Netwerk24 Untu wonder hoe Prasa veiligheidspermit gekry het
Drie voorvalle dié week het die Verenigde Nasionale Transportunie (Untu) genoodsaak om te vra hoe ’n veiligheidspermit vir die jaar aan die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) uitgereik … Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Musikant wil wit mense in kroeg verkla
Die musikant en liedjieskrywer Tumelo Ruele gaan Maandag ’n klag van crimen injuria by die polisie indien teen twee wit mense wat hom en twee vriende Donderdagaand glo die k-woord toegesnou het. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Man vas ná moord in Surrey Estate
’n Vermeende bendelid van Manenberg is Donderdag by ’n huis in Irvinstraat, Manenberg, vasgetrek weens die moord op Peter Goliath (70) verlede Saterdag in Surrey Estate, Kaapstad. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Mense besef dit was ’n fout om ANC te straf
Die ANC se proses om openbare verteenwoordigers vir die verkiesing in 2019 te kies begin in September en sal tot November duur. Politiek (31-08-2018)
Netwerk24 ‘As polisie gereageer het, was hofbevel nie nodig’
Dr. Motodi Samuel Maserumule glo AfriForum is “van Bo gestuur” nadat dié burgerregte-organisasie hom Vrydagmiddag gehelp het om ’n dringende tussentydse hofbevel teen grondbesetters te bekom. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Ironman-deelnemer, vriendin vroegoggend beroof
Twee dae voor die naweek se Ironman 70.3-wêreldkampioenskappe is ’n deelnemer beroof toe drie inbrekers toegeslaan het op die kothuis in Port Elizabeth waarin hy en sy vriendin die naweek tuis is. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Só hardloop ’n mens met ’n eier op ’n lepel
Wat ’n mens darem nie alles sal doen om op ’n Vrydag nie kantoor toe te gaan nie . . . Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Man kaap student op UV-kampus om vir hom geld te trek
’n Eerstejaarstudent aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) in Bloemfontein het Donderdag groot geskrik toe ’n onbekende man skielik in haar motor klim en haar dwing om na ’n kitsbank te ry waar … Nuus (31-08-2018)
Maroela IDC-hoof bedank ná 13 jaar
Hy is die langs dienende hoof van die IDC sedert die koms van demokrasie. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 19 m-spermwalvis spoel by Sedgefield uit
Die karkas van ’n dwerg-potvis, oftewel spermwalvis (Physeter macrocephalus), het Vrydag by Swartvlei in Sedgefield in die Suid-Kaap uitgespoel. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Straat weer oop ná protesoptrede
Mayixhale-straat in die woongebied Kwanonqaba by Mosselbaai sou Vrydagaand weer vir verkeer oopgestel word. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Kommissie hoor van SMS ten tyde van getuienis
Mzwanele Manyi, voormalige hoof van die regering se kommunikasiediens (GCIS), het ’n SMS aan ’n getuie gestuur terwyl sy voor die Zondo-kommissie getuig het om haar getuienis te beïnvloed. Politiek (31-08-2018)
Netwerk24 Bestuuder in Pretoria-skietery geëien
Die winkelbestuurder van Pretoria wat verlede maand in sy kantoor doodgeskiet is, is geïdentifiseer as die 54-jarige Yawei Wu, is Vrydag bekend gemaak. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Moslem-huwelike moet erken word, sê hof
Die staat is verplig om wetgewing te aanvaar wat Moslem-huwelike as geldige huwelike erken en die nagevolge daarvan reguleer, het die hooggeregshof in Kaapstad Vrydag gelas. Nuus (31-08-2018)
Maroela Dringende hofbevel teen grondbesetters bekom
Volgens Cameron het die besetters ʼn sinkhuisie met die woord “office” daarop opgerig, en begin om “erwe” op die plaas teen R500 stuk te verkoop. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Hof beveel polisie om plakkers te verwyder
Die hooggeregshof in Pretoria het die polisie beveel om die balju te help om teen plakkers op ’n boer se grond net buite Pretoria op te tree. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 ANC wil ‘sukses maak’ van koalisie in Baai
Die partye wat nie deel vorm van die nuwe koalisieregering nie, sal by hulle moet aansluit, of anders gaan hulle gestraf word tydens die algemene verkiesing in 2019. Politiek (31-08-2018)
Netwerk24 Herrie oor priesters niks mag sê oor misbruik
