronder twee ministers en ’n adjunkminister, wat glo voordele van die omstrede geriewebestuursgroep Bosasa ontvang het. Politiek (Do 17:00)
Netwerk24 Nommerplaat ‘gekloon’ vir ‘sameswering’, hoor hof
“Iemand” het Ndumiso Joshua Jaca van die Tshwane-metropolisie se persoonlike nommerplaat “gekloon” en die hofsaak teen hom is deel van ’n “sameswering” teen hom. Nuus (Do 16:40)
Netwerk24 Man verdrink by waterfront in Bloem
Die polisie in Bloemfontein het ’n geregtelike ondersoek begin nadat ’n man Woensdag in die water by die Loch Logan-waterfront in die stad verdrink het. Nuus (Do 16:40)
Maroela DKD-minister wil hof toe oor geslote gebou
Dit is veral kommerwekkend dat die departement en bestuur aangehou het om mense se lewe in gevaar te stel deur van hulle te verwag om in ʼn gebou te werk wat, so het hulle self erken, net deels aan … Nuus (Do 16:20)
Maroela Nog ʼn terugslag vir DA in die Baai
“Dit was ʼn Jerry Springer-affêre, daai hele raad. Ons het nie op ononderbroke dienslewering gekonsentreer nie.” Nuus (Do 16:20)
Netwerk24 Vrou hou op asemhaal ná hoewe-aanval
Esmé Venter (72), wat Maandag ernstige kopbeserings in ’n hoewe-aanval in Limpopo opgedoen het, het Woensdagaand opgehou asemhaal. Nuus (Do 16:20)
Netwerk24 Leerling in hegtenis geneem
Die leerling van die Eldorado Park Secondary School in Johannesburg wat ’n vuurwapen op een van die onderwysers by die skool gerig het, is Donderdag in hegtenis geneem. Nuus (Do 16:20)
Maroela Die wêreld in foto’s – 13 September 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (Do 16:00)
Maroela Senior amptenare trap klei oor Guptas-burgerskap
Dit was soos om tande te trek – stadig, pynlik en ingewikkeld – maar die parlementêre portefeuljekomitee oor binnelandse sake het vandag aansienlik nader aan die vrot kol van staatskaping betreffen… Nuus (Do 15:40)
Maroela Leerder wat wapen op onnie rig in hegtenis geneem
Die 15-jarige seun is ook summier geskors en sal hy vanaand voor ʼn dissiplinêre verhoor verskyn. Nuus (Do 15:40)
Maroela Soektog na vermiste kleuter eindig tragies  
Sy ouma het hom sien speel by die hek voor in die erf en toe sy later weer gaan kyk het was hy nêrens te vinde nie. Nuus (Do 15:40)
Netwerk24 Moordenaar met string vonnisse lewenslank tronk toe
’n Moordenaar wat hom as jeugdige al met misdaad besig gehou het, is in die hooggeregshof in Bloemfontein onder groot belangstelling twee lewenslange vonnisse en altesaam nog 55 jaar tronkstraf … Nuus (Do 15:40)
Netwerk24 Polisie kan nie alleen misdaad pak – Cele
Die polisie alleen kan nie die slegte misdaadsituasie in die land verbeter nie, sê Bheki Cele, minister van polisie. Nuus (Do 15:40)
Maroela Brandstofskok wag op motoriste
Brandstofskok wag op motoriste. Nuus (Do 15:20)
Netwerk24 'Dit gaan nie goed' met man (71) ná geveg by lughawe
Dit gaan “regtig nie goed nie” met die 71-jarige man van Johannesburg wat Sondag ernstige kopbeserings opgedoen het toe hy in ’n vermeende padwoedevoorval op die O.R. Tambo-lughawe buite die stad … Nuus (Do 15:20)
Netwerk24 Tifone op pad na Oos-, Suidoos-Asië
Inwoners van lande in Oos- en Suidoos-Asië is besig om noodmaatreëls te tref nadat ’n waarskuwing uitgereik is oor twee kragtige tifone wat daarheen op pad is. Nuus (Do 15:00)
Netwerk24 Amerikaanse vrou in Kampsbaai vermis
Die polisie het die publiek se hulp gevra om ’n 37-jarige vrou wat in Kampsbaai vermis geraak het, op te spoor. Nuus (Do 15:00)
Netwerk24 Smith uit 3 parlementêre komitees oor bewerings
Die politieke komitee van die ANC se parlementêre koukus het ’n versoek van Vincent Smith, senior ANC-LP, aanvaar waarin hy versoek om uit te tree as voorsitter of medevoorsitter van drie … Politiek (Do 15:00)
Maroela Nie een enkele verkragtingstoetsstel in Oos-Kaap beskikbaar
Volgens Stevenson het 16,15% van die 2017/18-boekjaar se verkragtings in die Oos-Kaap plaasgevind – dit was altesaam 8 094 verkragtings. Nuus (Do 14:40)
Netwerk24 ‘Mense stem saam met my, maar hulle is bang’
