Maroela Akteur Burt Reynolds oorlede
Die akteur het veral bekendheid verwerf vir sy rol in ikoniese flieks soos “Smokey and the Bandit” en “The Longest Yard”. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Uitheemse bome het brande by Knysna aangevuur
Die brande in Knysna in 2017 is veral aangevuur deur dennebome en ander indringers wat meer as twee derdes van die afgebrande gebied beslaan het. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Grey se beheerliggaam kry bloedneus in hof
Die beheerliggaam van Grey-kollege in Bloemfontein spring riem in ’n uitspraak in die hooggeregshof in die stad waar ernstige kritiek oor hul optrede teenoor die skool se hoërskoolhoof uitgespreek … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Denel moet aanleg in Macassar skuif, sê De Lille
Patricia De Lille, burgemeester van Kaapstad, het Donderdag tydens ’n emosionele gedenkdiens vir die agt slagoffers van Maandag se ontploffing by die Rheinmetall Denel-wapenvervaardiger se aanleg in … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Rowers kom 2de toe vroue terugbaklei
In twee opspraakwekkende video’s wat in die laaste week op sosiale media die ronde gedoen het, het die slagoffers van misdaad terugbaklei. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 2 weer vas ná nog ’n moord op bejaarde
John du Plooy (26), Shaun Oosthuizen (38) en Maryna Mandy Vorster (48) wat aangekla word van moord op die bejaarde Hetta Potgieter (85) van Mbombela, was vermoedelik betrokke by die dood van nog … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 ‘Regering moes Landbouweekblad gelees het’
Die regering kon maklik sy doelwitte vir grondhervorming bereik het as hy net gereeld in Landbouweekblad en Farmer’s Weekly gekyk het watter plase te koop is. Politiek (06-09-2018)
Netwerk24 Federasie hof toe oor minister se forel-plan
Forelhengelaars en -telers het by die hooggeregshof aansoek gedoen om ’n interdik om Edna Molewa, minister van omgewingsake, te keer om forel in wetgewing as ’n uitheemse spesie te laat klassifiseer. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Premier bekommerd oor ‘mensehandel in Oos-Kaap’
Phumulo Masualle, premier van die Oos-Kaap, is besorg oor mensehandel in dié provinsie. Hy het verskeie provinsiale departemente opdrag gegee om ’n massiewe veldtog teen kinderhandel in die provinsie … Nuus (06-09-2018)
Maroela Harde woorde val met AfriForum-voorlegging oor grondhervorming
Die ergste en mees aggressiewe uitsprake tot dusver oor grondhervorming het vanmiddag gevolg tydens en ná die burgerregte-organisasie AfriForum se voorlegging aan die parlement. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Sakevrou se moordenaar lewenslank tronk toe
Die moordenaar van die Kroonstadse sakevrou Engelé Rossouw (47) is Donderdag in die rondgaande hof in die dorp tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Vrou wat glo eks wou laat vermoor, bring 2de borgaansoek
Drie mans was glo op die oog af heel geneë om Eulenda Mampana se gewese man vir R150 000 te vermoor. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Brand dalk sabotasie, sê LUR, premier
Terwyl brandbestryders Donderdag laatmiddag steeds die brand in die staatsgebou in Johannesburg bestry het, het opposisiepartye die blaam vierkantig voor die deur van die ANC-regering geplaas. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Polisie soek na eienaar van horlosie
Die polisie is op soek na die eienaar van ’n Victorinox-horlosie wat verlede jaar op ’n moordtoneel in Durbanville gevind is. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Nog water in Beaufort-Wes verwag
