Netwerk24 2 vroue met graaf aangerand op Limpopo-plaas
Twee vroue is Maandag laatmiddag met ’n graaf op ’n plaas net buite Northam in Limpopo aangeval. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Lasbrief uit vir voormalige raadslid van Mandelabaai
’n Lasbrief is uitgereik vir Bongo Nombiba, ’n veroordeelde misdadiger en voormalige raadslid in die Nelson Mandelabaai-metro. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Damme raak voller in Algoabaai
Die gesamentlike vlakke van opgaardamme wat water aan die Algoabaai-waterstelsel verskaf, het ná die afgelope week se goeie reënval meer as verdubbel. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Toetsstasie in George heropen ná byna 10 j.
Vir die eerste keer in byna tien jaar het George in die Suid-Kaap weer ’n munisipale toetsstasie nadat dit vroeër weens ongerymdhede gesluit is. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Hof hoor hoe verkragte vrou verswak, sterf
Haar suster was baie hartseer nadat sy verkrag is. Sy wou niemand sien nie en het net in haar kamer gebly, het Lynette Maree (24) Maandag in die hooggeregshof in Bloemfontin getuig. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 SA en België versterk handelsbande
Suid-Afrika en België het amptelik onderneem om die bilaterale verhouding tussen die twee lande, veral ten opsigte van samewerking en handel, verder op hoë vlak te versterk. Politiek (10-09-2018)
Netwerk24 Vrystaat hoor Dinsdag oor DA se premierskandidaat
Wanneer Mmusi Maimane, DA-leier, Dinsdag in Bloemfontein sy party se premierskandidaat vir die Vrystaat bekend maak, sal hy na alle waarskynlikheid die geleentheid gebruik om die ANC oor wanbesteding … Politiek (10-09-2018)
Netwerk24 België gee R530 m. vir proses met grondhervorming
Suid-Afrika het Maandag ’n belofte van €30 miljoen (sowat R530 miljoen) vir die proses oor grondhervorming van België ontvang. Politiek (10-09-2018)
Netwerk24 Baasbrein van sindikaat pleit skuldig
Die vermeende baasbrein agter ’n perlemoensindikaat in Port Elizabeth het aanvanklik Maandag alleen in die beskuldigdebank verskyn nadat sy medebeskuldigdes in die saak skuld beken het, maar hy het … Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Molefe kap terug na Lucky Montana
Popo Molefe, voorsitter van die Transnet-direksie, het ’n dokument van 17 bladsye vol bewerings teen hom verwerp en die opsteller daarvan, Lucky Montana, “misdadig” genoem. Politiek (10-09-2018)
Netwerk24 Sanef veroordeel dreigemente teen joernalis
Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) het die dreigemente teen Sunday Times joernalis Qaanitah Hunter veroordeel. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 7 van familie brand dood in hut
Die Kgetlengrivier-munisipaliteit, wat Koster in Noordwes insluit, help tans ’n familie met onder meer kos en klere nadat hulle Saterdag in die vroeë oggendure ’n ouma, ’n ma en vyf kinders in ’n … Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Gautengse regering ontruim 9 van sy geboue in Jhb
Die Gautengse regering het nege van sy geboue in die middestad van Johannesburg wat nie aan die minimum veiligheidsvereistes voldoen nie, ontruim. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Noodtoestand in Kaapstad gevra ná treinaanval
Die Kaapstad-metro het ’n beroep op Blade Nzimande, minister van vervoer, gedoen om in te gryp en ’n noodtoestand betreffende spoorvervoerdienste in Kaapstad af te kondig ná ’n aanval op ’n trein wat … Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Kuier saam met jou vriende in reservaat
’n Gemaklike vier uur se ry. Dit is hoeveel uur dit jou gaan neem om van Gauteng na die Tuli Botswana-wildreservaat se Pride Rock Lodge te ry. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 ‘Ace moet self sê of hy op vergadering was’
