Netwerk24 Denel ‘geskok’ oor tragedie by aanleg
Dit is met skok wat verneem word van die tragiese ontploffing by die Rheinmetall Denel Munitions-aanleg in Macassar naby Somerset-Wes, het Denel SOC Ltd Rheinmetall Maandag laat in ’n verklaring gesê. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Neem vriende saam na Tuli-kuier
As jy wonder hoekom jou vriendekring in die laaste paar dae gegroei het, is dit seker danksy Beeld. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Muthambi ‘wou net steel’
Faith Muthambi, voormalige minister van kommunikasie, wou tot elke prys steel. Politiek (03-09-2018)
Netwerk24 ‘Dit gaan nie oor wat ons plase werd is nie’
“Dit gaan nie vir my en my vennoot, Arnold (Cloete), oor die geld wat ons plase (Lukin en Salaita) werd is nie. Dit is ’n beginselsaak.” Politiek (03-09-2018)
Netwerk24 Mabuza ‘nie heeltemal eerlik’ oor Guptas – Maimane
Adj.pres. David Mabuza “was nie heeltemal eerlik” met Suid-Afrikaners oor sy kontak met die Gupta-familie nie, het Mmusi Maimane, DA-leier, Maandag in ’n ope brief aan hom geskryf. Politiek (03-09-2018)
Netwerk24 Gebede, trane buite wapen-aanleg
’n Brandende kers in ’n plastiekhouer. Mense wat hardop bid en trane wat onbeheers vloei. Dít is van die emosionele tonele wat hulle Maandagaand buite die ingang van die Denel … Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Ma beskerm dogter in plaasaanval
Waarskuwing: Die berig bevat ’n foto wat sensitiewe lesers kan ontstel. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 OB sal ‘wanbestuur’ van Metrorail in Kaap bekyk
Die openbare beskermer (OB) gaan ondersoek instel na die beweerde wanbestuur en swak dienslewering deur Metrorail in Kaapstad. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Listeriose is verby! – Motsoaledi
Die dodelike uitbreking van listeriose wat die lewens van meer as 180 Suid-Afrikaners geëis het, is uiteindelik iets van die verlede. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Kimberley se burgemeester bedank
Mangaliso Matika, uitvoerende burgemeester van Kimberley, het Maandagaand uit sy amp bedank. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 3-jarige verdrink in vuil openbare swembad
’n Driejarige kleuter het Donderdag in die “lewensgevaarlike” openbare swembad in Wepener in die Vrystaat verdrink. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Amptenaar sê Muthambi het haar ‘mishandel’
Om vir Faith Muthambi, voormalige minister van kommunikasie, te werk, het haar aan haar traumatiese ervarings van marteling onder die apartheidsregering herinner. Politiek (03-09-2018)
Netwerk24 Lyk dalk dié van vermiste seuntjie
Die ontbinde lyk van ’n jong skoolseun, steeds in sy skoolbaadjie geklee, is in die veld naby Phoenix, noord van Durban, gevind. Nuus (03-09-2018)
Maroela Minister sê Poskantoor sal toelaagbetalings oorneem
Minister Siyabonga Cwele wou Maandag self sien hoe die betalingstelsel werk en terugvoer kry om behoorlike betalingsplanne te verseker. Nuus (03-09-2018)
Maroela Slim vang sy baas vir dié ‘dronkbestuurder’
ʼn Beweerde dronkbestuurder wou glo Kaapstad-metropolisiebeamptes die afgelope naweek om die bos lei, maar was onsuksesvol. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Moordverdagte vra om genade in hof
Sy is verwurg, daar is op haar ontlas en lekkergoed is rondom haar lyk gestrooi, nou vra die man wat dit gedoen het genade by die hof. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 ‘Regering verdoesel ware motief vir onteiening’
Die regering se poging om die plase twee plase Lukin en Salaita van Akkerland Boerdery in die Limpoporivier-kom teen 10% van sy markwaarde “te onteien”, word onder die dekmantel van grondhervorming … Politiek (03-09-2018)
Maroela Zuma het Muthambi beskerm, hoor staatskapingkommissie
Phumla Williams meen oudpres. Jacob Zuma het voormalige kommunikasieminister Faith Muthambi beskerm terwyl sy “chaos gesaai” het by die GCIS. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Man in hof ná 2-jarige vermoor is
Die man wat na bewering ’n tweejarige seuntjie ontvoer en vermoor het, het Maandag vlugtig in die landdroshof in Wynberg, Kaapstad, verskyn. Nuus (03-09-2018)
Maroela Parlementêre onteieningsdebat in krisis
Die parlementêre proses ter besluitneming oor die belangrikste kwessie om in jare voor die instelling te dien – onteiening sonder vergoeding, is skielik in ‘n yslike krisis gedompel wat die l… Nuus (03-09-2018)
Maroela Só styg prys van petrol in September
