Netwerk24 Onwettige delwers dood toe tonnel ineenstort
Twee onwettige delwers is Maandag in Kleinzee in die Noord-Kaap dood nadat ’n tonnel op hulle ingeval het. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 SA moet plan maak vir byna miljoen babas
Die ooievaar het in 2017 digby ’n miljoen keer in Suid-Afrikaanse huishoudings geland, wys die jongste statistiek. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Inwoners rand brandbestryders aan
Altesame 14 brandweerbeamptes moes van ’n brandtoneel vlug nadat hulle deur inwoners aangeval, met klippe bestook en selfs met grawe geslaan is. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Wie wil kruisondervra, moet getuig
Oudpres. Jacob Zuma en sy seun, Duduzane, kan ook geroep word om voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping te getuig. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Groot dele dalk sonder water ná plofslag
Sedert Maandag word verwoed gewerk om ’n domino-effek te voorkom nadat ’n transformator ontplof het. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Brand by substasie kan water in Jhb laat opdroog
Groot dele van Johannesburg tot gebiede so ver as Rustenburg in die Noordwes kan sonder water wees ná die reuse-brand Maandagmiddag by die Eikenhof-substasie in die weste van Johannesburg. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Motoris voor vrou in maag, bors geskiet
’n Motoris is Maandagaand in Pretoria verskeie kere in die maag en bors geskiet en is kritiek. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 DA-leier in O-Kaap sê Trollip steeds in pos
Nqaba Bhanga, leier van die DA in die Oos-Kaap, sê die ANC, UDM en EFF het Maandag in ’n “onheilige alliansie” saamgestaan om ontslae te raak van die DA-koalisie in die Nelson Mandela-metropool. Politiek (27-08-2018)
Netwerk24 'Trollip net die begin'
Aanslag op aanslag kan verwag word uit ANC-geledere om die metro’s en ander munisipaliteite te laat tuimel waar dié party nie regeer nie. Politiek (27-08-2018)
Netwerk24 'Ons het rukkie langs lyk gelê om afskeid te neem'
“Ons het ’n rukkie langs sy lyk gaan lê om afskeid van hom te neem.” Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 'Wittebrood begin nou'
“Die wittebrood begin nou.” Dit was Maandagaand die woorde van die nuutverkose burgemeester van Nelson Mandelabaai, Mongameli Bobani, van die UDM. Politiek (27-08-2018)
Netwerk24 4 000 paartjies van 64 lande trou saam
Die omstrede Eenwordingskerk in Suid-Korea het 'n reuse-troue gehou vir 4 000 paartjies van 64 lande. Nuus (27-08-2018)
Maroela Wes-Kaapse waterbeperkings dalk gou verslap
“Aangesien damvlakke nou bo 60% is, het die Stad ʼn voorstel, gegrond op ʼn risikogebaseerde analise, aan die departement gemaak dat die waterbeperkingsvlakke konserwatief en marginaal verslap … Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Soektog na duiker duur voort
Die soektog na ’n Italiaanse toeris wat Saterdag vermis geraak het toe sy in Mosambiek gaan duik het, het Maandag voortgeduur. Nuus (27-08-2018)
Maroela Drie leeus op Limpopo-plaas doodgemaak
Twee van die leeus se koppe en pote is verwyder. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 ‘Onteenseglike bewyse kan Oscar uit tronk kry' - pa
Oscar Pistorius “hoort nie in die tronk nie en behoort nie meer lank daar te wees nie”, sê sy pa, Henke Pistorius. Nuus (27-08-2018)
Maroela Só lyk dit in Guptas se herehuis, vertel Mentor
“Ek het spesifiek na hierdie pragtige badkamer gekyk en gewonder of dit regte goud is. Die spieëls was ook so uitsonderlik.” Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Domani boer in sy Hop-huis; bure kla sy koeie stink
“Hulle sê my koeie ruik sleg,” sê Domani Plaatjie (90), een van die halfdosyn kleinboere wat diere by hul Hop-huise in Uitenhage aanhou. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Groot landbou-indaba vir November beplan
’n Groot landbou-indaba waaraan ’n diverse groep boere, landboumaatskappye én die regering sal deelneem, word vir November beplan. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Hieraan moet aandag gegee word
Die vier organisasies wat ’n ooreenkoms onderteken het om saam te werk om ’n landbouplan vir die land te ontwikkel, sê dié punte moet aangepak word. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Boere gaan hul teen bank verset oor plaasveilings
Boere in die droogtegeteisterde Bultfontein-distrik oorweeg “sagte teenreaksies” indien banke voortgaan om die plase op te veil van boere wat met die rug teen die muur is. Nuus (27-08-2018)