Niemand sal dit regkry om die uitslag te verander van die Nasrec-konferensie waarin pres. Cyril Ramaphosa tot leier van die ANC verkies is nie – nie in die ANC nie en ook nie buite die party nie. Politiek (10-09-2018)
Netwerk24 Lyk gevind ná bejaarde nie na ouetehuis terugkeer
’n Erg verbrande lyk wat nog nie geïdentifiseer is nie, is Maandag in Batlharos naby Kuruman in die Noord-Kaap ontdek. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Verkragte vrou se woorde klink ‘vanuit graf’ in hof op
Asof uit haar graf het Alice Maree (21) se woorde in die hooggeregshof in Bloemfontein opgeklink toe haar polisieverklaring, waarin sy vertel hoe sy verskeie kere helder oordag in ’n … Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Polisielid naby Soweto geskiet
’n Polisielid is Maandag tydens ’n roetine-ondersoek op die N12 naby Soweto geskiet. Nuus (10-09-2018)
Maroela Twee vroue op plaas oorval, wreed aangerand
Marius Müller, nasionale operasionele koördineerder van AfriForum, het aan Maroela Media gesê die vroue is glo met ʼn tuingraaf aangeval. Nuus (10-09-2018)
Maroela Jong man met reusevonds dagga betrap
Die polisie het ʼn wenk oor dwelms by ʼn huis in Newton, Postmasburg, opgevolg toe hulle dié vonds gedoen het. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Bloem-verkragter se vonnis versag
Die twee lewenslange vonnisse wat Rayno Cramer van Bloemfontein weens die verkragting van ’n minderjarige meisie opgelê is, is op appèl in die Vrystaatse hooggeregshof tersyde gestel en aansienlik … Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Groot onsekerheid in Swede ná verkiesing
Swede stuur af op groot politieke onsekerheid ná Sondag se verkiesing. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Man vas ná mesaanval in Parys
Die polisie in Frankryk het ’n man in hegtenis geneem wat Sondag laat sewe mense in ’n mesaanval in die hartjie van Parys gewond het. Die polisie meen egter daar is nog geen teken dat die aanval … Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Pik loof Geldenhuys vir sy rol as vredemaker
Die voormalige weermaghoof genl. Jannie Geldenhuys het ’n waardevolle bydrae gelewer om te help om vrede in Suider-Afrika te bewerkstellig. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Duduzane wil Jonas ondervra
Duduzane Zuma, een van die vermeende sleutelfigure in die Gupta-familie se staatskapingsprojek, wil nou voor die Zondo-kommissie getuig nadat hy vroeër daarteen vasgeskop het. Politiek (10-09-2018)
Netwerk24 Patel se skoonpa 7 keer geskiet
Die dubbelmoordbeskuldigde Rameez Patel van Polokwane se skoonpa is Saterdagaand sewe keer geskiet nadat hy by sy huis ontvoer is. Nuus (10-09-2018)
Maroela Sersant in hof ná bedrog van duisende
Hy het onder meer eise ingedien vir ʼn gastehuis wat lankal nie meer bestaan nie en “amptelike” reise per taxi. Nuus (10-09-2018)
Maroela ‘Gordhan het gedink hy is God’
“Ek het nuus vir die minister. Jy dank nie sommer net mense af nie. Die howe het gesê nie eens die president van die republiek kan dit doen nie,” het adv. Dali Mpofu gesê. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 ‘Onsmaaklike, gierige’ getuie kelder diamantsaak
Vier jaar nadat 13 beskuldigdes van rampokkery en onwettige diamanthandel aangekla is, het hulle Maandag as vry mense by die hooggeregshof in Kimberley uitgestap. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Swartbergpas oop ná sneeuval
Die Swartbergpas tussen die Groot en die Klein-Karoo is weer vir verkeer oopgestel ná die naweek se sneeuneerslae en waarskuwings dat motoriste dit op eie risiko aanpak. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Maandag, 10 September
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die belangrikste nuusstories waarvan jy moet kennis neem. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Polisiebeampte dien glo vals reiseise in
