Netwerk24 ANC doen stappe teen lid wat kla oor diskriminasie
Die ANC in die Wes-Kaap het dissiplinêre stappe teen een van hul lede ingestel nadat hy die party van rassediskriminasie beskuldig het. Politiek (30-08-2018)
Netwerk24 Kenners soek na meteoriet-stukke
Kenners soek na oorblyfsels van die meteoor wat Woensdagaand buite Perth deur die atmosfeer binnegedring en toe ontplof het. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 12-jarige seun verkrag leerling glo
Die Oos-Kaapse departement van onderwys ondersoek aantygings van beweerde seksuele misbruik van ’n 12-jarige leerling deur ’n medeleerling in ’n skoolkoshuis. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Koue voete of ooreenkoms? Meer steek agter Tshwane-mosie
Politieke ontleders sê hulle ruik lont oor wat Donderdag in die Tshwane-metroraad in Pretoria gebeur het. Politiek (30-08-2018)
Netwerk24 Polisie slaan toe op stropers in Houtbaai
Die polisie in die Wes-Kaap het Donderdag toegeslaan op vermeende stropers in Hangberg, Houtbaai, tydens ’n beplande misdaadvoorkomingsoperasie. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Rommel kan ophoop ná brand by depot in Soweto
Rommel in dele van Johannesburg kan dalk in die volgende paar dae ophoop nadat oproeriges Pikitup se sentrale depot in Soweto Donderdag aan die brand gesteek het. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Oorsigspan vol lof vir Grootvlei-gevangenis
Die Grootvlei-gevangenis buite Bloemfontein is deur die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) se parlementêre oorsigkomitee gelukgewens met vordering wat gemaak is. Politiek (30-08-2018)
Netwerk24 Kry ’n Papsmeer in September
Servikale kanker is die tweede algemeenste kanker onder vroue in Suid-Afrika ná borskanker, en vroue word aangemoedig om in September vir ’n ondersoek te gaan. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 George-stadsraad gaan plaas vir huise koop
Die stadsraad van George in die Suid-Kaap gaan ’n plaas langs Golden Valley in die Blanco-woonbuurt vir ’n nuwe behuisingsontwikkeling koop. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Grondbestuur die antwoord in Karoo
Met gesonde grond, kweek jy gesonde kos. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Julle is dapper, sê De Lille aan skuiling-vroue
Patricia de Lille het vroue wat ontsnap het uit die kloue van mans wat hulle mishandel het, geprys vir hul “dapperheid en vasberadenheid”. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Pelonomi deur eise van bykans R2 miljard bedreig
Die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein word deur regseise van bykans R2 miljard in die gesig gestaar, het die NRP se oorsigkomitee gehoor. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Man en kind (12) gewond in verbyryaanval
’n 12-jarige seun en ’n 37-jarige man is Donderdag in ’n verbyryaanval in Lotusrivier in Kaapstad gewond. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 WKOD belet ma by skool se sport en ander aktiwiteite
’n Ma van Vishoek mag tot die einde van die derde kwartaal nie haar dogter se netbalwedstryde bywoon nie. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Moenie swyg nie, sê Lesufi aan Parktown-seuns
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, is bekommerd dat daar nog seuns van die omstrede Parktown Boys’ High School is wat nie beweerde wangedrag aanmeld nie uit vrees dat hulle in die … Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 2 bedrieg glo wat Fortuners wou koop
Vermeende bedrieërs wat finansiering gekry het om twee voertuie te koop, het in die hof in Welkom op aanklagte van bedrog en intimidasie verskyn. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Só kan ‘geblikte’ leeus tot mense se dood lei
Die middel wat gebruik word om “geblikte” leeus te verdoof voordat hulle in ’n abattoir doodgeskiet word, kan “dodelik” wees vir mense wat daarmee werk. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Pantsergeneraal swierig gegroet
