Netwerk24 Wêreld se oudste skubaduiker breek sy eie rekord
Op die rype ouderdom van 95 het Ray Woolley nog lank nie genoeg gehad van die magiese wêreld onder op die bodem van die see nie – veral as jy ’n ou skeepswrak verken. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Ontbinding van ANC-komitee ’n ‘positiewe stap’
Die ontbinding van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee in Noordwes moet as ’n positiewe stap beskou word om van onenigheid in eie geledere ontslae te raak, het die South African National Civic … Politiek (01-09-2018)
Netwerk24 3 dood in brand in Kaapstad
Drie mense is dood nadat ’n brand in hul huis in Kaapstad uitgebreek het. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Vermiste man van De Doorns gevind
Morné Olivier, die vermiste 42-jarige man van De Doorns, is gevind, het die polisie Saterdag gesê. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Burgemeester 'vlieg' in geel bikini
'n Reuse-ballon van Sadiq Khan, burgemeester van Londen, is Saterdag oor die stad gevlieg. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Soweto weer ‘kalm’ ná geweld
Die situasie in Soweto is weer kalm nadat geweld tussen plaaslike inwoners en buitelanders Woensdag in die omgewing uitgebreek het, het die polisie Saterdag gesê. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 ’n Laaste huldeblyk
Oudpresidente Barack Obama, Bill Clinton en George W. Bush was onder die menigte begrafnisgangers wat Saterdag hul laaste eer aan die veteraan-politikus John McCain in Washington betoon het. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Vrou aangeval in winkelsentrum in PE
Chaos het Saterdagmiddag in die Greenacres-winkelsentrum in Port Elizabeth uitgebreek toe ’n man ’n vrou bygedam en met ’n mes gesteek het. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 3 vas ná rooftogte met speelgoedgeweer
Drie vermeende rowers is Vrydag deur die polisie in Olievenhoutbosch, Centurion, aangekeer nadat hulle glo mense in dié gebied in hul huise met ’n speelgoedgeweer aangehou en beroof het. Nuus (01-09-2018)
Maroela Ramaphosa, ministers op pad na China
“Die president sal Suid-Afrika posisioneer as ʼn aanloklike bestemming vir Chinese beleggers, terwyl hy terselfdertyd geleenthede vir Suid-Afrikaanse maatskappye skep om met die Chinese ekonomie sak… Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 John McCain gegroet in Washington
Die begrafnisdiens van John McCain, Republikeinse veteraansenator, is Saterdag in Washington gehou. Oudpresidente Bill Clinton, George W. Bush en Barack Obama het die diens bygewoon. Nuus (01-09-2018)
Maroela Vrae oor SAUK se nuwe politieke redakteur
Volgens Van Damme was daar talle talentvolle, ervare en praktiserende joernaliste waaruit die SAUK kon gekies het wat ʼn veel beter keuse sou wees. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 President Kanye West?
Pres. Kanye West? Kyk... Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Vermoorde wag was juis op patrollie
Die veiligheidswag wat Vrydagmiddag in Rosebank, Johannesburg, doodgeskiet is toe hy ’n voetganger wou help, was een van die plaaslike wagte wat patrollies in die Sandton-omgewing doen, juis om die … Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 18 beseer toe vliegtuig gly en begin brand
Agttien mense, onder andere drie kinders, is beseer toe ’n passasiersvliegtuig in Sotsji, die Russiese Olimpiese stad, van die aanloopbaan gegly, deur die lughawe-heining gebars en in ’n … Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 19-jarige vas ná sy man glo doodsteek
’n Vrou (19) is in hegtenis geneem nadat sy na bewering ’n 32-jarige man doodgesteek het. Nuus (01-09-2018)
Maroela Ma vas ná babas twee jaar uit mekaar sterf
Speurders sê ongeveer ʼn uur voordat die ma die nooddienste gebel het, het sy op die internet gesoek vir onder meer “maniere om te versmoor”,  “maniere om ʼn mens dood te maak sonder bewyse” en “verd… Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Duisende groet John McCain
Duisende Amerikaners het Saterdag hul laaste eer aan die ontslape John McCain betoon. Kyk. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Wiechers sterf rustig met kinders by hom
Dit is vertroostend om te weet dat prof. Marinus Wiechers Vrydagaand rustig was, geen pyn gehad het nie, en al drie sy kinders by hom gehad het. Nuus (01-09-2018)
Maroela Minerale hulpbronne-streekskantoor gesluit ná bewerings
Nadat bewerings van korrupsie en ʼn reuse-agterstand in die uitreiking van lisensies aan die lig gekom het, is die streekskantoor tot verdere kennisgewing gesluit. Nuus (01-09-2018)