’n Oos-Kaapse polisiebeampte wat blykbaar vals reiseise ingedien het, is van bedrog van sowat R42 000 aangekla. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Tanya Wiers-saak kom nou eers vólgende jaar voor
"Ek wil weet wat daardie dag in die huis gebeur het." Nuus (10-09-2018)
Maroela Vlae halfmas vir ‘gevalle helde’
“Ons sal dié tyd onthou waartydens die Stad nie net drie brandbestryders verloor het nie maar ook drie pa’s, mans en kollegas.” Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Adlam-egpaar erg geslaan en gebrand, hoor hof
Leslie Albert Adlam was deurmekaar en het harsingskudding gehad toe hy op die oggend van 17 Mei 2013 na die ongevalle-afdeling in die Wilgers-hospitaal in Pretoria gebring is. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Geweld breek uit in Klerksdorp
Die beweerde wraakopstand van taxibestuurders in die Klerksdorp-omgewing het vermoedelik gelei tot twee moorde, geweld en plundery. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 2 tieners vas ná dood van kind in Pampierstad
Daar is geen aanduiding dat ’n boer verantwoordelik is vir die dood van ’n 16-jarige kind naby Hartswater in die Noord-Kaap nie. Nuus (10-09-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 10 September 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (10-09-2018)
Maroela Onverwagse wending in ondersoek na staatskaping
Paul Pretorius, hoof van die kommissie se regspan, het gesê die kommissie het ʼn brief van dié sleutelfiguur se regsverteenwoordiger ontvang wat dit stel dat hy van plan verander het en nou bereid i… Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Hof bevind jong man onskuldig aan moord
Of haar ma se moordenaar in die tronk is of nie, sal haar nie terugbring nie, het Mérlin Barnard Maandag buite die hooggeregshof in Pretoria gesê. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 2 dood in geweld in Klerksdorp
Twee mans is dood in die geweld wat die afgelope naweek tussen taxibestuurders en buitelanders in Pienaarsdorp in Klerksdorp, Noordwes, uitgebreek het. Nuus (10-09-2018)
Maroela Twee tieners vas vir seun se wurgdood
Die verdagtes is Maandag kort ná 12:00 in Pampierstad aangekeer. Hulle sal binnekort in die plaaslike landdroshof verskyn. Nuus (10-09-2018)
Maroela ‘ANC kan nie antwoord oor geheime vergadering’
“Ons weet nie of daar so ʼn vergadering was of nie, maar diegene wat daar was, sal die beste mense wees om vrae oor die samekoms te beantwoord.” Nuus (10-09-2018)
Maroela Komatipoort-plaasmoord: Nog ʼn verdagte vas, ander in hof
ʼn Sewende verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Deon de Bruyn (25), ʼn boer van Komatipoort in Mpumalanga. Nuus (10-09-2018)
Maroela TUT-klasse in Soshanguve onbepaald opgeskort
Intussen is klasse sporadies hervat, maar die afgelope week moes dit opnuut opgeskort word nadat chaos ontstaan het. Sowat 13 000 studente word deur die geweldpleging geraak. Nuus (10-09-2018)
Maroela ANC slaan vure dood oor Zuma-ontmoetings
Die ANC slaan vervaard vure dood nadat ontmoetings tussen oudpres. Jacob Zuma en verskeie topamptenare van die regerende party onthul is. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Staat het al oog op grond vir ‘bekostigbare’ huise
Die staat het reeds begin om strategies geleë stukke grond in van die land se grootste stede en dorpe te identifiseer om in die nabye toekoms “bekostigbare” huise daarop te bou. Politiek (10-09-2018)
Netwerk24 Ace moet self sê oor vergadering met Zuma, sê Kodwa
Die ANC het dit aan Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, oorgelaat om self te verduidelik of hy ’n geheime vergadering saam met oudpres. Jacob Zuma bygewoon het waar glo saamgesweer is om … Politiek (10-09-2018)
Netwerk24 ‘Iets broei in ANC’ – Cosatu
Al word bewerings van ’n komplot teen pres. Cyril Ramaphosa ontken, kan almal sien wat in die ANC aan die gang is. Politiek (10-09-2018)