’n Herrie is los nadat die Rooms-Katolieke Kerk in Australië priesters verbied het om te praat oor kindermolestering. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Koalisie toe wél hof toe
Die koalisie bestaande uit die DA, ACDP, COPE, en die Patriotic Alliance het Vrydag ’n dringende aansoek by die hooggeregshof in Port Elizabeth ingedien om die aanstelling van Mongameli Bobani as … Politiek (31-08-2018)
Netwerk24 Woelwater Leah word ‘baie geniet in die hemel’ sê grootjie
“Ek dink hulle geniet daai krulkopkind van ons baie in die hemel.”. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 ‘Ontstellende praktyke’ by spogskool oopgekrap
’n Verslag oor bewerings van seksuele aanranding by die Parktown Boys’ High School in Johannesburg het ’n nes van ontstellende praktyke by dié skool oopgekrap. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Sekuriteitsman doodgeskiet toe hy voetganger help
’n Sekuriteitswag is Vrydagmiddag in Rosebank, Johannesburg, doodgeskiet toe hy ’n man wat deur vier rowers beroof word, te hulp wou snel. Nuus (31-08-2018)
Maroela Aanvallers wag bejaarde op plaas in
Volgens die polisie het die man, in sy 70’s, by die huis aangekom en stilgehou. Toe hy uit sy motor klim, is hy deur ses aanvallers oorval. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Vrydag, 31 Augustus
Vrydag se uurglas het byna leeggeloop, maar die naweek kan nie aanbreek voordat jy op hoogte is van die dag se gebeure nie. Hier is 'n oorsig van wat jy behoort te weet. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Man van De Doorns al 5 dae weg
Haar man is al vyf dae weg. Vrydag het Annalize Olivier soos ’n skulp toegeslaan oor waar haar man, Morne Olivier (42), moontlik kan wees. Nuus (31-08-2018)
Maroela Pa gevonnis vir moord op seun (4)
Die beskuldigde se dogter, nou vier jaar oud, het tydens die verhoor getuig sy het gesien hoe haar pa haar broer met ʼn besem slaan, hom met ʼn sigaret brand en sy kop teen ʼn muur slaan. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Marli van Breda nog langer onder kuratorskap
Marli van Breda (19) sal vir nog 15 maande onder kuratorskap wees en adv. Louise Buikman SC sal steeds in haar belange optree, help met enige regskwessies en groot lewensbesluite wat sy moontlik moet … Nuus (31-08-2018)
Maroela Staatskaping: Regeringswoordvoerder glo binne ʼn dag vervang
Maseko het vroeër getuig hy het geweier om Ajay Gupta se opdrag uit te voer om die GCIS se R600 miljoen-advertensiebegroting by die familie se koerant te spandeer. Hy is kort daarna sy pos kwyt. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Pa vrees boelies kan sy seun doodmaak
Die pa van ’n leerling van ’n Afrikaanse skool in Port Elizabeth vrees vir sy kind se lewe nadat hy glo al maande lank geboelie word. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 'Meerderheid wil wet oor grond verander hê'
Die nasionale uitvoerende komitee van die ANC het Supra Mahumapelo die trekpas gegee as voorsitter van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee in Noordwes. Die ANC hou binnekort ‘n nuuskonferensie … Politiek (31-08-2018)
Netwerk24 Lentereën in Suid-, Wes- en Oos-Kaap
Wyndruifprodusente sê die vergroting van die Clanwilliamdam gaan dié bedryf ’n groot hupstoot gee in die Olifantsrivierstreek. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Supra se ‘dissipline’ gee ANC hoop
“Verdeeldheid, binnegevegte en onstabiliteit” het aanleiding gegee tot die ANC se besluit om die provinsiale uitvoerende komitee in Noordwes te ontbind en Supra Mahumapelo as ANC-leier in die … Politiek (31-08-2018)
Netwerk24 ‘DA het sy beloftes nagekom'
Terwyl die DA in Nelson Mandelabaai nog voorberei om sy hofdokumente by die hooggeregshof in Port Elizabeth in te dien, werk Athol Trollip hard daaraan om mense te oortuig hy is steeds die … Politiek (31-08-2018)
Netwerk24 ‘Here sê dis tyd vir aftree ná 60 jaar’
“Prediker 3 sê daar is ’n tyd om te kom en ’n tyd om te gaan. Ek dink die Liewe Here het vir my gesê ek moet nou gaan,” sê Willie Herbst (81) van Bloemfontein oor sy aftrede ná 60 jaar en vyf maande … Nuus (31-08-2018)
Maroela ‘Alle moontlikhede ondersoek’ ná moord op argitek
