Netwerk24 Regering ‘moet BTW op sanitêre produkte afskaf’
Die Vrystaatse Vroue-landbou-unie het op sy 88ste kongres by Glen buite Bloemfontein besluit om die regering te vra om geen belasting op vroulike sanitêre produkte te hef nie, soos wat die geval in … Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Vragmotors druk motor plat
’n Man is Woensdagmiddag met ernstige beserings. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Man met downsindroom soek ná kaper met hom wegry
’n Pa van Oos-Londen is rasend van bekommernis oor sy seun met downsindroom wat Woensdagmiddag op die dorp gekaap is. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Vier in kar vol geld dalk rowers van Oos-Kaap
Vier mense is naby Sasolburg vasgetrek in ’n huurmotor waarvan vier panele volgestop was met wat moontlik die buit is van ’n rooftog in die Oos-Kaap. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Musk sit tirade teen Britse grotduiker voort
Elon Musk, uitvoerende hoof van Tesla, het sy aanval op die Britse grotduiker wat onlangs gehelp het om ’n sokkerspan en hul afrigter uit ’n grot in Thailand te red, verskerp deur te beweer dat hy na … Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Ek steel nie grond, sê Afrikanerbond-leier aan LP’s
“Ek is nie ’n dief nie en het geen grond gesteel nie.” Politiek (05-09-2018)
Netwerk24 Bhanga DA se man in Oos-Kaap
Nqaba Bhanga het van oor tot oor geglimlag toe hy Woensdag as ’n dienskneg van die mense, seun van die provinsie en geliefde, gerespekteerde vriend bestempel is. Bhanga is in Port Elizabeth deur … Politiek (05-09-2018)
Netwerk24 Motor tref 2 fietsryers en ry weg
Twee werknemers van die ATKV Buffelspoort-vakansieoord in Noordwes is dood nadat ’n voertuig hulle op hul fietse getref en weggejaag het. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Vermiste vrou (20) van PE terug by familie
’n Vrou (20) van Port Elizabeth wat net meer as ’n week vermis was, is Woensdag aan haar familie terugbesorg. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Raad wil stadion in Paarl laat sloop
’n Hofaansoek is ingedien om die Sanddrift-stadion in die Paarl te sloop nadat die Drakenstein-munisipaliteit al talle klagtes gekry het. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Niemand beseer in rotsstorting op R43
Geen ernstige beserings is aangemeld nie ná ’n rotsstorting op die R43 tussen Ceres en Wolseley, waar rotse Woensdagoggend op die pad beland het. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 ‘Warm sjokolade, toe probeer hy seks hê’
Sy sportafrigter het hom ’n koppie warm sjokolade aangebied, maar toe probeer om orale seks met hom te hê. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Swaar straf vir steel van ‘noodsaaklike infrastruktuur’
’n Man van Somerset-Wes is 13 jaar tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is op twee aanklagte van onderskeidelik diefstal van en peuter met noodsaaklike infrastruktuur. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Staat kap terug oor 2 plase in Limpopo
Die departemente van minerale bronne en landelike ontwikkeling en grondhervorming is bekommerd oor berigte rondom die sogenaamde onteiening van die plase Lukin en Salaita. Politiek (05-09-2018)
Netwerk24 Alle VBS-oortreders sál aan die pen ry - Mkhize
Alle skuldiges wat deur forensiese ondersoeke geïdentifiseer word in die VBS Bank-skandaal waarin 18 munisipaliteite R1,65 miljard verloor het, sal strafregtelik aangekla word. Politiek (05-09-2018)
Netwerk24 'Regering gemaan oor gebou'
’n Staatsgebou wat nie aan die nasionale bouregulasies se veiligheidsmaatreëls voldoen het nie, het die brandweer gekniehalter en vermoedelik tot die dood van drie Johannesburgse brandbestryders … Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Aansoek van rol weens twis oor Jooste se testament
Die bittere twis oor watter een van die twee testamente van die Springboklegende, Joost van der Westhuizen, geld, het daartoe gelei dat ander aansoeke in die appèlhof in Bloemfontein vir eers … Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Kry kaggels reg vir die naweek se koue
Drie dae van reën word vir die uiters droë Klein-Karoo en dele van die Oos-Kaap voorspel. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Betogers intimideer glo werkers in ‘siek’ gebou
Staatsdienswerkers in die nasionale departement van gesondheid se kantore in Pretoria is Woensdag deur hul betogende kollegas geïntimideer en gedwing om hul kantore te verlaat. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Boekeman se moordenaars sit lewenslank
Die twee moordenaars van Johann Ramage, die boekeman van Kestell, is in die hof tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Woordestryd woed oor olifantkarkasse in Botswana
Die regering van Botswana het die bewaringsorganisasie Elephants without Borders (EWB) Woensdag daarvan beskuldig dat hy “vals inligting” versprei oor “87 olifantkarkasse” wat tydens ’n lugsensus … Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Jong verkragter van kinders kry 210 j.
