Netwerk24 Water vlieg van die winkelrakke in O’hoorn
Die vraag na gebottelde water in die droogtegeteisterde Oudtshoorn het baie toegeneem. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Gigaba moet verduidelik oor burgerskap vir Guptas
Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, moet volgende week voor die parlementêre portefeuljekomitee oor binnelandse sake verskyn in verband met die ondersoek na die verkryging van burgerskap … Politiek (04-09-2018)
Netwerk24 ‘Wanneer kom my man huis toe?’
Niemand het nog kom sê haar man is dood nie. Diep binne-in haar hart weet sy net hy het gaan werk, maar nie huis toe gekom nie. Sy kar staan dan nog by die aanleg. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Temperatuur van ontploffing bereik 2 000 °C
“Nie vlees of bloed sou daardie hitte kon weerstaan nie,” sê Victor Isaacs, DA-wyksraadslid van Macassar, oor Maandag se ontploffing by die Rheinmetall Denel-aanleg. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 SOE pak NVG oor sake ‘wat sloer’
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) eis ’n verduideliking van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) waarom hulle so traag is om aan te kla in bepaalde sake. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Polisie jag moordenaars van ANC-leier in KZN
Mxolisi Kaunda, LUR vir vervoer en gemeenskapsveiligheid in KwaZulu-Natal, het Dinsdag ’n beroep op die polisie gedoen om onverpoos na die moordenaars van Thulani Nxumalo, ’n streekleier van die ANC … Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Hoftwiste woed steeds oor Joost se geld
Agttien maande ná sy dood is daar nog geen einde in sig in die hoftwiste om die nalatenskap van die Springbok-rugbyspeler Joost van der Westhuizen nie. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Ons weet ons het die EFF nodig - Solly
Die DA wil sy verbrokkelde verhouding met die EFF herstel in ’n poging om die ANC in die komende verwagte wantrouemosiedebat teen Solly Msimanga, burgemeester van Tshwane, se hand in die as te slaan. Politiek (04-09-2018)
Netwerk24 Ma kritiek ná aanval met kapmes
’n Plaasvrou van KwaZulu-Natal is in ’n kritieke toestand in die waakeenheid van ’n hospitaal nadat sy voor haar dogtertjie met ’n kapmes aangeval is. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Lughawe in PE in rep en roer toe bielie land
Internasionale Ironman-atlete het Dinsdag vir ’n seldsame gesig by die lughawe in Port Elizabeth gesorg. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Ondersoek by punt van ontploffing begin
Te midde van onsekerheid oor die dodetal van Maandag se noodlottige ontploffing by die Rheinmetall Denel Munition-fabriek in Macassar, het deskundiges hulle Dinsdag voorberei om die … Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Beaufort-Wes het dringend water nodig
Beaufort-Wes het dringend water nodig. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Musikant sterf, snuffelhonde van 200 km ver gebring
’n Gebrek aan polisievoertuie om die plaaslike snuffelhonde mee te vervoer en honde wat toe tot 200 km ver van Richardsbaai af ingebring moes word, het moontlik Simon Milliken (60) van Durban se kans … Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Coligny-seun ‘nie dood aan nekbesering’
Matlhomola Moshoeu (16) is nie dood aan ’n nekbesering nie, maar weens bloed of ’n ander vloeistof in sy longe wat sy asemhaling belemmer het. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Sakeman beroof net ná bomdreigement in sentrum
Dinsdag was nie ’n goeie dag vir Matric Mahlangu nie. Nuus (04-09-2018)
Maroela Kenners waarsku parlement teen onteiening sonder vergoeding
Kenners en bedryfsorganisasies in die landbou het Dinsdag belangwekkende voorleggings aan die parlement se grondwetlike hersieningskomitee gedoen oor ‘n moontlike verandering aan die Grondwet… Nuus (04-09-2018)