Die polisie het bevestig dat daar talle patroondoppies op die toneel aangetref is. Die vensters van die wit Honda Ballade waarmee hy gereis het, was ook stukkend geskiet. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Shaun Abrahams tree af met volle voordele
Shaun Abrahams, voormalige nasionale direkteur van openbare vervolging, het afgetree met volle voordele. Politiek (31-08-2018)
Netwerk24 Supra-besluit ‘kan ANC skeur’
Die ANC se besluit om Supra Mahumapelo, voorsitter van die party in Noordwes, en ander topleiers te pos, is “van geskiedkundige belang”, omdat dit wys pres. Cyril Ramaphosa is bereid om op te tree. Politiek (31-08-2018)
Maroela Gru-video van moord op vrou nié in SA geneem
Die video word tans wyd op sosiale media en WhatsApp versprei. Nuus (31-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 31 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (31-08-2018)
Maroela Akademia bied eerste graad in geesteswetenskappe
Akademia het Vrydag ʼn eerste kwalifikasie in geesteswetenskappe bekendgestel tydens ʼn byeenkoms in Centurion. Nuus (31-08-2018)
Maroela Vroueliga verwelkom Dlamini-uitspraak
Die ANCVL het gesê nou is almal wat Dlamini in “die hof van openbare uitsprake” skuldig bevind het, stilgemaak. Nuus (31-08-2018)
Maroela Foto’s: 5 skoliere sterf in gru-botsing
“Vier van die vyf leerders is op die toneel dood, die ander leerder het in die hospitaal beswyk.” Nuus (31-08-2018)
Maroela ANC se Noordwes-komitee ontbind
“Getrou aan die tradisie van die ANC en ʼn gedissiplineerde beweging, het Mahumapelo aan die gesprek deelgeneem en ten volle die uitslag daarvan aanvaar.” Nuus (31-08-2018)
Maroela Moyane se verdagte besoek aan Rusland
“Ek het geen rede gehad om te vermoed iets is nie reg nie.” Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Vrees oor vreemdes wat kinders afneem
’n Kind wat na bewering in een van Kaapstad se grootste winkelsentrums deur ’n onbekende vrou afgeneem is, het skole in die stad die afgelope week op hol gehad. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 2 in waaksaal in George
’n Vierjarige seuntjie word vir ’n breinbesering en ’n man vir ’n ernstige bekkenbreuk in die George-hospitaal behandel ná die busongeluk Donderdagoggend buite Beaufort-Wes. Nuus (31-08-2018)
Maroela UJ vra ruimte vir ondersoek ná student se dood
ʼn Woordvoerder van die universiteit het gesê die ongegronde bespiegeling oor die student se dood veroorsaak pyn vir haar familie. Nuus (31-08-2018)
Maroela Verlief en verloof ná die groot hartseer
Mariandra se man, Johann, is op 1 Oktober 2016 tydens ʼn aanval by die gesin se huis op ʼn kleinhoewe in Kameeldrift, noordoos van Pretoria, voor haar doodgeskiet. Mariandra, wat in dié tyd agt maand… Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Onderwys-beamptes geskors ná wanbesteding
Twee bestuurders van die Oos-Kaapse departement van onderwys is ná ’n interne ondersoek na wanbesteding geskors. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Dringende aansoek kom oor besetters op plaas
AfriForum bring Vrydag ’n dringende hofaansoek om die polisie te verplig om onwettige besetters van ’n plaas buite Pretoria te verwyder. Nuus (31-08-2018)
Maroela Steeds geen teken van Kaap Agri-bestuurder
Die soektog duur voort na Morne Olivier, ʼn 42-jarige inwoner van Ceres in die Wes-Kaap en junior bestuurder by Kaap Agri, wat Maandag spoorloos verdwyn het. Nuus (31-08-2018)
Maroela Man beroof toe hy stop om hom te verlig
Die beamptes het kort daarna een verdagte aangekeer wat in die water van die Blesbokspruit probeer wegkruip het. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 5 leerlinge dood in taxi-ongeluk
Vyf skoolkinders is Vrydagoggend dood in ’n trompop-botsing tussen ’n taxi en ’n bus in Mpumalanga. Nog 25 persone, wat een van die twee voertuie se bestuurder insluit, is ernstig beseer en na die … Nuus (31-08-2018)
Maroela Meer polisie by skole nodig, sê DA
“Deur hulpbronne op die mees kwesbare skole toe te spits en deur gehalte-onderwys aan landelike en stedelike studente te verskaf kan die lewe van miljoene mense vir altyd verander word.” Nuus (31-08-2018)
Maroela Betogers bring Ventersdorp tot ʼn stilstand
ʼn Groep betogers het Donderdag bedrywighede in Ventersdorp, Noordwes, oor elektrisiteit tot ʼn stilstand gebring. Nuus (31-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Wat leer ons uit oorlog teen burgemeesters?