Die minister van energie het Maandag die petrolpryse vir September bekendgemaak. Nuus (03-09-2018)
Maroela Dodetal styg ná ontploffing in Somerset-Wes
Die dodetal het gestyg ná ʼn groot ontploffing Maandagmiddag by die Rheinmetall Denel Munition-depot in Somerset-Wes in die Wes-Kaap. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Etiek-komitee wag nog vir klagte teen ANC-LP
Geen amptelike klagte is teen Maandagmiddag teen Vincent Smith, ANC-LP, by die parlementêre komitee oor etiek en ledebelange ingedien nie. Politiek (03-09-2018)
Netwerk24 Vlamme oorval boer toe hy brandbaan maak
Ek het gedink ek wil nie só doodgaan nie, sê Dawid Steenkamp, ’n boer van Vredefort, nadat hy Sondag in sy trekker se kajuit deur vlamme oorval is. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 8 dood, 6 soek ná groot ontploffing by Denel-aanleg
Agt mense is dood in ’n ontploffing Maandagmiddag laat by die Denel Rheinmetal Munition-aanleg se Sonchem ammunisiefabriek, buite Somerset-Wes. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Maandag, 3 September
As jy vandag vasgebrand het en nie op hoogte van die jongste nuus kon bly nie - hier is 'n oorsig van wat jy behoort te weet. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 8 dood in ontploffing in Denel-aanleg
Agt mense is tot dusver dood in die ontploffing Maandagmiddag in ’n ammunisiefabriek buite Somerset-Wes wat wyd gevoel is. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Ma oorleef rooftog, sterf maand later in ongeluk
Presies vier weke nadat ’n rower ’n vuurwapen op Susan Otto van Ottosdal gerig en geskreeu het “I’ll shoot, I’ll shoot,” die sneller twee keer getrek en die rewolwer geweier het om af te gaan, is die … Nuus (03-09-2018)
Maroela Coligny-moordsaak weer uitgestel
Die hofsaak teen twee plaaswerkers wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn tienerseun in Coligny, Noordwes vermoor het, is Maandag uitgestel sodat die verdediging ʼn volledige stel dokumente kan saam… Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 10 gewond in skietery by woonstelgebou
Tien mense, onder andere kinders, is Sondagaand in ’n skietvoorval by ’n woonstelkompleks in San Bernardino, Kalifornië gewond. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Moord ondersoek ná geskende lyk gevind is
Die polisie in Maitland in Kaapstad ondersoek ’n moord nadat die naakte lyk van ’n onbekende man in sy 20’s naby die Maitland-treinstasie gevind is. Nuus (03-09-2018)
Maroela 21-jarige vas oor baba se ontvoering
ʼn 21-jarige is Maandagoggend in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van ʼn twee maande oue baba, Sbahle Vapi. Nuus (03-09-2018)
Maroela Minstens 4 dood ná ontploffing in Somerset-Wes
Minstens vier persone is dood en verskeie word steeds vermis ná ʼn groot ontploffing by die Rheinmetall Denel-depot in Somerset-Wes in die Wes-Kaap. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Ma enigste oorlewende van gesin ná kajak omslaan
’n Pa en sy drie jong kinders is dood toe die kajak waarin hulle was op een van die grootste mere in Amerika omgeslaan het. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Geen ooreenkoms vir pa wat glo tweeling vermoor
Die staat gaan nie meer ’n pleitooreenkoms sluit met die Spaanse man wat na bewering sy driejarige tweeling in Houtbaai vermoor het nie. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Goeie reën val uiteindelik in Oos-Kaap
Goeie reën het die afgelope 24 uur in Port Elizabeth en omstreke in die Oos-Kaap geval, maar nie genoeg om die droogte te breek nie, sê die plaaslike weerkantoor. Nuus (03-09-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 3 September 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (03-09-2018)
Maroela Pa dán verhoor ná moord op tweeling
Die verhoor van die Spaanse tandarts wat daarvan beskuldig word dat hy sy tweeling vermoor het terwyl hy met vakansie in Kaapstad was, sal in November begin. Nuus (03-09-2018)
Maroela ANC meen Sasol-staking het ‘rassistiese ondertoon’
Die ANC het gesê Solidariteit is obsessief oor rassepolarisasie. Nuus (03-09-2018)
Maroela Brand in Pilanesberg onder beheer
Brandbestryders kon daarin slaag om die brand wat Saterdag in die Pilanesberg-natuurreservaat in Noordwes uitgebreek het onder beheer te bring. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Groot ontploffing buite Kaapstad
'n Groot ontploffing is Maandagmiddag in die omgewing van Macassar buite Kaapstad gehoor en volgens onbevestigde berigte is dit by die Rheinmetall Denel Munition-aanleg. Nuus (03-09-2018)
