Netwerk24 ‘Dié aanval op trein nie blote roof’
Die aanval Vrydagaand op passasiers op ’n trein tussen Kaapstad en Stellenbosch is deur die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) veroordeel as voorbedag deur ’n “groep mense wat vasbeslote … Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Pauw kap terug na skrywer van ‘Bird Island’
Die woordestryd tussen die skrywers Jacques Pauw en Chris Steyn het Saterdag voortgeduur. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Man doodgeskiet in Kampsbaai
’n Man (46) is Saterdagaand in Kampsbaai, Kaapstad, in hegtenis geneem nadat ’n “onbekende man in sy 30’s” doodgeskiet is. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Berge toe onder sneeu, nog verwag
Dit het Saterdag oor groot dele van die land gesneeu met veral swaar neerslae in die berge van die Oos- en Wes-Kaap. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Die top10 vreemdste sportsoorte wat jy móét probeer
Is jy verveeld van rugby en krieket? Probeer dan hierdie sportsoorte. Kyk... Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 LUR simpatiseer ná dood van 2 pasiënte in Paarl
Die Wes-Kaapse LUR vir gesondheid sal die gesinne van twee mans wat by die Paarl-hospitaal dood is, Sondag besoek. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Meisietjie steel kalklig by Ramaphosa
Meisietjie steel kalklig by Ramaphosa Politiek (08-09-2018)
Netwerk24 Eienaars van 500 ‘onveilige’ geboue in Jhb gesoek
Die Johannesburgse metroraad probeer nog vasstel wie die eienaars is van 500 geboue in dié stad wat dalk onveilig is om in te bly. Nuus (08-09-2018)
Maroela Doelbewuste sabotasie by staatsgeboue, sê Nxesi
“Dit is ʼn georkestreerde veldtog van kriminele optrede en moontlik sabotasie. Waar kontrakteurs herstelwerk aan lugversorgers gedoen het, het hulle teruggekom en gesien van die drade is geknip en d… Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Rapper dood ‘weens oordosis dwelms’
Die Amerikaanse rapper Mac Miller is dood by sy huis in Los Angeles in Kalifornië aangetref. Nuus (08-09-2018)
Maroela Vrystaters gewaarsku oor slenter met motorverkope
Die polisie in die Vrystaat het ʼn waarskuwing uitgestuur oor ʼn nuwe slenter waar motors van niksvermoedende eienaars gesteel word. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Rupert kry humanitêre prys in New York
Die sakeman Johann Rupert sal binne die volgende paar weke ’n humanitêre prys in New York ontvang vir sy wêreldwye filantropie en werk met die Nelson Mandela-kinderfonds. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Een spring van dak, ander hang
Twee pasiënte van Paarl-hospitaal in die Wes-Kaap het hulself die naweek om die lewe gebring. Nuus (08-09-2018)
Maroela Vermeende transitorower doodgeskiet
ʼn Vermeende rower is Vrydagmiddag in Florida, wes van Gauteng, doodgeskiet en beamptes het beslag gelê op vuurwapens ná ʼn transitorooftog. Nuus (08-09-2018)
Maroela Numsa-lede staak by Fortune Steel
Die vakbond Numsa het Vrydag gesê sy lede by Fortune Steel in Nigel, Ekurhuleni, het begin staak nadat gesprekke oor salarisse en werkstoestande vasgeval het. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Bejaarde doodgeskiet in plaasaanval
’n Bejaarde man is in ’n plaasaanval naby Creighton, suidwes van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal, doodgeskiet. Nuus (08-09-2018)
Maroela Grondonteiening sal nie politici of elite bevoordeel nie, sê Ramaphosa
Grondonteiening sonder vergoeding sal nie politici of die elite bevoordeel nie, maar lei tot ʼn wen-wen-situasie vir almal, het pres. Cyril Ramaphosa Saterdag gesê. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 17 beseer in ongelukke in Bloem
Altesaam 17 mense, waaronder ’n tweejarige meisie, is Vrydag in twee aparte ongelukke in Bloemfontein beseer. Nuus (08-09-2018)
