Netwerk24 Kwik daal laag in sentrale streek
Die kwik sal Saterdag die laagste in gebiede in die Noord-Kaap en Vrystaat wees, met verwagte minimum temperature onder vriespunt. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Rooimiere verwyder hutte in Hermanus
Die polisie in Hermanus het Vrydag ’n waaksame oog gehou in Zwelihle waar die Rooimiere die laaste onwettige plakkershutte verwyder het. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Voorman herstel goed ná aanval
Die plaasvoorman wat by sy huis buite Hartswater in die Noord-Kaap deur twee verdagtes aangerand en met gif in sy oë gespuit is, herstel goed. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 3 vas in Ravensmead oor onwettige wapens
Drie verdagtes is in Ravensmead in Kaapstad in hegtenis geneem vir die besit van ongelisensieerde vuurwapens. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 ‘Reëls oor veiligheid van geboue moet hersien word’
‘Reëls oor veiligheid van geboue moet hersien word’ Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 ‘Trollip moet 61 raadslede aanvat’
Die DA-koalisie se aansoek dat die verkiesing van Mongameli Bobani tot burgemeester, en ander besluite van Nelson Mandelabaai se metroraad ter syde gestel word, moet teen al 61 raadslede wat op die … Politiek (07-09-2018)
Netwerk24 Amptenare sleep staat hof toe oor Civitas-gebou in Pta
Die Vereniging van Staatsamptenare (PSA) sleep nou die nasionale departement van gesondheid en departement van openbare werke hof toe om te verseker die Civitas-gebou in Pretoria voldoen aan … Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 ‘ANC wou juis nié ekonomie, banke seermaak’
Toe die ANC in Desember verlede jaar op sy nasionale konferensie by Nasrec in Johannesburg besluit het om die regering opdrag te gee om onteiening sonder vergoeding regeringsbeleid te maak, was die … Politiek (07-09-2018)
Netwerk24 Risiko van vloede in dele van KZN, Mpumalanga
Sneeu-neerslae word Saterdag oor die Sneeu-, Outeniqua-, Kouga- en Tsitsikammaberge verwag, terwyl daar ’n hoë risiko van vloede in die noordoostelike dele van KwaZulu-Natal en die oostelike dele van … Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Ekonomiese herstel in Ncube se hande
Pres. Emmerson Mnangagawa het Zimbabwe se ekonomiese herstel in die hande van ’n voormalige dosent aan die Universiteit van die Witwatersrand geplaas. Politiek (07-09-2018)
Netwerk24 Skote klap ná transitoroof; rower doodgeskiet
’n Transitorower is Vrydagmiddag in Dobsonville in die weste van Johannesburg doodgeskiet. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 EFF wil moordklag indien ná dood van brandbestryders
’n Opposisieparty en vakbonde wil die howe nader, onderskeidelik om geregtigheid vir die drie gevalle brandbestryders te kry en om hul lede te beskerm. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Zephany en ander stry oor identiteit van jonges
Uitspraak in ’n rigtinggewende appèl oor die bekendmaking van die identiteit van minderjariges wat by strafsake betrokke raak, is in die hof voorbehou. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 WKOD, polisie vergader oor ontvoerings
Die WKOD sal met die polisie vergader ná die vlaag van pogings tot ontvoering in die provinsie en boodskappe wat daaroor op sosiale media versprei word. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Medelye stroom steeds in ná Denel-tragedie
Boodskappe van medelye stroom nog in vir die familie van die slagoffers van vandeesweek se ontploffing in Rheinmetall Denel Munition (RDM) se aanleg in Somerset-Wes. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 ANC-strukture in Noordwes wil hof toe
ANC-streekstrukture in Noordwes dreig om hof toe te gaan as die nasionale ANC-leierskap nie sy onlangse besluit om die provinsiale leierskap te ontbind, terugtrek nie. Politiek (07-09-2018)