Maroela Duduzane, Guptas wil staatskaping-getuies ondervra
Die getuies wat hulle wil ondervra sluit in Vytjie Mentor, voormalige ANC-LP, Themba Maseko, voormalige woordvoerder vir die kabinet, en Mcebisi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies. Nuus (03-09-2018)
Maroela Aankondiging oor listeriose gemaak
Meer as ʼn 1 000 gevalle van listeriose is sedert Januarie 2017 by die nasionale instituut vir oordraagbare siektes aangemeld en het 218 lewens geëis. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Swart party weier wit, Indiër-lede
Wit mense en Indiërs is steeds nie welkom nie in die Mazibuye African Congress (MAC), wat in Julie gestig is. Politiek (03-09-2018)
Maroela Grondbesetters dreig AfriForum en media met petrolbomme
“Teen verlede week Vrydag was hier seker so 30 strukture opgerig, maar oor die naweek moes hulle baie besig gewees het, want hier is nou al seker ’n honderd sinkstrukture opgerig en hier is baie me… Nuus (03-09-2018)
Maroela Meer skuil glo agter onteiening van Akkerland-plase
Dit het Maandag aan die lig gekom dat daar na bewering baie meer skuil agter die regering se planne om die plase wat deur Akkerland Boerdery besit word te onteien – en dié planne het glo niks met g… Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Siemens-moordverhoor kan ‘addernes oopkrap’
’n Addernes van afpersing, korrupsie en geldwassery kan oopgekrap word in die ondersoek na die sluipmoord op Louis Siemens (54), besturende direkteur van die CityMed-daghospitaal in Bloemfontein. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 ‘Nagmerries kry nie end’
Die verhoor van ’n afgedankte weermagkorporaal wat ’n vrou glo geskiet het, is Maandag vir die soveelste keer uitgestel, dié keer omdat Jacob Ratsemane Marakalla (35) se prokureur betrokke is by die … Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Meisie (9) se moordenaar nog nie vasgetrek
Die moordenaar van die negejarige Previledge Mabvongwe wie se halfontbinde lyk verlede week naby haar huis in Kraaifontein gevind is, is nog nie vasgetrek nie. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Verskeie betogings in Duitsland oor immigrasie
Die Duitse immigrasiebeleid het vandeesweek tot verskeie optogte gelei. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Man vas oor 3 500 waterskilpaaie se stroping
’n Man staan in New Jersey in die VSA tereg op die onwettige handel in duisende bedreigde waterskilpaaie. Nuus (03-09-2018)
Maroela Ramphosa: ‘China nie nuwe koloniale mag nie’
Pres. Cyril Ramaphosa het sy toespraak by die opening van die forum vir samewerking tussen Afrika en China (Focac) in Beijing gebruik om bewerings dat China gesien word as Afrika se nuwe koloniale … Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 ‘Koalisie van korrupsie’ wil mag in Tshwane ‘afrokkel’
Die “koalisie van korrupsie”, die ANC en die EFF, het verlede week probeer om die mag van die mense van Tshwane af te rokkel. Politiek (03-09-2018)
Netwerk24 Optelkat red ounooi van pofadder
’n Optelkat van die wynplaas Theuniskraal buite Tulbagh het oornag ’n held geword toe hy sy tienjarige ounooi teen ’n pofadder beskerm het. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 May se plan ‘rampspoedig’
’n Voormalige Britse minister van buitelandse sake meen die land se planne om die Europese Unie (EU) teen 29 Maart 2019 te verlaat (Brexit) stuur op ’n ramp af. Nuus (03-09-2018)
Maroela Foto’s: Vislyn, toue in uitgespoelde walvis se maag aangetref
Die walvis was volgens wetenskaplikes op die toneel ʼn paar dae tot ʼn week lank dood voor dit op die strand uitgespoel het. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Olieraffinadery in Duitsland in vlamme
Net nege mense is beseer toe die olieraffinadery by Ingolstad in die suide van Duitsland aan die brand geraak het. Nuus (03-09-2018)
Maroela Pa in hof ná moord op tweeling
Die ma van die tweeling het op hul liggame afgekom in ‘n vakansiewoonstel in Houtbaai. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Ajay wil Mcebisi en Vytjie kruisondervra
Ajay Gupta het formeel aansoek gedoen om Mcebisi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies, en Vytjie Mentor, voormalige ANC-LP, te kruisondervra oor hul bewerings dat hy ministersposte aan … Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Nasionale listeriose-krisis is verby
Die nasionale listeriose-uitbraak is amptelik verby, het die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoalidi, Maandag bekend gemaak. Nuus (03-09-2018)