Maroela Nuwe burgemeester vir Nelson Mandelabaai
Dit was nie ʼn goeie dag vir die DA in die Baai nie, met die party wat nie net sy speaker in die raad kwyt is nie, maar ook sy burgemeester. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Vytjie se 10 onthullings
Oud-ANC-LP, was die kommissie van ondersoek se getuie wat Jacob Zuma, sy seun Duduzane en die Gupta-broers by beweerde staatskaping betrek het. Politiek (27-08-2018)
Netwerk24 Polisie op verdagte se spoor
Een van die twee bejaarde vroue wat Vrydag op ’n plaas naby Roossenekal in Mpumalanga aangeval is, is steeds in ’n ernstige toestand in die hospitaal. Nuus (27-08-2018)
Maroela Hiér is die gewildste babaname in SA in 2017
Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) het Maandag sy jongste statistieke bekendgemaak oor die hoeveelheid geboortes wat verlede jaar in die land geregistreer is, watter provinsies die meeste nuwe pienk… Nuus (27-08-2018)
Maroela Optog gehou oor ‘verbrokkeling van dienste’ by hospitaal
“Die vakbonde eis dat die waarnemende uitvoerende hoof bedank, dat korrupte beamptes verwyder word, dat die ondersoekverslag bekendgemaak word, dat vakante poste gevul word en dat almal gelyke indi… Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Opposisie wil Trollip onthef
Ná drama in die raadsvergadering van die Nelson Mandelabaai-metro lyk dit of die opposisie kan voortgaan met die raadsvergadering. Politiek (27-08-2018)
Netwerk24 Maandag, 27 Augustus
As jy vandag vasgebrand het en nie op hoogte van die jongste nuus kon bly nie - hier is 'n oorsig van wat jy behoort te weet. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Trollip se mag in NMB gebreek
Athol Trollip is sy pos kwyt as burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metroraad. Politiek (27-08-2018)
Maroela Man by kerk doodgeslaan, nog een lewend aan die brand gesteek
“Die groep het paraffien oor die polisievoertuig uitgegooi en begin om die polisiebeamptes aan te rand. Een beampte het beserings aan sy gesig opgedoen nadat hulle met klippe bestook is.” Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Boekeman vasgehou terwyl hy doodgesteek is
Die bekende boekeman van Kestell in die Vrystaat en jare lange korrespondent van die Volksblad, Johann Ramage (77), is van agter vasgehou terwyl hy met een van sy eie kombuismesse doodgesteek is. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Veldtog begin om kameelperde bedreig te verklaar
Internasionale bewaringsorganisasies het begin met ’n veldtog om kameelperde as ’n bedreigde spesie te verklaar. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Nuwe naam vir Eden goedgekeur
Die Eden-distriksmunisipaliteit sal voortaan die Garden Route-distriksmunisipaliteit heet. Nuus (27-08-2018)
Maroela VF Plus stel hulplyn in teen grondgrype
Die Vryheidsfront Plus het ’n hulplyn ingestel vir mense wat deur grondvergrype in die gesig gestaar word, sodat daarteen opgetree kan word. Nuus (27-08-2018)
Maroela DA-raadslid gepos nadat Speaker uitgestem word
“Ek het ʼn nugter besluit geneem om nie vandag saam met die DA te stem nie. Ek het persoonlike redes.” Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Toodels wou nie vir hom water gee, sê moordenaar
Die tenger, bejaarde Toodels Kotzé se moordenaar het erken hy het haar met ’n voorwerp doodgesteek en toe van ’n selfoon en digitale kamera beroof. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Duisende bande brand by Pretoria
Die Tshwane-nooddienste hou ’n hoop brandende bande dop wat sedertdien Saterdagaand in Sunderlandrif, ’n nywerheidsgebied suidwes van Pretoria, brand. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Suide van Jhb sonder krag ná brand by substasie
Die kragtoevoer na verskeie woonbuurte in die suide van Johannesburg is Maandagmiddag onderbreek nadat ’n brand by ’n substasie in Eikenhof uitgebreek het. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Oudafrigter by seunskool op res van seksklagte verhoor
Die verhoor van ’n voormalige sportafrigter en oudleerling van Parktown Boys’ High School in Johannesburg, wat op onder meer aanklagte van seksuele aanranding teregstaan, sal na verwagting Dinsdag … Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Stadsbestuurder stap uit vergadering
Fikile Xasa, die Oos-Kaapse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, gaan inderhaas ’n afgevaardigde stuur om die Nelson Mandelabaai-metro se raadsvergadering oor te neem. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Mosselbaaise straat voorlopig gesluit