Brig.genl. André Retief, bevelvoerende generaal van die Suid-Afrikaanse Leërpantserformasie in Pretoria, is Donderdag op ’n swierige bevelsoorhandigingsparade in Bloemfontein gegroet. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 ‘Brooke Logan’ besoek dagsorgsentrum in Baai
Dele van die Walmer-township was Donderdag in rep en roer toe een van die gewildste sepiekarakters ter wêreld, The Bold and the Beautiful se Brooke Logan, besoek afgelê het by ’n dagsorgsentrum in … Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 4 steeds kritiek ná busongeluk
Vier mense, insluitend ’n jong kind, is steeds in ’n kritieke toestand in hospitale in Beaufort-Wes en George ná Donderdagoggend se noodlottige busongeluk op die Aberdeen-pad, wat tien mense se … Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 ‘Bank-moordenaar’ se ma het polisie gebel
Die grootmaak-ma van die man wat na bewering sy oudkollega in ’n bank in Douglas doodgesteek het, het ná die moord self die polisie gebel. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Bloem-argitek sterf in ‘sluipmoord’
’n Bloemfonteinse argitek wat op pad was na ’n regeringsprojek in Wesselsbron, is buite Bultfontein in ’n oënskynlike sluipmoordaanslag doodgeskiet. Nuus (30-08-2018)
Maroela LP’s stem saam oor reëls om president te verwyder
Die parlementêre reëlskomitee het ooreengekom oor ʼn proses wat die nasionale vergadering moet volg as ʼn dienende president verwyder moet word kragtens artikel 89 van die Grondwet. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Kind dood in botsing van voor
’n Kind is in ’n botsing reg van voor dood en ses van sy skoolmaats is kritiek beseer in ’n ongeluk tussen ’n Toyota Quantum-minibus en ’n Audi. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Parktown-leerling sê afrigter het hom verkrag
’n Leerling van die Parktown Boys’ High School in Johannesburg het Donderdag getuig dat hy op die skoolbus verkrag is. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Duisende maak beswaar teen nuwe regulasies vir skole
Afriforum het Donderdag meer as 10 000 kommentare van ouers en lede van die publiek ingedien teen die nuwe regulasies wat voorgestel is deur Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys. Nuus (30-08-2018)
Maroela Ma sterf tydens ongeluk, twee kinders kritiek
ʼn Vrou het Donderdagmiddag op die R614 Tongaat in KwaZulu-Natal verongeluk en haar twee kinders, onderskeidelik ses en nege, is in ʼn kritieke toestand. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Mej. SA onthul sy het TB gehad
Sy het in 2015 tuberkulose (TB) opgedoen toe sy ’n mediese student aan die Universiteit van Kaapstad was, het sy nou onthul. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Opod moet polisiegeweld by protes bekyk, vra ANC
Die ANC in die Wes-Kaap het ’n beroep gedoen op Opod om beweerde polisiewreedheid tydens Woensdag se protesaksie in Bonteheuwel te ondersoek. Politiek (30-08-2018)
Netwerk24 Hof keer ANC-kongres in Vrystaat
Die streekkongres van die ANC in Mangaung wat gehou sou word, is ter elfder ure met ’n dringende tussentydse hofbevel in sy spore gestuit. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Daar was nooit ’n blou kombi, sê oudsoldaat
Militêre intelligensie in Port Elizabeth het “net wit en roomkleurige bakkies en motors gehad, nooit ’n blou kombi nie”. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Opgeskorte vonnis vir SAID-man wat seksdaad wou pleeg
’n Lid van ’n Bolandse familie is ’n opgeskorte vonnis opgelê nadat hy skuld beken het op ’n aanklag dat hy gepoog het om ’n seksuele misdryf te pleeg. Nuus (30-08-2018)
Maroela Leerder was te skaam om ma van verkragting te vertel
ʼn 17-jarige seun wat na bewering deur die voormalige waterpolo-afrigter van Parktown Boys’ High School, Collan Rex, verkrag is, het Donderdag gesê hy het nie sy ma oor die voorval ingelig nie, omda… Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Ruk misdaadintelligensie reg, vra DA
