Netwerk24 Werkers stel eise oor lone en vrylatings
Plaaswerkers op Addo en Kirkwood het ’n daglange staking gehou omdat party werkgewers na bewering weier om die ooreengekome minimum loon te betaal. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 ‘Alles gereed vir Ysterman ’18’
Die Nelson Mandelbaai-metro is geprys vir die doeltreffende manier waarop voorbereidings voortgegaan het vir die Ysterman 70,3-wêreldkampioenskap. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Ouers stig eie skool vir gestremde kinders
Ouers van die Groot Kei-nedersetting Soto, net noord van Oos-Londen, het self ingespring en ’n dagsorgsentrum vir hul gestremde kinders opgerig. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 9-jarige meisie van Kraaifontein soek
Die polisie in die Wes-Kaap is op soek na ’n negejarige meisie van Kraaifontein wat Maandag spoorloos verdwyn het. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Name op kiesrol ‘maak plaaslik meer saak’
Kiesersadresse is ’n belangrike beheermaatreël in enige verkiesing, maar dis minder belangrik in ’n nasionale en provinsiale verkiesing as in plaaslike verkiesings. Politiek (29-08-2018)
Netwerk24 Moord op vroue, kinders neem landwyd skerp toe
3 915 vroue en kinders is in die jaar tot 31 Maart vermoor. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Advokaat wil met elke plakker op wynplaas praat
Die advokaat wat die onwettige plakkers verteenwoordig wat ’n Stellenboschse wynplaas beset, het meer tyd nodig om sy kliënte te konsulteer. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Skommeling raak besluit oor OB-ondersoek
Die verwydering van die voorsitter van 'n komitee sal die besluit oor of ondersoek ingestel moet word na die OB se geskiktheid vir dié amp, vertraag. Politiek (29-08-2018)
Netwerk24 Studente-optog dompel Pretoria middestad in chaos
Winkels en stalletjies is Woensdag geplunder tydens ’n studente-optog wat die Pretoria middestad in chaos gedompel het. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 LUR vir gesondheid moet vrou betaal ná man se dood
Die LUR vir gesondheid in die Vrystaat moet R150 000 aan ’n vrou betaal vir die trauma wat sy beleef het toe sy hulpeloos toegekyk het hoe haar man sterf. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 ‘ANC sal in belang van die mense optree’
Die ANC sal Donderdag met die mosie van wantroue in Solly Msimanga, DA-burgemeester van Tshwane, “in belang van die mense van die metro optree om beter dienslewering te verseker”. Politiek (29-08-2018)
Netwerk24 Padwerke op dié paaie in Seepunt
Daar gaan tot einde September aan vier paaie in Seepunt gewerk word. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Moord op Amerikaanse vrou in SA knak ouers, hoor hof
Die moord op die Amerikaanse toeris Gabriela Kabrins Alban in Kaapstad het ’n geweldige emosionele en finansiële impak op haar twee stelle ouers gehad. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Regering pleit vir SA dwelmmuil in Viëtnam
Tyron Lee Coetzee (34), die Suid-Afrikaner wat in Viëtnam skuldig bevind en ter dood veroordeel is weens dwelmhandel, word deur die Suid-Afrikaanse regering ondersteun. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Motlanthe lei Zim-kommissie ná kies-geweld
Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe het Suid-Afrika se oudpres. Kgalema Motlanthe gevra om die kommissie van ondersoek te lei na die geweld ná verlede maand se verkiesing. Politiek (29-08-2018)
Netwerk24 Moordsaak ná man glo op Facebook oor eks bieg
Die moordsaak teen ’n man van KwaZulu-Natal wat na bewering op Facebook erken het dat hy sy eksmeisie vermoor het, sal in die hof aangehoor word. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 ANC moedig sy lede aan om voor kommissie te getuig
Die ANC het ’n beroep gedoen op sy eie lede wat inligting het oor staatskaping om na vore te kom en voor die Zondo-kommissie van ondersoek in Parktown, Johannesburg te getuig. Politiek (29-08-2018)
Netwerk24 2 dood in Soweto, buitelanders se winkels geplunder
Minstens twee mense is dood en een beseer toe verskeie buitelanders se winkels Woensdag in White City, Soweto, in gewelddadige voorvalle geplunder is. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Man met onwettige geweer, ammunisie vas