Mayixhale-straat in die woongebied Kwanonqaba by Mosselbaai in die Suid-Kaap bly gesluit tot verdere kennisgewing ná protesoptrede die afgelope naweek. Nuus (27-08-2018)
Maroela Rassistiese video: ‘Moet ons nie hieroor straf nie,’ pleit werknemers
St. George’s Fine Foods het fel deurgeloop nadat die omstrede video aan die lig gekom het, met restaurantkettings, waaronder Braza en The Baron, wat hul sakebande met die onderneming beëindig het.… Nuus (27-08-2018)
Maroela Bekende boer oorlede: ‘Hy was ʼn yster’
Sy seuntjie was ook in die motor en het sy ma gebel nadat hy weer bygekom het en vir haar gesê hulle was in ʼn ongeluk. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 2 olifante van kant gemaak weens strikke in wildtuin
Twee olifante moes die afgelope weke in die noorde van die Krugerwildtiuin van kant gemaak word nadat hul pote in draadstrikke verstrengel geraak het. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Sanksies kan kom teen SA, waarsku VF+
Sankies teen Suid-Afrika kan ’n moontlikheid word as die ANC-regering “nie tot besinning kom” wat die onteiening van grond sonder vergoeding betref nie. Politiek (27-08-2018)
Maroela US-taalbeleid: Saak in September voor grondwethof
Die konstitusionele hof sal op 13 September die appèlaansoek in die saak om die Universiteit Stellenbosch (US) se taalbeleid te hersien en tersyde te stel, aanhoor. Nuus (27-08-2018)
Maroela Vermiste bejaarde dood gevind
ʼn 79-jarige vrou wat verlede Saterdag spoorloos verdwyn het, se liggaam is gevind. Nuus (27-08-2018)
Maroela Foto’s: Talle buurte sonder krag weens substasie-brand
Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Block, Scholtz sal ‘gou’ by tronk aanmeld
Indien die konstitusionele hof Christo Scholtz en John Block se aansoek om appèl teen hul skuldigbevinding aan korrupsie en gevangenisstraf van 15 jaar verwerp, sal hulle spoedig by die tronk aanmeld. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 3 leeus dalk vir moetie buite Tzaneen doodgemaak
Drie leeus is doodgemaak op ’n wildplaas naby Letsitele buite Tzaneen in Limpopo en hul koppe en pote is afgekap. Nuus (27-08-2018)
Maroela Staatskapingondersoek: ‘Guptas het besoek aan China gelei’
Sy sê sy is ná die vergadering na haar hotelkamer waar sy ʼn oproep op die kamer se telefoon van een van die Gupta-broers ontvang het. “Ek het hom gevra hoe hy weet in watter hotel ek bly en of hy ʼn… Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 DA-lid nou 'n ANC-lid in NMB
In 'n verdere verwikkeling tydens die raadsvergadering van die Nelsonmandelabaai-metro het Mbulelo Manyati, die DA-raadslid wat vroeër Maandag uit sy pos bedank het, hom by die ANC aangesluit. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Skaaphond snuffel perlemoen in bakkie uit
’n Polisiehond het Sondag gehelp om ’n vermeende perlemoensmokkelaar in die Vrystaat aan te keer. Nuus (27-08-2018)
Maroela Foto’s: Bibberweer bring prentjiemooi sneeutonele
Weervoorspellers meen die koue weerstoestande wat tans in die res van die land ervaar word, is as gevolg van die eerste kouefront wat Saterdag in die Wes-Kaap aanland gekom het. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Gevangene laat by hof ná bendegeveg in tronk
’n Geveg tussen bendelede het veroorsaak dat ’n verhoorafwagtende gevangene laat by die hooggeregshof in Kaapstad besorg is. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Mentor wou nie met Zuma vergader weens sy ‘reputasie’
Die gewese ANC-LP Vytjie Mentor het Maandag voor die kommissie van ondersoek na staatskaping in Johannesburg getuig dat sy geweier het om met oudpres. Jacob Zuma in 2010 tydens ’n staatsbesoek aan … Politiek (27-08-2018)
Maroela Twee in raaiselagtige omstandighede geskiet
Die Oos-Kaapse polisie het ʼn beroep op die gemeenskap gedoen om hulle by te staan met inligting nadat twee mans Sondag in die vroeë oggendure onder raaiselagtige omstandighede in Port Elizabeth ges… Nuus (27-08-2018)
Maroela Video: Speaker in Baai sy pos kwyt
DA-raadslid Victor Manyati het skokkend genoeg buite stemming gebly, wat uiteindelik gelei het tot Lawack wat sy posisie kwyt is. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Ons duld nie dié leuens – Sisulu
Die Suid-Afrikaanse regering sal nie terugsit terwyl drukgroepe leuens oor die land versprei nie, sê Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking. Politiek (27-08-2018)
Netwerk24 Trustees oorweeg aansoek oor Marli se kurator
