Netwerk24 Hou uit, hou aan, sê Isis-leier
’n Klankopname is vandeesweek uitgereik waarin die stem van Abu Bakr al-Baghdadi, leier van Isis, gehoor kan word en waarin hy Isis-lede aanmoedig om hul stryd voort te sit. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 ‘Grondplan kan werk skep’
Grondhervorming kan nie grootskeepse verligting in werkloosheid bring nie, maar wel op ’n produktiewe wyse bydra tot werkskepping. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Weermag moet ingryp by vragskip vol plofstof buite PE
Port Elizabeth se hawebestuur sal militêre hulp moet inroep om sowat 100 ton plofstof van ’n Russiese vragskip net buite die baai te verwyder. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 ‘Trump probeer SA polariseer’
Die ANC het pres. Donald Trump en AfriForum daarvan beskuldig dat hulle “swart gevaar”-politiek deur hul uitlatings bevorder. Politiek (23-08-2018)
Netwerk24 Om polisie dood te maak is hoogverraad – Cele
Moorde op polisiebeamptes moet as hoogverraad beskou word,” sê Bheki Cele, minister van polisie. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Skors psigiater oor Tower-bewerings, sê ombudsman
Dr. Kirak Sukeri, die psigiater wat glo “onbetroubare” bewerings oor die Tower- psigiatriese hospitaal op Fort Beaufort versprei het, moet geskors word, sê dr. Malegapuru Makgoba, … Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Mans se vuiste klap oor eksvroue, hoor hof
Twee mans van Kroonstad voer aan suur druiwe oor hul eksvroue het daartoe gelei dat hulle mekaar buite ’n kuierplek in dié dorp getakel het. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Naspers ken top-eerbewyse toe
Die Naspers-groep het Donderdagaand die maatskappy se toptoekennings bekend gemaak op ’n dinee in Kaapstad voor die groep se algemene jaarvergadering Vrydag. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Kommer oor Britte in EU se bankrekeninge
Britse burgers wat in die EU woon, gaan dalk toegang tot hul bankrekenings in die Verenigde Koninkryk verloor in die geval van ’n geen-Brexit. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Vermiste Melissa (8) se lyk gevind
Die meisie wat in Platfontein weggeraak het nadat sy en haar maatjies glo deur minderjarige seuns aangerand is, se lyk is gevind. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Studente storm toe geld uit lug val
’n Publisiteitsfoefie waar R10 000 Donderdag uit die lug na studente by die Universiteit van Kaapstad gegooi is, het so byna in ’n lelike stormloop ontaard. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Konstabel en man dood aangetref in huis
Polisie het Woensdag op die lyke van ’n 43-jarige vrouekonstabel en ’n 37-jarige man in ’n huis in Mhluzi naby Middelburg, Mpumalanga, afgekom. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 ‘Kruip eers nodig voordat gevlieg kan word’
Jy kan nie vlieg voordat jy nie eers geleer het om te kruip, te loop en te hardloop nie. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Amerikaners betaal straks om onderwysers te bewapen
Amerikaanse skole kan moontlik belastingbetalersgeld inspan om vuurwapens vir onderwysers aan te koop. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 2 vas na moord op 3 gesinslede
Twee moordverdagtes het Woensdag in die landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn in verband met vier aanklagte van moord, asook aanklagte van poging tot moord. Nuus (23-08-2018)
Maroela Foto’s: Tegniese span moet vlug toe betogers toesak
ʼn Tegniese span van Stad Tshwane se departement van paaie en vervoer moes Woensdag die hasepad kies nadat hulle deur woedende inwoners met klippe bestook is toe hulle ʼn verkeerslig probeer herstel … Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Krans van blomme ná skoolseun (13) se skietdood
Leerlinge van die Hoërskool Stellenbosch het hul medelye met leerlinge van 'n laerskool met die dood van een van dié skool se leerlinge betoon. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 ‘Wapens van massavernietiging’ op skip by Ngqura
’n Militêre klopjag sal nodig wees om die sowat 100 ton plofstof te verwyder wat aan boord van die Lada, ’n Russiese vragskip, is. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Pastoor vermoor, kerkgangers beroof
Die polisie in Mpumalanga is op die spoor van misdadigers wat in twee afsonderlike voorvalle ’n pastoor vermoor en kerkgangers beroof het. Nuus (23-08-2018)