Die metropolisie in Kaapstad het ’n 20-jarige verdagte van Bonteheuwel vasgetrek by wie hulle ’n onwettige geweer en ammunisie gevind het. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Pta se Msimanga kan Trollip se pad loop
Die kanse is groot dat Solly Msimanga, die DA-burgemeester van Tshwane, Donderdag uit sy pos geskop gaan word, sê politieke ontleders. Politiek (29-08-2018)
Maroela Soweto-inwoners bots met uitlanders
ʼn 17-jarige seun is doodgeskiet, na bewering deur ʼn winkeleienaar uit selfverdediging. Nuus (29-08-2018)
Maroela ‘Mense bang om hul werk te verloor,’ sê oud-beeldpoetser
Staatsamptenare en beamptes wat onder druk geplaas is om te voldoen aan die behoeftes van die omstrede Gupta-familie sukkel om te getuig, omdat hulle bang is vir vergelding of om hul werk te verloo… Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 2 Wes-Kaapse parke kry digitale kaartjies
Digitale kaartjies vir die Tafelberg en Weskus Nasionale Park wat aanlyn gekoop kan word, sal van 1 November af help om lang toue hier te voorkom. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Perlemoensaak teen ‘sindikaat’ na hooggeregshof
Die saak waarin 19 mense as deel van ’n vermeende perlemoensindikaat van korrupsie en rampokkery aangekla word, sal na die hooggeregshof oorgeplaas word. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Hof hoor van ‘Kersgeskenke’
Die vermeende moordenaar John Mohoboko het vir haar ’n grys leerbaadjie en gholfskoene as Kersgeskenk gegee, het sy skoonsuster Woensdag in die rondgaande hof in Kroonstad getuig. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Man kry borgtog
Gemoedere het hoog geloop toe die man wat daarvan beskuldig word dat hy Miguel Louw (9) ontvoer het, op borgtog vrygelaat is. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Pick n Pay antwoord op Twitter-storm oor sy kaartjies
Ná ’n Twitter-storm erken Pick n Pay die silwer strook op sy krapkaartjies was nie “dik genoeg” nie, maar sê dit is intussen reggestel. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Ontvoerde sakeman terug by gesin
Die ontvoerder sakeman Shiraz Gathoo is terug by sy gesin. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Waterkrane stywer toe in Gamtoosvallei
Die watervlak van die Kouga-opgaardam het tot ’n kommerwekkende 6,8% gedaal. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 10 Dinge wat Maseko gesê het
Themba Maseko, voormalige hoof van die regering se kommunikasie- en inligtingstelsel (GCIS), het Woensdag skokkende onthullings gemaak voor die kommissie van ondersoek na staatskaping onder leiding … Politiek (29-08-2018)
Netwerk24 Vrou in kamerjas ontvoer baba
Die polisie in KwaZulu-Natal is op soek na ’n twee maande oue babameisie wat na bewering Dinsdagaand deur ’n vrou in ’n pienk kamerjas in Umzinto ontvoer is. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Dreigemente by sentrums dalk verwant
Die moontlikheid dat bomdreigemente by twee verskillende winkelsentrums in Johannesburg van dieselfde mens af kom, kan nie uitgesluit word nie. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 ‘Verdagte het vrou geken’
Die jong man wat in hegtenis geneem is vir die moord op ’n inwoner van Douglas het na bewering voorheen saam met haar gewerk. Nuus (29-08-2018)
Maroela SA regering bied ondersteuning vir man wat doodstraf kry
Die minister van internasionale betrekkinge het gesê haar departement sal konsulêre ondersteuning bied aan Tyron Lee Coetzee se familie, nadat hy in Viëtnam die doodstraf opgelê is. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Plaas noord van Pta beset; ‘polisie help nie’
Die eienaar van ’n plaas in die noorde van Pretoria is van bakboord na stuurboord gestuur nadat grondgrypers sedert Maandag sy grond onwettig beset. Nuus (29-08-2018)
Maroela Panayiotou hoor oor aansoek om appèl
Die hoogste hof van appèl in Bloemfontein het uitspraak gelewer in Christopher Panayiotou, veroordeelde moordenaar, se aansoek om verlof tot appèl teen sy vonnisoplegging. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Lewis haal sy mikpunt een dag vroeër
Lewis Pugh, langafstandswemmer en avonturier, het Woensdagmiddag sy mikpunt behaal toe hy op Shakespeare-strand in Dover uit die see gestap het. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 SA dwelmmuil het 15 dae vir appèl
