Netwerk24 R79,3 m. vir Gupta-koerant ‘deel van staatskaping’ in VS
Die R79,3 miljoen wat die Vrystaatse regering aan die Guptas se koerant, The New Age, gegee het, is ’n voorbeeld van hoe hulle die Vrystaatse regering gekaap het, het Mmusi Maimane, leier van die DA, … Nuus (Di 22:20)
Netwerk24 Stellenbossers kry nou ook raps meer water
Stellenbosch gaan ook nou hul waterbeperkings verslap. Nuus (Di 22:20)
Netwerk24 Present het glo gekaapte motor in transitoroof bestuur
Die voormalige ANC-werknemer Errol Velile Present, wat tans in die landdroshof in Roodepoort verskyn in verband met drie transitorooftogte, het na bewering ’n gekaapte voertuig bestuur wat in een van … Nuus (Di 22:20)
Netwerk24 Ace bereid om voor Zondo te getuig oor Gupta-geld
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, het Dinsdag erken dat ’n vergadering met onder meer oudpres. Jacob Zuma verlede week in Durban plaasgevind het, maar het ontken dat die doel daarvan … Nuus (Di 22:20)
Netwerk24 Seksuele geweld vier hoogty in Gauteng
Terwyl die polisie se nuutste moordsyfer skokgolwe deur die land stuur, steier Gauteng onder die wete dat seksuele misdade in dié provinsie op 10 116 bykans ’n vyfde van die land se 50 108 aangemelde … Nuus (Di 22:20)
Netwerk24 Kaapstad ‘is SA se moordhoofstad’
Kaapstad ís nou die “moordhoofstad van Suid-Afrika”. Nuus (Di 22:00)
Netwerk24 Stadsamptenare help glo met vals eise
Tien verdagtes het Dinsdag in die handelshof in Durban verskyn nadat hulle na bewering met diensverskaffers saamgewerk het om vals eise op te stel. Nuus (Di 22:00)
Netwerk24 Ondersoek gelas ná dood van 5 babas
’n Ondersoek is gelas na die dood van vyf babas gedurende ’n uitbreking van ’n weerstandige Klebsiella-bakterie by die Thelle Mogoerane-streekhospitaal in Vosloorus aan die Oos-Rand. Nuus (Di 21:20)
Netwerk24 Oorhandig kind aan pa, stiefma, beslis hof
’n Ma het Dinsdag trane gestort in die Pretoriase hooggeregshof toe haar agtjarige kind uit haar sorg geneem is. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Gelyke Kanse se aansoek voorlopig van rol gehaal
Sy aansoek vir die tersydestelling van die Universiteit Stellenbosch se 2016-taalbeleid is voorlopig van die rol van die konstitusionele hof verwyder, het die organisasie Gelyke Kanse Maandag gehoor. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 ‘SA moenie so leef’
Sy eie kop moet rol as die polisie nie daarin kan slaag om misdaad hok te slaan nie, het Bheki Cele, minister van polisie, gister gesê. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Dit gaan goed eindig, sê Cyril
Organisasies soos AfriForum en ander wat “valshede” oor Suid-Afrika se grondhervormingsplanne oorsee verkondig, se pogings sal op niks uitloop nie, meen pres. Cyril Ramaphosa. Politiek (11-09-2018)
Netwerk24 Transitoroof neem met 56% toe
Transitorooftogte het met 56% toegeneem, wys die jongste misdaadstatistieke. Nuus (11-09-2018)
Maroela TLU SA bevraagteken plaasmisdaadstatistiek
“Hierdie verskil asook die noodsaaklikheid om uit een mond te praat oor ʼn onderwerp wat toenemende internasionale aandag trek, vereis konsolidasie,” het TLU SA gesê. Nuus (11-09-2018)
Maroela Vakbond wil deel wees van ondersoek oor ontploffing by RDM
Die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) in die Wes-Kaap het Dinsdag gesê hy sal die departement van arbeid skriftelik versoek om deel te wees van die formele ondersoek oor die on… Nuus (11-09-2018)
Maroela Eskom-bates nié sekuriteit vir China-lening, sê Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdag volgehou dat Eskom nie die bepalings van sy lening van R33 miljard met die Chinese ontwikkelingsbank (CDB) bekend kan maak nie, maar in die geval van agterstallige… Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Dawnpark nou ook deel van statistieke