Maroela SA gaande oor pragsneeufoto’s in reservaat
Die bestuurder van die reservaat wat die foto’s geneem het, het Maandag aan Maroela Media gesê sy is heeltemal oorweldig deur die reaksie wat die foto’s uitgelok het. Nuus (10-09-2018)
Maroela Selfdood: Bekende evangelis deel sy stryd
Met die oog op Wêreldselfdoodvoorkomingsdag Maandag vorm dié onthulling deel van ’n nuwe webreeks vir jongmense, genaamd niePlastiek, ’n platform wat jongmense aanmoedig om onbeskaamd te gesels.… Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Verdagte ‘kan niks onthou’
Die man wat daarvan verdink word dat hy Boeta (69) en Lily (66) Smit van Potchefstroom wreedaardig met ’n ysterpyp doodgeslaan het, beweer nou hy kan nie onthou wat tydens die aanval gebeur het nie. Nuus (10-09-2018)
Maroela Toetsing by Denel-aanleg hervat
RDM sê hy verstaan dat die gemeenskap steeds getraumatiseerd is ná verlede week se gebeure en juis daarom wil hy alles moontlik doen om sensitief ten opsigte van mense se vrese op te tree. Nuus (10-09-2018)
Maroela Regering betaal miljoene aan Guptas se media-instansies
Die regering het R260 miljoen aan die media-instansies The New Age en ANN7, wat aan die Gupta-familie behoort het, betaal. Nuus (10-09-2018)
Maroela Brandstigting ondersoek ná brand in winkelsentrum
Van die winkel se inhoud is bo-op die dak van die gebou aangetref. Nuus (10-09-2018)
Maroela Parktown-afrigter vrygespreek op sommige aanklagte
Robertse wou ook hê Rex moet vrygespreek word op die aanklagte dat hy ʼn kind aan pornografie blootgestel het. Hy het gesê 50 shades of Grey word in Suid-Afrika nie as ʼn pornografiese rolprent besko… Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Mesaanvaller in Parys met metaal-bal gestuit
Sondag se mesaanval in Parys word nie in dié stadium met terreur verbind nie, sê regs- en polisiebronne. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Hoof van CBS bedank ná nog aantygings oor teistering
Leslie Moonves (68), sedert 2006 grootbaas van CBS Corporation, het Sondag bedank te midde van nuwe aantygings van seksuele aanranding en teistering teen hom. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Denel hervat ammunisie-toetse by aanleg
Rheinmetall Denel Munition (RDM) hervat Maandag sy ammunisietoetse by die aanleg in Macassar naby Somerset-Wes, ’n week nadat ’n ontploffing die lewe van agt werkers hier geëis het. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Polisie dink skietdood is taxi-verwant
Die polisie ondersoek steeds die omstandighede van ’n moord Saterdagaand in Kampsbaai waarin ’n 44-jarige man doodgeskiet is. Nuus (10-09-2018)
Maroela Oudhoof van weermag sterf
Geldenhuys was ʼn ongelooflike mens en ʼn baie goeie leier vir sy soldate vir wie hulle matelose respek gehad het. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 AfriForum en Cope na ambassades oor grond
AfriForum en Cope gaan met buitelandse ambassades in Suid-Afrika in gesprek tree om hulle te vra om druk op die regering uit te oefen. Politiek (10-09-2018)
Netwerk24 Landdros glo uit vrees vir skuldigbevinding vermoor
“Blykbaar” het ’n voormalige tronkbewaarder gedink dat landdros Victor Mabunda hom skuldig gaan bevind op ’n aanklag van besit van dagga. Nuus (10-09-2018)
Maroela Cope, AfriForum: ‘Verdediging van eiendomsreg is nie verdediging van apartheid’
“Suid-Afrikaners van alle gemeenskappe mag nie toelaat dat ʼn populistiese alliansie ons verdeel nie, of haat en geweld veroorsaak tot voordeel van die regerende elite of sodat hulle oor ons k… Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Motorfietsklub hof toe oor twis
Motorfietsryers los lankal nie meer hul geskille in ’n kroeg op nie, sê ’n voormalige lid van die Ghost Riders-motorfietsklub. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Guptas ‘arrogant in weelde in Doebai’
