Netwerk24 Marinus Wiechers wyd geëer vir sy diepe insig
Pik Botha, oudminister van buitelandse sake, dink met deernis aan die regsgeleerde prof. Marinus Wiechers, wat Vrydagaand in die ouderdom van 81 dood is. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 McCain privaat begrawe by vlootakademie
Die oorskot van die veteraanpolitikus John McCain het Sondag by die vlootakademie in Annapolis, Maryland, aangekom. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Nog honderde eis ná Esidimeni-tragedie
Altesame 200 nuwe Esidimeni-eise is ingedien deur familielede van pasiënte wat deur die tragedie geraak is, het die DA Sondag gesê. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Man doodgebrand ná hy glo ’n ander moor
Mense in die informele nedersetting Dinaweng, Bloemfontein, het glo Sondag reg in eie hande geneem toe hulle ’n inwoner aan die brand gesteek het nadat hy glo ’n 57-jarige man met ’n mes dood gesteek … Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 R500 000 se tik in Woodlands gekry
’n Man (43) is in hegtenis geneem nadat tik met ’n geskatte straatwaarde van sowat R500 000 by ’n huis in Herculesstraat, Woodlands, Mitchells Plain in sy besit gevind is. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Geweld in Soweto ‘verskoning om misdaad te pleeg’
Alhoewel daar lank gedebatteer kan word oor presies wat gelei het tot verlede week se sinlose geweld in Soweto waarin 3 mense dood en 27 in hegtenis geneem is, bly dit niks anders as ’n verskoning om … Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 ‘Verwoerders’ wil land vorentoe vat ná afjak
Die oudinwoners van Huis Armentum op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat, wat op die nippertjie verbied is om die koshuis gedurende hul reünie te besoek, wil nou in gesprek met die … Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Jong man in huisrooftog geskiet
’n Jong man van Randburg in Johannesburg is die afgelope naweek tydens ’n huisrooftog doodgeskiet. Nuus (02-09-2018)
Maroela Ontbinding van Noordwes-komitee verwelkom
“Dit is ʼn positiewe stap in die regte rigting.” Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 DA wis wat hy doen met koalisies
Die DA was terdeë bewus van waarvoor hy hom inlaat toe die koalisieregerings ná die 2016-munisipale verkiesings in die verskeie metro’s gevorm is en glo die party vaar “taamlik goed” in die … Politiek (02-09-2018)
Netwerk24 R500 000 se dwelms by Polokwane gekry
Dwelms ter waarde van R500 000 is Vrydag in ’n pakhuis in Polokwane gekry. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Ajay Gupta sal ‘per video’ getuienis lewer
Ajay Gupta is volgens die Sondagkoerant die Sunday Times nie bereid om na Suid-Afrika terug te keer om voor die Zondo-kommissie na staatskaping te getuig nie. Gupta is wel bereid om per videoskakel … Politiek (02-09-2018)
Netwerk24 Mans sit lewenslank ná moorde in KZN
Twee mans van KwaZulu-Natal is die afgelope week drie keer lewenslank gevangenisstraf opgelê nadat hulle drie mans in Nquthu doodgesteek het. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 ‘Misdaad raak ons almal,’ sê Cele
Misdaad is ’n probleem wat ver in die land uitkring en ’n impak op almal se lewe het, het Bheki Cele, minister van polisie, Sondag by die jaarlikse huldeblyk aan gestorwe polisielede by die Uniegebou … Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Supra by nuwe party? ‘Nee wat’
Skaars twee dae nadat Supra Mahumapelo as ANC-leier in Noordwes verwyder is, het bespiegelinge die ronde begin doen dat hy moontlik by ’n nuwe politieke party kan aansluit. Politiek (02-09-2018)
Maroela ANC-raadslid dreig DA-raadslid glo met die dood
Die ANC-raadslid het glo tydens die opbou tot die veldtog vir die stadsbeamptes geskryf en gesê óf die DA-raadslid moet gekeer word om enige take in die ANC-wyke te verrig óf hy moet politieke aksi… Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Oeps! Wat sou Harry Potter sê
'n Wetenskap-eksperiment met 'n Harry Potter-tema verloop nie soos beplan nie. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Pous pleit vir Idlib-burgers se menseregte
Pous Franciskus het Sondag ’n beroep op alle partye in Sirië gedoen om die menseregte van die burgerlikes in Idlib te beskerm. Idlib is die laaste rebellevesting in die noorde van die land en word in … Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Carlin (8) by huis ná verdwyning
Die omstandighede waarin ’n meisie (8) Saterdag verdwyn en Sondag by ’n familielid se huis in Bishop Lavis afgelaai is, word nou deur speurders van die Bellville-polisie se kinderbeskermingseenheid … Nuus (02-09-2018)
Maroela Man met halfmiljoen rand se tik betrap
