Netwerk24 Minnie is nie vermoor, sê Chris Steyn
Die gedenkdiens vir Mark Minnie is Vrydag in die NG kerk se saal in Newton Park, Port Elizabeth, gehou. Hier is Netwerk24 se regstreekse dekking van die begrafnis. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Skoolseun steek maat dood ná bakleiery
’n Skoolseun (18) het Vrydag in die Malamulele-landdroshof in Limpopo verskyn op ’n moordklag nadat hy glo vroeër die week ’n ander leerling doodgesteek het. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Man 25 keer op kort afstand geskiet op Jhb-snelweg
’n Man is 25 keer op die Golden Highway buite Johannesburg raakgeskiet. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Tonnel van KFC in VSA onder grens na Mexiko gevind
’n Ou KFC-restaurant in Arizona, Amerika, is gebruik om dwelms Amerika binne te bring. Die eindpunt van ’n tonnel uit Mexiko was in die gebou. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Grotman met inkopietrollie terug in Britse museum
Die stuk rots met 'n tekening daarop van 'n "grotman" wat 'n winkeltrollie stoot wat die kunstenaar Banksy in 2005 skelmpies in die Britse Museum geplaas het, is terug in die museum. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Kleuter dood ná hond haar gebyt het
’n Kleuter is Vrydag dood nadat sy deur ’n hond in Langenhovenpark, Bloemfontein, gebyt is. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Mark Minnie se geliefdes groet hul ‘Mad Max’
Mark Minnie het gestaan vir dit waarin hy glo, ’n man met ’n ruggraat. Hy was “Mad Max”. Hy was ons Mark, die legende. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Drie vasgetrek oor gesteelde jaggewere
Drie jaggewere wat uit ’n plaashuis gesteel is, is Vrydag agter ’n opslaanhuis in ’n plakkerskamp in Port Elizabeth opgegrawe. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Lennon se moordenaar bly agter tralies
Mark David Chapman, die man wat John Lennon vermoor het, is Donderdag vir die tiende keer parool geweier. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 ‘Valke moet verantwoording doen ná Jonas-skokke'
Die Valke moet steeds aanspreeklik gehou word ná Mcebisi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies, se skokonthulling dat dié elite-ondersoekeenheid bewerings wou toesmeer dat die Gupta-familie … Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 Ma ‘sonder selfbeheersing’ kind se wedstryde belet
’n Ouer van ’n Kaapse skool is belet om haar dogter se netbalwedstryde by te woon oor briewe wat op sosiale media verskyn het. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 'Kom kyk self in SA,' nooi Lindiwe vir Pompeo
Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, het ’n brief aan Mike Pompeo, Amerikaanse minister van buitelandse sake, geskryf waarin sy Suid-Afrika se posisie ten opsigte … Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 McCain weier verdere behandeling vir kanker
Sen. John McCain, ’n voormalige presidentskandidaat in Amerika wat die afgelope jaar ’n verbete stryd teen breinkanker voer, gaan nie meer behandeling daarvoor ontvang nie. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Minnaar in hof ná moord op ma van 4
Die minnaar van Adéle Bezuidenhout, wie se lyk in haar huis op die Rietvalleirand-landgoed in Pretoria gevind is, het Vrydag in die landdroshof in die stad verskyn. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Vrydag, 24 Augustus
Die naweek het aangebreek! Maar voor jy gaan ontspan, hier is 'n oorsig van vandag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Russiese vragskip nog aangehou
Die Suid-Afrikaanse Raad vir die Nie-proliferasie van Wapens van Grootskaalse Vernietiging (NPC) het bevestig daar is goedere waarvoor ’n vervoerpermit benodig word op die Russiese vragskip die Lada. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 ‘Haar keel was oopgeskeur' – pa ná honde kind byt
“Ek het haar tussen die honde in die hok sien lê. Haar klere was van haar lyfie geskeur. Haar keel was op twee plekke oopgeskeur. Haar hare was ook uit haar kop geruk.”. Nuus (24-08-2018)
Maroela Studenteraad-president ‘laat wittes nie welkom voel’ by Kovsies
Die boodskap wat Sonwabile Dwaba, nuutverkose studenteraad-president (SR-president) van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en EFF-verteenwoordiger Donderdag uitbasuin het, is dat wit studente e… Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Al die skokonthullings vandag oor staatskaping ...
