Netwerk24 Stop sinlose veilings, pleit platgeslane boere
Boere van Bultfontein wat die gevaar loop om hul plase te verloor het ’n beroep op banke gedoen om die “sinlose veilings” te stop. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Regiments Capital onder vergrootglas
'n Lang lys bates van Regiments Capital kan ingevolge ’n spesiale hofbevel onderskep word om die ondersoek na die maatskappy se bande met die Gupta-familie en verdagte transaksies met die Bank van … Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Gevaarlike bakterie by hospitaal bevestig
Daar is gevalle van Klebsiella pneumoniae gevind by 'n streekhospitaal aan die Oos-Rand. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Babas dood aan weerstandige bakterie in hospitaal
Twee pasgebore babas is dood ná ’n uitbreking van ’n weerstandige Klebsiella-bakterie in 'n hospitaal aan die Oos-Rand. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Tshwane-bestuurder staar skorsing in gesig
Moeketsi Mosola, munisipale bestuurder van die Tshwane-metro, is Woensdag in kennis gestel dat hy dalk geskors kan word. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Ogies-optog ontaard in bloedbad
’n Optog na ’n kragstasie deur ’n groep werkloses in, naby Ogies in Mpumalanga, het Woensdag in ’n bloedbad ontaard. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Man weer vas ná ontsnapping uit polisieselle
’n 38-jarige verdagte in ’n moordsaak, wat vroeër vanjaar daarin geslaag het om saam met twee ander verdagtes uit die aanhoudingselle by die Ekombe-polisiekantoor in KwaZulu-Natal te ontsnap, is weer … Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 SR-lid rand sy meisie glo op UV-kampus aan
Die UV het ’n voorval waar ’n lid van die studenteraad glo sy meisie, ook ’n UV-student, in die oggendure aangerand het, ten sterkste veroordeel. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Transnet ‘bekyk Trillian-praatjies’
Transnet het beloof om ondersoek in te stel na die beweringe dat die Gupta-gekoppelde Trillian die entiteit se pensioenfonds aangewend het om die transaksies vir homself te verskans. Politiek (22-08-2018)
Netwerk24 Kimberley-uitspraak ‘kan weer onrus bring’
Die regters wat besin of die verwydering van Kimberley se uitvoerende burgemeester wettig was, se uitspraak kan ’n bepalende rol speel in betogings. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Metro betreur DA se klag oor verwydering van vullis
Dit is jammer dat die DA ’n klag by die Parkweg-polisiekantoor teen die Mangaung-metro gaan indien het oor sy vullisdiens. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 6 wagte by substasie oorval, beroof
Ses veiligheidswagte van die Eskom Pinotage-substasie in Firgrove naby Kaapstad is Dinsdagaand op die substasie oorval en beroof. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Man dood toe motor onder trekker inry
’n Man is dood en sy vrou beseer toe hul motor Woensdag reg van voor met ’n trekker in Bothaville in die Vrystaat gebots het. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Suster het vermoorde vrou paar keer gebel
Toe niemand die vermoorde Engelé Rossouw (47) kon opspoor nie, het haar suster gedink sy is op pad om die familie op Kersdag by die see te gaan verras. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Kruising tussen Neanderdal en ander hominied
Die verhaal van die mens se stamboom het nóg ’n kinkel bygekry met die identifisering van ’n kind wie se ma ’n Neanderdalmens en die pa ’n Denisovan was. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 ‘Sonder herverdeling is daar nie stabiliteit’
Tensy grond in Suid-Afrika herverdeel word, sal daar nie stabiliteit wees nie, het pres. Cyril Ramaphosa gesê. Politiek (22-08-2018)