Bongani Mkongi, adjunkminister van polisie, het “die erkentenis gedoen dat die polisie se misdaadintelligensie-eenheid in sy plig gefaal het”. Politiek (30-08-2018)
Netwerk24 Ma stort ineen in Kraaifontein by dogter (9) se lyk
Haar ma het gehardloop na die toneel waar Previledge Mabvongwe (9) van Kraaifontein se lyk gevind is en het ineengestort toe sy haar dogter sien. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Msimanga steeds Tshwane se 1ste burger – vir nou
Solly Msimanga van die Tshwane-metro het die dubbele aanslag op sy burgemeesterskap oorleef – vir nou. Politiek (30-08-2018)
Netwerk24 Donderdag, 30 Augustus
As jy vandag vasgebrand het en nie op hoogte van die jongste nuus kon bly nie - hier is 'n oorsig van wat jy behoort te weet. Nuus (30-08-2018)
Maroela Vakbond veroordeel aanvalle op uitlanders
Die Food and Allied Workers Union (Fawu) het Donderdag vandeesweek se aanvalle op uitlanders, wat daarvan beskuldig word dat hulle vervalste goedere verkoop, veroordeel. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 DA se dokumente oor Trollip nog nie ingedien
Die DA het nog nie dokumente om die aanstelling van Mongameli Bobani as die burgemeester van Nelson Mandelabaai ter syde te laat stel, ingedien nie. Politiek (30-08-2018)
Netwerk24 Wardle dring aan op rekenaar, internet in tronksel
Die vrou wat haarself glo as ’n prokureur voorgedoen het tydens die Oscar Pistorius-saak, kla dat sy nie vrye toegang tot internet het nie. Nuus (30-08-2018)
Maroela GCIS-hoof sal voor Staatskapingkommissie getuig
Die waarnemende uitvoerende hoof van die regering se kommunikasiediens GCIS, Phumla Williams, sal Vrydag voor die kommissie van ondersoek na staatskaping, onder leiding van adjunkhoofregter Raymond… Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Roudiens vir Vrystaatse dokter in Welkom gehou
“Daar is dinge wat God doen en toelaat wat ons as mense nie verstaan nie. Christenskap sou nie nodig gewees het as ons antwoorde op alle vrae gehad het nie.” Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Trump sê NBC het gepeuter met onderhoud
Sonder om enige bewyse te verskaf, het pres. Donald Trump van Amerika NBC daarvan beskuldig dat dié nuusdiens gepeuter het met ’n onderhoud. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Jong man kry 50 j. tronkstraf ná moord, verkragtings
’n Jong man wat twee vroue in twee dae verkrag en een vermoor het, is in die Vrystaatse hooggeregshof in Bloemfontein tot 50 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Oudtshoorn se dam effens voller
Die vlak van die Raubenheimerdam by Oudtshoorn het effens gestyg. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Planne vir ondersoek na ‘Sassa-bedrog’ vorder glo
Planne is in ’n “gevorderde stadium” vir ’n forensiese ondersoek na alle bewerings van korrupsie by Sassa. Politiek (30-08-2018)
Netwerk24 Wêreld-atlete in gedruis voor hotel in PE voorgestel
Die room van die wêreld se beroepsdriekamp-atlete vir die Halfysterman-wêreldkampioenskappe in Port Elizabeth is aan die media voorgestel. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Busse ry nooit vinniger as 100 km/h nie – direkteur
Dit was ’n ongeluk waaroor niemand beheer gehad het nie en hy is baie, baie jammer oor die lewensverlies, sê die direkteur van die busmaatskappy oor tien mense wat vroeg Donderdagoggend in die Karoo … Nuus (30-08-2018)
Maroela ANC, EFF wil hof nader oor mosie teen Solly
ANC-raadslede het Donderdag uit die Tshwane-raadsaal gestap en onderneem om by die EFF in ʼn hofaansoek aan te sluit om speaker Rachel Mathebe te dwing om ʼn mosie van wantroue in beleërde burgemeest… Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Dlamini hoef nie op te dok, sê hoogste hof
Bathabile Dlamini se beursie is veilig. Politiek (30-08-2018)
Netwerk24 Staat help nie met dwelmmuil, sê familie