Die 3% water wat bespaar is tydens die eerste toepassing van beurtwater in Beaufort-Wes van Woensdagaand 22:00 tot Donderdagoggend 06:00 het geen beduidende invloed op die vlakke van die dorp se drie … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Die helde van Pixley Seme-straat
Altesaam 50 brandbestryders van Johannesburg, Tshwane en Ekhuruleni het Donderdag die brand in die Bank van Lisabon gepak en teen laatmiddag onder beheer gebring. Netwerk24 se Simon Sonnekus, Murray … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Twee boere beseer toe hulle veldbrand probeer blus
Twee boere van die Kroonstad-distrik is Donderdag in die hospitaal opgeneem nadat hulle in ’n veldbrand beseer is. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Kerse vir helde wat in brand omkom
’n Jong pa van 28 was een van die drie brandbestryders wat die hoogste prys betaal het vir die veiligheid van digby ’n 100 amptenare van die Gautengse regering. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Marinus Wiechers ter ruste gelê
Prof. Marinus Wiechers was ’n huishoudelike naam in baie Suid-Afrikaanse huishoudings. Nuus (06-09-2018)
Maroela Drie brandbestryders sterf: Name bekend
Die name van die drie brandbestryders wat in Woensdag se brand in Johannesburg dood is, is bekend gemaak. Nuus (06-09-2018)
Maroela Coligny-moordsaak: ‘Ek het hom nie doodgemaak’
Staatsaanklaer Moeketsi Moeketsi het dit aan Schutte gestel dat hy en Doorewaard vir Mosweu met opset doodgemaak het. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Nehawu beset gebou, ‘want Cyril dank minister nie af’
Die vakbond Nehawu het werksaamhede by die departement van landbou, bosbou en visserye Donderdag tot stilstand gedwing. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Onderwysman ‘het diep spore getrap’
Dawie Scheepers (90), oud-hoofinspekteur van onderwys in die Vrystaat en oudskoolhoof van die Blouskool op Kroonstad, het talle mense se “lewe geraak en diep spore getrap”. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Pta-buurtwaglid veg al 2 weke om lewe ná skoot
Nico Henning (45) se vrou sal verlore wees as die ondenkbare moet gebeur en hy sou doodgaan, sê sy swaer. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Verrassende kandidate vir Patricia se pos
Die speaker van die Wes-Kaapse parlement en ’n lid van die Gautengse wetgewer het amptelik tot die wedloop toegetree om die leisels as burgemeester van Kaapstad by Patricia de Lille oor te neem. Politiek (06-09-2018)
Maroela 2 dood, tientalle beseer in botsing
Minstens twee mense is dood en tientalle beseer nadat ʼn bus en ʼn bakkie gebots het. Nuus (06-09-2018)
Maroela Holomisa kap na ‘koalisie van skurke en leuenaars’
Bantu Holomisa, leier van die UDM, het in ʼn striemende ope brief die DA-koalisie in Nelson Mandelabaai as ʼn “koalisie van skurke en leuenaars” uitgekryt. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Buurman se grond buite Pretoria ook beset
Grondgrypers in Soshanguwe het nog ’n stuk grond in private besit noord van Pretoria beset. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 ‘Beseerde seun net so in pad gelos’
Die twee mans wat aangekla is van die moord op ’n tienerseun (16) van Coligny in Noordwes, het die ernstig beseerde kind gelos waar hy in ’n pad gelê het en teruggegaan werk toe sonder dat hulle … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 DA pos lid wat hom metro kos
Die DA-raadslid wat dié party tot ’n val gebring het in die Nelson Mandelabaai-metro, is vervang. Politiek (06-09-2018)
Netwerk24 Twee leerlinge takel mekaar met messe
Twee leerlinge van die Hoërskool Carlton van Heerden op Upington is in die hospitaal opgeneem nadat hulle mekaar met messe by die skool toegetakel het. Nuus (06-09-2018)