Netwerk24 Net wonderwerk kan Henning se lewe red
Nico Henning (45) se familie huil bittere trane, waar hulle in ’n hospitaalgang sit en bid vir sy lewe. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 ‘Politiek rig besluite oor grond, nie ekonomie’
Politiek gaan oor mag en die bevordering van belange, en daarom sal politieke besluitneming ’n groter rol in die grondkwessie in Suid-Afrika speel. Politiek (22-08-2018)
Maroela Ramaphosa distansieer hom van EFF-grondbeleid
Pres. Cyril Ramaphosa het hom en die ANC vanmiddag tot die duidelikste mate tot dusver gedistansieer van die EFF se voorstelle om die staat die eienaar van alle grond in Suid-Afrika te maak. Nuus (22-08-2018)
Maroela Breederivier-kanomarathon: Laagwaterreëls geld ná min reën
Die organiseerders van die twee dag lange Breederivier-kanomarathon het bevestig dat laagwaterreëls van toepassing sal wees weens die min reën in die Wes-Kaap. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Eenheid geïnfiltreer, sê polisiehoof
Genl. Khehla Sitole, polisiekommissaris, het Woensdag voor die polisie se portefeuljekomitee erken dat die misdaadintelligensie-eenheid geïnfiltreer is. Politiek (22-08-2018)
Maroela Zim-hof hoor opposisie se saak oor verkiesing
Zimbabwe se nagenoeg 14 miljoen inwoners kon Woensdag regstreeks die verrigtinge in die konstitusionele hof volg waar opposisieleier Nelson Chamisa die uitslag van die verkiesing op 30 Julie gedaag… Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Lid van ANC-jeugliga snou kollega glo k-woord toe
’n Hooggeplaaste in die ANC-jeugliga kan strafregtelik aangekla word nadat sy ’n kollega glo die k-woord toegesnou het. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Polisielid getuig in siviele saak teen minister
Die polisielid van Uitenhage wat betrek word by ’n siviele eis van R1,2 miljoen teen die minister van polisie, het in die hof in Port Elizabeth getuig. Nuus (22-08-2018)
Maroela Man gevonnis oor vermiste student se moord
ʼn 52-jarige man is in KwaZulu-Natal gevonnis vir die ontvoering en moord op ʼn 21-jarige student van die Universiteit van Zululand. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 K-woord-man ‘nie meer welkom by seun se skool’
Adam Catzavelos, wat homself verfilm het toe hy op ’n Griekse strand gespog het dat daar nie ’n enkele swart mens op die strand is nie, is ook nie meer welkom by sy seun se skool nie. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Woensdag, 22 Augustus
As jy 'n dol dag beleef en nie op hoogte is van die jongste nuus nie - hier is 'n oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 MDC kon nie bewys hoekom uitslae nietig is
Die Zimbabwiese verkiesingsuitslae moet ongeldig verklaar word omdat daar grootskaalse beweerde ongerymdhede met die stemtellery was.Só het regslui vir die MDC Woensdag in die konstitusionele hof in … Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 4 vas ná man se skietdood in Tongaat
Die polisie het vier verdagtes wat met ’n skietery in Tongaat naby Durban verbind word, in hegtenis geneem. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Vrou sê oor ‘stemme in sjebien’ op suster se foon
Nadat niemand die Engelé Rossouw (47) kon opspoor nie, het haar suster gedink sy is dalk op pad om haar familie op Kersdag by die see te kom verras. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Wag wat op noodknoppie reageer, vertel van moordtoneel
Die vermoorde Denise Marlene Webber (78) se dogter, Susan Settle, het Woensdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth getuig in haar ma se moordverhoor. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Nedbank, 702 distansieer hulle van Catzavelos