Maroela Openbare sittings by parlement raak verleentheid vir die ANC
“Dit raak duidelik dat die voorleggings nie uitspeel soos die ANC voorsien het nie.” Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Eiendomsreg nie in gevaar, sê ANC
Eiendomsreg in Suid-Afrika is nie in gevaar nie en daar is nie sprake van die nasionalisering van grond nie, sê Fikile Mbalula, verkiesingshoof van die ANC. Politiek (07-09-2018)
Maroela ‘Een selfmoord elke uur in SA’
Met ongeveer een selfmoord elke uur in Suid-Afrika, is dit moeilik om te glo dat die land nie ‘n duidelike en omvattende nasionale strategie vir die voorkoming van selfmoord in plek het nie. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Pad heeldag toe ná vragmotors vroegoggend bots
Die R59 tussen Sasolburg en Parys was Vrydag die heeldag gesluit nadat twee vragmotors omstreeks 05:00 gebots het. Nuus (07-09-2018)
Maroela Hammanskraal-water is veilig om te drink, sê Tshwane
Die Stad Tshwane gaan watertenkers, wat in Hammanskraal en omliggende dele ontplooi is, van Saterdag 8 September onttrek. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Raad vergader in Mandelabaai sonder Trollip
Die nuwe koalisieregering van Nelson Mandelabaai hou vandag sy eerste raadsvergadering, maar Athol Trollip, voormalige burgemeester, sê dit is onwettig. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (07-09-2018)
Netwerk24 Beskuldigde het homself in sel probeer ophang, hoor hof
Donovan McInnes, wat tereg staan weens die moord op sy meisie, het homself twee keer om die lewe probeer bring op die toneel waar sy glo verwurg is. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Hond met hartseer oë soek huis
Die rondloperhond StopnGo het liefde gaan soek by ’n stop-ry-beheerpunt langs die R28 in die Wes-Rand – en dit gevind. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 2 van DA vorm kworum in Mandelabaai
Die nuwe koalisieregering in die Nelson Mandelabaai-metro het Vrydag danksy die teenwoordigheid van twee DA-raadslede ’n kworum gehad en kon met hul raadsvergadering voortgaan. Politiek (07-09-2018)
Netwerk24 Vrydag, 7 September
Dit is uiteindelik tyd vir die naweek, maar as jy nie op hoogte is van die jongste nuus nie - hier is wat jy moet weet. Nuus (07-09-2018)
Maroela Kutama-ontsnapping: Laaste voortvlugtige weer aangekeer
Die sewende voortvlugtige wat uit Kutama Sinthumule-tronk buite Louis Trichardt ontsnap het, is Vrydagoggend weer aangekeer. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Jy betaal al R17 m. vir Zuma se regskoste
Die staat het die afgelope 12 jaar reeds byna R17 miljoen aan oudpres. Jacob Zuma se regskoste betaal. Politiek (07-09-2018)
Netwerk24 Sneeu, reën laat Suid-Kaap bibber
Sneeu het Vrydag op plekke in die Suid-Kaap, Klein-Karoo en omliggende gebiede geval en tot soveel as 60 mm reën word nog tot Saterdagoggend aan die Suid-Kaapse kusgebied verwag. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Man gee hom oor ná moord voor kleinkind
’n Man van Atlantis, sowat ’n uur buite Kaapstad, het homself aan die polisie oorgegee nadat hy glo sy vrou voor hul kleinkind vermoor het. Nuus (07-09-2018)
Maroela Verkeerde huis, toe skiet polisievrou hom dood
ʼn Polisiebeampte wat ná ʼn skof haar buurman se huis vir haar eie aangesien het, het die inwoner doodgeskiet. Nuus (07-09-2018)
Maroela Motorfietsryer sterf in Fordsburg-ongeluk
ʼn Man, vermoedelik in sy 20’s, is Vrydagoggend dood in ʼn ongeluk in Fordsburg, Johannesburg. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Siemens betaal miljoene se omkoopgeld, hoor hof
Die vermoorde Louis Siemens, besturende direkteur van die CityMed-daghospitaal in Bloemfontein, het sedert 2015 miljoene rande se omkoopgeld betaal. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Dinee uit dankbaarheid gehou