Maroela Polisiebeamptes vas ná moord op Bloem-sakeman
Louis Siemens, besturende direkteur van die CityMed-daghospitaal, is in Mei vanjaar vermoor in ‘n oënskynlike sluipmoordaanval. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Model dood op miljardêr se jag by Griekse eiland
Sinead McNamara, ’n Instagram-model, is dood nadat sy in ’n Griekse hawe in ’n kritieke toestand verstrengel in toue op ’n luukse jag gekry is. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Bewaarder in eie tronk na hy glo goedere wou insmokkel
’n Tronkbewaarder van die St. Albans-gevangenis in Port Elizabeth het die naweek self agter tralies beland nadat hy na bewering dwelms en selfone probeer insmokkel het. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Ma beskerm dogter in KZN-aanval
Die vrou van KwaZulu-Natal wat Maandagoggend ernstig beseer is in ’n plaasaanval, het glo voor die aanvaller se kapmes ingespring om haar dogter te beskerm. Nuus (03-09-2018)
Maroela 14-jarige doodgeskiet: ‘Hy was so ʼn lewendige seun’
Toe die skietery bedaar, het ek vir my kind gevra of hy oukei is en toe ek my hand op sy lyfie sit, kon ek klaar die bloed voel.” Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Man (75) kry vermoedelik hartaanval in see
’n Bejaarde man (75) van Johannesburg het Sondagoggend vermoedelik ’n hartaanval gekry terwyl hy in die see by Umkobistrand by Southbroom in KwaZulu-Natal geswem het. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 ‘Net Chinese baat by dié onteiening’
Die Chinese regering het $10 miljard in die Limpopo-kom belê om dié gebied in ’n industriële sone met onder meer ’n staalaanleg en ’n steenkoolkragstasie te ontwikkel. Politiek (03-09-2018)
Maroela SA se eerste Mej. Heelal laat verwyder kankergewas
Margaret Gardiner, Suid-Afrika se eerste Mej. Heelal, het ʼn kankergewas uit haar neus laat sny. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Brand breek uit in Pilanesberg-reservaat
Brandbestryders spook sedert Saterdag om ’n brand te blus wat in die Pilanesberg-natuurreservaat in Noordwes uitgebreek het. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Man vas ná ontvoering van 3-jarige by skool
Die polisie in Noordwes het ’n man aangekeer wat daarvan verdink word dat hy ’n driejarige seuntjie by ’n kleuterskool naby Orkney ontvoer het. Nuus (03-09-2018)
Maroela Plaaslike telekommunikasiereus sukkel weer met Nigerië
MTN het gesê hy gaan hom na die hof in Nigerië wend. Intussen het die Nigeriese Kamer van Koophandel dié stap deur die sentrale bank as ’n heksejag beskryf en aangevoer dat daar voorbeelde van erns… Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Isis-hoof dood in lugaanval in Afganistan
Die Amerikaanse magte in Afganistan het bevestig dat die hoof van die terreurorganisasie Isis meer as ’n week gelede in dié land in ’n aanval dood is. Nuus (03-09-2018)
Maroela ’n Tikkie goeie nuus vir Steinhoff
Die kleinhandelmaatskappy Steinhoff het aangekondig dat sy verkope vir die nege maande tot einde Junie met 2% gestyg het. Die positiewe nuus was grootliks te danke aan ’n stewige vertoning van sy S… Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 2 polisiemanne vasgetrek ná moord op Siemens
Twee polisiemanne gaan Maandagoggend in die landdroshof in Bloemfontein verskyn in verband met die moord op Louis Siemens (54), besturende direkteur van die CityMed-daghospitaal. Nuus (03-09-2018)
Maroela Britse musikus in Durban-natuurreservaat vermoor
Die moord op ʼn 60-jarige Brit in KwaZulu-Natal maak internasionaal opslae. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 7 dood in taxi-ongeluk op R63
Sewe mense is Sondag in ’n ongeluk op die R63 in die Oos-Kaap dood toe die minibustaxi waarin hulle gery het omstreeks 13:00 sowat 5 km buite Fort Beaufort gerol het. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Vrou met kapmes op plaas aangeval
’n Vrou van KwaZulu-Natal is in ’n kritieke toestand nadat sy Maandagoggend omstreeks 06:15 met ’n kapmes op die plaas Humeloo, Darnall, aangeval is. Nuus (03-09-2018)
Maroela Ma ernstig beseer toe sy kind tydens plaasaanval beskerm
“Die ma het haarself voor die aanvaller in gegooi om haar kind te beskerm.” Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 (Panda)casso maak naam in dieretuin
’n Dieretuin in Wene lok deesdae besoekers met ’n heel nuwe trekpleister: ’n panda wat kan skilder, berig Reuters. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Dit 'reën' vis!