Terwyl die parlement Dinsdag gehoor het dat transitorooftogte veral in Gauteng toegeneem het, het rowers weer op ’n geldwa in die provinsie toegeslaan. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Rustenburg het meeste misdaad in Noordwes
Die Rustenburg-omgewing is die gevaarlikste deel van Noordwes, blyk uit die polisie se jongste misdaadstatistiek. Nuus (11-09-2018)
Maroela ANC reageer oor misdaadstatistiek
Die ANC het reageer op die jongste misdaadstatisitiek wat polisieminister Bheki Cele Dinsdag bekend gemaak het. Nuus (11-09-2018)
Maroela ‘Herstrukturering van polisie broodnodig’
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum behoort die situasie met betrekking tot die bekamping van misdaad in die land prioriteit te geniet om totale anargie en verval te vermy. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Beskuldigdes kry nie borgtog
Doodsdreigemente, die afwesigheid van ’n vaste woonadres en die moontlikheid om hulle by die ondersoek in te meng, is van die redes wat in die hof genoem is oor hoekom twee van Petrus Scholtz (70) se … Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 ‘Regering bied nie morele kompas’
Misdaad floreer in Suid-Afrika omdat die land ’n ernstige tekort aan sosiale kapitaal en ’n morele gewete het. Nuus (11-09-2018)
Maroela Wimpy: ‘Geen tekens van peuter met kos’
Wimpy i’langa Mall in Nelspruit, Mpumalanga, het reageer op bewerings in die sosiale media dat ʼn klant ontlasting in sy kos by dié tak van dié restaurantgroep gekry het. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Seksmisdaad in Klerksdorp vier hoogty
’n Ma en haar tienerdogters se onbeskryflike trauma toe ’n bende rowers hulle verkrag het, is in skokkende besonderhede in die hof blootgelê. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Polisiekantore met meeste moord, geweld
Suid-Afrikaners se vermoede dat daar al hoe meer moord gepleeg word, is Dinsdag bevestig in die misdaadsyfers vir die afgelope boekjaar wat Bheki Cele, minister van polisie, in die parlement bekend … Nuus (11-09-2018)
Maroela Twee laerskoolboeties sterf skielik
Die departement van onderwys het sy medelye uitgespreek oor twee boeties van ʼn laerskool in Katlehong in Gauteng wat Dinsdag skielik gesterf het. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 PE beklee 1ste plek vir poging tot moord
Die polisiekantoor in die land waar die meeste sake van poging tot moord vir die afgelope boekjaar aangemeld is, is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 So lyk Suid-Kaap se misdaadsyfers
Seksuele misdade het die hoogste voorkoms in Knysna in die Suid-Kaapse polisiëringsgebied, luidens die polisie se misdaadstatistieke vir die boekjaar 2017-’18. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Moordsyfer in Vrystaat styg met 10%
Altesaam 1 054 moorde is in die boekjaar in die Vrystaat gepleeg – dit beteken dat die Vrystaat op vier na die provinsie met die meeste moorde is. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Dinsdag, 11 September
Indien jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie bekommerd wees nie! Hier is 'n oorsig van die belangrikste nuusstories waarvan jy moet weet. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Syfers toon Limpopo 'is veiligste' in noorde van land
Limpopo is steeds die veiligste provinsie in die noorde van die land luidens die nuutste misdaadstatistieke wat Dinsdag bekend gemaak is. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 ‘ ’n Mens kan huisroof-syfers nie glo’
Ferdie van Greunen (47) is dankbaar dat hy die dag in Mei vanjaar sy gesin teen huisrowers kon beskerm. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Polisiehoofde se ‘kop op ’n blok’
Suid-Afrika “is amper soos ’n oorlogsone” in die lig van die 57 moorde wat daagliks in Suid-Afrika gepleeg word, het Bheki Cele, minister van polisie, gesê. Nuus (11-09-2018)