Maroela Sassa-betalings: Poskantoor betaal miljarde uit
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het Dinsdag gesê hy het die huidige betalingsiklus reeds 7,4 miljoen transaksies van welsynstoelae hanteer. Nuus (04-09-2018)
Maroela Groen lig vir bekostigbare behuising naby V&A Waterfront
Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, het Dinsdag gesê sy verwelkom die groen lig vir bekostigbare behuising na by die V&A Waterfront in Kaapstad. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Wetsontwerp oor onteiening teruggetrek
Die ANC het Dinsdag sy meerderheid in die parlement gebruik om die wysigingswetsontwerp oor onteiening amptelik terug te trek. Politiek (04-09-2018)
Netwerk24 Rowers wat met polisie bots, het dalk seun, ma geskiet
Die polisie ondersoek die moontlike verband tussen ’n groep rowers wat in ’n wilde jaagtog en skietery met polisielede by Vrede in die Vrystaat betrokke was, en die rowers wat ’n skoolseun van … Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Lyk gevind in sloot by waterprojek
’n Man van Limpopo is dood aangetref in ’n sloot wat vir die konstruksie van ’n spoeling by die Makgeru-Schoonoord-waterprojek gegrawe is. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Mynkantoor gesluit oor beweerde korrupsie
Gwede Mantashe, minister van minerale bronne, het dié departement se streekkantoor in Mpumalanga Maandag gesluit weens verskeie klagtes van beweerde korrupsie en wanbestuur. Nuus (04-09-2018)
Maroela Menslike fout lei tot twee treine wat bots
Twee treine, wat albei toestemming gehad het om op dieselfde roete te wees, blyk die oorsaak te wees van ʼn ongeluk Dinsdagoggend waartydens meer as 112 pendelaars beseer is. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Man vas ná ontploffing by VSA-ambassade in Egipte
Die polisie het Dinsdag ’n man buite die Amerikaanse ambassade in Kaïro, Egipte, in hegtenis geneem nadat ’n ploftoestel afgegaan het. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Onwettige grondgrypers ‘se dae is getel’ – AfriForum
Onwettige grondbesetters wat hulle verlede week op ’n plaas noord van Pretoria tuisgemaak het, sal binnekort afgeskop word, sê AfriForum. Politiek (04-09-2018)
Netwerk24 Spoor ‘nalatiges’ op, vra Nxesi
Die soveelste treinongeluk in een jaar het Dinsdag gebeur toe minstens 112 passasiers in die suide van Johannesburg beseer is. Prasa vermoed voorlopig dat dit deur ’n menslike fout veroorsaak is. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 China ontken hy is ‘ekonomiese roofdier’ in Afrika
Bewerings dat China ’n “ekonomiese roofdier” in Afrika is wat die vasteland verder die moeras van skuld gaan inlei, “is net so vals soos wat dit sensasioneel is”, sê China se amptelike nuusagentskap, … Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Man met ‘rooi hemp, rooi tekkies’ gesoek
Die polisie soek na die moordenaar van ’n onbekende vrou nadat haar lyk in die bosse in Lentegeur gevind is. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Dinsdag, 4 September
As jy vandag vasgebrand het en nie op hoogte van die jongste nuus kon bly nie - hier is 'n oorsig van wat jy behoort te weet. Nuus (04-09-2018)
Maroela Ontploffing by Denel-aanleg het ‘hele gebou verwoes’
Rheinmetall Denel Munition het in ʼn verklaring gesê die ontploffing Maandagmiddag by sy depot in Somerset-Wes in die Wes-Kaap het die hele gebou verwoes. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Brand by Heartfelt Arena in Pretoria geblus
’n Brand wat by die Heartfelt Arena naby die Voortrekkermonument in Pretoria uitgebreek het, is geblus. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Seuns bly stil oor lollery - ‘klik nie geduld by skool’