Maroela Zondo-kommissie: Guptas wil via videoskakel getuig
Die geskorste hoof van die Valke se korrupsietaakspan het intussen besluit om haar aansoek terug te trek om getuies te ondervra. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Brand in JHB-gebou geblus
Brandbestryders van Johannesburg, Tshwane en Ekhuruleni het die brand in die Bank van Lisabon onder beheer gebring. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Donderdag, 6 September
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die belangrikste nuusstories waarvan jy moet kennis neem. Nuus (06-09-2018)
Maroela Minister moet parool vir Walus heroorweeg
Walus het aan die begin van Augustus vir die derde keer aansoek gedoen om parool. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 ‘China wil Afrika nie plunder’
Suid-Afrika en China het verskeie handelsooreenkomste gesluit, onder meer een van R14 miljard, én verskeie memorandums van verstandhouding onderteken wat die weg sal baan vir ekonomiese groei, … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Ma het gehoop Novella kry lewenslank
“Ek het ’n lewenslange vonnis gekry en het gehoop hy sou ook.”. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Grondhervorming ‘gaan nie oor wit of swart’
Grondhervorming is nie ’n “wit of swart kwessie” nie; dit gaan eerder oor ’n voorspoedige, verenigde Suid-Afrika. Politiek (06-09-2018)
Netwerk24 Polisie kyk na speur-akademie
’n Ondersoekspan wat ou sake regoor Suid-Afrika ondersoek en ’n speur-akademie is maniere waarop die polisie misdaad in die land wil bekamp. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 EFF wil betoog oor taal by Pukke
EFF-studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus beplan om Vrydag daar te betoog oor onder meer die universiteit se taalbeleid. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 ‘Verbind die kolletjies oor ANC se NDR’
Grondhervorming in Suid-Afrika is in ’n groot mate doelbewus gekniehalter om die ANC se nasionale demokratiese revolusie (NDR) te bevorder. Politiek (06-09-2018)
Netwerk24 De Aar rou oor 2 inwoners se paddood
Die Noord-Kaapse dorp De Aar is in rou gedompel nadat twee van die dorp se inwoners in ’n ongeluk gesterf het. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Man glo vrou, seuntjie sal herstel ná ernstige beserings
Die Britse vrou en haar driejarige seuntjie wat deur ’n kameelperd in Limpopo getrap is het “regtig baie, baie seer gekry”, sê Marina Botha, woordvoerder van dr. Katy Williams (35) en haar man, dr. … Nuus (06-09-2018)
Maroela Onderwysdepartement sluit Gautengse privaat skool
Beamptes van die Gautengse departement van onderwys het Donderdag ʼn privaat skool in Centurion besoek om dié skool, wat volgens die departement onwettig bedryf word, toe te maak. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Raadsvergadering onwettig, sê Trollip
Die nuwe koalisieregering van Nelson Mandela-baai gaan Vrydag sy eerste raadsvergadering hou, maar Athol Trollip, voormalige burgemeester, beskou dié vergadering as onwettig. Politiek (06-09-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 6 September 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 ‘Koalisie van skurke, leuenaars’ onder DA-leiding
Die DA-alliansie wat as Nelson Mandelabaai se plaaslike regering uitgestem is, is ’n “koalisie van skurke en leuenaars” wat hom “bevele gee asof ek ’n skoolseun is”, het Bantu Holomisa, leier van die … Politiek (06-09-2018)
Netwerk24 19 beseer in ongeluk in Potch
Altesaam 19 mense is Donderdagoggend beseer toe ’n motorfiets, ’n sportnutsvoertuig en ’n derde voertuig op die N12 naby die Modderdam-afdraai in Potchefstroom teen mekaar gebots het. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 ‘Brandstigting nie uitgesluit’