Maroela SA regering se planne ná Trump-twiet
Die opspraakwekkende twiet het vanoggend se mediakonferensie oor die weeklikse kabinetsvergadering oorheers, met die parlementêre perskorps wat die minister van kommunikasie en kabinetswoordvoerder… Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 ‘Laat Trump in SA kom kyk hoe demokrasie werk’
Pres. Cyril Ramaphosa moet pres. Donald Trump van Amerika na Suid-Afrika nooi sodat hy kan verstaan hoe die “demokratiese proses van grondonteiening sonder vergoeding uitgevoer word”. Politiek (23-08-2018)
Netwerk24 Hawaii staal hom vir kategorie 4-orkaan
Die orkaan Lane is stadig op pad na Hawaii. Skole, regeringskantore en ondernemings is gesluit en inwoners gaar noodkosvoorraad op. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Steyn moet val
“Steyn moet val, Steyn moet val.” Só het Sonwabile Dwaba, die nuutverkose president van die studenteraad (SR), onder luide toejuiging gesê Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Landboupartye wil transformasie só help
Vier presidente van landbou-organisasies beplan om kragte saam te snoer om ’n nasionale strategie te ontwikkel ten opsigte van transformasie in die landbou. Nuus (23-08-2018)
Maroela Eskom ontken dat hy ‘duisende werkers aflê’
Eskom het Donderdag berigte ontken dat die kragvoorsiener van plan is om 7 000 werkers oor die volgende vyf jaar af te lê. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Jaloerse moordenaar 5 keer lewenslank gevonnis
’n Jaloerse minnaar wat sy meisie se huis met petrol aan die brand gesteek het, is vyf lewenslange vonnisse opgelê. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Kleitrappery oor strydige Life Esidimeni-inligting
Die polisie het moontlik misleidende inligting verskaf oor die status van die Life Esidimeni- ondersoek toe hulle gesê het dat 42 GDO’s afgehandel is. Nuus (23-08-2018)
Maroela Paartjie in plas bloed gevind
“Hulle het besef daar is fout toe hulle deur die venster ʼn liggaam op die vloer in die huis sien lê.” Nuus (23-08-2018)
Maroela Seun (13) se dood ‘geweldige slag’ vir skool
“Dit is vir ons ʼn geweldige slag wat ons skoolgemeenskap baie diep raak.” Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Donderdag, 23 Augustus
As jy 'n dol dag beleef en nie op hoogte is van die jongste nuus nie - hier is 'n oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Block, Scholtz vra weer borgtog
John Block se borgtogaansoek sal Maandag in die hooggeregshof in Kimberley aangehoor word. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Estina-bevele feitlik almal opgehef
Nog voorlopige bewaringsbevele wat die BBE van die NVG verkry het wat verband hou met die omstrede Estina-suiwelprojek, is in die hof opgehef. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Colorado-pa vermoor dogtertjies glo terwyl ma weg is
Man van Colorado het glo sy dogtertjies vermoor 'n dag voordat sy vrou van 'n sakereis teruggekeer het huistoe. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Psigiater van Polokwane dood midde-in seksverhoor
’n Psigiater van Polokwane is Dinsdag skielik dood terwyl hy op etlike aanklagte van verkragting en seksuele aanranding van sy minderjarige pasiënte verhoor word. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 ACDP wys nuwe raadslid vir Knysna aan
Die ACDP het ’n nuwe raadslid vir Knysna se stadsraad aangewys nadat die party sy vorige raadslid die trekpas gegee het. Nuus (23-08-2018)
Maroela Malema aan Trump: ‘Los SA uit’
“Donald, ons is nie bang vir jou en jou Amerikaanse en Westerse imperialistiese magte nie.” Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Dokter ry teen boom vas, brand dood
Dr. Paris Daniel (57), ’n bekende Welkomse dokter, is Donderdag omstreeks 11:15 dood nadat sy voertuig teen ’n boom gebots en aan die brand geslaan het. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Klagte oor rompslomp by Sassa-kantoor
In reaksie op klagte in Bloemfontein oor ’n gebrek aan dringendheid by die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) om pensioentrekkers te help en ’n ordentlike diens te lewer hou … Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Potch-burgemeester weier om jammer te sê