Tyron Lee Coetzee (34), die Suid-Afrikaner wat Dinsdag in Viëtnam skuldig bevind en ter dood veroordeel is weens dwelmhandel, se familie sê hulle sukkel om hulp te kry by die regering. Nuus (30-08-2018)
Maroela Goeie nuus vir Gauteng-lisensie-aansoekers
Die stelsel, wat deur die RTMC bestuur sal word, maak voorsiening vir aansoekers om die datum, tyd en plek vir hul toetse te kies. Nuus (30-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 30 Augustus 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Man kry 3 keer lewenslank ná verkragting
Die man wat ’n student aan die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) verkrag en nog ’n student seksueel aangerand het, gaan die res van sy lewe daarvoor boet. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Oud-SAID-vrou in Bfn se saak uitgestel
Die verhoor in die Bloemfonteinse landdroshof van ’n voormalige werknemer van die plaaslike Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en haar maatskappy op aanklagte van bedrog en vervalsing is na die … Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Gupta-huis was ‘middelpunt van staatsmag’
Die Gupta-broers het ’n “parallelle regering bedryf uit die gemak van hul huis” in Saxonwold, Johannesburg. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Man in voertuig buite Bultfontein doodgeskiet
’n Onbekende man is Donderdagoggend buite Bultfontein in sy voertuig doodgeskiet. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Biden lei roudiens vir McCain
Joe Biden, voormalige vise-president van Amerika, sal Donderdag ’n roudiens lei vir sen. John McCain, wat Saterdag aan breinkanker dood is. Hy was 81. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Optog in George oor behuising
’n Handjievol protesgangers van Thembalethu in George in die Suid-Kaap het Donderdagoggend ’n griefskrif oor behuising aan die George-munisipaliteit oorhandig. Nuus (30-08-2018)
Maroela Nóg slegte nuus vir motoriste
“Die rand het egter aansienlik teen die Amerikaanse dollar verswak, wat ʼn toename in die brandstofprys in Suid-Afrika tot gevolg gaan hê.” Nuus (30-08-2018)
Maroela Eskom: Daar is goeie en slegte nuus
Daar is vandag goeie nuus vir verbruikers aan die Eskom-front. Dit word egter gedemp deur meer slegte nuus van die staatsbeheerde maatskappy wat meer geld van vuisvoosverbruikers soek. Nuus (30-08-2018)
Maroela Hof hoor grafiese getuienis teen sportafrigter
Die Palm Ridge-hooggeregshof in Johannesburg het Donderdag grafiese getuienis gehoor van twee seuns wat ʼn voormalige waterpolo-afrigter van Parktown Boys’ High School van seksuele aanranding beskul… Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 4 swaar vonnisse ná plaasaanval
Vier mans wat in Mpumalanga aan onder meer verkragting, diefstal en ’n plaasaanval skuldig bevind is, is vandeesmaand swaar gestraf. Nuus (30-08-2018)
Maroela Aanvallers drie jaar ná plaasaanval eindelik gevonnis
“Hulle het die egpaar in ʼn lokval gelei toe hulle van die lughawe af gekom het. Daar is wapens op hulle gerig die oomblik toe hulle uit die voertuig geklim het.” Nuus (30-08-2018)
Maroela Duisende maak stem dik oor toelatings by Gautengse skole
Sowat 15 000 mense het binne twee weke die #VirSkole-platform gebruik om hul insette oor die voorgestelde regulasies vir Gautengse skole te gee. Nuus (30-08-2018)
Maroela Solly staan nog sterk
“Die mosie is nie in ooreenstemming met die reëls nie. My beslissing oor die saak is finaal. As julle nie daarmee saamstem nie, weet julle wat om te doen.” Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Sassa moet koste betaal vir aansoek
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) en Pearl Bhengu, sy voormalige uitvoerende hoof, moet die koste betaal vir hul dringende aansoek om die kontrak van die private … Politiek (30-08-2018)
Maroela Oudpresident van SA gaan Zim-ondersoek lei
Dié optrede van die weermag kort ná die verkiesing tydens optogte deur die ondersteuners van die opposisieparty oor vertraagde verkiesingsresultate in Harare het sewe burgers dood gelaat en talle a… Nuus (30-08-2018)