Ajay Gupta, een van die voortvlugtige Gupta-broers, het glo vir Mcebisi Jonas, toe nog adjunkminister van finansies, met die dood gedreig as hy ooit sou onthul dat hy op 23 Oktober 2015, op ’n … Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 Balie-eksamen afgestel ná antwoorde uitlek
’n “Administratiewe fout” het daartoe gelei dat antwoorde van ’n Suid-Afrikaanse balie-eksamenvraestel uitgelek het voordat die eksamen geskryf is. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 ‘Hoekom praat staat nóú eers oor die lys?' – Kriel
Dit is kommerwekkend dat die regering nou eers die bestaan van ’n lys met die name van 139 plase daarop erken – al word die plase nie vir grondonteiening sonder vergoeding geoormerk nie. Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 Dis waar! Whiskey Kgabo het Theo de Jager leer boer
Terwyl daar baie gepraat word oor die rol wat wit kommersiële boere kan speel om swart boere te mentor en te help, is die teenoorgestelde ook waar. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Geen bom by winkelsentrum
Daar was geen bom in die Southgate-winkelsentrum nie en dié sentrum was Vrydag teen 14:00 weer oop nadat dit ’n uur vroeër ontruim is. Nuus (24-08-2018)
Maroela ‘Hartelose’ man gestraf vir moord op meisie, vier kinders
Hy het petrol oor die huis gegooi en dit aan die brand gesteek met sy meisie en vier kinders steeds binne. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Eksvrou kry haar geld – 12 sakke vol munte
’n Indonesiese man wat sy eksvrou sowat R150 000 se agterstallige onderhoudsgeld geskuld het, het haar in munte betaal. 12 sakke vol. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Flink afdiens-polisieman vang verdagtes
Drie vermeende inbrekers is in Knysna vasgetrek danksy die flinke optrede van ’n polisiebeampte wat van diens af was. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 E. coli in Knysna-meer is op ‘aanvaarbaar’ vlak
Die E.coli-vlakke by alle ontspanningspunte in die Knysna-strandmeer is “aanvaarbaar”, wys lesings wat op 16 Augustus geneem is. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Paartjie op wildreservaat aangeval en besteel
Die bestuurder van ’n wildreservaat sowat 75 km buite Port Elizabeth en sy vrou is Donderdagaand in die Oos-Kaap aangeval. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Ouers wou self spoorsny om Melissa (8) te vind
“Ons was gefrustreerd dat die polisie ons gekeer het om self spoor te sny en na haar te soek. Ons kon haar dalk nog lewend gevind het.”. Nuus (24-08-2018)
Maroela 2-jarige dogtertjie deur hond doodgebyt
“Sy het ʼn ernstige bytwond aan haar nek gehad en geen tekens van lewe getoon nie.” Nuus (24-08-2018)
Maroela Hof sê oor Zim-verkiesing
Zimbabwe se konstitusionele hof het Vrydag uitspraak gelewer oor die opposisieparty se aansoek om die uitslag van verlede maand se presidensiële verkiesing te betwis. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Betogers in Moffatview wil huise hê
Betogers wat ontevrede is omdat hulle nie huise van die staat kry nie, het Vrydagoggend in Moffatview, Johannesburg, paaie versper en motors wat verbygery het, met klippe bestook. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Man spring na sy dood
’n Man in sy vroeë dertigerjare het Vrydag vanaf die Silo 3-woonkompleks in Southarmstraat by die Kaapse Waterfront na sy dood gespring. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Hof beslis oor geldigheid van Zim-verkiesing
Zimbabwe se konstitusionele hof het die verkiesingsuitslag bekragtig. Nuus (24-08-2018)
Maroela Man sterf ná sportnutsvoertuig boom tref, aan die brand slaan
“Ongelukkig kon daar niks vir hom gedoen word nie.” Nuus (24-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 24 Augustus 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Proses vorder om president te kan verwyder