Die burgemeesterskantoor in Potchefstroom weier om verskoning te vra dat hy die voorsitter van Noordwes se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) ’n leuenaar genoem het. Politiek (23-08-2018)
Maroela Kunsteraadvoorsitter glo aangerand ‘omdat hy swart is’
“Die man het duidelik en kliphard geskreeu: ‘F*** these blacks! They must go away!’ Kort daarna was vier of vyf grootgeboude wit mans ook daar en het die ander man aangemoedig.” Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Só berig buiteland oor Trump se ‘boere-twiet’
Verskeie Amerikaanse en Britse koerante en nuusdienste het berig oor pres. Donald Trump van Amerika se twiet oor plaasmoorde en grondonteiening. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 SA wag om te sien wat Jesus doen, sê Buchan
Angus Buchan verwag ’n miljoen mense by sy derde It’s Time-biddag, maar hy “sal nie eens ’n bietjie verbaas wees as daar twee miljoen mense is nie”. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Woonstelle brand in Sandton
’n Brand het Donderdagoggend in ’n woonstelkompleks in Sunninghill, Johannesburg, ontstaan. Niemand is in die brand beseer nie. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Gewonde buurtwaglid se operasie uitgestel
Nico Henning (45) is nog nie buite gevaar nadat hy Dinsdag deur rowers gewond is nie. Hy is in sy motor voor die OK Grocer in Danville, Pretoria, raakgeskiet. Nuus (23-08-2018)
Maroela Ma weet week ná ongeluk nie haar seun is dood
“Ons wil die begrafnis liewer uitstel tot sy weet. Ek is self ʼn mamma – ek sou wou weet.” Nuus (23-08-2018)
Maroela Lesufi maak talle omstrede uitlatings by inligtingsessie
“Julle kan dankbaar wees ek staan hier en probeer mooi met julle praat. Die LUR ná my gaan nie met julle onderhandel nie, maar julle dwing om te doen wat ons wil hê,” Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Groot drama ná Aussie-premier wéér uitgedaag word
Die Australiese regering was in rep en roer nadat Peter Dutton, voormalige minister van binnelandse sake, Donderdag aangekondig het dat hy die land se premier, Malcolm Turnbull, die tweede keer … Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Saak uitgestel
Die ANC het Donderdag ’n optog gehou na die Knysna-landdroshof om beswaar te maak teen borgtog aan ’n onafhanklike raadslid en drie ander wat in verband met die moord op die ANC-hoofsweep in die … Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Gewapende rower in skietgeveg doodgeskiet
’n Gewapende rower is Woensdagaand in Vrede, in die Oos-Vrystaat, doodgeskiet en nog een is in hegtenis geneem nadat vier mans ’n klerewinkel in Newcastle, KwaZulu-Natal, beroof het. Nuus (23-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 23 Augustus 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Hof sê Vrydag oor Zim se verkiesing
Die konstitusionele hof in Zimbabwe sal Vrydagmiddag uitspraak lewer oor of die land se verkiesingsuitslae geldig is of nie. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Pasop vir slenter met gesteelde of gekaapte voertuie
Die polisie in die Uitenhage-gebied waarsku die slagoffers van gesteelde óf gekaapte voertuie teen ’n slenterslag. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Meisie (6) val varkies glo met stomp voorwerp aan
’n Saak van dieremishandeling word ondersoek nadat ’n minderjarige meisie na bewering meer as 15 varkies in hul kamp in Pacaltsdorp, George, aangeval het. Nuus (23-08-2018)
Maroela Regering teen EFF se Reserwebank-voorstel
Die kabinet het toegegee die onlangse verswakking in die handelsbetrekkinge tussen die VSA en Turkye het ʼn negatiewe invloed op die waarde van ontluikende geldeenhede, waaronder die Suid-Afrikaanse… Nuus (23-08-2018)
Maroela Man steeds nie terug op plaas ná grondbesetting
Sy prokureur het Donderdag gesê hulle wil in dié stadium nie té veel besonderhede oor sy bewegings bekendmaak nie. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 'Almal is welkom'
Baie mense word Vrydag by die gedenkdiens vir Mark Minnie, medeskrywer van die opspraakwekkende boek Die seuns van Bird Island, in Port Elizabeth verwag. Nuus (23-08-2018)
Maroela Isis sê hy is agter mesaanval waarin twee vroue sterf
Dit het intussen aan die lig gekom dat die oorledenes die aanvaller se ma en suster is. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 TV-joernalis in VSA noem Ramaphosa 'n rassis