Hy was bang om as “klikbek” gebrandmerk te word, daarom het ’n voormalige leerling van die Parktown Boys’ High School stilgebly oor voorvalle van beweerde seksuele aanranding. Nuus (04-09-2018)
Maroela Paartjie dood in badkamer gevind
ʼn Paartjie, albei in hul 60’s, is dood aangetref in die badkamer van hul huis in Cottonlands, KwaZulu-Natal. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Bekentenis toelaatbaar in Webber-moordsaak in PE
Die bekentenis wat een van die beskuldigdes in die Marlene Webber-moordverhoor in ’n verklaring aan ’n polisiebeampte gemaak het, sal as getuienis teen hom in die hof gebruik word. Nuus (04-09-2018)
Maroela Medevoorsitter van grondwet-hersieningskomitee bedank
Die ANC-LP Vincent Smith het as medevoorsitter van die parlement se grondwetlike hersieningskomitee bedank, maar hy bly aan as LP en beweer hy het nie korrup opgetree nie. Nuus (04-09-2018)
Maroela Skok ná moord op ‘goedhartige’ student
“Rowan was ʼn vriend vir so baie, het sy familie gerespekteer en liefgehad en was mal oor sy spanmaats. Hy sal gemis word deur almal wat hom geken het.” Nuus (04-09-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 4 September 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag. Nuus (04-09-2018)
Maroela Verdediging betwis oorsaak van Coligny-tiener se dood
Die hooggeregshof in Mahikeng in Noordwes het Dinsdag gehoor dat Matlhomola Jonas Mosweu (16) moontlik weens bloedinaseming dood is. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 ANC in Noordwes skop vas teen ‘faksiestryd’
Die vier ANC-streekstrukture in Noordwes het hulle uitgespreek teen die besluit deur die party se NUK om die ANC-leierskap in die provinsie te ontbind. Politiek (04-09-2018)
Netwerk24 Munisipaliteit groet George-raadslid
Die sewe jaar dat hy op George se stadsraad gedien het, is ’n seisoen wat nou verby is. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 DA-raadslid gevonnis oor bedrog
’n DA-raadslid wat bedrog van miljoene rande gepleeg het met die toekenning van 33 staatsgesubsidieerde huise, is ’n opgeskorte vonnis en huisarres opgelê. Nuus (04-09-2018)
Maroela Boer in veldbrand vasgekeer: ‘Ek het gedink ek gaan doodbrand’
“Toe ek binne-in in die vlamme was, het die trekker gevrek. Daar was nie genoeg suurstof vir die enjin om te ontbrand nie.” Nuus (04-09-2018)
Maroela Sperdatum vir kommentaar op Gautengse skoleregulasies verleng
Die Gautengse onderwysdepartement het Maandag aangekondig die sperdatum vir kommentaar op die voorgestelde wysigings aan die toelatingsregulasies van dié provinsie se skole, is nou tot Vrydag 14 Se… Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Sakeman van Kimberley ontken skuld op 9 seksklagte
Adriaan de Klerk, sakeman van Kimberley, het skuld op nege aanklagte, waaronder seksuele aanranding en verkragting, in die plaaslike streekhof ontken. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Vliegtuig val in Indië
'n Vliegtuig van die Indiese lugmag het Dinsdag neergestort. Nuus (04-09-2018)
Maroela KFC-saak wéér uitgestel
Die saak teen vyf mans van Pretoria wat daarvan beskuldig word dat hulle verlede jaar ʼn egpaar by KFC aangerand het, is Dinsdag weer in die landdroshof in Pretoria-Noord uitgestel. Nuus (04-09-2018)
Maroela Bekende Pta-arena in ligte laaie
Johan Pieterse, woordvoerder van die Tshwane-nooddienste, het gesê brandbestryders is steeds op die toneel. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Speaker se dreigement g’n grap, kla DA
DA-raadslede van die Dihlabeng-munisipaliteit (Bethlehem) is warm onder die kraag oor David Lengoabala, die speaker, se dreigemente en die ANC-lede se duur oorsese reise. Politiek (04-09-2018)
Netwerk24 Smith praat oor Bosasa-geld
Die ANC het nie vertroue in Vincent Smith, senior ANC-LP, verloor nie. Politiek (04-09-2018)
Netwerk24 SA gebruik tonne springstof per dag