’n Man van Thembalethu in George is meer as 200 jaar gevangenisstraf opgelê vir die verkragting en ontvoering van minderjariges. Nuus (05-09-2018)
Maroela Regstudent in hof ná man se dood
Die vrou se motor is later die dag in die parkeerterrein van die Centurion Mall aangetref ná die voorval in Witbank. Nuus (05-09-2018)
Maroela Coligny-moordsaak: ‘Mosweu het nog gelewe ná hy gespring het’
“Ek wou nie aan hom raak nie want ek kon dit erger maak.” Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 ‘Pa gee drukkies ná seksdade’
Nadat ’n vierjarige meisie seksuele dade met haar pa moes pleeg, het hy altyd vir haar drukkies gegee, het die Bloemfonteinse streekhof gehoor. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Buurman skiet inbrekers dood
Die buurman van ’n bejaarde egpaar wat in die vroeë oggendure in hul huis in Rustenburg beroof is, het die twee inbrekers doodgeskiet toe hulle oor sy heining spring en hul wapens op hom rig. Nuus (05-09-2018)
Maroela Erge koue, sneeu op pad
Kevin Rae, weervoorspeller verbonde aan die SAWD, het gesê dié weer kan sneeu en uiters koue toestande oor groot dele van Suid-Afrika teweeg bring. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Baai gaan aansoek oor Bobani teenstaan
Die Nelson Mandelabaai-metroraad sal die aansoek teenstaan om die aanstelling van Mongameli Bobani as burgemeester van dié raad ter syde te laat stel, sê die burgemeester. Politiek (05-09-2018)
Maroela Oudpolisiekommissaris doen poligraaftoets oor ‘Bird-Island’-bewerings
Genl. Johan van der Merwe, oudpolisiekommissaris, het Woensdag ʼn poligraaftoets ondergaan nadat hy aangedui het dat hy bereid is om ʼn leuenverklikkertoets af te lê in ʼn poging om sekere bewerings wat … Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Seuntjie geopereer ná kameelperd hom en ma erg trap
Die driejarige seuntjie wat deur ’n kameelperdkoei op ’n wildlandgoed in Limpopo getrap is, moes geopereer word om die drukking op sy brein te verlig. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Hof hoor straks opname van afrigter se gesprek
’n Opname van ’n gesprek gaan waarskynlik gebruik word in die verhoor van ’n bekende in Vrystaatse atletiekkringe wat daarvan aangekla is dat hy een van sy vroueatlete verkrag het. Nuus (05-09-2018)
Maroela Man buite hof geskiet, twee beseer
ʼn Man is doodgeskiet en twee ander beseer buite ʼn landdroshof in die Wes-Kaap. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Vrou (20) al 'n week vermis, familie vrees ergste
’n Twintigjarige vrou van Port Elizabeth word nou al langer as ’n week vermis en haar familie vrees vir die ergste. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Woensdag, 5 September
As jy vandag vasgebrand het en nie op hoogte van die jongste nuus kon bly nie - hier is 'n oorsig van wat jy behoort te weet. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Verdagte in klopjag in Ulundi doodgeskiet
’n Man wat na bewering verantwoordelik was vir die dood van ’n polisielid is Dinsdag in ’n klopjag op sy huis in Ulundi, KwaZulu-Natal, doodgeskiet. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 SUT wil krag bespaar met nuwe sonkragprojek
Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se nuutste sonkragprojek sal nog meer Eskom-ligte op die kampus afskakel. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Beheerde brande in George
Verskeie beheerde brande gaan vandeesmaand in die George-omgewing plaasvind. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Werker skuldig bevind aan Kroonstad-moord
Op Kersdag 2016 het haar ma nog oor haar pa gehuil, min wetende dat haar dogter ook dood is, het Zanelle Wessels Woensdag ter strafverswaring in die rondgaande hof in Kroonstad getuig. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Grootste deel van Beaufort-Wes sonder water
Water wat Woensdagoggend deur die Gift of the Givers in Beaufort-Wes afgelaai is, is dadelik versprei in dele van die dorp wat sonder water is. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Rower spring deur toe venster toe skote klap
