Netwerk24 Kaping van staat eis nóg ’n hoë
Staatskaping het gister nóg ’n grootkop geëis. Vittorio Massone, grootbaas van Bain & Vennote in Suid-Afrika wat midde-in die herstruktureringsfiasko van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is, … Politiek (09-09-2018)
Netwerk24 1 dood, 3 beseer in botsing in Potch
’n Man is dood en drie ander beseer toe drie voertuie in Potchefstroom in ’n botsing betrokke was. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 17-jarige motorfietsryer sterf in ongeluk
Die polisie ondersoek ’n klag van strafbare manslag en dronkbestuur ná ’n motorongeluk wat die lewe van ’n 17-jarige motorfietsryer geëis het. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Families vra vrae ná 2 mans in Paarl-hospitaal sterf
Die families van die twee mans wat by die Paarl-hospitaal dood is, wag nog op antwoorde oor hoe hul geliefdes glo hul eie lewens geneem het. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Huisrooftogte in Jeffreysbaai, Uitenhage
Die polisie in die Oos-Kaap ondersoek twee huisrooftogte in Jeffreysbaai en Uitenhage. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Man beroof en aan die brand gesteek
’n Jong man van KwaZulu-Natal is in ’n kritieke toestand in die hospitaal nadat petrol oor hom uitgegooi is en hy aan die brand gesteek is. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Wen jou droomvakansie!
Die Tuli Botswana-wildreservaat is bekend om alles wat groot is: bome, riviere en olifante, wat in troppe van 300 tot 400 beweeg. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Treinaanval skerp veroordeel
Die aanval waarin nege mans Vrydagaand op ’n trein van Metrorail tussen die Eersterivier- en Lynedoch-stasies in die Wes-Kaap beroof en uit die bewegende trein gegooi is, is skerp veroordeel. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Veels geluk, liewe Qui Bang!
Qui Bang, ’n reusepanda in die Shenzhen-safaripark in China, is op haar 15de verjaarsdag die afgelope Saterdag getrakteer. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Nog ’n kop rol in ondersoek na staatskaping
’n Ondersoek na staatskaping het nog ’n groot slagoffer geëis. Politiek (09-09-2018)
Netwerk24 Egipte veroordeel 75 ter dood oor protes in 2013
Die kriminele hof in Kaïro, Egipte, het Saterdag 75 mense wat in 2013 aan ’n protesaksie deelgeneem het ter dood veroordeel terwyl meer as 600 ander tronkstraf gekry het. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Komplot-beweringe ‘kwaadwillige skinderpraatjies’
Die ANC ontken ten sterkste beweringe van ’n sameswering teen pres. Cyril Ramaphosa, maar Jackson Mthembu, die party se hoofsweep, sê die ANC. Politiek (09-09-2018)
Netwerk24 Vakbonde dreig met regstappe
Die drie provinsiale regeringsdepartemente wie se kantore in die Bank of Lisbon-gebou in die Johannesburgse middestad is waar drie brandweermanne verlede week dood is, word deur regsoptrede in die … Nuus (09-09-2018)
Maroela Jo Black ondergaan operasie
Die sanger Jo Black het Sondag ʼn dringende nekoperasie ondergaan. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 2 ernstig beseer in botsing in Randfontein
Ses mense is beseer toe ’n nutsvoertuig en ’n ligte motor in Randfontein, wes van Johannesburg, gebots het. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Verdagte blitsig aangekeer ná rooftog in Jan Kempdorp
Enkele ure nadat ’n groep gewapende rowers ’n bejaarde sakeman en sy werkers in Jan Kempdorp beroof het, is een van die vermeende rowers deur die polisie aangekeer. Nuus (09-09-2018)
Maroela SAUK wil TV-lisensiegeld verhoog
Die SAUK wil TV-lisensiegeld verhoog om sy inkomste aan te vul. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 ‘Boer nié verbind aan moord op seun’
Die polisie het Sondag ontken dat ’n boer ’n kind in Pampierstad, naby Hartswater, vermoor het nadat ’n Twitter-gebruiker dié bewering versprei het. Nuus (09-09-2018)
Maroela Maimane eis inligting oor Eskom-China-lening
Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie, het gesê die besonderhede van ʼn R33 miljard se leningsooreenkoms tussen Eskom en die Chinese ontwikkelingsbank moet bekend gemaak word. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Motorwag steek motoris met mes
’n Motorwag is in die Johannesburgse middestad in hegtenis geneem nadat hy ’n motoris met ’n mes in die bolyf gesteek het. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Tiener ‘met fietsketting verwurg’
Die polisie in die Noord-Kaap ondersoek ’n moordklag nadat ’n 16-jarige seun by Pampierstad naby Hartswater moontlik met ’n fietsketting verwurg is. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Sneeu val en riviere loop die naweek