Nedbank en Talk Radio 702 het hulle gedistansieer van ’n man wat die k-woord gebruik het in ’n beskrywing van ’n strand wat hy in Griekeland besoek het. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Matrikulante wys talent in inskrywings
Die tyd raak min vir die aanwys van die finaliste in die Matrikulant van die Jaar-kompetisie, wat sedert 1981 deur die UV en Volksblad aangebied word. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 2 vlugte van Air Namibia gekanselleer
Twee vlugte van Air Namibia is gekanselleer. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Nike sluit sy winkels se deure ná k-woord-video
Nike het van sy Suid-Afrikaanse winkels tydelik gesluit nadat een van sy werknemers se man ’n rassistiese opmerking in ’n video gemaak het. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Rowers brand plaasvoorman met strykyster
’n Plaasvoorman van Limpopo is Dinsdag met ’n vuurwarm strykyster gebrand toe vyf mans hom op ’n hoewe naby Bela-Bela (Warmbad) oorval het. Nuus (22-08-2018)
Maroela Mosie van wantroue teen Sasolburg-burgemeester
Opposisiepartye in die Metsimaholo-munisipaliteit (Sasolburg) in die Vrystaat het ʼn mosie van wantroue ingedien teen burgemeester Lindiwe Shongwe. Nuus (22-08-2018)
Maroela Meeste voorleggings tot dusver teen verandering van Grondwet
Met omtrent ‘n derde van die skriftelike voorleggings aan die parlement oor grondonteiening sonder vergoeding verwerk, is daar ‘n stewige meerderheid teen die verandering van die Grondw… Nuus (22-08-2018)
Maroela Eskom waarsku oor beurtkrag vir Woensdagaand
Die kragvoorsiener Eskom het gesê die moontlikheid vir beurtkrag Woensdagaand bly hoog, veral tussen 17:00 en 21:00 Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 ‘Dankie. Ek is lief vir jou.’ Toe sterf atletiekreus
“Isobel, Isobel, baie dankie vir dit wat jy vir my gedoen het. Ek is baie lief vir jou.”. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Niemand beseer in vliegongeluk
Niemand is ernstig beseer toe ’n Cessna 172-vliegtuig Dinsdagmiddag op die Rustenburg-vliegveld ’n ongeluk gemaak het nie. Nuus (22-08-2018)
Maroela NGV-krisisberaad: ‘My en my gesin se gesondheid mag nie misluk nie’
“Elke stem is nou nodig. Groot regeringsprojekte kan nog misluk, maar my en my gesin se gesondheid mag nie – daarom durf ons nie nou stilbly nie.” Nuus (22-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 22 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (22-08-2018)
Maroela Man nie welkom by kind se skool ná rassistiese video
“Dié stappe is gedoen in die beste belange van sy seuns asook alle ander kinders by die skool.” Nuus (22-08-2018)
Maroela Herstelwerk aan sinkgat op R55 begin
Die departement het Woensdag gesê die herstelwerk gaan nagenoeg R12 miljoen kos. Nuus (22-08-2018)
Maroela Babas sterf ná bakterie-uitbreking by hospitaal
Die Gautengse departement van gesondheid het Woensdag bevestig dat ʼn uitbreking van Klebsiella pneumoniae, ʼn bakterie wat longontsteking, bloedstroominfeksies en wondinfeksie veroorsaak, die lewe v… Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 OB op aanvalspad teen kritici
Adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer, meen versoeke dat sy uit haar pos verwyder moet word, word gedryf deur “politieke aanvalle en vendettas” deur diegene wat heftig gekant was teen haar … Politiek (22-08-2018)
Maroela Vier ‘dwelmmuile’ by lughawe vasgetrek
“Die 48-jarige man is deursoek en daar is deur ʼn X-straalmasjien vasgestel dat hy vreemde voorwerpe in sy maag het.” Nuus (22-08-2018)
Maroela Heli-ongeluk: ‘Ondersteuning en genade’ dra vlieënier se familie