Toe daar op huisrowers in Kaap St. Francis in die Oos-Kaap losgebrand word, het een van hulle die hasepad gekies en deur ’n toe venster gespring. Nuus (05-09-2018)
Maroela Dodetal styg ná brand in Jhb-middestad
ʼn Werknemer van die departement het gesê die personeel opper glo al geruime tyd besware oor die veiligheid van die gebou, maar dat daar tot op hede nie gehoor gegee is aan hul klagtes nie. Nuus (05-09-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 5 September 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (05-09-2018)
Maroela Drie plaasaanvalle binne 8 uur
In die een plaasaanval is ʼn 81-jarige man met ʼn graaf aangerand en is gif in sy gesig gegooi terwyl ʼn 16-jarige meisie in nóg ʼn aanval deur aanvallers vasgebind en aangerand is. Nuus (05-09-2018)
Maroela Markus Jooste verskuif blaam vir Steinhoff-skandaal  
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, het Woensdag aan LP’s gesê sy familie het aandele van R3 miljard in Steinhoff gehad toe die rekeningkundige skandaal by die maatskappy begin … Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Genl. Van der Merwe lê toets af wat leuens verklik
’n Voormalige kommissaris van die polisie het Woensdag sy woord gestand gedoen en ’n leuenverklikkertoets ondergaan oor die bewerings in die boek 'Die seuns van Bird Island'. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 4 brandbestryders wag nog op redding; drie sterf
Drie brandbestryders het gesterf in die brandende gebou in die Johannesburge middestad terwyl die getal brandbestryders wat op redding wag nadat hulle vasgekeer is, op vier staan. Nuus (05-09-2018)
Maroela Kameelperd wat ma, seun trap het onlangs gekalf
Dr. Sam Williams (36) het gaan draf en omstreeks 18:00 by sy terugkeer op die toneel sowat 150 m van die gesin se huis afgekom waar die kameelperd steeds besig was om sy vrou en seuntjie aan te val. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Vrou vermoor glo haar man met oogdruppels
’n Vrou van Suid-Carolina staan tereg vir die moord op haar man nadat sy na bewering vir dae lank oogdruppels in sy water gegooi het. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Bejaarde met graaf, gif op plaas aangeval
’n Bejaarde plaasvoorman (81) is Woensdagoggend met ’n graaf en plantgif buite sy plaashuis aangeval. Nuus (05-09-2018)
Maroela Buurman skiet twee dood ná huisroof
“Hulle het vuurwapens op die bejaarde egpaar in die huis gerig en geld geëis." Nuus (05-09-2018)
Maroela Honderde memorandums tydens Sasol-staking oorhandig
Intussen het Solidariteit ook ʼn brief aan die New Yorkse Aandelebeurs (NYSE), waarvan Sasol deel is, gerig oor die maatskappy se personeelaandeleskema. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Resessie nie Zuma se skuld – Maimane
Oudpres. Jacob Zuma kan nie die blaam dra vir die resessie waarin die land hom nou bevind nie, het Mmusi Maimane, DA-leier, Woensdag in Port Elizabeth gesê. Politiek (05-09-2018)
Netwerk24 Swaargewigte pak swaargewigte in Trollip-saak
Adv. Dali Mpofu en adv. Tembeka Ngcukaitobi gaan volgens inligting wat Netwerk24 bekom het die aanslag teen die DA se hofpoging lei. Politiek (05-09-2018)
Maroela  Seun het ‘nie gehuil of geskree nie’, hoor Coligny-hof
Die staatsaanklaer het vir Schutte gevra hoekom Mosweu sou geskree het ‘Ma, help my, ek sterf’ as Mosweu “sy samewerking gegee het” en self op die bakkie geklim het. Nuus (05-09-2018)
Maroela ‘Transitorowers’ met beskadigde kontant in voertuig betrap
Vier verdagtes in ’n transitorooftog is betrap toe hulle nie ’n verduideliking kon gee waarom daar geld in hul voertuig weggesteek is nie. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Nelson Mandelabaai bly uit DA se hofstryd oor Trollip
Johann Mettler, stadsbestuurder van Nelson Mandelabaai, en die metro as munisipale entiteit, gaan nié die hofaansoek om Mongameli Bobani se aanstelling as burgemeester ter syde te laat stel, … Politiek (05-09-2018)
Netwerk24 Die beste tyd om jonk en Amerikaans te wees?
