Netwerk24 'Bly weg,' sê polisie na massa-skietvoorval in VSA
Talle mense is beseer en daar word vermoed verskeie is dood nadat ’n skieter, of skieters, Sondag losgebrand het op mense by ’n rekenaarspeletjiekompetisie in ’n winkelsentrum in Jacksonville, VSA. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 ‘Hoe gaan ek slaap sonder om jou nag te sê?'
“Hoe gaan slaap ek vanaand sonder om vir jou nag te sê, hoe staan ek môre op sonder om vir jou koffie te maak?” het ’n vrou van Pretoria op Facebook geskryf nadat haar man Donderdag doodgeskiet is. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Brand lê woonstel in historiese gebou in puin
’n Brand het Saterdagoggend ’n woonstel in die historiese Hilton Mansions-kompleks in Lombardstraat, Hilton, Bloemfontein, in puin gelê. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 100 dae
Prins Harry en sy vrou, Meghan, hertogin van Sussex, is Maandag 100 dae getroud. Die voormalige aktrise het gemaklik in haar rol as koninklike aangepas en was selfs al alleen saam met koningin … Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Kaap klappertand nog tot Dinsdag
Kaapstad, Port Elizabeth en George sal Maandag nog koud wees, met wisselvallige reënbuie deur die dag. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 'Veilig danksy boerebure'
Hy het nie verwag dat sy dankbetuiging vir hulpvaardige “Afrikaners” op sosiale media tot ’n politieke oorlogsterrein sou lei nie. Nuus (26-08-2018)
Maroela Foto’s: Pta-nooddienste het hande vol met hope buitebande wat brand
ʼn Hondeherberg is direk langs die veld geleë waar meer as 1 000 buitebande brand. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 DBV-inspekteur doodgery toe hy vee van pad wegkeer
’n Inspekteur van die Helderberg-dierewelsynsvereniging in Kaapstad is dood toe hy deur ’n voertuig raakgery is waar hy probeer het om beeste langs die N2 naby Gordonsbaai van die pad weg te keer. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 'Net verslaafdes kan so wreed wees'
“My pa het teruggeveg omdat hy besorgd was oor my ma. Die aanvallers het ’n kussing oor haar gesig gesit en gedink dat sy dood was.”. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 SA help soek na toeris in Mosambiekse see
’n Grootskaalse soektog na ’n Italiaanse vrou wat langs die kus van Mosambiek verdwyn het, het Sondagmiddag voortgeduur. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Iere wil lêers van pous oor misbruik van kinders hê
Tydens pous Franciskus se besoek aan Ierland word daar wyd gevra dat die Vatikaan sy lêers oor die beweerde misbruik van kinders binne die Katolieke Kerk bekend maak. Nuus (26-08-2018)
Maroela Twee met 1 000 kg dagga betrap
Die polisie het twee mans, onderskeidelik 18 en 20 jaar oud, in hegtenis geneem nadat dagga van meer as 1 000 kg in hul besit gevind is. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Impak oor onteiening met 19 lande bespreek
Die impak van die beoogde onteiening van grond sonder vergoeding op veral internasionale beleggings sal van die besprekingspunte wees. Politiek (26-08-2018)
Netwerk24 ‘Haal bloekoms uit, hulle suig SA droog’
Kaapstad, ’n wêreldstad, wat vanjaar byna sonder water was, behoort dringend uitheemse bome en indringers uit te roei. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Bela-Bela-kompleks afgebrand; baie verloor werk
Heelwat mense in Bela-Bela is hul werk kwyt nadat die Waterfront-kompleks in dié dorp in Limpopo afgebrand het. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Dogter baklei in hof, maar pa se 'nota' ís testament
Die handgeskrewe nota waarin ’n boer van Bloemfontein sy plaas aan sy jare lange vriendin “bemaak” het, is sy testament. Nuus (26-08-2018)
Maroela Oudburgemeester se FB-plasing versprei soos veldbrand
“Raai wat, hulle is almal Afrikaners,” het hy onder meer geskryf. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Kar weg ná sleutel uit winkeltrollie gesteel is
’n Paartjie van Durbanville het rustig gestaan en vleis koop en nie agtergekom dat ’n groep diewe hul voertuig se sleutel uit hul mandjie steel nie. Nuus (26-08-2018)
Maroela Bejaarde egpaar in Jeffreys aangeval, man met mes gesteek
“Een van die verdagtes het op die man afgestorm wat besig was om televisie te kyk en hom met ʼn mes gesteek.” Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Dankie vir hulp. En raai wat? Almal was Afrikaners!