Tyron Lee Coetzee (34), die Suid-Afrikaner wat Dinsdag in Viëtnam skuldig bevind en ter dood veroordeel is weens dwelmhandel, se suster sê hulle werk in aller yl om sy lewe te red. Nuus (29-08-2018)
Maroela Denel verwag nie ‘positiewe’ 2018/10 finansiële jaar nie
Denel, die staatsonderneming wat wapens vervaardig, het Woensdag gesê hy voorspel nie ʼn “baie positiewe” finansiële jaar vir 2018/19 nie, aangesien die maatskappy steeds besig is om sy bestuur te v… Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Man skuldig aan verkragting van studente
Die man wat ’n student aan die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) verkrag en nog ’n student seksueel aangerand het, is Woensdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth skuldig bevind. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Woensdag, 29 Augustus
As jy vandag vasgebrand het en nie op hoogte van die jongste nuus kon bly nie - hier is 'n oorsig van wat jy behoort te weet. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Hof herstel Kimberley-burgemeester in sy amp
Mangaliso Matika is ingevolge ’n hofuitspraak Woensdag in die hooggeregshof steeds die uitvoerende burgemeester van Kimberley. Nuus (29-08-2018)
Maroela Pensioenarisse waarskynlik Steinhoff-geld kwyt
Miljarde rand se verliese wat deur Afrika se grootste batebestuurder, die Openbare Beleggingskorporasie (PIC) gely is ná die ineenstorting van Steinhoff se aandeleprys, is waarskynlik permanent, he… Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Henri-aanklaer takel nou vir Packham
Die staatsaanklaer wat die driedubbele-moordenaar Henri van Breda agter tralies gekry het, gaan ook Rob Packham se moordverhoor in Kaapstad se hooggeregshof behartig. Nuus (29-08-2018)
Maroela NMU-verkragting: Beskuldigde hoor sy lot
Die twee studente is destyds ná die verkragting gedwing om ʼn rekenaar en rekenaarskerm na buite te dra en hulle moes die gesteelde items aan hom oorhandig voordat hy oor ʼn hek gespring en gevlug he… Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Theresa May in Mandela se sel
Theresa May, Britse premier, het oudpres. Nelson Mandela se tronksel op Robbeneiland besoek. Politiek (29-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 29 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Mense ‘te bang om te praat’
Mense kom uit vrees nie na vore met inligting oor die Guptas se onbehoorlike invloed op die regering nie, het Themba Maseko, die voormalige hoof van die regering se kommunikasie-en-inligtingstelsel … Nuus (29-08-2018)
Maroela Koshuismoord: Verdediging onderhandel oor aanklag
Mzolo het glo vir Khumalo doodgeskiet ten aanskoue van haar kamermaat en die student wat gaan kyk het of sy in haar kamer is. Nuus (29-08-2018)
Maroela Twee maande oue baba ontvoer
“Sy het kort daarna teruggekeer en besef die vrou oor wie sy haar ontferm het, en haar dogtertjie, is skoonveld.” Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 1 dood
’n Man is Woensdag doodgeskiet tydens geweld in White City, Soweto. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Strenger waterbeperkings vir Riversdal ingestel
Vlak 3-waterbeperkings is Woensdagoggend vir Riversdal in die Hessequa-distrik ingestel. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Nog ’n kind in Kaap ontvoer, seksueel aangerand
’n Gr. 9-leerling van ’n skool in die suidelike stadsgebiede van Kaapstad is Donderdag ontvoer en seksueel aangerand. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 ‘Koalisie van korrupte ANC, EFF val DA aan’
Die DA sê koalisieregerings word stelselmatig aangeval deur ’n nuutgevormde “koalisie van korrupsie” tussen die EFF en die ANC. Politiek (29-08-2018)
Netwerk24 ‘Geweld kom as Demokrate wen,’ waarsku Trump
As die Republikeine beheer oor die Amerikaanse kongres verloor, sal Demokrate “alles wat reeds gedoen is, omverwerp en dit vinnig en gewelddadig doen”. Nuus (29-08-2018)
Maroela Steinhoff-skandaal: ‘Ek het niks verkeerd gedoen’
La Grange het ook vinger gewys na Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, wat tans strafregtelik ondersoek word. Nuus (29-08-2018)
Maroela Man 500 m van huis af vermoor