Pres. Donald Trump van Amerika het voorheen gesê daar is geen beter tyd om jonk en Amerikaans te wees nie. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Prokureur moet deur feite in Anika Smit se GO werk
Die datum wanneer die geregtelike ondersoek (GO) na die moord op Anika Smit sal voortgaan, sal in Oktober bepaal word. Dit kom nadat nog ’n belanghebbende tot die ondersoek gevoeg is en hy ’n … Nuus (05-09-2018)
Maroela Botswana-regering ontken ‘massa-olifantstroping’
“In geen stadium in die afgelope paar maande is 87 of 90 olifante in een voorval of op een plek in Botswana doodgemaak nie.” Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Ma, seuntjie veg steeds om lewe nadat kameelperd hulle trap
Die ma en haar driejarige seuntjie wat deur ’n kameelperd getrap is op ’n luukse wildlandgoed buite Hoedspruit in Limpopo, veg steeds om hul lewe in ’n Johannesburgse hospitaal. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Oortreders op N4 vasgevat
Boetes van sowat R300 000 is die afgelope week ingevorder tydens ’n padversperring op die N4-hoofweg tussen Pretoria en Rustenburg. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Hulle is al vir 80 jaar getroud
’n Japanse egpaar is nou die oudste getroude paartjie. Hulle is gesamentlik 208 jaar oud en reeds 80 jaar getroud. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Polisie na departement ontbied weens betogers
Die polisie is na die nasionale departement van gesondheid se kantoorgebou in Pretoria ontbied nadat gewelddadige betogers werkers daar uit hul kantore gedwing het. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Vroue pleit dat Reuters-joernaliste vrygelaat word
Die vroue van die twee Mianmese joernaliste van Reuters, wat tot sewe jaar dwangarbeid gevonnis is en daarteen gaan appelleer, was Dinsdag in trane terwyl hulle hul eggenote se onskuld bepleit het. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Bekende pynstiller verbind met hartsiektes, beroerte
’n Pynstiller wat algemeen gebruik word vir inflammasie word verbind met ’n verhoogde risiko vir kardiovaskulêre siektes en beroerte. Nuus (05-09-2018)
Maroela Brandbestryder val na sy dood uit brandende gebou
Daar is omstreeks 11:00 ʼn harde slag gehoor en ʼn brandbestryder het van een van die hoë verdiepings na buite geval en op die sementplaveisel te lande gekom reg voor die hoofingang na die gebou. Nuus (05-09-2018)
Maroela Twee werknemers van ATKV Buffelspoort doodgery
Die polisie het kort ná die voorval op ʼn silwer VW Polo afgekom in bosse naby die toneel. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Man val etlike vloere uit hoë brandende gebou na sy dood
‘n Persoon het pas etlike verdiepings uit die brandende gebou geval. WAARSKUWING: Beeldmateriaal kan sensitiewe kykers ontstel. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Man voor hof in Kaapstad doodgeskiet
’n Man is Woensdagoggend omstreeks 09:00 in ’n vermeende bendeverwante voorval voor die landdroshof in Khayelitsha doodgeskiet. Nuus (05-09-2018)
Maroela Kernkragplanne nie in nuwe hulpbronneplan vervat nie
Dié plan maak geen voorsiening vir die omstrede planne van voormalige pres. Jacob Zuma se administrasie om ekstra kernkragaanlegte te laat oprig en ʼn bykomende 9,6 GW by die nasionale kragnetwerk t… Nuus (05-09-2018)
Maroela Foto’s: Bestryders veg teen brand by Jhb-fabriek
“Omdat dit gom en papier is, dink ons dit gaan nog so twee uur neem voor alles heeltemal geblus is.” Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Ou seksklagte teen Spacey en Seagal laat vaar
Kevin Spacey en Steven Seagal gaan nie vervolg word weens beweerde seksuele misdrywe meer as 25 jaar gelede nie omdat dit verjaar het, het die staatsaanklaer van Los Angeles Dinsdag gesê. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Ligte vliegtuig stort op Britse strand neer
'n Ligte vliegtuig het meters van 'n gewilde strand af in die see neergestort. Nuus (05-09-2018)
Maroela Nóg ʼn reuseverlies vir SAUK in afgelope boekjaar
Die uitsaaier het gesê hy het ʼn uitdagende finansiële jaar gehad en kontanthulpbronne is tot die maksimum gerek om voortsetting van bedrywighede te verseker. Nuus (05-09-2018)
Maroela Foto’s: Talle sterf, honderde beseer ná tifoon tref
Die storm beweeg teen 55 km/h in ʼn noordoostelike rigting met deurlopende winde wat tot 162 km/h beweeg en rukwinde van tot 216 km/h. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Instagram-model se lykskouing afgehandel