Die brand in ’n staatsgebou in Johannesburg se middestad is moontlik met opset gestig “om prosesse te frustreer – die brand het in die kantore van ons regsdienste uitgebreek,” het Jacob Mamabolo, LUR … Nuus (06-09-2018)
Maroela Kinderverkragter het voorheen uit jeugsentrum ontsnap
ʼn Kinderverkragter wat Dinsdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof tot 210 jaar tronkstraf gevonnis is, het ʼn paar jaar gelede uit ʼn jeugaanhoudingsentrum in Kaapstad ontsnap waar hy destyds ʼn vyfjaarv… Nuus (06-09-2018)
Maroela Sanger se oorsaak van dood bekend
Die oorsaak van Dolores O’Riordan (46), die hoofsangeres van die rockgroep The Cranberries, se dood is bekend gemaak. Nuus (06-09-2018)
Maroela Kampsbaai-moord: Novella gevonnis
Diego Dougherty Novella, die Guatemalaanse burger wat skuldig bevind is aan die moord op sy Amerikaanse vriendin in ʼn Kampsbaai-hotel, is Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 1 dood, 3 beseer in botsing van voor
Een mens is dood en drie ander beseer toe twee voertuie buite Dewetsdorp in die Vrystaat teen mekaar gebots het. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Waterperke vir Drakenstein verslap
Die Boland se Drakenstein-munisipaliteit – wat die Paarl, Wellington, Gouda, Saron, Hermon en Simondium in die Wes-Kaap insluit – gaan waterbeperkings en -tariewe stap vir stap verslap. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Beweerde rassevoorval op MyCiTi-bus ondersoek
Die polisie in Table View ondersoek ’n klag van ’n pendelaar wat glo vandeesweek in ’n rassevoorval op ’n MyCiTi-bus geteiken is. Nuus (06-09-2018)
Maroela SA man ná 25 jaar in VSA vasgetrek
Barrett Preston Busschau (43), oorspronklik van Suid-Afrika, is ná 25 jaar op vlug Woensdag in die Amerikaanse deelstaat Oregon in hegtenis geneem. Nuus (06-09-2018)
Maroela Foto’s: Duisende ruk op om teen Sasol te betoog
“Die feit dat die gemeenskap en almal wat deur hierdie onbillikheid geraak word, so standpunt inneem vir dit waarin hulle glo, is ongelooflik bemoedigend." Nuus (06-09-2018)
Maroela Nog ʼn dooiepunt in goudsektor-onderhandelinge
Vakbonde het die vervaardigers se hersiene driejaar-loonaanbod van tot 7,2%-salarisverhogings verwerp. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 ‘Genoeg personeel, te min brandweerwaens’
Die Johannesburgse nooddienste het genoeg personeellede, maar daar is ’n tekort aan brandweerwaens. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 China knorrig oor Britse vloot hom ‘uitlok’
China het Brittanje van “uitlokking” beskuldig nadat ’n Britse oorlogskip verlede week naby eilande waarop China aanspraak maak, verbygevaar het. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Man wat glo vrou, dogters vermoor se skelmpie praat
’n Amerikaanse man wat van die moord op sy swanger vrou en hul dogters beskuldig word, het ’n neiging vir “rowwe” en “dierlike” seks gehad,. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Pieter Els se nuwe Ferrari ‘afgeskryf’
Pieter Els, seun van die bekende Kimberleyse miljoenêr wyle Piet Els, se splinternuwe Ferrari van bykans R7 miljoen is erg beskadig. Nuus (06-09-2018)
Die Voorblad Brandende staatsgebou in Johannesburg die maaksel van swak Gauteng-regering
Die VF Plus lê die oorsaak en gevolge van die brandende staatsgebou in die middestad van Johannesburg voor die deur van die ANC-regering in Gauteng.   Die onvermoë van die departement van ... Politiek (06-09-2018)
Maroela ‘Dankbaar vir tweede kans’ ná krokodilaanval
“Die krokodil het my regterbeen styf vasgegryp en my van kant na kant gegooi. Ek het gehoor hoe die bene in my been fyngedruk word.” Nuus (06-09-2018)
Maroela Ashwin Willemse en SuperSport se paadjies skei