“Daar is baie mense wat met my saamstem, maar hulle is te bang om te praat,” sê Petrus Sito, wat Woensdag ’n memorandum aan die presidensie oorhandig het om vir die behoud van art. 25 van die … Politiek (Do 14:40)
Netwerk24 Kofi Annan ter ruste gelê
Afrika-staatshoofde en wêreldleiers het Donderdag die begrafnis van Kofi Annan, voormalige sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies en die Nobelpryswenner vir Vrede, in Ghana bygewoon. Nuus (Do 14:40)
Netwerk24 Binnelandse sake bekyk nie Guptas se agtergrond
Die Guptas se motivering wat aan binnelandse sake gestuur is om die weiering van hul naturalisasie-aansoek in 2015 om te keer, is nooit geverifieer nie. Politiek (Do 14:40)
Netwerk24 Polisieman skiet glo vrou, swaer en homself
’n Oos-Londense polisiekonstabel het glo eers sy vrou, sy swaer en toe homself met sy dienspistool doodgeskiet. Nuus (Do 14:00)
Maroela Polisie slaan toe op dwelmfabriek; 3 vas
In dié geval is 2 900 heroïenkapsules, 720 mandraxtablette, 500 g heroïenpoeier en 70 000 leë kapsules sowel as toerusting gevind. Die straatwaarde van die dwelms en toerusting is sowat R600 000.… Nuus (Do 13:20)
Maroela Kredietwysigingswetsontwerp word aanvaar
Die wetsontwerp sal ook beoog om onder meer roekelose lenings te verminder en roekelose en onwettige lenings te kriminaliseer, en terselfdertyd verantwoordelike leen en uitleen aan te moedig. Nuus (Do 13:20)
Maroela Matriekseun brand erg: ‘Wonders is besig om te gebeur’
“Ons is nie bang nie, want die enigste God is by ons elke sekonde.” Nuus (Do 13:20)
Maroela Aanvalsgewere, ploftoestelle in huis gevind
Volgens die polisie is daar onder meer beslag gelê op ʼn R5-aanvalsgeweer, ʼn R4-aanvalsgeweer en ʼn 9 mm-pistool, asook ammunisie vir verskeie kalibers vuurwapens. Nuus (Do 13:00)
Maroela Staatskaping: Zondo sê oor aansoeke om getuies te kruisondervra
Adjunkhoofregter Raymond Zondo het Donderdag beslis oor Duduzane Zuma, voormalige pres. Jacob Zuma se seun, en die Guptas se aansoek om getuies in die verhore na staatskaping te kruisondervra. Nuus (Do 13:00)
Netwerk24 Moord op vroue, kinders ‘ ’n krisis’
Moord op vroue en kinders is ’n epidemie en moet as ’n krisis gehanteer word. Nuus (Do 13:00)
Maroela Hof beslis ‘boer’ is nie rassisties nie
Die hof het beslis dat die woord “boer” nie as rassisties beskou kan word nie. Nuus (Do 12:20)
Netwerk24 Moord op vroue, kinders ‘ ’n krisis’
Moord op vroue en kinders is ’n epidemie en moet as ’n krisis gehanteer word. Nuus (Do 12:20)
Maroela Oudste tekening ooit in SA gevind
’n Tekening wat soos ʼn hutsmerk lyk, en 73 000 jaar oud is, is in die Blombosgrot in die Suid-Kaap gevind. Nuus (Do 11:40)
Maroela Leerder dreig glo onnie met vuurwapen
“Daar word beweer dat die leerder ʼn vuurwapen uitgeruk en gedreig het om die onderwyser te skiet.” Nuus (Do 11:40)
Maroela Polisieman skiet sy vrou, swaer en toe homself
Hy het toe glo tuis in die informele nedersetting Nompumelelo by Beaconbaai sy vrou, dié se broer en toe homself met sy dienspistool geskiet. Nuus (Do 11:20)
Maroela Nog te veel vrae oor geskiedenis as verpligte vak
“Geskiedenis as skoolvak het ongelukkig in die Suid-Afrikaanse konteks ʼn wapen geword.” Nuus (Do 11:20)
Netwerk24 Konstitusionele hof bevind struggle-lied is nie rassisties
’n Struggle-lied met die lirieke “slaan die boer” is nie rassisties nie. Nuus (Do 11:20)
Netwerk24 Noodpyplyn gaan water aan Oudtshoorn verskaf
Oudtshoorn se stadsraad het die groen lig gegee vir ’n noodpyplyn vanaf Blossoms na Oudtshoorn in ’n poging om die dorp se nypende watersituasie te verlig. Nuus (Do 11:20)
Netwerk24 Leerling voor beheerraad ná hy glo wapen op onnie rig
’n Leerling van die Eldorado Park Secondary School in Johannesburg verskyn Donderdag voor die skoolbeheerliggaam nadat hy glo Dinsdag ’n vuurwapen op een van die onderwysers gerig het. Nuus (Do 11:00)
Maroela Betogings oor water vlam op in Noordwes
“Tydens dié oproer het die insittendes van ʼn wit Mercedes-Benz wat in die rigting van Brits onderweg was, na bewering willekeurig op oproermakers begin skiet.” Nuus (Do 10:40)