Wydverspreide reën regoor die land het die naweek verligting gebring, en in die droogtegeteisterde Oos-Kaap het daar op plekke tot 200 mm binne twee dae geval. Nuus (09-09-2018)
Maroela 29 hul poste kwyt toe restaurant sluit
Die aksies van die EFF wat Donderdag die Smokehouse and Grill-restaurant in Braamfontein, Johannesburg betree het, het bygedra tot slegte handelstoestande en die restaurant moes sy deure sluit. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 1 doodgeskiet by McDonalds in Amerika
’n Man is dood en vier mense is beseer in ’n skietery by ’n McDonalds-kitskosrestaurant in Amerika. Nuus (09-09-2018)
Maroela Pta’ners gemaan om water te bespaar
Die stadsraad het ʼn formele kennisgewing van Rand Water ontvang dat waterverbruik die afgelope paar dae toegeneem het. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Lyke van 'vroue en kinders' in huis in Perth gevind
Inwoners van Perth, Australië, is geruk nadat die lyke van vyf mense, wat glo kinders insluit, in ’n huis in die woonbuurt Bedford gevind is. Nuus (09-09-2018)
Maroela Vermeende rowers sommer vinnig aangekeer
Vier verdagtes sal na verwagting Maandag in die Brits-landdroshof in Noordwes verskyn op aanklag van huisroof en die onwettige besit van ʼn vuurwapen. Nuus (09-09-2018)
Maroela Karwag val glo motoris in Johannesburg aan
ʼn Sogenaamde karwag is in hegtenis geneem op aanklag dat hy ʼn motoris met ʼn mes aangeval het nadat die motoris geweier het om sy motor te skuif van waar hy in die middestad parkeer het. Nuus (09-09-2018)
Maroela Polisievrou in KZN doodgeskiet
Die waarnemende KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, het die moord op ʼn polisiebeampte in sy provinsie veroordeel. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Sersant glo deur lewensmaat doodgeskiet
’n KwaZulu-Natalse polisielid is na bewering deur haar lewensmaat doodgeskiet ná ’n huishoudelike rusie. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Meintjes van Mediclinic is Kovsies se Alumnus vir 2018
Die oud-Kovsie Danie Meintjes, voormalige uitvoerende hoof van die hospitaalgroep Mediclinic, is Saterdagaand op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) in Bloemfontein as sy Alumnus … Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Nóg ’n familielid van Rameez Patel vermoor
Rameez Patel, die dubbelmoordbeskuldigde van Polokwane, se skoonpa is Saterdagaand vermoor. Nuus (09-09-2018)
Maroela Motorfietsryer sterf ná bakkie koei tref
Felix Meiring (17) is Saterdag oorlede nadat ʼn bakkie eers ʼn koei en toe hom op sy motorfiets in Kirkwood in die Oos-Kaap getref het. Nuus (09-09-2018)
Maroela Elon Musk rook dagga op komedie-podsending
Elon Musk, uitvoerende hoof van Tesla, het ‘n trek van ‘n daggasigaret op ʼn regstreekse podsending geneem. Nuus (09-09-2018)
Maroela Troue afgestel oor bruid se WhatsApp-verslawing
Die voornemende bruid is glo verslaaf aan WhatsApp en spandeer, volgens die familie, te veel tyd op dié boodskapdiens. Nuus (09-09-2018)
Maroela Vyf babas sterf in Gauteng-hospitaal
Die hospitaal het reeds sale begin sluit en spook steeds om die bron van die bakterie op te spoor. Nuus (09-09-2018)
Maroela Vrou in hof oor man se moord
Sy het na bewering haar man agt keer in sy bolyf geskiet. Nuus (09-09-2018)
Maroela Handel en nywerheid aanvaar nuwe kredietwysigingswetsontwerp
Die portefeuljekomitee van handel en nywerheid het ʼn nuwe kredietwysigingswetsontwerp aanvaar. Nuus (09-09-2018)
Maroela Opposisie verwelkom verslag oor munisipale bestuurder
Opposisiepartye in die Msunduzi-munisipaliteit (Pietermaritzburg) het ʼn verslag oor die ondersoek na die geskorste stadsbestuurder Sizwe Hadebe verwelkom. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 N-Korea vier 70 jaar met blomme, nie bomme
Daar is geen langafstand-missiele ten toon gestel nie, maar wel ballonne en blomme op die miliêre parade wat Sondag in Pjongjang gehou is om Noord-Korea se 70ste herdenking te vier. Nuus (09-09-2018)
Maroela Vrou beseer wat dinamietstokkie vir kers aansien
Die 30-jarige vrou, ‘n ma van twee, het ernstige beserings opgedoen. Nuus (09-09-2018)
Maroela Dodetal ná Japan-aardbewing styg steeds
Toyota, die motorvervaardigingsmaatskappy, het ook bedrywighede in 16 van sy 18 aanlegte in Japan opgeskort. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Man los sy vrou (79) – want sy slaap rond
Sy vrou is oud maar nog lank nie koud nie . . .So het ’n 74-jarige inwoner van ’n Pretoriase aftreeoord besef toe hy hoor sy nuwe liefde het hom glo met ’n eilandbewoner van die Filippyne verneuk. Nuus (09-09-2018)
Netwerk24 Grondpryse val 32%
Die pryse van landbougrond het met 32% gedaal sedert die ANC in Desember besluit het om ’n mosie oor die onteiening van grond sonder vergoeding op sy leierskonferensie by Nasrec te aanvaar. Politiek (09-09-2018)