Netwerk24 ‘Ons is onregmatig aangehou’
Vier mans van Uitenhage het ’n gesamentlike siviele eis van R1,2 miljoen teen die minister van polisie ingestel vir onregmatige inhegtenisneming en aanhouding. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Man kon glo vertel hoe hy Anika vermoor het
Getuienis dat Anika Smit in ’n stadium ’n aborsie gehad het, en bewerings van ’n man wat kon vertel hoe hy haar vermoor het, het in die ondersoek uitgekom. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Man beken skuld ná 5 in huis doodbrand
’n Burger van Lesotho wat uit jaloesie sy meisie se huis met petrol aan die brand gesteek het, het in die hof skuld beken op vyf aanklagte van moord. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Nóg ’n verkragting aangemeld
Nóg ’n student aan die Universiteit van Fort Hare het ’n verkragting aangemeld. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Uitspraak in betogingwet-aansoek uitgestel
Dit bly moeilik om te verduidelik hoe vreedsame betogings – al is daar nie vooraf kennis gegee nie – as ’n misdaad bestempel kan word. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 SAUK kom nie sy plig na
Madoda Mxaxkwe, die nuutaangestelde groephoof van die SAUK, het Dinsdag erken dat die nasionale uitsaaikorporasie nie sy plig nakom om mense behoorlik in te lig oor volgende jaar se algemene … Politiek (21-08-2018)
Netwerk24 Grondeienaars moet indringerplante uitroei
Die Gamtoos-besproeiingsraad (GBR) het ’n beroep gedoen op private grondeienaars om die stryd teen indringerplante, wat Oos-Kaapse damme van die noodsaaklike afvloei van reënwater beroof, voort te … Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Dié skole kry meeste aansoeke
Altesame 163 779 gr. 1- en gr. 8-leerlinge is reeds vir 2019 in Gautengse skole geplaas. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Afwykings met tenders het ‘reël’ geword
Staatsdepartemente en staatsondernemings gebruik skuiwergate om die verkrygingsproses vir die oorweging van tenders te omseil. Politiek (21-08-2018)
Netwerk24 Verkoolde lyk in Daveyton gevind
’n Moorddossier is Dinsdag deur die polisie geopen nadat die verkoolde lyk van ’n man in Daveyton aan die Oos-Rand gevind is. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Twee seuns doodgesteek by skool
Twee skoolseuns is Maandag by die Hoërskool KwaMasakhane in KwaMakhutha, suid van Durban, na bewering deur ander leerlinge doodgesteek. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Studente aangeval, beroof; een sterf
Die Gautengse polisie ondersoek ’n saak van moord, poging tot moord en gewapende roof nadat ’n groep studente Maandagaand in Johannesburg aangeval is. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 ‘Onteiening’ by Randfontein soos wolf-wolf skree, sê AfriForum
Die verspreiding van fopnuus oor plaasonteiening sonder vergoeding deur die regering in die Randfontein-omgewing is niks anders nie as om wolf-wolf te skree. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Gesprekke oor grond ‘positief’
Dan Kriek, president van Agri SA, het Dinsdag in Kaapstad ’n “lang gesprek” met pres. Cyril Ramaphosa oor grondhervorming gevoer nadat hy Maandagaand uit die bloute genooi is – en hy het die … Politiek (21-08-2018)
Netwerk24 Vergadering oor grond ‘geskiedkundig en positief’
’n ANC-afvaardiging onder leiding van adj.pres. David Mabuza het Dinsdag op ’n vergadering met Agri SA in Sandton onderneem om eiendomsreg te respekteer en nie ’n grondgrypery toe te laat nie. Politiek (21-08-2018)
Netwerk24 ‘NGK moet by landswette hou’
Die NG Kerk moet hom aan die landswette onderwerp en mag nie op sy eie besluit gay paartjies mag nié trou nie. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 ‘Totsiens mnr. Human, ons is almal lief vir jou’
“Koos Human het ’n besonderse benadering tot die lewe gehad. Hy was sterk, maar ook sensitief en kwesbaar.”. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Nie almal steun Venezuela-staking
Strate in Venezuela was Dinsdag stiller terwyl sommige winkels steeds oop was te midde van oproepe om te staak weens nuwe voorgestelde ekonomiese maatreëls. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Amerikaner gered ná hy van berg in Muizenberg val
WSAR is na die Muizenberg-omgewing in Kaapstad ontbied waar ’n man glo ernstig beseer is toe hy op ’n berg geval het. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Rowers oorrompel mans op Cullinan-kleinhoewe
Twee mans is Dinsdag in die vroeë oggendure op ’n kleinhoewe in die Elandshoek-distrik naby Cullinan deur ’n groep gewapende rowers oorval. Nuus (21-08-2018)
Maroela Nuwe platform om plaaslike produkte te verkoop
Suid-Afrika se e-handelbedryf het Dinsdag ʼn hupstoot gekry toe Proudly South African ʼn aanlyn portaal bekendgestel het waar plaaslik vervaardigde goedere en produkte eksklusief verkoop kan word. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Werkers van skoenfabrieke se staking verby