“Ons as familie se harte is in stukke. Pieter was ʼn man wat nog net goed gedoen het vir ander.” Nuus (29-08-2018)
Maroela Ma vas vir moord op peuter
“ʼn Familielid het in die vroeë oggendure wakker geword nadat sy bloedstollende gille gehoor het.” Nuus (29-08-2018)
Maroela Dapper petroljoggie geloof vir onbaatsugtige daad
Ek wou net die vrou van hulle red, ek het nie aan enigiets anders gedink nie.” Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Vroue vasgebind, gesteek tot hul sterf
Die vrou en skoonsuster van ’n hoofdirekteur van die departement van toerisme is verlede jaar in hul huis in Garsfontein met kabelbinders vasgemaak en soveel keer met messe gesteek dat hulle gesterf … Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Pasop vir leeus wat voertuie in Wildtuin ‘aanval’
Die Krugerwildtuin het besoekers gewaarsku teen ’n trop leeus noord van Satara wat “abnormale gedrag” toon wanneer voertuie in die omtrek is. Nuus (29-08-2018)
Maroela Vrou rasend van bekommernis ná man spoorloos verdwyn
“Ek kan egter nie beskryf hoe hierdie gevoel is nie. Elke sekonde wat verby gaan is ondraaglik seer.” Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Tweede winkelsentrum ontruim
Twee winkelsentrums in Johannesburg is ontruim weens 'n bomdreigement. Nuus (29-08-2018)
Maroela Vytjie Mentor: ‘Ek vrees vir my veiligheid’
Mentor was in trane terwyl sy aan die kommissie vertel het hoe daar met die deur van haar hotelkamer gepeuter was. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 ‘Motordiewe’ glo lede van sindikaat
Twee vermeende lede van ’n sindikaat wat voertuie met vervalste dokumente koop, verskyn na verwagting Woensdag in die landdroshof in Welkom op aanklagte van bedrog en intimidasie. Nuus (29-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Laat John McCain se dood ’n leemte?
Met die afsterwe van senator John McCain het die wêreld seker sy mees prominente dog omstrede intervensionis verloor. McCain se intervensionisme, gekenmerk deur reuselugbombardemente, is egter nie … Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Selfs bokke kan sien as jy mislik is
Nie net honde en katte kan jou gesig lees nie. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Saak teen sportafrigter uitgestel
Die verhoor van Collan Rex (22), ’n voormalige sportafrigter van die Parktown Boys’ High in Johannesburg, kon Woensdag nie hervat word nie omdat die hof se tussenganger ’n ander saak gehad het om by … Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Onderwyser (61) in hof op klag van seksuele aanranding
Tugstappe word gedoen teen ’n 61-jarige onderwyser van Heidelberg in die Wes-Kaap en dié man word ook in die gesig gestaar deur ’n klag van seksuele aanranding op ’n minderjarige leerling. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Vytjie sê daar is met haar motor gepeuter
Daar was met haar motor gepeuter, dus het Vytjie Mentor, oud-ANC-LP, nooit ’n vergadering met ondersoekers van die Valke bygewoon nie. Politiek (29-08-2018)
Maroela Valke vat wapens wat ‘nie veilig bewaar word’
Die Valke het op hordes vuurwapens beslag gelê. Nuus (29-08-2018)
Maroela Man swendel glo slagoffers uit miljoene rande
Volgens die Valke word Jordaan ook verbind met soortgelyke sake in Sandton naby Johannesburg. Nuus (29-08-2018)
Maroela Die storie agter die sirkels in landerye langs N2
Die sirkels kan gesien word tussen koringlande op die plaas Boontjieskraal langs die N2 op pad na Riviersonderend vanaf Kaapstad. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Kinderverkragter se 3 keer lewenslank verwelkom
Die polisie het die kinderverkragter en moordenaar Odwa Nkololo (30) se vonnis van drie keer lewenslange tronkstraf verwelkom. Nuus (29-08-2018)
Maroela VN gevra om ‘robotwapens’ te verbied
“Ons beweeg na ʼn toekoms waar mense heeltemal uit die besluitnemingsproses oor die gebruik van geweld uitgesluit word.” Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Trump wys media die rooikaart
Pres. Donald Trump van Amerika het 'n rooikaart gegryp toe Gianni Infantino, Fifa-president, hom by die Withuis kom besoek het. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Franse vissermanne verdryf Britse bote oor verbod