Die Thaise regering het Vrydag medaljes oorhandig aan die internasionale span grotduikers wat in Junie vanjaar 12 vasgekeerde seuns en hul sokkerafrigter uit ’n grot gered het. Die medaljeplegtigheid … Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 ‘Ons wil luister na boere’ sê Mbalula
Die ANC soek ’n “konstruktiewe oplossing” vir die kwessie van onteiening van grond, wat in die toekoms onteiening sonder vergoeding kan insluit. Politiek (07-09-2018)
Netwerk24 2 Valke skuldig aan bedrog, diefstal
Twee voormalige lede van die Valke is Woensdag in die streekhof in Middelburg skuldig bevind op vier aanklagte van bedrog, diefstal, vervalsing en die verspreiding van vals dokumente. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 'Ek was nie bang'
Jacques Pauw was nooit bang vir enige regstappe teen hom nie. Politiek (07-09-2018)
Netwerk24 Komitee ondersoek veiligheid by staatsgeboue
Die Gautengse regering het ’n komitee aangestel om die veiligheid van alle geboue waarin daar kantore van staatsdepartemente is, te ondersoek. Nuus (07-09-2018)
Maroela Staatmakermaatskappye toon goeie winste
Ofskoon Suid-Afrika ’n resessie betree het, het van sy staatmakermaatskappye goeie winste in dié periode aangeteken. Dit ondanks uitdagings wat handelstoestande bemoeilik het. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Malema wil AfriForum van aangesig tot aangesig spreek
AfriForum sal nie self ’n gesprek met Julius Malema, EFF-leier, versoek nie, maar is bereid om met hom te praat indien hy dié burgerregte-organisasie sou nader. Politiek (07-09-2018)
Maroela KVBA wil toetree rakende Solidariteit-staking by Sasol
In ʼn nuwe wending in die Solidariteit-staking by Sasol het die Kommissie vir Versoening Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) ʼn skrywe aan Solidariteit en Sasol gerig. Nuus (07-09-2018)
Maroela Plakkers op Soshanguve-grond eersdaags verwyder
“Ons sal onverpoosd by soortgelyke aksies en aansoeke betrokke wees om seker te maak dat die verantwoordelike persone en liggame, waaronder die SAPD, tot verantwoording geroep word indien hulle nie… Nuus (07-09-2018)
Maroela Vrystaat-veldbrande saai verwoesting
Verskeie verwoestende veldbrande het die afgelope week in die Vrystaat gewoed en tot gevolg gehad dat drie boere en ʼn boerseun brandwonde opgedoen het en weiveld verwoes is. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Moordbeskuldigde se verhoor uitgestel
Die vermeende moordenaar van ’n jong ma van vier kinders van Pretoria het aansoek gedoen dat sy borgtogverhoor uitgestel word. Nuus (07-09-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 7 September 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Thaise sokkerseuns, afrigter en redders vereer
Die 12 seuns van Thailand wat uit ’n grot gered is, is Donderdag saam met hul sokkerafrigter en die reddingswerkers wat hulle gered het, deur Prajoeth Tsjan-otsja, Thailand se premier, vereer. Nuus (07-09-2018)
Maroela Nedbank sê onteiening sonder vergoeding kan banke in krisis dompel
Die uitvoerende hoof van Nedbank het ʼn voorlegging gedoen aan die parlement se ad hoc-komitee wat moet besluit of die Grondwet gewysig moet word om onteiening sonder vergoeding te vergemaklik. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Hoës skarrel oor NYT-artikel
Daar is ’n geskarrel onder senior Amerikaanse regeringsamptenare wat tou staan om te ontken dat hulle die skrywer is van ’n anonieme, skadelike artikel in die New York Times vandeesweek waarin pres. … Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Iemand sit agter dié brande, meen minister
Iemand sit agter die vlaag voorvalle van brandstigting by die departement van gesondheid se Civitas-gebou in Pretoria, volgens Thulas Nxesi, die minister van openbare werke. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Pilanesberg hoop reën hou brand in toom