Netwerk24 Zondo sê of Guptas getuies mag ondervra
Adjunkhoofregter Raymond Zondo sê vandag of die Guptas, Duduzane Zuma en diegene wat in die kommissie van ondersoek na staatskaping geïmpliseer word, getuies mag kruisondervra. Politiek (Do 10:20)
Netwerk24 Polisie kry plofstof, aanvalsgewere in Khayelitsha
Die Wes-Kaapse polisie het Donderdagaand twee verdagtes in Khayelitsha vasgetrek met plofstof, aanvalsgewere en ammunisie in hul besit. Nuus (Do 10:20)
Maroela Foto’s: Ses dood in man se moordtog
“Uiteraard is dit nie lukrake skietvoorvalle nie. Ses mense is binne ʼn baie kort tyd dood.” Nuus (Do 10:00)
Netwerk24 Trollip baklei in hof oor pos as burgemeester
Die hofsaak van die voormalige burgemeester van Nelson Mandelabaai, Athol Trollip, wat die wyse betwis waarop hy uit sy pos onthef is, begin Donderdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth. Politiek (Do 10:00)
Maroela LP’s hoor Guptas het glo belowe om in skole te belê
Niksvermoedende skole is glo in ʼn strik gevang toe die skole genooi is om deel te neem aan ʼn kompetisie om ʼn troukaartjie vir die uitspattige Sun City-troue te ontwerp. Nuus (Do 09:40)
Netwerk24 Video wys Weinstein en sakevrou voor hy haar glo verkrag
’n Video waarin die rolprentvervaardiger Harvey Weinstein die vrou wat hom van verkragting beskuldig, aanleiding gee en herhaaldelik haar arm streel, het aan die lig gekom. Nuus (Do 09:40)
Maroela ‘Fopdokter’ by praktyk aangekeer
Toe Mumina tydens die optrede om haar praktykkaart gevra is, kon sy na bewering nie aan die versoek voldoen nie. Haar besonderhede ontbreek ook glo van die HSPCA se register. Nuus (Do 09:20)
Maroela Tekenprent: Misdaadstatistiek bekend gemaak
Bheki Cele, minister van polisie, het vandeesweek die jongste misdaadstatistieke vir die boekjaar 2017-2018 bekend gemaak Nuus (Do 09:20)
Maroela Nuuskommentaar: Geen staatskaping? Werklik, Jacob Zuma?
Jacob Zuma het waarskynlik menige Suid-Afrikaner kop laat skud, en selfs glimlagte ontlok met sy stelling dat staatskaping (in Suid-Afrika) nie bestaan nie. Nuus (Do 09:20)
Netwerk24 Trollip baklei nou in hooggeregshof
Die DA-koalisieregering bring vandag 'n aansoek in die hooggeregshof in Port Elizabeth om die raadsvergadering waar Athol Trollip uitgestem is, nietig te verklaar. Volg die regstreeks dekking hier. Nuus (Do 09:20)
Netwerk24 Joernaliste se vonnis regverdig, meen leier van Mianmar
Die leier van Mianmar, Aoeng San Soe Kji, het Donderdag gesê die twee joernaliste van die nuusagentskap Reuters wat onlangs tronkstraf opgelê is, kan teen hul vonnis van sewe jaar appelleer, hoewel … Nuus (Do 08:20)
Netwerk24 Lyk by Loch Logan in Bloem uit water gehaal
Die lyk van ’n man (31) is Woensdagmiddag by die Loch Logan-waterfront in Bloemfontein gekry. Nuus (Do 07:40)
Netwerk24 6 dood in skietery in Kalifornië
’n Onbekende man het Woensdag vyf mense in ’n reeks aanvalle in die suide van Kalifornië in die VSA doodgeskiet, voordat hy sy eie lewe geneem het. Nuus (Do 07:40)
Netwerk24 Inwoners vlug voor Orkaan Florence
Bykans 1,7 miljoen inwoners is Woensdag beveel om hul huise so spoedig moontlik te ontruim en te vlug voordat die orkaan Florence Suid- en Noord-Carolina en Virginië Donderdag tref. Nuus (Do 06:40)
Maroela Regstappe kom ná dodelike Jhb-brand
“Ons gaan hulle namens daardie families en werkers dagvaar.” Nuus (Do 06:20)
Maroela Man ‘steel’ glo miljoene wat vir siektebekamping bedoel was
Die man was in beheer van donasies wat aan die sentrum gemaak is en geoormerk was vir die bevegting van siekteverspreiding. Nuus (Do 06:20)
Maroela Liggaam in water naby Bloem-waterfront aangetref
“Mense wat daar verbygeloop het, het glo die man se liggaam in die water sien lê en onmiddellik die owerhede in kennis gestel,” het nooddienste gesê. Nuus (Do 06:20)
Netwerk24 Bid vir ons seun, vra Dian se ouers
’n Matriekleerling en rugbykaptein van die Hoërskool Reitz is steeds in ’n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy ernstig in ’n veldbrand beseer is. Nuus (Do 06:20)