Maroela Ramaphosa belowe om grondwetlik op te tree oor grondkwessie
Pres. Cyril Ramaphosa het ook gesê die regering het met ander lande se regerings in gesprek getree en het geen rede om sanksies teen Suid-Afrika te verwag nie. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Egpaar buite Daniëlskuil op kleinhoewe aangeval
“Ek verwerp die mes en rewolwer in die naam van die Here.”. Nuus (11-09-2018)
Maroela Twee aangekla oor wrede robwelpie-video
Twee mans, onderskeidelik 19 en 22 jaar oud, moet binnekort in die Laaiplek-landdroshof in die Wes-Kaap verskyn in verband met die wrede mishandeling van ʼn robwelpie. Beeldmateriaal van die voorval… Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Polisie soek man wat 8-jarige glo wou ontvoer
’n Agtjarige meisie van Goodwood het vroeër vandeesmaand van ’n vermeende ontvoerder weggehardloop en die polisie vra nou die gemeenskap se hulp om die man vas te trek. Nuus (11-09-2018)
Maroela Leefstyloudits kom vir regering-hoës
Volgens Ramaphosa sal dié oudits van toepassing op almal in senior posisies, insluitend homself, wees. Nuus (11-09-2018)
Maroela Herrie oor beweerde ‘ontlasting’ in Wimpy-kos
Die restaurantgroep Wimpy sê hy het ʼn volledige ondersoek begin ná bewerings in die sosiale media dat ʼn klant ontlasting in sy kos van dié restaurantgroep gekry het. “Ek is absoluut gewalg,” het Mi… Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Mans beseer toe trein vragmotor buite Welkom tref
Twee mans is lig beseer toe ’n vragmotor buite Welkom in die Vrystaat met ’n trein gebots het. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 President sal by Zondo praat as hulle vra
Pres. Cyril Ramaphosa is bereid om voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping te getuig. Politiek (11-09-2018)
Maroela Magashule: ‘Ek het met Zuma vergader’
“Dit was nie die eerste keer dat ek met Zuma vergader het nie, dit was nodig vir ons om te vergader.” Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Tannie en ouma laai inkopies af, aangeval met graaf
"Hulle is vir dood gelos." So sê JP Barnard oor sy ouma, Esmé Venter (72) en tannie Priscilla Venter (52). Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Man voor ná huishulp glo aan brand gesteek is
Die saak van ’n man wat na bewering sy huishulp aan die brand gesteek het, is Dinsdag na die streekhof in Durban oorgeplaas. Nuus (11-09-2018)
Maroela Dié pragnatuurfoto’s wen
SANParke het die wenners aangewys in sy jaarlikse fotokompetisie. Nuus (11-09-2018)
Maroela Minister van polisie beskryf SA as ʼn oorlogsone
Suid-Afrika se moordsyfer is so hoog dat Suid-Afrikaners tereg kan aanvoer hulle woon in ‘n oorlogsone, het die minister van polisie, genl. Bheki Cele, vanoggend gesê. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Departement sluit dalk 2 skole
’n Onseker toekoms staar twee laerskole met ’n handjievol leerlinge in Knysna se munisipale gebied in die Suid-Kaap in die gesig. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Trump ontmoet Kim weer binnekort
Pres. Donald Trump en Kim Jong-oeng, Noord-Koreaanse leier, ontmoet een van die dae weer om hul onderhandelinge oor kernkragooreenkomste te begin. Nuus (11-09-2018)
Maroela DNS-deurbraak help 9/11-slagoffers identifiseer
ʼn Deurbraak in DNS-ontleding help om meer slagoffers van die aanvalle op 11 September 2001 by die Wêreldhandelsentrum in New York City te identifiseer, maar dit hou min troos in vir die families va… Nuus (11-09-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 11 September 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (11-09-2018)
Maroela Staatskaping-verhore onbepaald uitgestel
Maroela Media het Dinsdagoggend berig dat Barbara Hogan, voormalige minister van openbare ondernemings, Woensdag voor die kommissie sou getuig. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Dié kat skrik nie vir water nie . . .