Maroela Soektog na vermiste 9-jarige eindig tragies
“Die meisie was steeds in haar skoolklere toe haar liggaam gevind is.” Nuus (30-08-2018)
Maroela Dlamini hoef nie op te dok oor Sassa-debakel
Dlamini het vroeër ontken dat sy verantwoordelik is vir die krisis waarin Sassa hom bevind en het gesê geen enkele persoon kan vir die probleme by die agentskap verantwoordelik gehou word nie. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Huis op Kaapse Vlakte met petrolbom bestook
’n Huis in Lentegeur, Mitchells Plain, het afgebrand nadat dit Donderdag skuins ná middernag met ’n petrolbom gegooi is. Nuus (30-08-2018)
Maroela Limpopo-studente loop glo uit oor ‘moeilike vraestel’
In die video kan gesien word hoe sommige studente sê die vraestel vir opvoedkundige filosofie is te moeilik en uit die lokaal stap, terwyl ander studente hul vraestelle in die lug gooi. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 EFF kry koue skouer oor Msimanga
Die EFF se mosie van wantroue teen Solly Msimanga, burgemeester van Tshwane, is Donderdagmiddag deur die speaker van die hand gewys. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Plaasbesetters met finale hofbevel verwyder
Die dringende voorlopige hofbevel wat besetters van ’n boer van Virginia se plaas verbied om enige van sy drie plase te betree, is bekragtig. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Padwerke begin in Somerset-Wes
Die Kaapse metro het begin met die verlenging van Onverwachtweg in Somerset-Wes, wat die pad vanaf Simonstraat oor die N2-snelweg tot by Sir Lowryspas-weg met 1,5 km sal verleng. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Van Breda se regspan gereed om appèlhof te nader
Henri van Breda se regspan sal aanstaande week die appèlhof in Bloemfontein nader met ’n aansoek om verlof om teen regter Siraj Desai se bevindings en vonnis te appelleer. Nuus (30-08-2018)
Die Voorblad Swak besluite van Lesedi-burgemeester verlam Heidelberg
Die burgemeester van Lesedi-plaaslike munisipaliteit (Devon, Heidelberg, Nigel, Vischkuil), Lerato Maloka, se onvermoë om die munisipaliteit te bestuur het vandeesweek gelei tot miljoene rande se ... Politiek (30-08-2018)
Maroela Man gevonnis ná hy Brits-pa in padwoede-aanval doodsteek
“Ek het in my lewe nog nooit ʼn kind so sien skree nie.” Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Meeste restaurante en supermarkte in De Aar toe
Die meerderheid van De Aar se restaurante, kafees, supermarkte, slaghuise en enkele gastehuise se deure is Woensdag deur gesondheidsinspekteurs toegemaak. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 ‘Buiteland bekommerd oor onteiening sonder vergoeding’
Agri SA bly gekant teen onteiening sonder vergoeding en sê daar is planne in gestel om vinnige en volhoubare landbouhervorming te verseker. Politiek (30-08-2018)
Netwerk24 Vermoorde Gill Packham is ‘gewelddadig’ dood
Gill Packham het volgens die staat ’n gewelddadige dood gesterf. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Verkeerspolisie betrap man wat ry en pornografie kyk
Verkeerspolisie in die Australiese stad Perth was totaal oorbluf oor ’n man se verskoning oor waarom hy besig was om op sy selfoon te werk terwyl hy bestuur het. Nuus (30-08-2018)
Die Voorblad VF Plus verbind tot veelparty-regering in Tshwane (Pretoria)
Die VF Plus in die Tshwane-metroraad ondersteun die burgemeester, Solly Msimanga, se besluit om bewerings van ongerymdhede in die Glad Africa-kontrak waarby die stadsbestuurder, dr. Moeketsi Mosola, … Politiek (30-08-2018)
Maroela Staatskaping: Zuma ‘minstens weekliks by Guptas vir aandete’
“Hy wou vir my wys hoe groot is sy invloed in die hoogste kantoor in die land.” Nuus (30-08-2018)
Maroela Egpaar had glo huweliksprobleme voor vrou se moord