Die trustees van die Van Breda-trusts het tot Vrydag om ’n kuratorsverslag oor Marli van Breda te oorweeg voor die aansoek om die tydperk van haar kuratorskap te verleng. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Iran sluit militêre ooreenkoms met Sirië
’n Militêre samewerkingsooreenkoms is tussen Iran en Sirië gesluit, het die Tasnim-nuusagentskap Maandag berig. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Speaker waai, Trollip-mosie volgende
Die vonke spat op ’n raadsvergadering in die Nelson Mandelabaai-metro. Nuus (27-08-2018)
Maroela Dozi reageer ná chaos by kuierplek
Dozi, oftewel Henk Opperman, het Maandag reageer op hordes negatiewe kommentaar en reaksie op sosiale media na aanleiding van Sondag se vertoning van Jo Black. Nuus (27-08-2018)
Maroela Minister sê oor kwytskelding vir #FeesMustFall-studente
Die studente dring aan op amnestie vir hul mede-aktiviste wat met die gereg gebots het weens die betogings wat deel gevorm het van die #FeesMustFall-veldtog. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 ‘SA is reddeloos en ’n nasionale ramp’
Suid-Afrika is reddeloos en geen politieke party kan dit ná die 2019-verkiesing regruk nie. Die land moet tot nasionale ramp verklaar word. Politiek (27-08-2018)
Netwerk24 DA-raadslid draai teen party
In ’n onverwagse stap het die DA-raadslid Mbulelo Manyati in die Nelson Mandelabaai-metropool Maandag besluit om nié ten gunste van sy party te stem nie. Nuus (27-08-2018)
Maroela Drie in hof oor gesteelde kalfies
Die verdagtes was glo vanaf Delareyville op pad na ʼn veiling wat elke Vrydag in Vryburg gehou word. Nuus (27-08-2018)
Maroela Staatskaping: Valke bekommerd oor verdoemende bewerings
Godfrey Lebeya, die nasionale hoof van die Valke, het sy kommer uitgespreek oor bewerings wat Mcebisi Jonas Vrydag tydens die kommissie van ondersoek na staatskaping oor dié gespesialiseerde eenhei… Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Mianmar-weermag hét volksmoord gepleeg - VN
Die twee Reuters-joernaliste wat in Mianmar aangehou word, sal tot aanstaande week moet wag om hul lot te hoor. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Verwarring oor 2 vanne in Vytjie se boek
In die tweede week van die staatskapingsverhoor het die voormalige ANC-LP Vytjie Mentor Maandag gewys op ’n teenstrydigheid in haar boek No Holy Cows in haar verwysing na die sakeman Fana Hlongwane. Politiek (27-08-2018)
Maroela Huldeblyke ná diereliefhebber sterf terwyl hy help
Die polisie het intussen bevestig dat ʼn 36-jarige man in verband met die voorval in hegtenis geneem is. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Speaker pas uit pos onthef
Die Speaker van Nelson Mandelabaai, raadslid Jonathan Lawack, is pas uit sy pos onthef. Nuus (27-08-2018)
Maroela ANC se ‘rassistiese lid’ veroordeel
“As sy op grond van die uitkoms van die onderskeie ondersoeke skuldig bevind word, hoop ons ons kry nie ʼn leë, halfhartige verskoning soos ons al vroeër gesien het nie.” Nuus (27-08-2018)
Maroela Drie vroue vas wat ‘gebou kaap’ vir dagsorgsentrum
Drie vroue wat glo onwettig ʼn dagsorgsentrum vanuit ʼn gekaapte gebou in Johannesburg bedryf het, sal vandag in die stad se landdroshof verskyn. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Catzavelos ‘het al voorheen die k-woord gebruik’
Adam Catzavelos (39) is nie ’n rassis nie, maar “daar is rassisme in hom”, sê sy broer Nic. Nuus (27-08-2018)
Maroela TV-kokkedoor verstom met vordering
“Dit was soos ʼn bomskok toe ek die nuus hoor.” Nuus (27-08-2018)
Maroela SA sakeman in Duitse tronk aangehou
Zunaid se pa het gesê hy het pres. Cyril Ramaphosa, “met wie ek ʼn goeie verhouding het”, gebel, maar volgens Ramaphosa is “sy hande afgekap”. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Trump met sy lang hare moet ons uitlos, sê boere
Boere verlede week op Landbouweekblad en Agri SA se beraad buite Bela-Bela in Limpopo het hulle sterk uitgespreek teen pres. Donald Trump van Amerika. Politiek (27-08-2018)
Netwerk24 Pous gaan geen woord rep oor bewerings teen hom
Pous Franciskus sê hy sal nie reageer op ’n voormalige topamptenaar van die Vatikaan se plofbare bewerings dat hy seksuele misbruik in die kerk toegesmeer het nie. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Blitspatrollie vang 8 wat taximan glo doodskiet
Agt verdagtes is Sondag vasgetrek in verband met die moord op ’n taxibestuurder in Bonteheuwel, Kaapstad. Nuus (27-08-2018)
Maroela Foto’s: 3 dood, talle gewond ná skietery by videospeletjietoernooi
Dié toernooi is regstreeks op die internet uitgesaai. Nuus (27-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Neem aardbewings en vulkaniese uitbarstings toe?