Die aanvanklike bevinding van ’n lykskouing is dat Sinead McNamara, ’n Instagram-model, haar eie lewe geneem het terwyl sy op ’n luukse seiljag gewerk het. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 2 van ATKV Buffelspoort op hul fietse doodgery
Twee werknemers van die ATKV Buffelspoort-oord naby Rustenburg is Dinsdagmiddag in ’n tref-en-trap-ongeluk naby die oord dood. Nuus (05-09-2018)
Maroela Huiseienaar skiet een van vyf wat inbreek  
“Tydens die gestoeiery kon die huiseienaar daarin slaag om sy vuurwapen te kry.” Nuus (05-09-2018)
Maroela Ma by skool doodgeskiet: ‘Dogter het gedink pa wil hele gesin uitroei’
Die beskuldigde het sy vrou na bewering twee keer geskiet, een keer in die kop en een skoot naby aan die hart, ten aanskoue van leerders en personeel by die laerskool waar een van hul kinders ook s… Nuus (05-09-2018)
Maroela Wykvoorsitter koelbloedig buite huis doodgeskiet
“Hoewel die omstandighede rakende sy moord nog skraps is, wil dit voorkom asof die aanvallers rondom sy huis geskuil het en hom by sy aankoms verskeie kere geskiet het.” Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Man skiet toe rowers huis op kusdorp teiken, wond 1
’n Huiseienaar van Kaap St. Francis naby Jeffreysbaai het Woensdagoggend vyf rowers uit sy huis verwilder en in die proses is een van hulle geskiet. Nuus (05-09-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Die stryd tussen die husse met lang ore en die horries
In hoe ’n mate herinner die huidige politiek aan die oorspronklike voorstelling van die koppestampery tussen die husse met lang ore, en die teenpool, die horries? Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Noodtoestand weens storm wat Amerikaanse Golfkus tref
’n Noodtoestand is in die Amerikaanse deelstate van Louisiana en Mississippi afgekondig weens die kragtige tropiese storm Gordon wat duisende mense sonder elektrisiteit gelaat het. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Polisie maak aantygings teen Chinese miljardêr bekend
Richard Liu, die Chinese miljardêr en internet-entrepreneur, wat die naweek ’n aand in ’n Amerikaanse tronksel deurgebring het, is op aanklag van beweerde verkragting in Minneapolis in hegtenis … Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Minstens 10 dood ná tifoon Japan tref
Minstens tien mense is dood, tientalle beseer, duisende gestrand en ’n internasionale lughawe gesluit nadat dit weens ’n kragtige tifoon wat Dinsdag die weste van Japan getref het, oorstroom het. Nuus (05-09-2018)
Maroela Coligny-moordsaak: Dís wat gebeur het, sê beskuldigde
Phillip Schutte, een van die Coligny-mans wat aangekla word van die moord op die tienerseun, Matlhomola Mosweu, het Dinsdag in die hooggeregshof in Mahikeng getuig oor die gebeure wat uiteindelik t… Nuus (05-09-2018)
Maroela Twee gevonnis ná meisies se verkragtingshel
Die hof het gehoor hoe die beskuldigdes die tienermeisies dae lank aangehou, gedwing het om te lê en dan beurte geneem het om hulle te verkrag. Nuus (05-09-2018)
Maroela #FeesMustFall: ‘Wetstoepassers moet eintlik aangekla word’
Die studente sê hul versoek is gegrond op die feit dat die #FeesMustFall-betogings “vir ʼn goeie doel was”. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Selfs dié bobbejane vlos hul tande
Bobbejane is opgemerk wat ou besemhare sowel as hul eie hare gebruik om hulle tande te vlos. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Bestuurder vlug glo van toneel waar baba en kind sterf
Die bestuurder van ’n voertuig het volgens die verkeersowerhede op die vlug geslaan na ’n noodlottige ongeluk in die vroeë oggendure van Woensdag op die N1 sowat 70km buite Beaufort-Wes. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 Dit het soos 20 pitbulls gevoel, sê hy ná heldedaad
Hy is nie ’n held nie, hy het net vir Elizé Pretorius (7) gehelp, sê Elro Kleynhans (13) van Wesselsbron in die Vrystaat. Nuus (05-09-2018)
Netwerk24 De Lille en DA se geveg 'raak nie dienslewering'
Die uitgerekte binnegevegte tussen Patricia de Lille, Kaapstadse burgemeester, en die DA het volgens haar geen impak op die stadsraad se vermoë gehad om dienste doeltreffend te lewer nie. Politiek (05-09-2018)
Netwerk24 Veldbrande en sneeu tot vir Oos-Kaap naweek verwag
Gure weer – van veldbrande tot sneeu – is volgens die weerkantoor tot die komende naweek in groot dele van die Oos-Kaap op die spyskaart. Nuus (05-09-2018)