Franse vissermanne wat keelvol is dat die bemanning van Britse vissersbote hulle nie steur aan ’n tydelike verbod op die vang van kammossels nie, het die daad by die woord gevoeg en die oortreders … Nuus (29-08-2018)
Maroela Sakeman se eksvrou, werker vas ná sy dood
Die polisie het op ʼn liggaam in die pyp afgekom wat erg verbrand is. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Rassemoles in Clicks gaan draai by polisie
’n Saak van crimen injuria is geopen ná ’n beweerde rassistiese voorval wat verlede week in ’n Clicks in Pretoria afgespeel het. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Dodetal in Puerto Rico byna 3 000
’n Nuwe amptelike verslag het bevestig dat die orkaan Maria in September verlede jaar byna 3 000 lewens geëis het. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Italiaanse duiker se lyk gekry
Die lyk van die Italiaanse vrou wat vermis geraak het toe sy in Mosambiek geduik het, is tussen rotse op ’n strand gevind. Nuus (29-08-2018)
Maroela Drie dood in boendoegeweld
Die waarnemende nasionale polisiekommissaris het twee voorvalle waarin drie mense tydens boendoegeweld vermoor is ten sterkste veroordeel. Nuus (29-08-2018)
Maroela Vrou by kassiere in bank vermoor
Die man, geklee in ʼn oranje oorpak, sonbril, handskoene en ʼn sweetpaktop met ʼn kappie, het toe daarna met die geld van die toneel gevlug. Nuus (29-08-2018)
Maroela ‘Zuma-bondgenoot’ onttrek aan staatskapingondersoek
Mbuyiselo Stemela, woordvoerder vir die staatskapingkommissie, het Dinsdag gesê Ngidi het aangevoer sy onttrekking aan die staatskapingondersoek is weens tydbeperkings. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Hier is die lys wat volgens die DA moet getuig
Voor die aanvang van die kommissie van ondersoek na staatskaping se sitting Woensdag, het die DA 'n verklaring uitgereik om te eis dat pres. Cyril Ramaphosa ook geroep word om te getuig. Volg die … Politiek (29-08-2018)
Maroela Video: Polisie ondersoek onderonsie tussen Clicks-klante
ʼn Video van die voorval is wyd op sosiale media versprei met verskeie sosialemediagebruikers wat dit met die Penny Sparrow- en Adam Catzavelos-voorvalle vergelyk. Nuus (29-08-2018)
Maroela Msimanga gereed vir mosie van wantroue
Solly Msimanga, burgemeester van die Tshwane-metro, het gesê hy laat hom nie afskrik deur mosies van wantroue deur sy koalisievennoot, die EFF, en die opposisie-ANC nie. Nuus (29-08-2018)
Maroela Steinhoff: Jooste gaan nie vandag getuig
Die parlement het die hofbevel bekendgemaak wat die besonderhede van die ooreenkoms tussen sy regspan en Jooste se regspan uitstippel. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Waar is die regte Melania Trump?
Samesweringsteorieë dat die Amerikaanse presidentsvrou Melania Trump ’n dubbelganger het, doen weer die rondte nadat sy pres. Donald Trump Vrydag op ’n besoek na Columbia, Ohio, vergesel het. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Substasie werk weer, maar inwoners moet nog wag
Rand Water het Woensdag om 06:00 bevestig dat die Eikenhof-substasie weer in werking is. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Inwoners sper paaie af in protes teen bendegeweld
Inwoners van Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte het Woensdag dou voor dag paaie in die gebied afgesper waar hulle staan en betoog teen bendegeweld. Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 Staatsamptenaar betaal R5 miljoen se salaris terug
’n Komma op die regte of verkeerde plek kan ’n groot verskil maak. Nuus (29-08-2018)
Maroela Zuma se kleinneef sterf
Die Zuma-familie het Dinsdag in ‘n verklaring die oorsaak van Busa se dood bevestig. Nuus (29-08-2018)
Maroela Ma vas wat glo 4-jarige vermoor
“Die ma is in hegtenis geneem en bloedspatsels is in haar huis gevind.” Nuus (29-08-2018)
Maroela Video: Sabotasie dalk rede vir substasie-brand
ʼn Video het aan die lig gekom wat toon dat die oorsaak van die reusebrand by die Eikenhof-substasie, wat talle Johannesburgse woonbuurte sonder elektrisiteit én watertoevoer gelaat het, moontlik di… Nuus (29-08-2018)
Netwerk24 OVK hof toe; wil uitstel vra vir kieserslys-spertyd
Die konstitusionele hof hoor Woensdag ’n dringende aansoek van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) aan vir ’n uitstel van 17 maande om alle kiesers se adresse op die kieserslys aan te bring. Politiek (29-08-2018)