Reën wat sedert Vrydagoggend in die Pilanesberg-natuurreservaat in Noordwes geval het, is baie welkom omdat dit die gevaar verskraal dat brande opnuut kan opvlam. Nuus (07-09-2018)
Maroela Video’s: Ouma, student veg terug teen boewe
Die afgelope week word daar twee video’s op sosiale media versprei wat wys hoe twee vroue teruggeveg het toe hulle die slagoffers van misdaad geword het. Nuus (07-09-2018)
Maroela Bestuurder wat saam met meisie hotel bedrieg, hoor sy lot
“Hy het saam met sy vriendin, wat gewerk het vir ʼn maatskappy wat instandhoudingswerk vir die hotel gedoen het, gekonkel.” Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 ‘Moordteiken’ wil aanklagte teen sy vrou laat vaar
Austin Coetzee (67), wie se vrou, Petina (45), hom na bewering probeer vermoor het, wil hê die staat moet alle aanklagte teen haar laat vaar. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Beskuldigde in Wiese-moord word ma
Nomfundo Mishawu wat aangekla word van die moord op Eric Wiese, voormalige finansiële hoof van Naspers, het vandeesweek ma geword. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Hotel-man skuldig aan bedrog
Ian John Pakoe (36), ’n voormalige bestuurslid van die Table Bay-hotel by die V&A Waterfront in Kaapstad, is skuldig bevind op aanklagte van bedrog van byna R1 miljoen. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Minstens 166 lyke in massagrafte in Mexiko gevind
Die lyke van minstens 166 mense is Donderdag in die Veracruz-staat van Mexiko gevind, het die owerhede bekend gemaak. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Saak teen Pauw oor ‘The President’s Keepers’ laat vaar
NB Uitgewers het Vrydag aangekondig dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sy saak teen Jacques Pauw, skrywer van die The President’s Keepers, laat vaar het. Politiek (07-09-2018)
Maroela Grey-beheerliggaam kry pak slae oor Scheepers-besluit
Die beheerliggaam van Grey Kollege Sekondêre Skool in Bloemfontein het Donderdag ʼn bloedneus in die hof gekry in die voortslepende drama tussen hom en Deon Scheepers, die skoolhoof. Nuus (07-09-2018)
Maroela Grond: ANC gebruik ‘propaganda, stigmatisering’ vir doel
“Dit kan ook gesien word in die beeld wat geskets word oor boere dat hulle eintlik voor die voet rassisties en barbaarse onderdrukkers is.” Nuus (07-09-2018)
Maroela Vrou met sambok doodgeslaan
Die polisie is vanoggend in die vroeë oggendure van die moord in kennis gestel. Nuus (07-09-2018)
Maroela Petrol oor Pikitup-bestuurder gestort tydens betoging
Talle Pikitup-depots en voertuie is al met petrolbomme en klippe bestook sedert betogings op 26 Julie begin het. Nuus (07-09-2018)
Maroela Man gevonnis vir Kroonstad-vrou se wrede moord
“My suster het so verskriklik gely in haar laaste oomblikke. Haar moordenaar moet vir altyd agter tralies bly. Hy is ʼn gevaar vir die samelewing.” Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Dodetal styg ná aardbewing in Japan
Reddingswerkers met honde het Vrydag nog onder die puin na oorlewendes gesoek ná ’n aardbewing wat Donderdagoggend in die vroeë oggendure op die noordelike Japanse eiland van Hokkaido voorgekom het. Nuus (07-09-2018)
Maroela Komitee aangestel om veiligheid van staatsgeboue na te gaan
Die Gautengse provinsiale regering het ʼn hoëvlak bestuurskomitee op die been gebring om geboue waarin regeringsbeamptes werk en wat nié aan die nodige veiligheidsregulasie voldoen nie, te ontruim.… Nuus (07-09-2018)
Maroela Staatskaping: Guptas ‘moet nie toegelaat word om getuies te ondervra’
ʼn Regsverteenwoordiger van die kommissie meen ook die koste daaraan verbonde om ondersoekers na Dubai te stuur om die Guptas se ondervra, ook nie deur Ajay in ag geneem is nie. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Staak opsweping oor ‘ontvoerde kinders’, sê polisie
Daar is geen bewyse tot op hede gevind dat onlangse video’s van voorvalle waarin kinders in Suid-Afrika oënskynlik ontvoer word werklik gebeur het nie. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Model ‘in trane’ voor haar dood op seiljag