Geboue waarin daar met springstof gewerk word, is onderhewig aan streng veiligheidsmaatreëls, omdat die springstof sensitief is. Nuus (04-09-2018)
Maroela Ma, kind kritiek ná kameelperd hul trap
ʼn Ma en haar kind het kritieke beserings opgedoen nadat hulle deur ʼn kameelperd vertrap is op ʼn plaas in Hoedspruit in Limpopo. Nuus (04-09-2018)
Maroela UV verbied alumni om reünie by koshuis te hou
Luidens die brief het die oudinwoners se versoek om die koshuis te besoek, op ʼn tyd gekom wat sake op die kampus uiters sensitief is. Nuus (04-09-2018)
Maroela Kolonnade ontruim ná bomdreigement
Die polisie se honde-bomeenheid is na die toneel ontplooi om die gebou te deursoek. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Kameelperd trap ma, seuntjie
'n Ma en haar 3-jarige seun is Maandagmiddag deur 'n kameelperd op 'n plaas buite Hoedspruit in Limpopo bestorm en vertrap. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Tifoon tref Japan, orkaan in Amerika verwag
Meer as ’n miljoen mense is in Japan beveel om hul huise te ontruim en meer as 700 vlugte is gekanselleer weens die tifoon Jebi wat Dinsdag die westelike sentrale kus getref het. Nuus (04-09-2018)
Maroela Seksklagte: Seun getuig oor ‘kode van geheimhouding’
ʼn Voormalige leerder aan die Parktown Boys’ High School het Dinsdag getuig hoe sy voormalige waterpolo-afrigter hom en ander seuns verskeie kere aangerand het, maar dat hulle huiwerig was om dit aa… Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Vrou getuig hoe oudweermaglid haar skiet
Carine van Staden onthou sy het teen die venster van die wit Audi geslaan, omdat die bestuurder roekeloos bestuur het. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Kos raak peperduur as grond onteien word
Kospryse kan met 100% styg as grondonteiening landbouproduksie só beïnvloed dat Suid-Afrika gedwing word om ’n netto invoerder van kos te word. Politiek (04-09-2018)
Netwerk24 ‘Menslike fout’ lei tot treinongeluk in Jhb
’n Menslike fout is vermoedelik die oorsaak van ’n treinongeluk Dinsdagoggend in Johannesburg waarin 112 mense beseer is. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Winkelsentrum in Pta ontruim
Klante en werknemers is Dinsdag uit die Kolonnade-winkelsentrum in die noorde van Pretoria ontruim. Nuus (04-09-2018)
Maroela SA verval in tegniese resessie
Suid-Afrika se ekonomiese groei het in die tweede kwartaal van vanjaar met 0,7% gekrimp en daarmee die land in ’n tegniese resessie gedompel. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Hy brand sy Nike-skoene in opstand teen swart atleet
Sommige Amerikaners is woedend vir Nike, Amerikaanse vervaardiger van sporttoerusting, en een het selfs sy skoene verbrand nadat die maatskappy vir Colin Kaepernick gekies het as die gesig van sy … Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Rusland hervat lugaanvalle op Sirië se Idlib-streek
Russiese lugaanvalle op die noordwestelike Siriese provinsie Idlib is Dinsdag hervat. Nuus (04-09-2018)
Maroela Bejaarde egpaar glo met hamer aangerand
“Daar was baie bloed op die toneel,” het die egpaar se skoonseun gesê. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 1 uit 18 vlugtelinge sterf in Middelandse see
Hoewel al minder vlugtelinge in bote oor die Middellandse see na Europa vlug, styg die dodetal vir dié mense. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Opod ‘reg om Phahlane weer hof toe te vat’
Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) is weer gereed om met twee korrupsieverwante ondersoeke, waarby meer as R5 miljard betrokke is, teen die voormalige waarnemende nasionale … Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Kovsies is bekommerd oor hul veiligheid