Joshua Cilliers (28), die vlieënier wat verlede week kritieke beserings in ʼn helikopterongeluk naby Queenstown in die Oos-Kaap opgedoen het, se familie wag steeds langs sy hospitaalbed dat hy sy be… Nuus (22-08-2018)
Maroela ‘Verbeter disfunksionele skole en pak eerder unies’
Lesufi het tydens dié inligtingsessie by Sutherland High School in Centurion aan ouers gesê daar is genoeg klaskamers en skole in die provinsie om alle leerders in te neem, maar die uitdaging is da… Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 K-woord kan groot boete tot gevolg hê
Die Suid-Afrikaanse man wat ’n rassistiese uitlating in ’n video maak wat op sosiale media versprei word, kan ’n stewige boete opgelê word. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Seun (13) se skietdood ‘niks met Paul Roos te doen’
Sy gesin trek swaar en soek nog steeds na antwoorde nadat Michal Roux (13) Dinsdagoggend in sy ouerhuis in Stellenbosch dood gevind is. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Eskom moet R4 m. opdok ná veldbrand
Eskom moet R4,1 miljoen aan ’n boerdery in die distrik van Bethlehem in die Vrystaat betaal ná ’n veldbrand wat ontstaan het nadat ’n lewendige oorhoofse kabel losgekom, in die wind vonke veroorsaak … Nuus (22-08-2018)
Maroela Inkomstediens al dieper in die rooi onder Moyane
“Daar was mense wat 25 jaar vir die inkomstediens gewerk het en skielik in die pad gesteek is. Ons het gewonder wat hulle verkeerd gedoen het.” Nuus (22-08-2018)
Maroela Afrikaans is Groot-kaartjies nog beskikbaar ná kuberaanval
Afrikaans is Groot (AIG) het bevestig dat hy die slagoffer van ʼn kuberaanval was en dat die organisasie vertroulik verneem het wie daarvoor verantwoordelik was. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 ‘Polisie was geïnfiltreer, maak nou skoon’
Die polisie se misdaadintelligensie was geïnfiltreer, het genl. Khehla Sitole, nasionale polisiehoof, Woensdag erken. Politiek (22-08-2018)
Netwerk24 Cyril gaan bontstaan in parlement
Pres. Cyril Ramaphosa gaan Woensdagmiddag vanaf 14:00 bontstaan om vrae deur LP's in die Nasionale Vergadering te beantwoord. Politiek (22-08-2018)
Netwerk24 ‘Vertrou my, Agri SA stel ons saak sterk’
Dan Kriek, president van Agri SA sê voor én agter die skerms gebeur baie in die grondhervormingsproses in Suid-Afrika en boere moet gerus wees dat hulle Agri SA kan vertrou om hul belange te beskerm. Politiek (22-08-2018)
Netwerk24 Anika-saak kry nóg ’n belanghebbende
Die man wat geïmpliseer is in ’n nota van Anika Smit se pa, is Woensdag in die landdroshof in Pretoria-Noord as ’n belanghebbende in die geregtelike ondersoek (GO) na haar dood gevoeg. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Net bloedkol en patroondoppies oor ná skietery
Nico Henning (54), wat Dinsdag glo deur rowers met AK47’s geskiet is, veg nog om sy lewe in ’n hospitaal. Nuus (22-08-2018)
Maroela Anika Smit: Staat roep nuwe getuie ná pa se onthulling
“Sy het gesê hy wou seks gehad het. Toe sy geweier het, het hy haar in die gesig geslaan en haar neus gebreek. Anika het blykbaar in haar kamer ingehardloop en die deur probeer toedruk.” Nuus (22-08-2018)
Maroela Man op plaas met strykyster gemartel
“Gedurende die beproewing is die man met ʼn warm strykyster gebrand totdat hy hulle gewys het waar daar geld is.” Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 EFF gaan k-woord-man by polisie verkla
Die EFF in Gauteng sê hy gaan Woensdag strafregtelike klagte teen Adam Catzavelos indien. Nuus (22-08-2018)
Maroela Openbare beskermer veg terug teen klagtes
In haar brief is Mkhwebane op die oorlogspad. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Speurders trap 5 van Vredeburg-polisie vas