Die Amerikaanse televisie-aanbieder Tucker Carlson het onlangs op die program 'Tucker Carlson Tonight' na Suid-Afrika se planne vir grondonteiening sonder vergoeding gekap en ook na pres. Cyril … Nuus (23-08-2018)
Maroela SR-lid rand glo meisie op kampus aan
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat ʼn lid van die studenteraad Woensdagoggend glo sy meisie op die Bloemfontein-kampus aangerand het. Nuus (23-08-2018)
Maroela Angus Buchan hou Gauteng-gebedsbyeenkoms
“Ek weet die mense sal kom saambid, want daar is geen ander antwoord vir hierdie land se probleme nie.” Nuus (23-08-2018)
Maroela Trump-twiet: Regering wil met ambassade vergader
“Dit is jammer dat hierdie twiet gegrond is op valse inligting.” Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Zille sê Kaap het baie staatsgrond vir Cyril-huise
Helen Zille, Wes-Kaapse premier, verwelkom pres. Cyril Ramaphosa se voorneme om ondersoek in te stel na mega-eiendomme in staatsbesit in Kaapstad wat vir bekostigbare behuising gebruik kan word. Politiek (23-08-2018)
Netwerk24 Grondgryp nie regering se skuld – minister
Die onwettige grondbesettings in Suid-Afrika is nie ’n direkte gevolg van die regering se benadering tot grondhervorming nie. Politiek (23-08-2018)
Netwerk24 Polisievrou wat huilende baba borsvoed, bevorder
’n Polisiebeampte in Argentinië wat opslae gemaak het omdat sy ’n huilende baba geborsvoed het nadat hy van sy ma weggevat is, is tot sersant bevorder. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Jacob Zuma steun Duduzane in hof
Die saak teen Duduzane Zuma, een van oudpres. Jacob Zuma se seuns, is tot 26 Oktober uitgestel nadat hy vlugtig in die landdroshof in Randburg verskyn het. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 EFF noem Trump se uitlating oor grondgrype ‘dwaas’
Floyd Shivambu, onderleier van die EFF, het met minagting gereageer op ’n twiet deur pres. Donald Trump van Amerika oor grondonteiening in Suid-Afrika. Politiek (23-08-2018)
Netwerk24 Malema praat oor AfriForum, Trump en DA
Julius Malema, leier van die EFF, sê by 'n perskonferensie AfriForum is 'n rassistiese organisasie en die ambassade van pres. Donald Trump van die VSA. Hy kap pres. Cyril Ramaphosa se planne vir … Politiek (23-08-2018)
Netwerk24 Trump se twiets gaan nie SA probleme oplos
Donald Trump sal nie met twiets Suid-Afrika se probleme oplos nie, Suid-Afrikaners sal dit self doen. Politiek (23-08-2018)
Netwerk24 Sisulu wil antwoorde hê
Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, het haar departement opdrag gegee om Donderdag met verteenwoordigers van die Amerikaanse ambassade in Pretoria te vergader om … Politiek (23-08-2018)
Netwerk24 ‘Oorwinnaars’ herdenk 20 jaar
Presies 20 jaar ná die Planet Hollywood-bomaanval by die V&A Waterfront in Kaapstad, gaan oorlewendes, slagoffers en hul familielede bymekaar kom om dié dag in herinnering te roep. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 'SA kan Trump-twiet hanteer,' sê minister
Dit is “jammer” dat Donald Trump, president van Amerika, oor die grondkwessie in Suid-Afrika getwiet het, maar dit sal nie Suid-Afrika se benadering tot sy verhouding met Amerika bepaal nie, het … Politiek (23-08-2018)
Netwerk24 SA lewer Bulgaarse moordenaar dalk binnekort uit
’n Bulgaarse burger wat aan moord in sy land skuldig bevind is en bykans drie jaar lank in Suid-Afrika geskuil het, het Donderdag desperaat na bekende gesigte in die hofgalery in Port Elizabeth … Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Twitter skeer die gek met strand-rassis
Twitter-gebruikers het onder die hutsmerk #AdamCatzavelosChallenge die gek begin skeer met Adam Catzavelos se rassistiese uitlating. Nuus (23-08-2018)
Maroela Pa weier steeds om te sê waar Liam is
Liam se ma het intussen vandeesweek haar vervreemde man die eerste keer in maande gesien en by hom gepleit om te sê waar Liam hom bevind. Nuus (23-08-2018)
Maroela ANCYL-komiteelid bedank ná storm oor k-woord
Sy het glo dié woord gebruik om na ʼn ander lid in ʼn WhatsApp-boodskap te verwys. Nuus (23-08-2018)
Maroela Man vas ná hy glo 190 km/h jaag
ʼn 31-jarige man is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy glo 190 km/h met ʼn Audi A3 op die R21 tussen Pretoria en Johannesburg gejaag het. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 2 dood in IS-mesaanval buite Parys