Feitlik daagliks is daar nou berigte dat die tegnokrasie ingespan moet word om gebreke in lande, ook Suid-Afrika, se regeervermoë aan te spreek. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 88-jarige man glo dronk toe hy seuntjie (4) doodry
’n Bejaarde man van Astonbaai wat glo onder die invloed van drank was en ’n vierjarige kind doodgery het, verskyn Vrydag in die hof in Humansdorp in die Oos-Kaap. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 4 gesoek wat man in winkel in Pta doodskiet
Die polisie soek na vier mans wat verlede maand ’n winkelbestuurder van Pretoria in sy kantoor doodgeskiet het. Nuus (31-08-2018)
Maroela Man in hof ná bankmoord
Helen Jansen van Vuuren is op die toneel oorlede. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Supra pos as voorsitter van ANC in Noordwes kwyt
Die nasionale uitvoerende komitee van die ANC het Supra Mahumapelo die trekpas gegee as voorsitter van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee in Noordwes. Politiek (31-08-2018)
Netwerk24 Duitse LP gaan SA plaasmoorde bekyk ná gesprek met Steve
'n Parlementslid van die amptelike Duitse opposisieparty het Vrydagoggend onderneem om die kwessie van plaasmoorde in Suid-Afrika in sy tuisland te belig. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Theresa May se 'dansvloer-diplomasie' in Nairobi
Theresa May, Britse premier, is tans op besoek aan Kenia om handels- en beleggingsverhoudings met Brittanje se voormalige kolonies te versterk met die oog op Brexit later vanjaar. Nuus (31-08-2018)
Maroela Mabuza: ‘Lyk ek soos ʼn misdadiger?’
“As jy wegbeweeg van aantygings na iets wat op feite gegrond is, dan kan ek jou aanvat.” Nuus (31-08-2018)
Maroela Plaasmoorde: Polisiehoof gevra om Malema te ondersoek
“Dit is in die publiek se belang dat hierdie aantygings ernstig opgeneem moet word.” Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Skole móét hul veiligheid opskerp
Ná die ontvoering van leerlinge het die Wes-Kaapse onderwysdepartement alle skole in die provinsie opdrag gegee om hul veiligheidsmaatreëls te hersien. Nuus (31-08-2018)
Maroela Ma in hof ná seun (2) se moord
Sy het gaan ondersoek instel en op die vrou afgekom waar sy by die ingang van die huis langs haar kind se liggaam gesit het. Nuus (31-08-2018)
Maroela Tekenprent: Die wêreld se oudste
Julia Flores Colque vier binnekort haar 118de verjaardag en dit maak haar moontlik die oudste persoon ter wêreld. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Trump se beursie toe vir VN se vlugtelinge
Die Trump-administrasie het vandeesweek sy finansiële steun aan die Verenigde Nasies se program vir Palestynse vlugtelinge gestaak. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Steve bespreek grond, plaasaanvalle met verregse Duitse politikus
Steve Hofmeyr sal na verwagting Vrydagoggend die verregse Duitse politikus en LP Petr Bystron in Centurion ontmoet. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Trump dreig om steun aan WHO te onttrek
“As hulle nie hul sokkies optrek nie”, sal hy Amerika aan die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) onttrek, het pres. Donald Trump van Amerika Donderdag in ’n onderhoud met Bloomberg News gedreig. Nuus (31-08-2018)
Netwerk24 Gedenkdiens vir TUT-student
Die skietdood van Katlego Andries Monareng, student aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) in Pretoria, het die wêreld van ’n jong talentvolle man beroof, het prof. Lourens van Staden, … Nuus (31-08-2018)
Maroela Noordwes se direkteur-generaal bedank
“Hou asseblief aan lei en neem besluite wat die probleme van vandag aanspreek.” Nuus (31-08-2018)
Maroela Staking dreig by Harmony-myn
Tanki Malefane, streeksvoorsitter van NUM, het gesê hulle is keelvol en woedend oor Harmony se voortslepende gedrag. Nuus (31-08-2018)
Maroela Argitek dood langs motor aangetref
ʼn Argitek is dood langs sy motor aangetref, op die pad tussen Bultfontein en Wesselsbron. Nuus (31-08-2018)