Luidens die klagstaat het die Packham-egpaar saam in Constantia gewoon, maar was dit vir maande voor Gill se dood glo duidelik dat hulle huweliksprobleme ervaar het. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Arizona groet John McCain
Duisende bewonderaars van die afgestorwe Amerikaanse senator John McCain het Woensdag in die bloedige hitte in Phoenix, Arizona, tougestaan om hul respek aan die oorlogsheld en tweemalige … Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Die wêreld se diepste gat
Kom kyk saam na die wêreld se diepste gat. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Nee, sê Trump, hy en Kim is nog hand om die blaas
’n Dag nadat sy minister van verdediging voor ’n vertrek vol joernaliste gesê het dat Amerika nie noodwendig militêre oefeninge in samewerking met Suid-Korea verder gaan opskort nie, het pres. Donald … Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Russe maak reg vir oorlogspele
Rusland berei hom voor vir Wostok-2018, die grootste oorlogspele sedert die val van die Sowjetunie. Nuus (30-08-2018)
Maroela Inkomstediens help dowes met belastingsake
Deur dié inisiatief sal gebaretaal-tolke weekliks by spesifieke inkomstediens-takke beskikbaar wees om gehoorgestremdes met hul belasting te help. Nuus (30-08-2018)
Maroela Twee gevonnis ná hul ouma voor kleinkinders verkrag
Die ouma was alleen by die huis met haar 2- en 10-jarige kleinseuns. Nuus (30-08-2018)
Maroela Goeie nuus vir NSFAS-studente
Volgens Carolissen se statistiek word sowat 63 000 studente deur NSFAS se agterstand van uitbetalings geraak. Die meerderheid van hierdie studente studeer aan die land se tegniese en professionele … Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Msimanga op raads-vergadering getart
“Moet ek jou die uittredende burgemeester noem?” het ’n ANC-raadslid vir Solly Msimanga, burgemeester van Tshwane, op Donderdag se raadsvergadering gevra. Daar gaan later vandag ’n mosie van wantroue … Politiek (30-08-2018)
Netwerk24 Ontmoet die plus-grootte paaldanser
Emma Collins het begin paaldans ná 'n nare ervaring in die gym... Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Mosie van wantroue teen Solly begin
Die mosie van wantroue teen Solly Msimanga, burgemeester van die Tshwane-metroraad, word Donderdagmiddag aangehoor. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking hier. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Msimanga dans saam met sy ondersteuners
Ondersteuners van verskeie politieke partye het Donderdagoggend in en om die Sammy Marks-plein in die Pretoriase middestad bymekaar gekom in afwagting van die mosies van wantroue wat teen die stad se … Politiek (30-08-2018)
Netwerk24 Rob Packham se verhoordatum bekendgemaak
Rob Packham (58), die sakeman van Constantia, wat aangekla is vir die moord in Februarie op sy vrou, Gill, se verhoor sal eers in Februarie in die hooggeregshof in Kaapstad begin. Nuus (30-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Aanslag van linkses om konserwatiewe media te smoor
Uit nuwe literatuur wat nou bykans daagliks die lig sien, is dit veral die meer konserwatiewe stemme wat steeds deur die tradisionele mediamense geknyp word. Nuus (30-08-2018)
Maroela Regstellende aksie word verkeerd toegepas, sê MRK
“Die regering gaan nie van hierdie bevinding af wegkom nie. Dis ons grootste oorwinning nog. Dit gaan die aard van regstellende aksie vir altyd verander.” Nuus (30-08-2018)
Maroela Derde persoon sterf ná Soweto-onluste
ʼn Derde persoon is dood weens die geweld wat Woensdag in Soweto uitgebreek het toe plaaslike inwoners en buitelanders slaags geraak het. Nuus (30-08-2018)
Maroela Wildtuinbesoekers oor trop leeus gewaarsku
“Dié trop leeus se gedrag is kommerwekkend en mag ʼn gevaar vir besoekers inhou.” Nuus (30-08-2018)
Maroela Kampsbaai-moord: ‘Nie net vir Gaby, maar vir alle vroue’
“Ek sal nooit daardie oomblik vergeet nie. Ek het uitgegaan en vir Linda en Doris gesien, en vir hulle gesê: ‘Dis sy, dis ons klein dogtertjie.’” Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 D-dag vir Solly