Twee mense is Donderdagoggend dood en nog een ernstig beseer toe hulle deur ’n man met ’n mes in die voorstad Trappes, in Parys, Frankryk, aangeval is. Nuus (23-08-2018)
Maroela Tekenprent: Trump twiet oor plaasmoorde, grond in SA
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeg Donderdagoggend Suid-Afrikaanse tyd, aan sy nagenoeg 53 miljoen volgelinge op Twitter oor grondonteiening en plaasmoorde getwiet. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Dan Kriek 'beïndruk' Ramaphosa, sê Roelf Meyer
Pres. Cyril Ramaphosa was “uiters beïndruk” met die voorlegging wat Dan Kriek, president van Agri SA, vroeër vandeesweek in Kaapstad aan hom gedoen het. Politiek (23-08-2018)
Netwerk24 DA wil ANC voor kommissie ondervra
Die DA het skerp kritiek op die regerende party en eis dat die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping deursigtiger word. Politiek (23-08-2018)
Maroela Uitspraak oor Zim-verkiesingsuitslae dán bekend
Die MDC-Alliansie het onder meer aangevoer dat 16 stempunte identiese uitslae gehad het “wat daarop dui dat die uitslae gedokter is”, asook dat ʼn verkiesingsbeampte by een van die stempunte weggeja… Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 2 kinders op skaatsplanke doodgery
“Mammie, waar is Merlin?”.“Hy slaap my seun, hy slaap saggies by Liewe Jesus.” Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Juwelierswinkel in Bloemfontein beroof
Gewapende rowers het Donderdagoggend ’n juwelierswinkel in die Mimosa Mall in Bloemfontein beroof. Nuus (23-08-2018)
Maroela SA regering kap terug ná Trump-twiet
“Suid-Afrika verwerp hierdie eng siening wat net ten doel het om ons nasie te verdeel en ons aan ons koloniale geskiedenis te herinner.” Nuus (23-08-2018)
Maroela Kleuters lewend gevind ná ongeluk waarin ma sterf
Owerhede meen die twee kinders, onderskeidelik een en drie jaar oud, kon moontlik dae lank in die wrak vasgekeer gewees het voordat hulle gevind is. Nuus (23-08-2018)
Maroela Woedende inwoners betoog toe Eskom krag afsny
Eskom het gesê kliënte sal voortgaan om kragonderbrekings te ervaar as hulle nie hul rekeninge vereffen nie. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Julle moet produseer, sê Mabuza aan boere
Kommersiële boere moet aanhou om hard te werk, in hul plase te belê en te ontwikkel. Politiek (23-08-2018)
Maroela Buurtwaglid steeds kritiek, gebede gevra
“Ons is ʼn eenheid van 7 000 toegewyde veiligheidslede in die land wat elke dag ons lewens op die spel plaas vir ons gemeenskappe. Ons stel die standaard. Kom ons bid nou saam vir Nico.” Nuus (23-08-2018)
Maroela Duduzane terug in die hof
Oudpres. Jacob Zuma het langs sy seun gesit tydens die vlugtige hofverrigtinge. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Presidensie kap Trump oor sy ‘eng opvatting’ oor SA
Die presidensie het hom ten sterkste uitgespreek teen pres. Donald Trump van Amerika se twiet vroeg Donderdagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) oor grondonteiening en plaasmoorde. Politiek (23-08-2018)
Netwerk24 Die staat gaan nie grond nasionaliseer
Pres. Cyril Ramaphosa het homself onomwonde van Julius Malema, EFF-leier, se uitspraak Woensdag in die parlement gedistansieer. Malema het gesê dat die staat al die grond in die land moet besit, … Politiek (23-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Dit woel nog oor grond en Trump se twiet
Gaan die pas uitgereikte twiet van pres. Donald Trump waarin hy aandui dat die kwessie van grondgryp en plaasmoorde in Suid-Afrika deeglik ondersoek gaan word, ’n groter nugterheid, ook plaaslik, o… Nuus (23-08-2018)
Maroela VSA-denksentrum waarsku ook oor onteiening in SA
Die dinkskrum het pres. Donald Trump gemaan om die Suid-Afrikaanse regering te waarsku en gesê die besluit kan ernstige gevolge vir die land inhou. Nuus (23-08-2018)
Maroela Vierde polisieman vas ná man se ‘martelmoord’
“Die drie verdagtes is in die Muden-polisieselle aangehou waar hulle aangerand en gemartel is totdat een van hulle aan sy beserings beswyk het.” Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Jacob Zuma steun sy seun by die hof
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, verskyn weer Donderdag in die landdroshof in Randburg op onder meer 'n aanklag van strafbare manslag. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking hier. Nuus (23-08-2018)
Maroela Wat is fout met die beloftes van die NGV?