Maroela RDM stel gemeenskap gerus ná ontploffing
Rheinmetall Denel Munition (RDM) het Saterdag inwoners van Somerset-Wes in die Wes-Kaap gerusgestel dat die perseel “absoluut geen bedreiging inhou vir die omliggende gebied en gemeenskappe” nie.… Nuus (08-09-2018)
Maroela Tronk toe met swanger vroue wat drink, vra adjunkminister
“Vroue wat tydens hul swangerskappe drink, moet toegesluit word.” Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Oos-Kaapse paaie gesluit weens sneeu
Twee bergpasse in die Oos-Kaap is Saterdagoggend vir verkeer gesluit weens gladde paaie nadat sneeu daar uitgesak het. Nuus (08-09-2018)
Maroela Dodetal styg ná aardbewing in Japan
Die dodetal het gestyg ná ʼn aardbewing wat tot grondstortings in die noorde van Japan gelei het. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Drie vinnige Avanza’tjies vang ouers onkant
’n Vrou van Indonesië het besluit om haar drieling na ’n Toyota te vernoem nadat sy in ’n Avanza aan hulle geboorte geskenk het. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Musk se daggadampie sleg vir besigheid
Elon Musk, uitvoerende hoof van Tesla, kry die wind van voor oor ’n YouTube-video waarin hy aan ’n daggasigaret teug. Nuus (08-09-2018)
Maroela Koshuishoof getuig oor video in Parktown Boys High-saak
Die staat het Vrydag ʼn laaste staatsgetuie geroep in die saak teen die voormalige waterpolo-afrigter van Parktown Boys High School, Collan Rex. Nuus (08-09-2018)
Maroela Man tydens plaasaanval doodgeskiet
ʼn 66-jarige man is doodgeskiet tydens ʼn plaasaanval Saterdag op Lynavis-plaas in Chreighton, KwaZulu-Natal. Nuus (08-09-2018)
Maroela Memorandum op Puk-kampus oorhandig
Die EFFSC en Sasco het ʼn memorandum van eise op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit oorhandig. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Sadou sê hy weet nie van Cosas se wegblyplan uit skole
Die Congress of South African Students (Cosas) wil miljoene leerlinge volgende Vrydag uit die skole hou, maar hul bondgenoot, die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) dra nog geen … Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Beseerdes gesaai langs treinspoor in Boland ná aanval
’n Man is dood en agt ander is beseer nadat hulle op ’n trein wat na Stellenbosch onderweg was aangeval en toe van die bewegende trein afgestamp is. Nuus (08-09-2018)
Maroela Mnangagwa kondig nuwe Zim-kabinet aan
Die Zimbabwiese president Emmerson Mnangagwa het Vrydag sy nuwe kabinet aangekondig. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Obama kap Trump-regering
Oudpres. Barack Obama van die VSA het in 'n ongekende stap 'n aanval op pres. Donald Trump begin. Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 SA Senior Ope in Oktober in Plettenbergbaai
Die Suid-Afrikaanse Senior Ope-gholftoernooi sal van 2 tot 5 Oktober in Plettenbergbaai in die Suid-Kaap plaasvind. Nuus (08-09-2018)
Maroela Vakbond besorg oor onderwysers wat aangerand word
Die onderwysersvakbond Sadtu het gesê daar is ʼn toename in die getal onderwysers wat by skole in die Oos-Kaap deur skoliere aangerand word. Nuus (08-09-2018)
Maroela Kameelperd trap ma en seun: Pad na herstel is nog lank
“Ons besef dat, met al die kennis wat iemand het, bly wilde diere onvoorspelbaar, soos dié tragiese voorval gewys het.” Nuus (08-09-2018)
Netwerk24 Trump-man 2 weke tronk toe
’n Lid van pres. Donald Trump se verkiesingspan is twee weke tronkstraf opgelê omdat hy vir agente van die Amerikaanse federale speurdiens (FBI) gejok het. Nuus (08-09-2018)
Maroela Dringende operasie vir Jo Black
Die sanger Jo Black het alle vertonings vir die res van September gekanselleer en moet dringend ʼn operasie ondergaan. Nuus (08-09-2018)