Vliegtuie word sedert 1956 gebruik om Utah in Amerika se verafgeleë mere se visvoorraad aan te vul. Dié metode is minder stresvol vir die visse. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Phumla Williams getuig verder voor Zondo
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping duur vandag voort. Phumla Williams, hoof van die regering se kommunikasie-en-inligtingstelsel, sal verder getuig. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (03-09-2018)
Maroela Argitekmoord: ‘Dit wás ʼn sluipmoord’
“Hy was die soort persoon – as jy die aand met tien mense gepraat het, sou jy hóm onthou. Hy het hierdie energie gehad. Hy was anders, hy het nie ʼn deursneepersoonlikheid gehad nie.” Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Paramedici op die regte tyd op die regte plek
Paramedici was Sondag op die regte tyd op die regte plek toe hulle mense op 'n parkeerterrein in Durban om hulp hoor roep het. Nuus (03-09-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Prof. Marinus Wiechers gaan gemis word
Prof. Marinus Wiechers, die Grondwetkenner, is een van daardie mense wat nie kort ná sy dood vergete gaan wees nie. Daar sou byvoorbeeld wyd op sy knoppie gedruk kon word om oplossings vir die bepl… Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Miljardêr slaap in tronk weens ‘aantygings’
Richard Liu (45), die Chinese miljardêr en internet-entrepreneur, het ’n nag in die tronk deurgebring, maar is vrygelaat sonder om aangekla te word, nadat hy van “seksuele misdrywe” in die … Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 'Feite' oor onteiening van Akkerland onthul
AfriForum, Akkerland Boerdery, TLU-SA en Solidariteit beoog om “feite” bekend te maak oor die regering se beoogde “onderhandelde onteiening” van Akkerland se twee plase in die dorre Limpoporivier-kom. Politiek (03-09-2018)
Netwerk24 As Vrede se koeie net kon praat...
Die omstrede Vrede-suiwelprojek van die Vrystaatse departement van landbou is in die spervuur weens bewerings van ernstige ongerymdhede waarin die Gupta-familie bevoordeel is. Marietjie Gericke het … Politiek (03-09-2018)
Netwerk24 Phumla Williams getuig Maandag verder
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping hervat Maandag. Politiek (03-09-2018)
Netwerk24 Reuters-joernaliste in Mianmar gevonnis
Twee Reuters-joernaliste is Maandag deur ’n regter in Mianmar tot sewe jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle skuldig bevind is op aanklagte dat hulle die land se veiligheidswet oortree het. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Brand vernietig 200 j. oue museum
’n Massiewe brand het Sondag die 200 jaar oue Nasionale Museum in Rio de Janeiro in puin gelê en in alle waarskynlikheid meer as 20 miljoen voorwerpe, insluitend argeologiese ontdekkings en … Nuus (03-09-2018)
Maroela Bejaarde sterf toe hy glo in see hartaanval kry
ʼn Bejaarde man (75) van Johannesburg is Sondagoggend dood, vermoedelik aan ʼn hartaanval, in die see by ʼn strand in Southbroom op die KwaZulu-Natalse suidkus. Nuus (03-09-2018)
Maroela Baba agter op bakkie gebore
ʼn Paramedikus het by haar en haar man gebly terwyl ander mediese toerusting gaan haal het. Nuus (03-09-2018)
Maroela Altesaam 23 beseer in KZN-taxiongelukke
Altesaam 23 mense is die afgelope naweek in KwaZulu-Natal in twee onverwante voorvalle waarin taxi’s en een motor betrokke was, beseer. Nuus (03-09-2018)
Netwerk24 Vroue leer skiet op Lentedag
Al meer vroue, jonk en oud, leer skiet en volg selfverdedigingsklasse weens die toenemende misdaad in Suid-Afrika. Nuus (03-09-2018)