SuperSport het intussen ook reageer op Willemse se voorneme om die gelykheidshof te nader. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Goeie reënval help Oos-Kaapse damme min
Ten spyte van die goeie reënval die afgelope week in Port Elizabeth, vra die departement om strenger waterbeperkings toe te pas. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 DA vat Nala-wyk in VS by ANC
Die DA het wyk 2 van die Nala-munisipaliteit in die Vrystaat Woensdag in ’n munisipale tussenverkiesing van die ANC afgeneem. Politiek (06-09-2018)
Netwerk24 Dié nalatigheid ‘herinner aan Esidimeni’
Die brand in ’n regeringsgebou in die Johannesburgse middestad wat tot die dood van drie brandweermanne gelei het, is die ANC-regering in Gauteng se skuld. Politiek (06-09-2018)
Netwerk24 Kaptein van 1ste rugbyspan kritiek ná hy teen vlamme veg
’n Biddiens is by die Hoërskool Reitz gehou vir hul eerste rugbyspankaptein wat in ’n kritieke toestand is. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Man wat vals eise by SAID indien 5 j. tronk toe
’n Man van Kaapstad wat by ’n belastingfirma gewerk het, is tronkstraf van vyf jaar opgelê omdat hy vervalste belastingeise by die SAID ingedien het. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 SA man vas wat in VSA gesoek is oor molestering
’n Suid-Afrikaner wat in Amerika gesoek word weens kindermolestering, het Woensdagaand daarheen teruggekeer. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Rowers span toiletpapier in
Toiletpapier was Woensdagaand rowers in Port Elizabeth se geheime wapen. Nuus (06-09-2018)
Maroela Downsindroom-man veilig opgespoor
“Hy was koud en nat en het hom onmiddellik na die hospitaal geneem waar die personeel aan diens na hom omgesien het,” het die polisie gesê. Nuus (06-09-2018)
Maroela Video: Versterking ontbied vir brand by Jhb-gebou
“Die wind het nou van rigting verander, so die vlamme is nou aan die ander kant van die gebou." Nuus (06-09-2018)
Maroela Kabinet veroordeel grondbesettings
Die kabinet het ook reageer op die land se ekonomiese situasie. Nuus (06-09-2018)
Maroela Skokfeite oor brandstigting op treine
Dié kommerwekkende inligting het in die parlement aan die lig gekom in antwoord op ʼn vraag van Dan Plato, LUR vir gemeenskapsveiligheid. Nuus (06-09-2018)
Maroela ‘SA moet oor die doodstraf praat’
Die politieke party het die regering versoek om uit te vind hoe Suid-Afrikaners oor die doodstraf voel. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Skool weier polisie, amptenare toegang
Die bestuur van 'n skool in Centurion het geweier om verteenwoordigers van die departement van onderwys en die polisie by die skoolhek in te laat. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Diego Novella sit 20 j. vir moord op vriendin
Sonder enige emosie het Diego Novella in die beskuldigdebank in die hooggeregshof in Kaapstad gestaan en luister hoe hy 20 jaar tronkstraf vir die moord op Gabriela Alban, sy Amerikaanse vriendin, … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 LUR’e moet bedank oor brand, eis DA
Jacob Mamabolo, Gautengse LUR vir infrastruktuurontwikkeling, en Gwen Ramokgopa, die provinsie se LUR vir gesondheid, moet verantwoordelikheid aanvaar vir die brand waarin drie brandweermanne … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 2 dood in kragtige aardbewing
Twee mense is dood en tientalle is beseer nadat ’n kragtige aardbewing Donderdag in die vroeë oggendure op die noordelike eiland van Hokkaido voorgekom het. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Kim ‘wíl program vir kernwapens staak’