“Teen die tyd dat mense besef die NGV kan nie die beloftes nakom nie, sal almal afhanklik wees van ʼn verwoeste staatsmonopolie in gesondheidsorg.” Nuus (23-08-2018)
Maroela Twee met 14 gesteelde skape betrap
Die polisie het op die skape en die verdagtes se voertuig beslag gelê. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Ouers woedend omdat skoolfotograaf in sekssaak borgtog kry
’n Kameraman wat gereeld by hoërskole in die Goudveld foto’s van skoolkinders geneem het, word nou aangekla van seksuele misdrywe teen minderjariges. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 60% is gekant teen wysiging van Grondwet
Uit sowat 150 000 geskrewe voorleggings wat reeds ontleed is oor of die Grondwet gewysig behoort te word, was sowat 60% gekant daarteen. Politiek (23-08-2018)
Netwerk24 Seksnetwerk ‘gaan één stap te ver’, sê skrywer
Die beweerde pornografie-sindikaat wat Martie Wessels van Warrenton glo met die dood dreig, blyk nou eerder ’n seksnetwerk te wees. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Swakker orkaan kan nog groot skade bring in Hawaii
Die kragtige orkaan Lane het Woensdag effens verswak op sy pad na Hawaii. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 3 polisielede van Mpumalanga dood in net meer as week
Drie polisielede van Mpumalanga is in net meer as ’n week in drie afsonderlike voorvalle dood. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 'Ergste uur van Trump se presidentskap'
Die ergste uur van Trump se presidentskap het pas gebeur. Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Ongeluk vroegoggend op N1 in Kaapstad
Daar was vroegoggend 'n ongeluk op die N1 net buite die middestad. Nuus (23-08-2018)
Maroela Grondonteiening: Sakeliga dien PAIA-aansoek in  
Dit volg ná ʼn artikel in ʼn Sondagkoerant waarin Rendani Sadiki, die waarnemende direkteur-generaal van die departement, erken dat ʼn lys van 139 plase wat vir hierdie doel geoormerk is bestaan. Nuus (23-08-2018)
Maroela Trump twiet oor plaasmoorde, grond in SA
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeg Donderdagoggend Suid-Afrikaanse tyd, aan sy nagenoeg 53 miljoen volgelinge op Twitter oor grondonteiening en plaasmoorde getwiet. Nuus (23-08-2018)
Maroela Foto’s: Drie vas oor vervalsde geld in Pta
Drie mans, onderskeidelik 19, 38 en 39 jaar oud, is Woensdagmiddag in Pretoria se Moot-omgewing in hegtenis geneem nadat vervalsde geldnote in hul besit gevind is. Nuus (23-08-2018)
Maroela Grondonteiening: ‘Boodskap van boere aan die president’
“Pres. Cyril Ramaphosa sal nie regkry om almal ʼn rat voor die oë te draai oor presies wat onteiening sonder vergoeding is en wat die ANC-regering daarmee beoog nie.” Nuus (23-08-2018)
Netwerk24 Trump twiet oor grond en plaasmoorde in SA
Pres. Donald Trump van Amerika het vroeg Donderdagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) oor grondonteiening en plaasmoorde in Suid-Afrika getwiet. Politiek (23-08-2018)