Die Tshwane-metroraadsaal wemel sedert vroeg Donderdagoggend met raadslede, metropolisie en nooddienste in afwagting op die mosie van wantroue wat teen Solly Msimanga, burgemeester van dié stad, … Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Tienduisende vlug toe dam in Mianmar meegee
Soveel as 63 000 mense in 85 dorpies moes hul huise ontruim nadat ’n dam in sentrale Mianmar in Asië Woensdag meegegee het. Nuus (30-08-2018)
Maroela Verhoor hervat van afrigter wat met seuns lol
Een van die seuns het getuig dat Rex hom gedwing het om sekstonele uit die fliek 50 Shades of Grey te kyk en dat die seun gevoel het die fliek is nie geskik vir iemand van sy ouderdom nie. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Nog skokonthullings oor Gupta's verwag
Themba Maseko, voormalige hoof van die regering se kommunikasie- en inligtingstelsel (GCIS), getuig vandag verder in die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreeks dekking … Politiek (30-08-2018)
Maroela Minstens 10 dood ná bus omslaan
“Die bestuurder kan nie onthou wat gebeur het nie.” Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 VSA, Suid-Korea hervat waarskynlik militêre oefeninge
Amerika het nie die moontlikheid uitgesluit dat hy militêre oefeninge saam met Suid-Korea sal hervat as onderhandelinge met Noord-Korea oor sy kernwapenprogram op ’n dooiepunt uitloop nie. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Dlamini hoor vandag of sy gaan moet opdok
Die konstitusionele hof sal na verwagting Donderdag beslis of Bathabile Dlamini, die voormalige minister van maatskaplike ontwikkeling, persoonlik aanspreeklik gehou moet word vir regskoste wat … Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 43 miljoen in 2 jaar opgedok vir ministers se huise
Sowat R43 miljoen van belastingbetalers se geld is in twee jaar aan ’n maatskappy betaal om sowat 67 ministeriële huise in Kaapstad maandeliks in stand te hou. Politiek (30-08-2018)
Maroela Eskom-stakings kom tot ʼn einde
“Ons bedank ons lede wat dissipline gehandhaaf het ondanks uiterse uittarting deur die werkgewer.” Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Strand ontruim oor dolfyn se lus...
’n Franse kusdorpie het inwoners en toeriste tydelik verbied om in die see te stem weens ’n “seksueel gefrustreerde” dolfyn wat by mense toenadering soek. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Cate Blanchett pleit vir Rohingia-vlugtelinge
Die Oscar-bekroonde aktrise Cate Blanchett het Dinsdag voor die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad-sitting oor Mianmar gru-verhale vertel oor die Rohingia-vlugtelinge. Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Regstellende aksie kan verander
Die vakbond Solidariteit gaan Donderdag sy regstrategie bekend maak na aanleiding van ’n verslag van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) wat bevind het die Wet op Diensbillikheid voldoen … Politiek (30-08-2018)
Maroela Vingers wys na burgemeester oor Heidelberg-betogings
“Die betoging het tot grootskaalse skade gelei en ʼn bekende inkopiesentrum langs die R54-pad (Vaaldampad) is ook in puin gelê.” Nuus (30-08-2018)
Maroela Gordhan vra dat Suid-Afrikaners vas staan teen korrupsie
Die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, het gesê Suid-Afrikaners moet nou oor grense heen vas staan teen staatkaping, want die staatskapers het met ʼn terugvegpoging begin. Nuus (30-08-2018)
Maroela Voorlegging in parlement oor Mededingingwysigingswet
“Die Mededingingswysigingswet van 2018 is die nuwe Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB).” Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Skote klap, 2 helde beskerm vroue teen koeëls
As die skote skielik begin klap, sal jy ook dít doen? Nuus (30-08-2018)
Netwerk24 Passasiers onder bus vasgekeer ná ongeluk buite Beaufort-Wes
Minstens 4 mense is dood in ’n busongeluk in die vroeë oggendure van Donderdag buite Beaufort-Wes. Nuus (30-08-2018)