LP’s is ’n tree nader daaraan om die parlementêre reëls te finaliseer sodat die staatspresident van Suid-Afrika in ’n staat van beskuldiging geplaas kan word. Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 Gewese SAID-bestuurders wil hele dossier sien
Drie oudbestuurders van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), wat na bewering vertroulike gesprekke afgeluister het, het Vrydagoggend vlugtig in die landdroshof in Pretoria verskyn. Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 Valke ook gekaap, sê Jonas
Die Valke het Mcebesi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies, se bewerings probeer toesmeer dat hy omkoopgeld van R600 miljoen deur die Gupta-broers aangebied is. Politiek (24-08-2018)
Maroela Weerdiens waarsku: Kouefront op pad
Veral kleinveeboere is gewaarsku om voorsorg te tref aangesien die kouefront met swaar reënval, sterk tot stormsterk winde en sneeu op hoogliggende gebiede gepaard kan gaan. Nuus (24-08-2018)
Maroela Ekonomiese groei steeds traag; rentekoersverhoging sal nou meer skade doen
“Maar  dit sal ook verhoed dat die Reserwebank te vinnig daaraan kan dink om rentekoerse te verhoog. Inflasie bly steeds binne die 3% tot 6%-band en ekonomiese groei is te traag; ’n rentekoersverho… Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Matrikulant van Paarlse spogskool met dwelms betrap
Die polisie het ’n matrikulant van die Hoër Jongenskool Paarl in hegtenis geneem nadat hy op die skoolterrein met dagga betrap is. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Sentrum in Jhb ontruim oor verdagte toestel
Die Southgate-winkelsentrum in Johannesburg is Vrydag ontruim nadat ’n verdagte toestel daar gevind is. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Meeste van De Lille se magte herstel
Die uitvoerende magte wat Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, sedert einde Mei kwyt is, is bykans almal herstel. Politiek (24-08-2018)
Maroela ‘Ajay Gupta het my met die dood gedreig’
ʼn Senior beampte van die Valke het Mcebisi Jonas se saak teen die Gupta-familie probeer doodsmoor, het die kommissie van ondersoek na staatskaping Vrydag gehoor. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Haelgeweer wat in Noordwes gesteel is in Kaapstad gekry
Die metropolisie in Kaapstad het Donderdag beslag gelê op ammunisie en ’n haelgeweer wat in 2016 in Noordwes gesteel is. Nuus (24-08-2018)
Maroela Egpaar op wildsplaas aangeval
“Dié tipe aanvalle op mense in plaasgemeenskappe kan nie geduld word nie.” Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Water van Witsand-aanleg sal heelwat goedkoper wees
Water uit Suid-Afrika se eerste ontsoutingsaanleg wat met sonkrag werk by Witsand in die Suid-Kaap, gaan sowat R6,50 per kiloliter kos. Nuus (24-08-2018)
Maroela DA groei, ANC sak terug in tussenverkiesings
Die DA het gegroei en die ANC het teruggesak in tussenverkiesings wat vandeesweek in drie provinsies plaasgevind het. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 ‘Hiervoor is lys van 139 plase’
Die 139 plase op die omstrede lys wat onlangs op die lappe gekom het, is nie plase wat die regering sonder vergoeding wil onteien nie. Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 Orkaan by Hawaii afgegradeer
’n Sterk wind en stormreën wat blitsvloede en grondverskuiwings veroorsaak het, het Hawaii steeds geteister hoewel orkaan Lane tot ’n kategorie 3-storm afgegradeer is. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 'Trump sal my nie voorskryf'
Jeff Sessions, prokureur-generaal van die VSA, het skerp teruggekap op kritiek deur pres. Donald Trump dat hy nie beheer oor die departement van justisie het nie. Nuus (24-08-2018)
Maroela Agri SA: ‘Ons het meer swart boere nodig’
“Ons kan nie onsself uit die moeilikheid onteien nie, ons moet onsself daaruit ontwikkel.” Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Polisie glo met klippe bestook toe ‘student’ geskiet is