Kim Jong-oen, leier van Noord-Korea, wil dié land se kernwapenprogram beëindig voordat pres. Donald Trump se eerste termyn verstryk en het tot ’n derde beraad in Suid-Korea ingestem, sê amptenare in … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Ashwin Willemse keer nie terug na SuperSport
Ashwin Willemse sal nie weer op SuperSport te sien wees nie, het die kanaal bevestig. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Beheerraad kry pak slae in hof
Die beheerraad van Grey-kollege in Bloemfontein het hom ’n loesing op die lyf geloop toe die hooggeregshof in die stad sy besluit om die hoof van sy hoërskool van sekere van sy pligte te stroop, … Nuus (06-09-2018)
Maroela Ma geopereer ná kameelperd haar, seun trap
Die familie het besluit om dit een dag op ʼn slag te vat en positief te probeer bly. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Vrou ure lank geopereer nadat kameelperd haar trap
Die vrou van Hoedspruit, Limpopo, wat Maandag deur ’n kameelperd getrap is, is Woensdagaand ure lank deur ’n span dokters geopereer om die veelvuldige beserings wat sy opgedoen het te herstel. Nuus (06-09-2018)
Maroela Motors platgedruk tydens botsing
Volgens Jamieson was ʼn man vir ʼn uur lank in die wrak van ʼn motor vasgekeer voordat reddingsbeamptes daarin kon slaag om hom te bevry. Nuus (06-09-2018)
Maroela Jhb-gebou vat weer vlam
ʼn Brandbestrydingspan is tans ook op die negende verdieping van die gebou ontplooi om te verhoed dat die brand verder ondertoe versprei. Nuus (06-09-2018)
Maroela Johannesburg se geliefde grootpoot sterf
Kinkel het saam met ’n 39-jarige olifantkoei, Lammie, gebly en dieretuinpersoneel het Maandag gesien hoe Lammie probeer om Kinkel op te help. Sy was vermoedelik toe reeds bewus daarvan dat iets … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Baie in Trump-regering ‘teen hom in opstand’
’n Senior amptenaar in Donald Trump se regering het die Amerikaanse president se “amoraliteit” en “roekelose” besluitneming in ’n meningstuk in The New York Times aangeval en gesê sy is deel van die … Nuus (06-09-2018)
Maroela ‘Rentekoersverhogings op die kaarte’
Suid-Afrikaanse ondernemingseienaars moet hul ondernemings posisioneer vir die moontlikheid op rentekoersverhogings deur die sentrale bank oor die volgende twee jaar.    Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Wetgewing oor gay seks verander ná uitspraak
Die hooggeregshof in Indië het in ’n geskiedkundige uitspraak bevind dat homoseksuele seks nie meer ’n misdaad in die land is nie. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Ajay Gupta-aansoek voor kommissie
Die sitting van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping hervat vandag.Talle betrokke partye soos Ajay Gupta en Duduzane Zuma wil getuies kruisondervra. Dié moontlikheid word deur die … Politiek (06-09-2018)
Netwerk24 Man met downsindroom steeds soek ná kaping
Die polisie in die Oos-Kaap is steeds op soek na 'n man met downsindroom, Ryan Meyers (34), wat Woensdag helder oordag in sy pa se motor in Oos-Londen gekaap is. Nuus (06-09-2018)
Maroela Aptekersraad bekommerd oor misbruik van medisyne
Tydens die studie het 2% van respondente aangedui dat hulle medisyne wat kodeïne bevat gebruik vir die “die ervaring of gevoel eerder as die medisinale effek”. Nuus (06-09-2018)
Maroela Boer met graaf aangeval: ‘Dis ʼn wekroep vir die Noord-Kaap’
“ʼn Man van 81 jaar oud wat steeds vroeg opstaan om sy boerderytaak aan te pak, is ʼn voorbeeld in ʼn land waar werkloosheid epidemiese afmetings aanneem. Pleks dat hy gevier en waardeer word, is hy op … Nuus (06-09-2018)
Maroela 2 van 3 moordbeskuldigdes weer vas oor nóg ʼn moord
Die moontlikheid word ondersoek dat die beskuldigdes met tot ses moorde verbind kan word. Nuus (06-09-2018)
Maroela Tekenprent: Laat hulle koek eet!