Vyf polisielede van Vredenburg aan die Weskus wat onder meer by die plaaslike landdroshof werk, sal Donderdag op aanklagte van onder meer korrupsie en dwelmhandel in dié hof verskyn. Nuus (22-08-2018)
Maroela Man afgedank ná rassistiese video die lig sien
Sosialemediagebruikers het woedend gereageer op die video wat sedertdien soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei het. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Trump se oud-regsman erken vroue is omgekoop
Die man wat vroeër gesê het hy “sal ’n koeël vir Donald Trump vat”, het nou in die hof getuig dat hy in opdrag van die president van die VSA ’n porno-ster en ’n voormalige Playboy-model se stilswye … Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 SA kry teleskoop om donker energie te bekyk
Suid-Afrika gaan nog ’n radioteleskoop op die SKA-terrein in die Karoo bou, wat spesifiek die donker energie in die vroeë heelal gaan ondersoek. Nuus (22-08-2018)
Maroela Heli-ongeluk: ʼn ‘Legende’ se lewe gevier
“Psalm 118 sê: ‘Ek sal nie sterwe nie, maar lewe en die werke van die Here vertel.’ Dít is hoe ons Freek sal onthou.” Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Sakeman vlug uit vrees vir sy lewe voor grondgrypers
Die sakeman van Burgersfort in Limpopo wat hom tot die hof moes wend voordat onwettige plakkers van sy grond verwyder is, het uit vrees vir sy lewe gevlug. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Russiese kuberkrakers teiken Republikeinse webwerwe
Russiese kuberkrakers het twee konserwatiewe organisasies in die VSA geteiken – oënskynlik met November se middeltermynverkiesing in gedagte. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 2de aanslag kom teen Australiese premier
Malcolm Turnbull, eerste minister van Australië, het vroeër die week ’n rebellie teen sy leierskap oorleef, maar ’n tweede uitdaging kan hom binnekort in die gesig staar. Nuus (22-08-2018)
Maroela Nog geen oplossing in goudsektor-onderhandelings
NUM het aangedui dat hy die aanbod verwerp en aangedui dat dié unie amptelik ʼn dispuut sal verklaar. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Beweerde Nazi-wag (95) gedeporteer
’n 95-jarige man van wie vermoed word dat hy ’n wag in ’n destydse Nazi-konsentrasiekamp in Pole was, is in New York deur die Amerikaanse immigrasie-owerhede in hegtenis geneem en na Duitsland … Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 SA advokate toegang tot hof in Zimbabwe geweier
Die twee SA advokate wat Nelson Chamisa, leier van die MDC, wou verteenwoordig in ’n hofgeding oor die uitslae van die Zim-verkiesing, is toegang tot die konstitusionele hof in Harare geweier. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Taxi jaag in vrou se motor vas
Albei voertuie het op hul dak beland toe ’n minibustaxi Woensdagoggend in die motor van ’n werknemer van Media24 vasgejaag het. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Man op rassistiese video uit onderneming geskop
Die familie van die man wat ’n video gemaak het waarin hy sy verligting uitspreek omdat daar geen swart mense op 'n strand is nie, het hul afgryse uitgespreek oor die video waarin hy die k-woord … Nuus (22-08-2018)
Maroela AngloGold groei terwyl Goldfiels struikel
Die Afrika-ingestelde goudmyngroep AngloGold Ashanti het weer sterk winsgroei in die eerste helfte tot Junie getoon. Dit is in sterk kontras met sy mededinger Goldfields wat die wind van voor kry v… Nuus (22-08-2018)
Maroela Buurtwaglid kritiek ná hy op rooftog reageer
“Hy het by die huis gekom, vir sy vrou gesê ‘ek dink ek is geskiet’ en toe sy bewussyn verloor.” Nuus (22-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Wat hou die landbou positief?