’n Konfrontasie Donderdagaand tussen die polisie en sowat 2 000 studente op die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) se noordkampus in Soshanguve het tot ’n skietery gelei. ’n Student is glo … Nuus (24-08-2018)
Maroela VSA bevestig Trump se twiet
Amerika se departement van buitelandse sake het tydens ‘n mediakonferensie oor die kwessie uitgebrei. Nuus (24-08-2018)
Maroela Buurtwaglid geskiet: ‘Hou aan bid’
“Kom ons hou aan bid vir Nico se herstel. Ons moenie moeg word nie.” Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Wit Kovsie-studente sal nie welkom voel, sê VF Plus
Die boodskap wat Sonwabile Dwaba, EFF-verteenwoordiger en nuutverkose president van die studenteraad (SR) van die Universiteit van die Vrystaat (UV), Donderdag uitgedra het, is dat wit studente en … Nuus (24-08-2018)
Maroela Nuwe bedryfsmodel ‘rede vir inkomstediens se verbrokkeling’
“Die bande word nou dun en ons gaan baie binnekort op die vellings wees.” Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Vermeende kapers verongeluk in jaagtog in Oos-Vrystaat
Twee vermeende kapers is dood en nog een is in hegtenis geneem nadat hulle met die voertuig wat hulle van ’n vragmotor af geroof het, op ’n grondpad in die Vrystaat verongeluk het. Nuus (24-08-2018)
Maroela Adam Catzavelos oor video: ‘Ek voel absolute skaamte’
“So baie mense het hul liefde en tyd ingesit om Suid-Afrika te genees en mense soos ek wat dom goed sê en doen, maak dit moeilik vir Suid-Afrika om vorentoe te beweeg.” Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 2 in hegtenis vir moord op polisielid
Twee persone is in hegtenis vir die moord op ’n polisielid van Oos-Londen in die Oos-Kaap. Nuus (24-08-2018)
Maroela NG Kerk en gays: Albei partye ‘optimisties’ oor hofuitspraak
ʼn Groep mense het die NG Kerk hof toe gesleep oor die standpunt wat die kerk ingeneem het oor selfdegeslagverhoudings. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Amerikaanse TV-man fokus weer op grond in SA
Die Amerikaanse televisieaanbieder Tucker Carlson het homself Donderdagaand (Vrydagoggend omstreeks 02:00 Suid-Afrikaanse tyd) weer uitgelaat oor die grondkwessie in Suid-Afrika. Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 Sisulu maak stem dik by VSA-ambassade
Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco), is Donderdag inderhaas na die Amerikaanse ambassade in Pretoria om die regering se ongelukkigheid uit te spreek oor … Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 Catzavelos 'skaam' oor rassistiese video
Hy is skaam oor die rassistiese video wat hy gemaak het en sal dit die res van sy lewe berou, sê Adam Catzavelos in ’n verklaring wat hy uitgereik het. Nuus (24-08-2018)
Maroela Gedenkdiens vir Mark Minnie gehou
ʼn Gedenkdiens word Vrydag in Port Elizabeth gehou vir Mark Minnie wat verlede week dood aangetref is op ʼn vriend se kleinhoewe in Theesecombe. Nuus (24-08-2018)
Maroela Tiener by skool doodgesteek
ʼn Tienerseun is vandeesweek by ʼn Limpopo-hoërskool glo deur ʼn klasmaat tydens ʼn bakleiery doodgesteek. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Deur groter oop vir onafhanklike kandidate
’n Uitspraak in die konstitusionele hof oor politieke partyfinansiering kan die deur oopmaak vir onafhanklike kandidate om in provinsiale en nasionale verkiesings te staan. Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 VSA volg op met waarskuwing ná Trump se omstrede twiet
Ná pres. Donald Trump van Amerika se omstrede twiet oor grondhervorming en plaasmoorde in Suid-Afrika het die Amerikaanse departement van buitelandse sake op ’n nuuskonferensie Donderdagaand … Nuus (24-08-2018)
Maroela Video: Miljoene rande se juweliersware by Bloem-winkelsentrum geroof
Die Bloemfontein-polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na sewe verdagtes wat Donderdag op die gewilde Mimosa Mall toegeslaan het waar hulle ʼn juwelierswarewinkel beroof het. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Guptas se 'aanbod' aan Mcebisi Jonas