Is daar werklik ’n gevaarlike toename in aardbewings en vulkaniese uitbarstings? Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Vytjie fluit oor staatskaping
Vytjie Mentor, die uitgesproke voormalige ANC-LP, getuig Maandag in die sitting van die kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking hier. Politiek (27-08-2018)
Maroela Mangosuthu Buthelezi vier 90ste verjaardag
Een van die reuse van die Suid-Afrikaanse politieke toneel, die IVP-leier Mangosuthu Buthelezi, bereik vandag ʼn sonderlinge mylpaal wanneer hy sy 90ste verjaardag met ʼn saamtrek in die Zoeloelandse… Nuus (27-08-2018)
Maroela Vytjie Mentor vandag voor staatskapingkommissie
Mentor beweer sy is weer geïntimideer in aanloop tot haar verskyning vanoggend voor die komitee. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 May is 1ste Britse leier in 5 jaar wat SA besoek
Theresa May, premier van Brittanje, sal na verwagting Dinsdag met president Cyril Ramaphosa in Tuynhuys in Kaapstad vergader. Politiek (27-08-2018)
Maroela Man vas ná mesmoord
Die oorledene het verskeie steekwonde aan sy bolyf opgedoen. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Bejaarde op kleinhoewe buite Pta doodgeskiet
’n Bejaarde man is Sondagaand doodgeskiet toe twee aanvallers op ’n kleinhoewe noord van Pretoria toegeslaan het. Nuus (27-08-2018)
Maroela Kleinhoewe-aanval: Man (74) sterf, suster in maag geskiet
“Twee aanvallers het onder meer die elektriese heining geneutraliseer en die hek uit die spoor gelig. Hulle het toe die voordeur afgebreek.” Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Swart naweek op Durban se paaie
’n Man in sy 20’s wie se motor in ’n rivier beland het, is een van drie mense wat die naweek in motorongelukke in die Durban-omgewing dood is, sê paramedici. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 6 kinders brand dood in Chicago
Ses kinders en twee volwassenes is dood in ’n brand wat Sondagoggend in die weste van Chicago, Illinois, ontstaan het. Die jongste slagoffer is ’n baba. Nuus (27-08-2018)
Maroela Sakeorganisasie waarsku teen Mededingingswetsontwerp
“Dit belemmer en beswadder gesonde en algemene kommersiële handel, en sal sowel plaaslike as buitelandse beleggers afskrik.” Nuus (27-08-2018)
Maroela Een dood, een beseer toe motor in rivier beland
Die polisie en die brandweer moes help om die beseerde uit die rivier tot by ʼn ambulans te bring. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 'Solly veilig in eie kring; g'n rebellie in sig'
Solly Msimanga, Tshwane-burgemeester, sal vandeesweek se wantrouemosie oorleef en daar is nie sprake van ’n rebellie binne sy eie party nie. Nuus (27-08-2018)
Maroela Verdagtes vas, een dood oomblikke ná rooftog
Die voertuig is gewaar en beamptes het dit agternagesit. Die verdagtes het losgebrand en die polisie het teruggeskiet.” Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Metro gaan JHB se verkeer 'terugvat' van Outsurance
180 opgeleide metropolisiebeamptes sal van Maandag oorneem by die 187 geborgde verkeersreguleerders wat by kruisings diens gedoen het. Nuus (27-08-2018)
Netwerk24 Twee sterf, honderde beseer in aardbewing in Iran
Twee mense is dood en meer as 240 is beseer toe ’n aardbewing van 6.1 die stad van Javanrud in die weste van Iran Sondagoggend vroeg getref het. Nuus (27-08-2018)