Die Gupta-familie is vermetel en arrogant om voorkeur-behandeling van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping te verwag, sê Neeshan Balton, uitvoerende direkteur van die Ahmed … Nuus (10-09-2018)
Maroela Staatskaping: Guptas moet verklarings aflê
Vincent Maleka, van die kommissie se regspan, het Maandag laat hoor dat een persoon wat geweier het om te getuig sy of haar besluit heroorweeg het en nou ingestem het om te getuig. Hy het nie beken… Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 2 dood toe motor boom tref
Twee mense is Maandagoggend dood nadat hul motor teen ’n boom in Vereeniging vasgery het. Nuus (10-09-2018)
Maroela Twee sterf ná motor teen boom bots
Nooddienste is na die toneel ontbied waar die liggaam van ’n man buite die wrak van ’n motor aangetref is. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Wiers se moordsaak sloer steeds
Die tuinier van Polokwane wat aangekla is van die moord op Tanya Wiers (44), ’n ma van drie kinders, se regsverteenwoordiger het hom teen Maandagoggend nog nie gekonsulteer nie. Nuus (10-09-2018)
Maroela Gru-aanval op pendelaars skok Kaapse stadsraad
Een van die slagoffers is met ’n afgebreekte meslem in sy kop aangetref. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Regse populisme groei ook in Swede
Die uitslag van die Sweedse parlementêre verkiesing is ’n bevestiging van ’n neiging wat oor Wes-Europa voorkom – die regse populiste maak vordering. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Man vermoor glo hele gesin in Perth
’n Australiese man is daarvan aangekla dat hy onder meer sy drie jong kinders vermoor het, het die polisie hier Maandag gesê. Nuus (10-09-2018)
Maroela Esbé Koster moord: Tweede beskuldigde hoor sy lot
Nadat die uitspraak gelewer is, het die beskuldigde se familie mekaar omhels terwyl trane oor hul wange gerol het. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Hof bevind tiener is gedwing om te moor
Die jong man wat as skoolseun ’n medebeskuldigde was in die moord van ’n skoolsekretaresse in Brits, Noordwes, is Maandag onskuldig bevind op alle aanklagte teen hom. Nuus (10-09-2018)
Maroela Niemand nog vas ná tiener se wurgdood
Die fietsketting waarmee die tiener vermoedelik verwurg is, was nog om sy nek. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Voormalige SA weermaghoof sterf
‘n Voormalige Suid-Afrikaanse Weermaghoof, genl. Jannie Geldenhuys (83), is Sondagaand oorlede. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 4 vinnig vasgetrek ná huisroof
Vier verdagtes sal na verwagting Maandag in die landdroshof in Brits in Noordwes verskyn op vier aanklagte van huisroof en die onwettige besit van ’n vuurwapen. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Selfmoord-aanvaller teiken staatsgebou in Somalië
'n Selfmoord-bomaanvaller het Maandagoggend 'n staatsgebou in Mogadisjoe geteiken en verskeie mense is in die ontploffing dood. Nuus (10-09-2018)
Maroela Nege vas ná geweld in Klerksdorp
Toe plaaslike taxibestuurders van hul kollega se moord te hore kom, het hulle hulself groepeer en opgeruk na die taxistaanplek, waar hulle toegeslaan het op buitelanders se stalletjies. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Trump wys tande oor ‘VSA-oorlogsmisdade’
Amerika gaan Maandag ’n aggressiewe standpunt inneem teen die Internasionale Strafhof (IS) in Den Haag, Nederland, en dreig om sanksies teen sy regters in te stel, indien hulle sou voortgaan met ’n … Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Ontploffings ruk Libiese hoofstad
Verskeie ontploffings is Maandagoggend by die hoofkantoor van die Libiese oliekorporasie gehoor. Nuus (10-09-2018)
Maroela Laer tariewe in Kaapstad nadat waterbeperkings verslap word
Kyk hier wat die nuwe watertariewe vanaf 1 Oktober sal wees. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Treindienste in Kaap weer verlam