Die Instagram-model wat bewusteloos en verstrengel in toue op ’n luukse seiljag in Griekeland gevind is, het haar ma en broer voor haar dood in trane gebel, het ’n prokureur van die familie Donderdag … Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 'Minnie sou Pauw van slordige joernalistiek aankla'
Chris Steyn is verbaas oor die “feitefoute” wat Jacques Pauw gemaak het in sy resensie van die boek Die Seuns van Bird Island. Nuus (07-09-2018)
Maroela DA neem ANC-wyk af in die Vrystaat
Die DA het hierdie week ʼn wyk in die Vrystaatse dorp Wesselsbron by die ANC afgeneem nadat die VF Plus nie ʼn kandidaat gestel het nie en die DA beter as voorheen in die township gevaar het. Nuus (07-09-2018)
Maroela Instituut se hoof gepos oor artikel
Manglin Pillay is afgedank as uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Siviele Ingenieurswese (Saice) nadat hy ʼn omstrede meningstuk oor vroue geskryf het. Nuus (07-09-2018)
Maroela Vermiste 11-jarige dood gevind
Die 11-jarige seun van Oos-Londen wat Woensdag vermis geraak het, is Donderdag dood gevind. Nuus (07-09-2018)
Maroela ‘Geen rede tot kommer’ oor optog op Puk-kampus
Grafika oor die optog wat vandag op die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus gehou sal word, het talle studente bekommerd gelaat dat daar chaos op die kampus gaan heers. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Brandweer steeds op toneel waar Jhb-brand smeul
Die brand in ’n staatsgebou in die Johannesburgse middestad waarin drie brandbestryders dood is, is teen laat Donderdagaand geblus, maar smeul steeds. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Hyskraan val huis middeldeur
Terwyl 'n huis se dak herstel is, het die hyskraan wat daarvoor gebruik is, omgeval en die huis se dak in twee geskeur. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Aardbewing van 6.3 tref Ecuador
’n Aardbewing met ’n sterkte van 6.3 het Sentraal-Ecuador Donderdag getref, het die Amerikaanse geologiese agentskap (USGS) gesê. Nuus (07-09-2018)
Maroela Moenie fopnuus oor kinderontvoerings versprei, pleit polisie
‘n Polisiewoordvoerder het daarop gewys dat die verspreiding van valse inligting of verdraaiing van feite onnodige paniek en onrus in die gemeenskap veroorsaak. Nuus (07-09-2018)
Maroela Seun (16) getuig oor afrigter: ‘Ek het gedink dit is die norm’
“In 2016, regdeur die seisoen, sou hy saam met ons in die swembad klim, aan ons geslagsdele vat, ons swembroeke aftrek en ons met handdoeke slaan.” Nuus (07-09-2018)
Maroela Mabuza ‘te siek’ om Gupta-vlug te onthou
“Die enigste ding wat ek kon agterkom is dat ek op ʼn vliegtuig is, maar ek was die hele vlug op baie sterk pynmedikasie.” Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Roudiens Dinsdag gehou vir oord se fietsryers
’n Roudiens sal Dinsdag vir die fietsryers Frikkie Pieters en Jacques van Niekerk, wat die afgelope week in ’n tref-en-trap-ongeluk dood is, by die ATKV Buffelspoort-vakansieoord in Noordwes gehou … Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Trollip plant bome by skool
Groot opwinding het Donderdag by Laerskool Machiu in Salt Lake, Port Elizabeth, geheers toe die oudburgemeester Athol Trollip besoek afgelê het om bome te plant. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Hoof verbied departement toegang tot skool
Die hoof van ’n privaat skool in Centurion wil voortgaan om leerlinge daar te onderrig, selfs nadat die departement van onderwys haar probeer dwing het om die skool te sluit. Nuus (07-09-2018)
Netwerk24 Cyril gee toestemming vir ondersoek na tenders
Die departement van water en sanitasie gaan ondersoek word oor beweringe van die onwettige besteding van belastingbetalers se geld en onreëlmatighede met die toekenning van tenders. Politiek (07-09-2018)