Een van die groot bekommernisse vir studente aan die UV is hul veiligheid wanneer hulle heen en weer tussen die universiteit en hul woonplekke beweeg. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Meer as R2 m. se beeste op een dag gesteel
Boere in die Oos-Vrystaat het saam met taakspanne van die polisie ’n groot deurbraak gemaak toe vermeende lede van ’n veediefstalsindikaat aangekeer is. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Ondersoek brei uit nadat model op seiljag sterf
Griekse owerhede ondersoek die dood van Sinead McNamara, ’n Instagram-model, wat verstrengel in toue op ’n seiljag op die eiland Kefalonia gekry is. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Man wat tiener verkrag 22 j. tronk toe
’n 52-jarige man is Maandag effektief tot 22 jaar gevangenisstraf gevonnis weens die verkragting van ’n tienermeisie. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Phumla Williams ’n ‘skandelike manipuleerder’, sê Faith
Faith Muthambi, voormalige minister van kommunikasie, gaan regsadvies inwin nadat Phumla Williams na haar die vinger gewys het by die kommissie van ondersoek na staatskaping. Politiek (04-09-2018)
Maroela ANC ontken ‘transitorower’ werk steeds vir party
“Die ANC verwerp weer eens Present se verwronge beeld dat hy steeds vir die party werk.” Nuus (04-09-2018)
Maroela Henri se regspan gereed met appèlaansoek  
Daar is intussen ook oor Marli van Breda se kuratorskap uitspraak gelewer. Nuus (04-09-2018)
Maroela 100 beseer toe treine bots
Tot 100 mense is beseer toe twee passasierstreine Dinsdagoggend in Selby in die suide van Johannesburg gebots het. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Geen selfone in skooltyd, besluit Franse
Franse wetmakers het Maandag nuwe wetgewing aanvaar wat leerlinge in die land verbied om met hul selfone of tabletrekenaars skool toe te gaan, of wat hulle ten minste verbied om die toestelle … Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Tjokkaboot en bemanning gered nadat water instroom
Die bemanning van ’n tjokkaboot is by Shark Point naby Kaap St. Francis in die Oos-Kaap gered. Nuus (04-09-2018)
Maroela Erg ontbinde liggaam dalk dié van vermiste tienjarige
Miguel Louw het in Julie naby sy skool in Sydenham vermis geraak. Dié voorval het die land geruk en sy verpletterde gesin het ʼn R50 000-kontantbeloning “sonder enige vrae” vir sy veilige terugkeer … Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Vrou met baba vlug van polisie in jaagtog
'n Vrou wat van die polisie probeer vlug het, het in 'n wilde jaagtog met haar motor teen 'n ander voertuig gebots, en daarna met 'n baba wat sy uit haar motor gehaal het glo probeer om 'n ander … Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Treine bots in Johannesburg
Sowat 100 mense is Dinsdagoggend lig beseer toe twee passasierstreine in Selby in die suide van Johannesburg gebots het. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Húlle doen voorleggings oor onteiening
Die grondwethersieningskomitee hou van Dinsdag af mondelinge voorleggings waarin belanghebbendes bydraes oor die wysiging van art. 25 van die Grondwet kan lewer. Politiek (04-09-2018)
Maroela Strenger maatreëls geëis ná listeriose-aankondiging
“Ons moet kennis neem van die feit dat die listeriose-uitbreking in die eerste plek nooit moes plaasgevind het nie.” Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Regters in W-Kaap sloer met uitsprake
Die agterstand van uitsprake in die hooggeregshof in Kaapstad raak al hoe erger, met altesaam 18 uitsprake van ouer as ses maande wat op 30 Augustus steeds nie gelewer is nie, berig GroundUp … Nuus (04-09-2018)
Maroela Nog ʼn verdagte vas ná Komatipoort-plaasmoord
ʼn Kruis is intussen vir Deon opgerig by die Witkruismonument suid van Polokwane ter nagedagtenis van vermoorde plaasboere. Nuus (04-09-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Wanneer die dood van werkers ʼn gemeenskap ruk
