Netwerk24 Pous belowe om einde te maak aan ‘verfoeilike’ misbruik
Pous Franciskus het Saterdag in Dublin, Ierland, belowe om ’n einde te maak aan die “verfoeilike” seksuele misbruik van kinders deur Katolieke kerklikes. Nuus (25-08-2018)
Maroela Buurtwaglid geskiet: ‘Ons kan nou net wag en bid’
“Die dokters het tydens die operasie sy derm geheg waar daar skade was.” Nuus (25-08-2018)
Netwerk24 Regering moet skuld kry vir student se dood, sê EFF
Regering moet skuld kry vir student se dood, sê EFF. Politiek (25-08-2018)
Netwerk24 Buurtwag-legende dood voor hy prys kon kry
Op die dag dat Izak Pieters ’n prys van AfriForum sou kry vir sy gemeenskapsdiens as buurtwag-organiseerder, is hy op ’n misdaadtoneel dood aan vermoedelik natuurlike oorsake. Nuus (25-08-2018)
Netwerk24 Trump twiet oor ooreenkoms met Mexiko
Pres. Donald Trump het Saterdag getwiet Amerika kan dalk binnekort ’n “groot handelsooreenkoms” met Mexiko sluit. Nuus (25-08-2018)
Maroela Pta-leier ‘sterf as held’
“Hy moes eintlik in die bed gebly het, maar altyd bereid en gewillig om die gemeenskap te dien, het hy saam met sy span na die verdagtes in die veld gaan soek.” Nuus (25-08-2018)
Netwerk24 Komitee wil bewerings oor staatskaping ondersoek
Die bewerings wat Vrydag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gemaak is, moet ondersoek word, sê die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie. Politiek (25-08-2018)
Netwerk24 2 bejaarde vriendinne gemartel, aangehou en ontvoer
2 bejaarde vriendinne gemartel, aangehou en ontvoer. Nuus (25-08-2018)
Netwerk24 Katbeertjies steel harte
'n Dieretuin in Sydney aan die suidooskus van Australië spog met twee skattige agt maande oue katbeertjies wat die harte vermurwe en hopelik tot die bewaring van dié bedreigde spesie sal bydra. Nuus (25-08-2018)
Maroela Bejaarde vriendinne op plaas ontvoer
Twee bejaarde vriendinne is Vrydagmiddag glo ure lank op ʼn Limpopo-plaas aangeval en aangerand voordat hulle ontvoer is. Nuus (25-08-2018)
Maroela Man in Pta-park langs meisie doodgeskiet
Die Pretoria-polisie en ʼn private veiligheidsmaatskappy het ʼn soektog van stapel gestuur na verdagtes wat ʼn inwoner Saterdag in ʼn gewilde park koelbloedig langs sy meisie doodgeskiet het. Nuus (25-08-2018)
Netwerk24 Bela-Bela se waterfront brand af
Vrydag se verwoestende brand wat die bekende Bela-Bela-waterfront in puin gelê het, het glo in die kombuis van ’n restaurant ontstaan. Nuus (25-08-2018)
Netwerk24 SA se energieplan dié week bekend
Suid-Afrikaners sal hierdie komende week weet hoe die regering beplan om energiehulpbronne te bestuur wanneer die langverwagte geïntegreerde energiehulpbronneplan uitgereik sal word. Politiek (25-08-2018)
Netwerk24 Man in park voor kinders doodgeskiet
’n Onbekende man is Saterdag helder oordag voor kinders in 'n park in Pretoria verskeie kere in die kop en gesig geskiet. Nuus (25-08-2018)
Maroela Tienermeisie sterf in ongeluk
ʼn Tienermeisie is dood toe die motor waarin sy ʼn passasier was Vrydagmiddag omgeslaan en gerol het. Nuus (25-08-2018)
Maroela Mark Minnie se kinders glo hy het die sneller getrek
“Ek sal nooit ten volle verstaan nie, maar ek respekteer pa se besluit. Sommige mense sê dat selfdood die maklike uitweg is vir lafaards, maar ek staan vandag hier en sê dat my pa nie een was nie.”… Nuus (25-08-2018)
Netwerk24 Skok oor Weermag 746 diere wil doodskiet
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is van plan om 746 stuks wild op sy weermagbasisse in Suid-Afrika teen ’n geraamde koste van R50 miljoen te laat “uitdun”. Nuus (25-08-2018)
Netwerk24 Kaila wou 'n ander help eerder as om medalje te wen
’n Nuwe paar tekkies en ’n spesiale sertifikaat wag op twee agtjarige meisies van Limpopo. Nuus (25-08-2018)
Netwerk24 Bejaarde vroue aangerand en ontvoer
Twee bejaarde vroue van Roossenekal in Mpumalanga is Vrydag erg aangerand op hul plaas voordat hulle ontvoer is. Nuus (25-08-2018)
Maroela Ambassadeur dood in Senegal aangetref
Die 73-jarige diplomaat is na wat berig word deur haar chauffeur in haar woning aangetref toe hy vir werk aangemeld het. Nuus (25-08-2018)
Netwerk24 Plate en plate blomme verwelkom toeriste
Uitbundige Namakwalandse blomme in volle glorie, veral in Kamiesberg en Nieuwoudtville, ontvang toeriste vanjaar met oop blomkelke. Nuus (25-08-2018)
Netwerk24 Ramaphosa vra Zim-leiers moet Mnangagwa aanvaar
Pres. Cyril Ramaphosa het Emmerson Mnangagwa gelukgewens met sy oorwinning ná Vrydag se hofbeslissing en gevra dat Zimbabwe se leiers dit só aanvaar. Nuus (25-08-2018)
Maroela Foto’s en video: Bela-Bela-baken brand af
ʼn Gewilde baken in Bela-Bela, die Limpopo-vakansiedorpie, het Vrydagnag tot op die grond afgebrand. Nuus (25-08-2018)
Maroela Trump-twiet: AfriForum gee sy feite oor plaasmoorde, eiendomsreg in SA
AfriForum het gesê Donald Trump se twiet oor Suid-Afrika verwoord ʼn geregverdigde kommer oor gebeure in SA en het diegene wat daaroor twyfel versoek om hulle te vergewis van die feite rakende plaas… Nuus (25-08-2018)