As jy gedink het alle katte hou nie van water nie, dink weer. Hier is 'n kat wat weekliks saam met haar eienaar plankroei. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Meer as 100 strukture op Pta-plaas afgebreek
Die balju is Dinsdag deur die Rooimiere, ’n private veiligheidsmaatskappy en die polisie bygestaan om meer as 100 onwettige woonstrukture op ’n plaas noord van Pretoria te verwyder. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Kommissie onbepaald uitgestel
Die kommissie van ondersoek oor staatskaping is Dinsdag tot verdere kennisgewing uitgestel, het eerw. Mbuyiselo Stemela, woordvoerder van die kommissie, gesê. Politiek (11-09-2018)
Netwerk24 Ace erken hy ‘inisieer’ vergadering met Zuma
Ace Magashule, die ANC se sekretaris-generaal, het erken hy het ’n vergadering met oudpres. Jacob Zuma verlede week in Durban “geïnisieer”, maar het geweier om te sê wat op die geslote vergadering … Politiek (11-09-2018)
Netwerk24 Weermag moet bendegeweld in W-Kaap hokslaan – Zille
Van alle bendeverwante moorde in Suid-Afrika vind 83% in die Wes-Kaap plaas. Nuus (11-09-2018)
Maroela Twaalf van Klerksdorp in hof ná onluste
Die polisie sê die geweld het ontstaan nadat polisiebeamptes Sondagoggend op patrollie in Pienaarsdorp op ʼn plaaslike taxibestuurder se lyk afgekom het. Hy is twee keer met ʼn mes gesteek. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Vreemde weerverskynsel 1ste keer hiér afgeneem
’n Unieke optiese verskynsel wat soms tydens weerlig en donderweer voorkom, is vir die eerste keer in Suidelike Afrika afgeneem. Nuus (11-09-2018)
Maroela Polisie maak syfers vir plaasmoorde bekend
Plaas- en kleinhoewe-aanvalle is vanjaar vir die eerste keer in 11 jaar as ʼn aparte afdeling by die misdaadstatistieke ingesluit, ná versoeke van verskeie belanghebbers. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 VSA wil reëls vir vrystelling van metaan verslap
Die Trump-regering gaan dit voortaan makliker maak vir maatskappye wat energie verskaf om metaan in die atmosfeer vry te stel. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Patel hoor eers in Okt van sy saak
Die dubbelmoordbeskuldigde Rameez Patel van Polokwane, Limpopo, het Dinsdagoggend vlugtig in die landdroshof in die stad verskyn. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 DA vra weermag moet in Wes-Kaap ontplooi word
Die misdaadstatistieke wys dit is dringend noodsaaklik dat die weermag in die mees kwesbare gemeenskappe in die Wes-Kaap ontplooi móét word, sê Bonginkosi Madikizela, die Wes-Kaapse leier van die DA. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 ‘Skootdanser’ by die huis en swanger
Die gr. 10-leerling van ’n Gautengse skool wat ’n skootdans vir ’n ander doen, is nege maande swanger en is tans by haar huis waar sy voorberei op die geboorte van haar kind. Nuus (11-09-2018)
Maroela Hou op voorbehoeding gebruik, vra Tanzanië se president
Vroue-LP’s word verbied om kort rokke en jeans te dra, terwyl van vroue wat die parlement besoek, verwag word om ook dié voorskrifte te gehoorsaam. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Honde vergiftig, 1 se hart uitgesny ná rob-video
’n Man wat ’n video versprei het van ’n visserman wat ’n robwelpie mishandel, lewe in vrees nadat vier van sy honde vrekgemaak is. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Ramaphosa praat oor grond, R33 miljard China-lening en Trump-twiet
Pres. Cyril Ramaphosa antwoord vanmiddag vrae in die parlement oor die moontlike gevolge van grondonteiening, China se voorwaardes vir die R33 miljard-lening aan Eskom asook pres. Donald Trump se … Politiek (11-09-2018)
Maroela Afrigter oor seksklagtes: ‘Ek was onvolwasse’
“Ek besef dit was kinderagtig en ek moes daarmee opgehou het.” Nuus (11-09-2018)
Maroela Reserwebank waarsku teen populistiese beleid