Mcebisi Jonas, 'n voormalige adjunkminister van finansies, getuig vandag voor die Zondo-kommissie se ondersoek na staatskaping. Volg Netwerk24 die regstreekse dekking hier. Politiek (24-08-2018)
Maroela Navorsing wys gesondheidspraktisyns kan land uit weens voorgestelde NGV
ʼn Navorsingstudie wat deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) onderneem is om die gevoel en menings van mediese praktisyns aangaande die nasionale gesondheidsversekering (NGV) vas te stel, … Nuus (24-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Die Block aan die been
Ná baie jare lyk dit of die howe nou die ANC in ’n blik druk om korrupsie in eie geledere vas te vat. Nuus (24-08-2018)
Maroela Student dood ná verkiesing in chaos ontaard
Dit is egter in dié stadium nog nie duidelik of die student deur die polisie doodgeskiet is en of iemand anders ook skote afgevuur het nie. Nuus (24-08-2018)
Maroela Pastoor tydens kerkdiens doodgeskiet
“Die verdagte het glo aan die kerkgangers gesê om aan te gaan met die diens en dat hy sake het om met die pastoor uit te klaar.” Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Volg die grondberaad hier
Die tweede en laaste dag van Landbouweekblad en Agri SA se grondberaad vind Vrydag buite Bela-Bela in Limpopo plaas. Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 Selfs pastore vloek my, sê boer met EFF-baret
Selfs mense wat sê dat hulle pastore is, het hom gebel en gevloek omdat hy die EFF vir hulp gevra het. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 1 dood in skietery by TUT
Een persoon is dood in 'n skietvoorval by die Tshwane-Universiteit virTegnologie (TUT). Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Bende beroof juwelier binne 2 minute
Dit het gewapende rowers Donderdag minder as twee minute geneem om juweliersware ter waarde van miljoene rande uit ’n winkelsentrum in Bloemfontein te steel. Nuus (24-08-2018)
Maroela Plofstof op vragskip ‘nie bestem vir SA’
“Die plofstof vereis ʼn vervoerpermit wanneer die skip waarop dit vervoer word in Suid-Afrikaanse gebiedswaters beweeg.” Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 DA in Pta wil ANC hof toe val oor ‘geld-leuens’
Die DA in Tshwane beplan om regstappe te doen teen die ANC en Kgosi Maepa, sy voorsitter in dié metro. Nuus (24-08-2018)
Maroela Twee vas oor ‘gevorderde’ dwelmlaboratorium
“Wat hierdie laboratorium uniek maak, is die struktuur waarin dit opgerig is, die gevorderde aard van die toerusting wat gebruik is en duidelik die volume van wat geoes word.” Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 Mcebisi Jonas in getuiebank
Mcebisi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies, sal Vrydag getuig wanneer die Zondo-kommissie se ondersoek na staatskaping hervat word. Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 Australië kry nuwe premier
Malcolm Turnbull is Vrydag uitgestem as leier van die Liberale party in Australië. Nuus (24-08-2018)
Maroela Agt munisipaliteite in NW onder administrasie geplaas
Dié munisipaliteite is onder administrasie geplaas nadat ʼn diagnoseverslag oor die stand van munisipaliteite by ʼn vergadering van die provinsiale uitvoerende raad voorgelê is. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 ‘Begin van voor af’
Vier landbou-organisasies gaan kragte saamsnoer om ’n nasionale strategie vir landboutransformasie te ontwikkel. Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 Sakeforum wil buurt in Bfn regruk
Die Westdene-sakehartland van Bloemfontein is besig om sy kop op te tel, waar die sakelui ’n Westdene Sakeforum/Business Forum gestig het om die buurt silwerskoon te maak en op te knap. Nuus (24-08-2018)
Netwerk24 EFF bal vuiste vir ANC
Die EFF maak nou reg om die ANC die stryd aan te sê in die aanloop tot volgende jaar se nasionale verkiesing. Politiek (24-08-2018)
Netwerk24 Swaar reën, sneeu die naweek in Kaap verwag
Swaar reën wat oorstromings kan veroorsaak, word die naweek in die Kaap verwag. Nuus (24-08-2018)