Metrorail se treindienste in Kaapstad is Maandag weer erg ontwrig met minstens agt treine wat oor die skiereiland heen buite werking is. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Groot aardbewing naby Nieu-Seeland
Daar was Maandag ’n aardbewing van 6.9 naby die Kermadec-eilande naby Nieu-Seeland. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Disneyland skop Obama as jong man uit oor rokery
Oudpres. Barack Obama is as student uit Disneyland geskop omdat hy gerook het. Nuus (10-09-2018)
Maroela Nuuskommentaar: ‘Welkom terug’, politieke korrektheid
Verskeie gebeure laat dit lyk of politieke korrektheid weer besig is om vinnig veld in die Suid-Afrikaanse samelewing te wen. Kan iets gedoen word om te keer dat Suid-Afrikaners so sito-sito op ’n … Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Kommissie na staatskaping gaan voort
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping se sitting duur voort met die getuienis van Jan Gilliland van die tesourie. Adjunkhoofregter Raymond Zondo sal ook aandui wat sy plan is met die … Politiek (10-09-2018)
Netwerk24 Britte ondersoek Bell Pottinger se direkteure
Die Britse insolvensiediens, ’n regeringsliggaam, het ’n ondersoek gelas na die voormalige direkteure van die reklame-maatskappy Bell Pottinger. Politiek (10-09-2018)
Maroela Drie dood, 3 beseer in trompop botsing
Drie mense is dood nadat twee motors Sondag reg van voor in Garsfontein in Pretoria gebots het. Nuus (10-09-2018)
Maroela Ramaphosa fokus is op verkeerde plekke
Schüssler sê daar is te veel populistiese retoriek in die ANC se oggend- en aandpraatjies en dit ontsenu beleggers. Boonop waarsku hy dat die party nou op die verkiesing van volgende jaar fokus, pl… Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Tariewe in Kaapstad val ná beperkings verslap word
Watertariewe in Kaapstad is aansienlik verminder met die aankondiging dat waterbeperkings verslap word. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 7 beseer in mesaanval in Parys
Die polisie in Frankryk het ’n man in hegtenis geneem wat laat Sondagaand ’n groep mense met ’n mes aangeval het. Nuus (10-09-2018)
Maroela Straatrowers steek man aan die brand
ʼn Man, vermoedelik 25 jaar oud, het Sondagmiddag in Ashburton, Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal kritieke beserings opgedoen toe petrol oor hom uitgegooi en vermeende straatrowers hom aan die brand… Nuus (10-09-2018)
Maroela ANC ontken planne om Ramaphosa te ontsetel
Die ANC het ʼn berig in die Sunday Times, “Exposed: Zuma plot to oust Cyril”, verwerp. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Tonge klap oor Johnson se liefdesprobleme
Die liefdesprobleme van Boris Johnson, Brittanje se gewese minister van buitelandse sake, maak steeds opslae. Nuus (10-09-2018)
Maroela Cholera-dodetal styg in Zim
Die dodetal van die cholera-uitbreking in Zimbabwe se hoofstad Harare het gestyg. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 RDM-aanleg ‘nie gevaarlik vir gemeenskappe’
Rheinmetall Denel Munition (RDM) het inwoners in die omgewing van sy aanleg in Macassar naby Somerset-Wes gerusgestel en gesê die aanleg hou geen gevaar in vir mense wat naby die aanleg woon nie. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Waterbeperkings in Kaapstad verslap
Die Kaapstad-metro het waterbeperkings van vlak 6B tot vlak 5 verslap. Nuus (10-09-2018)
Maroela Sewe sterf tydens brand in Koster
Sewe lede van ʼn gesin is dood toe ʼn brand in hul huis in Koster, Noordwes, uitgebreek het. Nuus (10-09-2018)
Netwerk24 Vakbonde vra lede om Maandag werk te boikot
Vier vakbonde het hul lede wat in die Gautengse gesondheidsdepartement en ook ander provinsiale departemente in verskeie geboue in en om die Johannesburgse middestad werk, gevra om nie Maandag by die … Nuus (10-09-2018)