Daar is weer eens ’n sterk waarskuwing aan die regering van president Cyril Ramaphosa gerig om nie ’n populistiese ekonomiese beleid te implementeer nie. Dié keer het die waarskuwing van die presid… Nuus (11-09-2018)
Maroela Skote klap naby Montecasino
“Die verdagtes het gestop en die nommerplate van die voertuig probeer verwyder waarna ʼn skietgeveg tussen hulle en die polisie uitgebreek het.” Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Meer as ’n miljoen ontruim weens orkaan in VSA
Meer as ’n miljoen inwoners aan die suidoostelike kus van Amerika het Dinsdagoggend noodgedwonge hul huise ontruim nadat die orkaan Florence as ’n kategorie-5 storm geklassifiseer is. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 KYK; Skietery toe polisie glo rowers voorlê
Die dag waarop die jongste misdaadsyfers bekend gemaak is, was daar sommer vroeg reeds twee skietvoorvalle in Gauteng. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Verkoolde lyke in motor gekry
Die polisie in Gauteng ondersoek die raaiselagtige dood van twee mense wat onherkenbaar in ’n motor verkool het. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Polisie ondersoek ‘swak dienslewering’ in Bloem
Die polisie in die Vrystaat het vandeesweek ontken dat drie polisiekantore in Bloemfontein nie voertuie gehad het om na misdaadtonele uit te gaan nie. Nuus (11-09-2018)
Maroela Video: Besetters op Gauteng-plaas ná 2 weke verwyder
“Hulle het ʼn paar buitebande aan die brand gesteek en een of twee petrolbomme gegooi, maar besef hulle het nie ʼn kans teen die Rooimiere nie.” Nuus (11-09-2018)
Maroela Ondersteuner in stadionkleedkamer glo met mes aangeval
Die vrou is op die toneel behandel en na ʼn nabygeleë hospitaal gehaas vir mediese behandeling. Nuus (11-09-2018)
Maroela Grondonteiening: ‘Wittes kan nie alleen vir eiendomsreg veg’
“Die stryd vir die beskerming van eiendomsregte kan nie deur Afrikaners, Afrikaanses of wit mense alleen geveg word nie.” Nuus (11-09-2018)
Maroela Grondonteiening: ‘Regstappe nou nodig’
“Die regering het eintlik ʼn skelm metode gevolg om die hele ding te hanteer.” Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Nyanga het hoogste moordsyfer in SA
Nyanga in die Wes-Kaap is steeds Suid-Afrika se gevaarlikste plek waar die grootste aantal moorde in die afgelope boekjaar aangeteken is. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Rooimiere breek onwettige strukture op grond af
Meer as 100 onwettige woonstrukture is Dinsdag sonder veel weerstand op ’n plaas buite Soshanguve noord van Pretoria afgebreek. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Brasilië se Lula aanstons sonder troon
Dis blykbaar neusie verby vir Luiz Inacio Lula da Silva, die voormalige Brasiliaanse president, se droom om aan die presidentsverkiesing deel te neem. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Moorde in SA styg tot 20 336 in afgelope boekjaar
Meer as 20 000 mense is in die 2017-’18-boekjaar vermoor – dis die hoogste aantal moorde wat die afgelope tien jaar in ’n enkele boekjaar aangemeld is. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 ANC kan burgers nie meer veilig hou – DA
Die amptelike opposisie in die parlement sê die misdaadstatistieke wat Dinsdagoggend in Kaapstad bekend gemaak is, wys die ANC-regering verloor die stryd om Suid-Afrikaners veilig te hou. Politiek (11-09-2018)
Maroela Talle bring hulde aan ‘die troepe se generaal’
“Ons sal weer eendag saam in die veld middagete eet, Generaal.” Nuus (11-09-2018)
Maroela ANC-raadslid vas vir moord op partylid  
Die partylid in is Mei vanjaar koelbloedig buite sy huis vermoor. Nuus (11-09-2018)
Maroela 57 mense per dag in SA vermoor
Bheki Cele, minister van polisie, het Dinsdag die jongste misdaadstatistieke bekend gemaak vir die boekjaar 2017-2018. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 YouTube sluit kanale in Sirië