Die ontploffing gister by ’n wapenfabriek in Somerset-Wes het ’n gemeenskap geruk. Gaan die voorval die breë publiek laat besin oor die gevare waaraan werkers dikwels onderwerp word? Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Jong YouTube-ster sterf ná longoorplanting
Claire Wineland (21), ’n YouTube-ster, is Sondag ’n week nadat sy ’n longoorplanting gekry het, dood. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 'Die verlies is onbeskryflik'
Op die oog af lyk dit soos ’n gewone werkdag by die Rheinmetall Denel-wapenaanleg in Macassar buite Somerset-Wes, maar die sombere atmosfeer, sekuriteit en verkeersowerhede wat die paaie voor die … Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Nog ’n nuusagentskap taboe in China
Die webwerf van ’n nuusagentskap in Australië word ook nou in China geblok. Nuus (04-09-2018)
Maroela Kitsmiljoenêr ‘sien wennommers in ʼn droom’
“Ek het besluit om die kans te vat en het my R20-kaartjie gekoop. Ek is bly ek het dit gedoen!” Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Droogte in Beaufort-Wes knel steeds ondanks reën
Die knellende droogte in Beaufort-Wes en Oudtshoorn in die Sentraal- en Klein Karoo duur voort ondanks wydverspreide reëns wat die naweek tydens ’n koue front oor die gebied en elders in die … Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Trump waarsku oor ‘ernstige fout’ in Sirië
Pres. Donald Trump het die Siriese regering, asook sy Russiese en Iranese bondgenote, gewaarsku ná ’n “roekelose” aanval op die Idlib-provinsie wat deur rebelle geteister word. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Ondersoek begin ná ontploffing by Denel
Agt mense is dood en talle ander beseer ná 'n ontploffing Maandagmiddag by Denel se Rheinmetal Munintion-aanleg in Macassar buite Somerset Wes. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking hier. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Meisie sterf oor sy diabetiese behandeling weier
Die ouers van ’n vrou wat dood is nadat sy geweier het om behandeling vir haar diabetes te kry, probeer nou mense oor die gevaar van dié siekte waarsku. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 Woede ná brand museum in Rio verwoes
Die gemoedere in Brasilië het Maandag hoog geloop nadat ’n massiewe brand die 200 jaar oue Nasionale Museum in Rio de Janeiro in puin gelê het. Nuus (04-09-2018)
Maroela Groot onsekerheid bedreig SA se staatmakerbedryf
Landbou: Die lelike eendjie, maar ’n staatmaker. Dit is hoe sommige ontleders die landbousektor beskou wat veral die ekonomie op broodnodige tye ondersteun het. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 ‘Seltorings wys nie 2 verdagtes was daar’
Drie seltorings in die omtrek waar ’n tiener van Coligny na bewering vermoor is, het nie die selfone van die twee moordbeskuldigdes bespeur nie. Nuus (04-09-2018)
Maroela Kampsbaai-moord: ‘Hof moet verminderde verantwoordelikheid oorweeg’
Novella se prokureur het gesê daar is geen waarskynlikheid dat hy weer ʼn misdaad van dié aard sal pleeg nie en dat hy sielkundige probleme het. Nuus (04-09-2018)
Netwerk24 ‘Ek wag dat hy moet huis toe kom’
Nico Samuels het meer as 20 jaar by die Rheinmetall Denel-wapenaanleg in Macassar naby Somerset-Wes gewerk. Hy het soggens vroeg sommer na die aanleg gestap, skaars 200 m van sy huis af. Nuus (04-09-2018)
Maroela Man in hof ná ontvoering van seun (3) wat steeds vermis word
“Die seuntjie se ma het hom na bewering gaan die oggend by die kleuterskool gaan aflaai en toe sy die middag gaan om hom op te laai het hulle [personeel] haar ingelig iemand het reeds die kind kom … Nuus (04-09-2018)
Maroela Duisende liter diesel amper by myn gesteel
“Ander werknemers wat aan diens was, het onraad vermoed en het solank die polisie gebel.” Nuus (04-09-2018)