Die tekenprentkunstenaar Jerm meen die politici word klaarblyklik nie geraak deur die veiligheidskwessies, resessie en enige ander probleme wat die gewone mens op straat beleef nie. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Gebied word ontruim waar gebou brand
Die rook het Donderdagoggend dig gehang om die staatsgebou in die middestad van Johannesburg waar ‘n brand wat Woensdag die lewens van drie brandbestryders geeis het, steeds woed. Volg Netwerk24 se … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Leerlinge beseer toe minibustaxi omslaan
Skoolkinders is beseer toe die taxi wat hulle skool toe geneem het, in Kaapstad omgeslaan het. Die taxibestuurder het van die toneel af gevlug. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Russiese 'spioene' se moordtog
Die twee Russiese mans is Woensdag daarvan aangekla dat hulle van Moskou na Engeland gereis het om die voormalige Russiese spioen Sergei Skripal (66) en sy dogter Joelia (33) in Salisbury te vermoor. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 PE staan reg vir erge oorstromings
Die Nelson Mandelabaai-metro was Donderdagoggend gereed om oorstromings te hanteer weens swaar reënneerslae in die gebied. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Dorp 'n droogte-rampgebied, maar reservoir lek
Die tegniese departement van die Oudtshoorn-munisipaliteit doen tans ’n ondersoek na ’n lekkende reservoir in Oudtshoorn. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Gebou in Johannesburg vat oornag weer vlam
Brandbestryders het Donderdag omstreeks 07:00 hul werk voortgesit om ’n brand in ’n staatsgebou in die Johannesburgse middestad te bestry waarin drie brandbestryders dood is nadat die brand deur die … Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 'Niks nou belangriker as die families'
Rheinmetall Denel Munitions (RDM) gaan Donderdag weer met die families van die slagoffers van ’n ontploffing by sy wapenaanleg in Makassar, Kaapstad vergader. Nuus (06-09-2018)
Maroela ‘K-woord-kaptein’ ontken skuld
Kapt. James Henrico, verbonde aan die Pretoria-Sentraal-polisiestasie, word daarvan beskuldig dat hy van so ver terug as 2016 rasgelaaide opmerkings teenoor sy kollegas maak en hul verbaal teister. Nuus (06-09-2018)
Maroela RDM beloof ‘volgehoue ondersteuning’ aan gesinne ná ontploffing
Norbert Schulze, uitvoerende hoof van RDM, het gesê daar is nou niks belangriker as om ondersteuning en sorg aan die gesinne betrokke in “dié hartverskeurende voorval” te bied nie. Nuus (06-09-2018)
Maroela Vonke spat by grondverhore
Die spanning onderliggend aan die gronddebat en die konsep van onteiening sonder vergoeding het Woensdag in die parlement na die oppervlak geborrel toe mense twee keer hul humeure verloor het. Nuus (06-09-2018)
Maroela Man jaag met Downsindroom-kind (34) weg toe pa in winkel is
Ryan Meyer (34) het vir sy pa in die motor gewag terwyl hy in die winkel besig was. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Inwoners weet glo wie het jong vrou vermoor
Niemand is nog in verband met Lindsay Opperman se moord in hegtenis geneem nie. Sy is vermoor toe sy met haar hond gaan stap het. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Met onnie se hulp kan Tshenolo 8 jaar later sien
’n Onderwyseres se vasberadenheid om 'n leerling se sig te red, het soveel vrug gedra dat Tshenolo Jafta onlangs ’n kornea-oorplanting gehad het. Nuus (06-09-2018)
Netwerk24 Emirates-vliegtuig onder kwarantyn geplaas
’n Vliegtuig van die Emirates-lugdiens met siek passasiers aan boord is Woensdag op die John F. Kennedy Internasionale Lughawe in Amerika onder kwarantyn geplaas. Nuus (06-09-2018)