Die videostromingsdiens YouTube het alle kanale wat pro-Sirië is, opgeskort. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Orangoetankie met keisersnee in wêreld gebring
’n Orangoetang-kleintjie is gesond nadat sy met ’n keisersnee in die wêreld gebring is omdat daar komplikasies met die geboorte was. Nuus (11-09-2018)
Maroela Raaiseldood van 2 in brandende motor ondersoek
ʼn Lid van die publiek het omstreeks 05:45 ʼn brandende motor wat langs die pad staan by die polisie aangemeld. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Kofi Annan terug op Afrika-bodem
Die oorskot van die ontslape Kofi Annan het Maandag in sy tuisland, Ghana, aangekom. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Man (31) ontvoer, lyk in Macassar gekry
’n Jong sakeman van Mitchells Plain se lyk met drie skietwonde is Sondagoggend in die bosse in Macassar naby Somerset-Wes gekry. Nuus (11-09-2018)
Maroela Proeflopies vir 5G in SA reeds aan die gang
“Ons doen proeflopies met 5G, maar begin reeds met die beplanning van die lisensiëring van die 5G-spektrum … sodat ons nie vertragings ervaar in ons skakeling met die private sektor nie… Nuus (11-09-2018)
Maroela Hogan getuig binnekort oor staatskaping
Vytjie Mentor het vroeër getuig dat Ajay Gupta haar in 2010 die pos as minister van openbare ondernemings aangebied het om Barbara Hogan te vervang. Nuus (11-09-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Ekonomiese rampe in VSA – gaan SA leer?
Kan Suid-Afrika, wat nou ’n tegniese resessie beleef en op Avbob se stoep speel met planne van onteiening sonder vergoeding, die lesse nie net leer nie, maar ook ter harte neem?   Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Testikels net waar jy kyk!
Testikels is niks om jou neus voor op te trek nie. In sommige lande is diere-testikels 'n fynproewersgereg. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 21 kinders beseer toe taxi in boom vasry
Altesaam 21 kinders in KwaZulu-Natal is Maandagoggend beseer toe die bestuurder van ’n minibustaxi teen ’n boom vasgery het. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 VSA dreig hof oor Afganistan-ondersoek
Amerika dreig om sanksies teen die internasionale strafhof (IS) in Den Haag, Nederland, in te stel indien hulle sou voortgaan met ’n ondersoek na beweerde oorlogsmisdade wat deur Amerikaners in … Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Misdaadstatistieke vanoggend bekend gemaak
Die nasionale misdaadstatistieke vir die boekjaar 2017-2018 word deur Bheki Cele, minister van polisie, bekend gemaak. Die nasionale misdaadstatistieke wys duidelik waar die brandpunte is wat aandag … Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Vlug draai terug na Perth oor probleem-passasier
’n Qantas-vlug wat van Perth na Londen onderweg was, moes ure nadat die vliegtuig opgestyg het, terugdraai nadat ’n passasier oproerig geraak het. Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Treinwa by Strand-stasie aan die brand gesteek
Nog ’n Metrorail-treinwa is Dinsdagoggend vroeg by die Strand-stasie in Kaapstad aan die brand gesteek. Nuus (11-09-2018)
Maroela Afrigter in getuiebank oor seksklagtes: ‘Hulle lieg’
“Dit was net speletjies en pret tussen ons vir twee jaar wat nie bedoel is om enigsins skadelik te wees nie.” Nuus (11-09-2018)
Maroela Skokvideo uit Gautengse hoërskool lei tot ondersoek
“Dit is jammer dat die leerder in die video tans nege maande swanger is en by die huis is waar sy wag om geboorte te skenk.” Nuus (11-09-2018)
Maroela Motoris glo oor parkering met mes gesteek
“Die motorwag het teruggekom en na bewering die bestuurder in sy bolyf gesteek.” Nuus (11-09-2018)
Netwerk24 Vrou in plas bloed gevind ná aanval by Haaie-wedstryd
’n Haaie-ondersteuner is Vrydagaand vegtend om haar lewe in ’n plas bloed by Kingspark gevind nadat sy verskeie kere met ’n mes gesteek is. Nuus (11-09-2018)