’n Man van die Mogale City-omgewing aan die Wes-Rand, Gauteng, het die mense bedank wat – ongeag hul ras – hom gehelp het om ’n brand op sy plaas te blus. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 ‘Die Here se wil’ dat dogter dood is ná oorplanting
Dit was die Here se wil dat sy dogter ná ’n dubbele longoorplanting, waarop sy lank gewag het, dood is, sê Peter Neveling van Uitenhage in die Oos-Kaap. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Só treur die wêreld oor John McCain se dood
Wêreldleiers het Sondag hul medelye uitgespreek ná die afsterwe van senator John McCain, ’n uitgesproke en onortodokse rebel van Amerikaanse politiek die afgelope ses dekades. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Polisie trek 28 vas oor onwettige besit
Talle mense wat van ’n ietermagog tot ’n jaggeweer wederregtelik in hul besit gehad het, is die afgelope week vasgetrek. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 7 vas ná wilde skietery in Worcester
Die Wes-Kaapse polisie het sewe verdagtes vasgetrek in verband met drie afsonderlike, bendeverwante skietvoorvalle tussen woonstelle in Riverview, Worcester. Nuus (26-08-2018)
Maroela Strandgangers gewaarsku
Skakel 112 van enige selfoon om ʼn noodgeval in en om die see aan te meld. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 3 sterf, 27 aangekeer vir dronkbestuur in Wes-Kaap
Drie mense het die naweek in twee afsonderlike padongelukke in die Wes-Kaap gesterf, terwyl talle mense vir dronkbestuur in hegtenis geneem is. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Bekende Vrystaatse boer sterf
Huldeblyke stroom in vir ’n bekende boer van die Sasolburg-omgewing wat Saterdagaand in ’n motorongeluk dood is. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Dís die ANC se redes vir mosie teen Msimanga
Grondbesettings en beweerde skandale oor onreëlmatige aanstellings, asook beweerde korrupsie. Dit is van die redes waarom opposisiepartye 'n mosie van wantroue teen Solly Msimanga steun. Nuus (26-08-2018)
Maroela Aksieplan kom teen grondgrype, onteiening sonder vergoeding
Die party het gesê hy beskou onteiening sonder vergoeding as ʼn ernstige menseregte-vergryp en gaan ʼn klag in dié verband teen die ANC-regering indien by ʼn internasionale liggaam. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Mnangagwa ingehuldig as president
Emmerson Mnangagwa het Sondag die eed afgelê as Zimbabwe se nuwe president. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Seun (8) verdrink aan die Wildekus
Die lyk van ’n 8-jarige seun is Saterdagmiddag uit die strandmeer by die Wild Coast Sun Casino naby Port Edward gehaal. Nuus (26-08-2018)
Maroela ‘Deel die grond’ sê Ramaphosa
“Dit moet nooit wees dat ʼn klein groep mense net vat wat die land te bied het en dit vir hulself hou en sê dit behoort net aan hulle nie.” Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Toeris verdwyn in troebel Mosambiekse waters
’n Italiaanse vrou is steeds soek nadat sy Saterdagoggend vermis geraak het toe sy saam met ’n groep ander toeriste in die suide van Mosambiek gaan duik het. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Paaie oorstroom, sneeu, Kapenaars bibber
Nadat swaar reën laat Saterdagmiddag oor ’n wye gebied in en om Kaapstad uitgesak het, is verskeie voorvalle van oorstromings aangemeld. Nuus (26-08-2018)
Maroela Seun (8) verdrink langs waterpark
“Ongelukkig kon daar niks vir hom gedoen word nie en hy is op die toneel dood verklaar.” Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Kaapse polisie fnuik skietery danksy wenk
Twee verdagtes is die naweek in Bishop Lavis naby die Kaapstad Internasionale Lughawe vasgetrek vir die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie. Nuus (26-08-2018)
Maroela 61-jarige man vas vir 4-jarige se moord
ʼn 61-jarige man is in hegtenis geneem vir die beweerde moord op sy vierjarige stiefkleindogter. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Nóg lyke gevind ná vloede in Indië
Die weermag in Indië het die lyke van nóg 28 mense gevind soos wat die vloedwaters afneem in die suidwestelike staat Kerala. Nuus (26-08-2018)
Maroela Ramaphosa vandag by Zim-pres se inhuldiging
Pres. Cyril Ramaphosa gaan Sondag by duisende Zimbabwiërs en buitelandse afgevaardigdes in Harare aansluit vir die inhuldiging van die land se nuutverkose president, Emmerson Mnangagwa. Nuus (26-08-2018)
Maroela John McCain sterf
Amerika se veteraan-politikus, John McCain, is in die ouderdom van 81 oorlede. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Weermag kry spioenasiebus
Die weermag se intelligensie-afdeling, Verdedigingsinligting (VI), het ’n spioenasiebus ter waarde van R30 miljoen uit China ingevoer, ’n voertuig wat die weermag die mobiele vermoë gee om … Nuus (26-08-2018)
Maroela 83% sê ‘ja’ vir staking by Sasol oor wit uitsluiting
Solidariteit het ongeveer 6 300 lede by Sasol. Dit sal die eerste keer in Suid-Afrika se geskiedenis wees dat wit werkers oor rasse-uitsluiting staak. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Trump betuig sy medelye ná uitgesproke McCain se dood
John McCain, Republikeinse senator en eertydse kandidaat in die Amerikaanse presidensiële verkiesing, is Saterdag in die ouderdom van 81 jaar dood. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 Kom skep vir jou verniet kratte vol
’n Aartappelboer van Groblersdal, noordoos van Pretoria, het byna oornag sowat 34 ton aartappels aan behoeftiges en ouetehuise uitgedeel – danksy Facebook. Nuus (26-08-2018)
Netwerk24 ‘Hou op grond gee aan luies!’
Dit sal 35 jaar neem om teen die huidige pas net die 63 455 grondeise af te handel wat voor die eerste afsnydatum in 2008 ingedien is. Politiek (26-08-2018)
Netwerk24 Nóú praat almal
Ambassadeurs van SA se grootste handelsvennote sal binne dae met landbouleiers vergader ná ’n dramatiese week waarin die regering belangrike toegewings oor eiendomsreg gemaak het. Politiek (26-08-2018)