Die straatwaarde van dié dwelms is honderde duisende. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Soektog na jong pa se lyk in dam duur voort
Die polisie se duikeenheid in die Vrystaat het Sondag steeds na die lyk van ’n jong pa in die Krugersdriftdam buite Bloemfontein gesoek nadat hy glo Saterdagoggend daar verdrink het. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Skok oor moord op musikant van Durban
Lede van die KwaZulu-Natalse Filharmoniese Orkes en die breër musiekgemeenskap in Durban het hul skok en hartseer uitgespreek oor die moord op die baskitaarspeler Simon Milliken (60). Nuus (02-09-2018)
Maroela 200 nuwe Life Esidimeni-eise ontvang
Uitbetalings aan 200 verdere eisers sal sowat R236 miljoen kos. Nuus (02-09-2018)
Maroela Ondersoeke na staatskaping-aantygings bespoedig
Die parlement se portefeuljekomitee oor polisie het lt.genl. Godfrey Lebeya, hoof van die Valke, se aankondiging dat ʼn span aangestel is om die ondersoek oor aantygings rakende staatskaping te besp… Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Valke se ‘vinnige optrede’ geprys
Die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie het die “vinnige optrede” deur die Valke verwelkom na aanleiding van gebeure by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Politiek (02-09-2018)
Maroela Vrystaat-man sterf by wyse van halssnoermetode
ʼn Man (27) is Sondagoggend by wyse van die halssnoermetode doodgebrand. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Leeutjies gebore ná wyfie sonder snykunde bevrug is
Die wêreld se eerste leeuwelpies wat gebore is uit nie-chirurgiese, kunsmatige bevrugting is in Suid-Afrika gebore. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 VSA spioene het ‘in 2009 al gemaan oor Guptas’
Die Amerikaanse spioenasiediens, die CIA, het hul Suid-Afrikaanse eweknieë al in 2009 oor die gevare rondom die omstrede Guptafamilie gewaarsku, het die Sunday Times Sondag berig. Politiek (02-09-2018)
Maroela Sanco betreur prof. Wiechers se afsterwe
“Hy was ʼn merkwaardige individu wat onder die wit Suid-Afrikaners getel het wat ʼn onskatbare toevoeging gemaak het tot Suid-Afrika se oorgang na demokrasie.” Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Ondersoek betalings aan Smith – DA
Die DA gaan die parlementêre komitee oor etiek en ledebelange vra om Vincent Smith, senior ANC-LP, te ondersoek nadat berig is dat hy glo die afgelope drie jaar minstens R670 000 van die omstrede … Politiek (02-09-2018)
Maroela Bejaarde (86) sterf toe vlamme huis verswelg
ʼn Bejaarde man (86) is binne sy huis dood toe vlamme die huis verswelg het. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Trollip of Bobani? Regter kan nog nie besluit
Dit gaan nog ’n ruk neem voordat ’n regter van die hooggeregshof in Port Elizabeth uitsluitsel kan gee oor wie die wettige burgemeester is van Nelson Mandelabaai. Politiek (02-09-2018)
Netwerk24 Vrou van Ceres gaan haal vermiste man in KZN
Die man van Ceres wat vyf dae lank vermis was nadat hy “apteek toe is”, se vrou het hom in Richardsbaai gaan haal nadat die polisie hom daar gevind het. Nuus (02-09-2018)
Maroela Vermiste Kaap Agri-bestuurder opgespoor
Maroela Media het Morne is Maandag teen 11:38 vir die laaste keer by sy werkplek in De Doorns gesien. Nuus (02-09-2018)
Maroela Seun (14) doodgeskiet toe rowers op hom en sy ma losbrand
ʼn 14-jarige seun is dood nadat rowers op onder meer hom en sy ma losgebrand het toe hulle van ʼn misdaadtoneel gevlug het. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 ANC-LP kry glo meer as R500 000 van Bosasa
Vincent Smith, ANC-LP, het die afgelope drie jaar minstens R670 000 van die omstrede fasiliteitsbestuursgroep Bosasa ontvang. Nuus (02-09-2018)
Maroela Comrades 2019: Inskrywings steeds nie oop
Rowyn James, wedloopdirekteur van die CMV, het gesê hulle verstaan dat baie atlete uitgesien het daarna om hul inskrywings af te handel, verál in die lig van die oorweldigende reaksie wat hulle ver… Nuus (02-09-2018)
Maroela Solidariteit-werkers by Sasol begin staak
Lede van Solidariteit begin eerskomende Maandag by Sasol staak oor die maatskappy se personeelaandeleskema wat wit werknemers uitsluit. Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 ‘Moenie uitvoer van bene verbied’
Almal kan tog nie verbied word om ’n hond te besit net omdat daar mense is wat hul honde mishandel en verwaarloos nie. Net só kan die land se leeutelers nie die belangrike uitvoer van leeu­beendere … Nuus (02-09-2018)
Netwerk24 Kontrakteur bekyk oor vliegtuie vir BBP’s, vrag
Die militêre polisie se spesiale ondersoekeenheid is besig met ’n ondersoek na ’n beweerde gekonkel met die huur van vliegtuie vir BBP’s en vir vrag. Nuus (02-09-2018)