Namate ’n regering al hoe meer droogmaak met die demokrasie is daar gewoonlik ’n groeiende reaksie onder die burgers om politiek-tegnokratiese ingrepe te verwelkom. Daar is natuurlik ook dié wat ’n… Nuus (22-08-2018)
Maroela Uiteenlopende reaksie op regering se luiperdjag-kwota
Albi Modise, woordvoerder van die departement, het gesê dié nuwe kwota vervang die vorige twee jaar se kwota wat luiperdjag verbied het. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 VSA se Silent Sam gevandaliseer
Die polisie het Dinsdag beeldmateriaal bestudeer opsoek na die vandale wat ’n standbeeld van ’n konfederale soldaat by die Universiteit van Noord-Carolina omgegooi het. Nuus (22-08-2018)
Maroela Student vermoor tydens aanval op groep
ʼn Groep studente is Maandag in die Johannesburgse middestad aangeval en beroof. Een van die studente is in die aanval dood. Nuus (22-08-2018)
Maroela Land Bank bepleit versigtigheid met grond, Sasol wil eie elektrisiteit voorsien
Buiten die land se handelsbanke, het die Land Bank ook sy stem by die debat gevoeg. Die Land Bank is die grootste uitlener van geld aan die landbousektor. Nuus (22-08-2018)
Maroela ‘Dubbele seëning’ ná talle tragedies
Dit was “absoluut net bonatuurlike krag van Bo en baie genade” wat haar staande gehou het. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Jhb steeds meeste korrup, skole ly die ergste
Die meeste van die korrupsie in munisipaliteite in Suid-Afrika word steeds in die Johannesburg-metro gepleeg. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Rowers skiet op buurtwaglid glo met AK47's
Rowers het glo Dinsdagaand met AK47’s losgebrand op die motor van ’n buurtwaglid wat gereageer het op inligting dat die OK in Danville in Pretoria beroof word. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Kragtige aardbewing tref Venezuela
’n Kragtige aardbewing Dinsdagmiddag van 7,3 in Venezuela het nie grootskaalse skade aangerig nie. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 SA’ers is besorg oor skade aan beeld
Die meeste Suid-Afrikaners wat aan ’n peiling deelgeneem het, is bekommerd oor die skade wat geblikte leeus aan die land se buitelandse beeld aanrig. Nuus (22-08-2018)
Maroela Ministers se braaigeriewe ruk jou sak
“Ons is van mening dat daar nie van Suid-Afrikaners verwag kan word om dié bedrag geld net vir braaigeriewe vir ministers op te dok nie.” Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Trump se troefkaartehuise tuimel
Die ondersoek na Rusland se inmenging in die Amerikaanse presidentsverkiesing in 2016 het sy mees dramatiese dag nóg opgelewer toe pres. Donald Trump se veldtogbestuurder, Paul Manafort, skuldig … Nuus (22-08-2018)
Maroela ‘Geskiedenis as verpligte vak moet skoolkurrikulum dekoloniseer’
“Geskiedenis as ʼn skoolvak stel Suid-Afrikaners in staat om te leer en te verstaan van die stryd wat menige mens moes deurgaan sodat die land demokrasie kon bereik.” Nuus (22-08-2018)
Maroela ‘Politieke partye se misbruik van grondkwessie is ʼn gevaarlike speletjie’
“Politieke partye misbruik die grondkwessie om emosie in Suid-Afrika op te jaag en kiesers te lok. Dit kan onvoorsiene gevolge vir die toekoms inhou.” Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Kwytskelding gevra vir #FeesMustFall-studente
Die EFF Students Command vra om presidensiële kwytskelding vir diegene wat skuldig bevind is aan misdrywe wat in die #FeesMustFall-betogings gepleeg is. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 ANC-man weer in hof oor R28 miljoen se jazzfees
Mike Mabuyakhulu, sameroeper van die tussentydse ANC-leierskap in KwaZulu-Natal, en sewe sakelui verskyn Woensdag na verwagting weer in die handelshof in Durban op aanklagte van geldwassery en … Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 UV-student glo verkrag
’n Student van die Universiteit van die Vrystaat se Qwaqwa-kampus is die afgelope naweek na bewering aangerand en verkrag. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 'Middellyn tot by geel streep met bloed besmeer'
Dit gaan beter met Adam Willemse (47) van Mbombela wat sowat twee weke gelede so ernstig in ’n motorfietsongeluk beseer is dat “die pad van die middellyn tot by die geel streep met bloed besmeer” was. Nuus (22-08-2018)
Netwerk24 Ma weet nie seun is dood
Klein Sakkie Buys se plekkie in sy geliefde sandput by sy kleuterskool is leeg nadat hy in ’n motorongeluk dood is. Nuus (22-08-2018)