Maroela Foto’s: Twee beseer toe vliegtuig neerstort
Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie. Nuus (01-09-2018)
Maroela Seun (6) val uit gebou na sy dood
Getuies op die toneel het aan paramedici gesê die kind het uit die negende verdieping van die gebou geval. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Switser wen wéér vroue-Ironman
Switserland se Daniela Ryf het vir die tweede jaar in ’n ry die Ironman 70.3-wêreldkampioenskap gewen. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Seuntjie (6) val 9 verdiepings
’n Sesjarige seuntjie het Saterdagoggend vanuit ’n woonstelvenster geval - nege verdiepings ver. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 2 beseer toe vliegtuig by Durban val
Twee mense is ernstig beseer toe ’n ligte twee-sitplekvliegtuig Saterdag kort ná opstyging in Cato Ridge, naby Durban in KwaZulu-Natal, geval het. Nuus (01-09-2018)
Maroela ATKV-Woordveertjies: Hiér is die wenners
Die land se beste skrywers, digters en dramaturge is Vrydagaand by die ATKV se Woordveertjies-toekenningsgeleentheid in Stellenbosch vereer. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Atleet beroof, maar neem steeds deel aan Ironman
Die driekampatleet wat Vrydag beroof is, sou Saterdag glo steeds, ondanks die voorval, aan die naweek se Ironman 70.3-wêreldkampioenskap gaan deelneem. Nuus (01-09-2018)
Maroela ‘Normale kind-wees’ lê eindelik voor vir 9-jarige anemielyer
“Daar is regtig nie woorde nie. Dit voel onwerklik. Ek weet dat dit danksy die krag van gebed is.” Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Prof. Marinus Wiechers sterf
Die grondwetkenner prof. Marinus Wiechers is in die ouderdom van 81 oorlede. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Bakterie kos man sy arm
’n Vleisvretende bakterie in soesji en ander rou visdisse kan ’n mens jou ledemate of selfs jou lewe kos, is daar bevind in ’n studie wat in die New England Journal of Medicine gepubliseer is. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Tweeling blakend gesond op 99
Op 99-jarige ouderdom is die hoogtepunt vir die Bredenkamp-tweeling van Pretoria dat hulle nog lewe en groot kinders van die Here is. Nuus (01-09-2018)
Maroela SA wen bod vir wêreld se grootste sterrekunde-samekoms
Die IAU se algemene vergadering, wat elke drie jaar gehou word, is die grootste internasionale samekoms van die sterrekundegemeenskap en relevante beleidmakers in hierdie sektor. Nuus (01-09-2018)
Maroela Kommissie hoor oor ‘verdagte’ vergadering met Moyane
Die besturende vennoot van die konsultasie-agentskap Bain and Company het Vrydag die Nugent-kommissie van ondersoek geskok toe daar onthul is dat hy met Tom Moyane, die geskorste hoof van die Suid-… Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Soldaat lê tuig neer uit droomberoep
“My werk as pantsersoldaat was die heel beste beroep wat ek ooit kon droom om te hê,” sê brig.genl. André Retief, bevelvoerende generaal van die Suid-Afrikaanse leërpantserformasie. Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Nog niemand vas maande ná boer veediefstal aanmeld
’n Boer van Brandfort in die Vrystaat wag al sowat vier maande om te hoor of ’n werknemer van ’n bank op Bultfontein vervolg gaan word nadat hy na bewering sy beeste gesteel het. Nuus (01-09-2018)
Maroela Prof. Marinus Wiechers oorlede
“Ek ken nie nog so iemand wat ons land en sy omstandighede met soveel kennis, begrip en deernis kon opweeg nie.” Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 EFF ontken dat hy met DA koukus voor mislukte mosie
Die EFF ontken dat hy voor Donderdag se mosie van wantroue teen Solly Msimanga, die DA-burgemeester van die Tshwane-metroraad, ’n ooreenkoms met die DA bereik het. Politiek (01-09-2018)
Maroela Steve: ‘My ja-stem was verraad’
“Ek sal my lewe daaraan wy om dit reg te maak.” Nuus (01-09-2018)
Netwerk24 Verloop van Siriese oorlog
Die Siriese weermag het hom voorberei vir ’n aanslag op die laaste rebellevesting in die land. Nuus (01-09-2018)
Maroela Betogings in Ventersdorp vir eers gestaak
‘n Gemeenskapsleier het gesê indien die burgemeester nie sy belofte nakom nie, sal die chaos weer hervat. Nuus (01-09-2018)
Maroela Voormalige ANC-werknemer kry glo steeds salaris in die tronk
ʼn Voormalige werknemer van die ANC wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn transitorooftog, het Vrydag aan die Roodepoort-landdroshof gesê hy verkies om nie bekend te maak hoeveel hy verdien nie… Nuus (01-09-2018)