Die meer as ’n maand lange staking deur werkers van skoenfabrieke is Dinsdag finaal afgelas. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 ‘Ek maak nie oorlog – dis klipharde onderhandeling’
Hy is nie in ’n “handelsoorlog” met ander lande gewikkel nie, wel “klipharde onderhandeling”, sê Donald Trump, president van Amerika. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Tak deurboor tiener se gesig in fratsongeluk
’n Seun van 17 jaar van Pinetown, KwaZulu-Natal, is Dinsdag deur ’n tak deurboor in wat as ’n fratsongeluk bestempel word. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Appèlhof sê John Block moet tronk toe
Dinsdag was ’n bittersoet dag vir John Block, beleërde gewese Noord-Kaapse ANC-leier, wie se turf nou sit nadat sy skuldigbevinding aan korrupsie en vonnis van 15 jaar gevangenisstraf deur die … Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Skors Tshwane-bestuurder, vra Solly
Solly Msimanga, uitvoerende burgemeester van Tshwane, gaan die stadsraad vra om die stadsbestuurder te skors ná beweringe van ongerymdhede met tenders. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Staatsgetuie sê skielik verklaring was gedwonge
Een van die staat se sleutelgetuies in die moordverhoor van Engelé Rossouw (47) het gesê die polisie het haar gedwing om ’n verklaring af te lê. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Bokhaarbedryf nog in duister oor klagte teen vier
SSA sê hulle wag steeds om amptelike dokumente te ontvang rakende die vier angorabokboere wat deur die NDBV van dieremishandeling aangekla word. Nuus (21-08-2018)
Maroela ‘Uitsondering’ word nou soos ʼn ‘blanko tjek’ gebruik
Staatsamptenare misbruik die uitsondering vir tenders wat slegs tydens noodsituasies gebruik moet word, het die kommissie van ondersoek oor staatskaping Dinsdag gehoor. Nuus (21-08-2018)
Maroela Stadsraad waarsku teen werksonderhoudslenter
Die Stad Tshwane is in kennis gestel oor ʼn vervalste advertensie wat deur SMS en moontlik ander apps versprei word oor ʼn uitnodiging vir ʼn werksonderhoud vir ʼn administratiewe klerk by dié munisipa… Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Minnie se selfdood-brief ‘in sy eie handskrif geskryf’
Die handgeskrewe selfdoodbrief wat by Mark Minnie, medeskrywer van die boek 'Die seuns van Bird Island', aangetref is, is wel in Minnie se eie handskrif geskryf, het ’n handskrifdeskundige bevestig. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Twee kry lewenslank vir moord op Zarah Hector
Die twee mans wat Zarah Hector (33) vermoor het, is Maandag lewenslank tronk toe gestuur. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Twee beseer in Worcester-botsing
Twee mense is Dinsdag in ’n botsing reg van voor tussen ’n vragmotor en ’n motor naby Worcester beseer. Nuus (21-08-2018)
Maroela Agri SA verwelkom ANC se verbintenisse oor landbou
Agri SA het in ʼn verklaring gesê die organisasie is bemoedig deur Dinsdag se produktiewe vergadering met senior ANC-beamptes rakende landbougrondhervorming en landbou-eiendom. Nuus (21-08-2018)
Maroela SA kyk na dié Afrika-lande vir olie
Suid-Afrika ondersoek Algerië, Ekwatoriaal-Guinee en Suid-Soedan as bronne vir ru-olie terwyl die land sy hoogste petrolpryse in die geskiedenis beleef, het die minister van energie Dinsdag gesê. Nuus (21-08-2018)
Maroela Pa se notas bring skokwending in Anika-saak
Anika Smit, die vermoorde tiener van Pretoria, se pa het sedert sy dogter se wrede moord notas begin hou met die hoop dat iemand vir haar moord aanspreeklik gehou kan word. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Nog treinwaens brand; ‘polisie moet nou ’n plan maak’
Ten tyde van Sibusiso Sithole se besoek aan Kaapstad is nog twee van die maatskappy se Metrorail-treinwaens op die Koeberg-stasie aan die brand gesteek. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Valke keer 4 buite hof in Delmas aan
Vier verdagtes is Maandag buite die hof in Delmas deur lede van die Valke in hegtenis geneem kort nadat hulle in verband met ’n transitorooftog daar verskyn het. Nuus (21-08-2018)
Maroela Msimanga wil stadsbestuurder skors oor tenderskandaal
Solly Msimanga, burgemeester van Tshwane, het Dinsdag gesê hy sal die stadsraad versoek om die beleërde stadsbestuurder Moeketsi Mosola en ander senior amptenare van die munisipaliteit te skors, te… Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Media24 groet sy langsdienende, ‘vreeslose’ hoof
Die redakteur wat in 1984 aan ’n jong joernalis gesê het: “Juffrou, in die joernalistiek sal jy dit nooit maak nie,” het ’n groot fout gemaak. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 ‘Agri SA verwelkom ANC-gebaar’
“Die ANC het ons die hand gereik en ons het die gebaar verwelkom,” sê Omri van Zyl, uitvoerende hoof van Agri SA, na ’n geskiedkundige vergadering van Agri SA, Agbiz en ’n hoë ANC-afvaardiging onder … Politiek (21-08-2018)
Maroela Dossier word saamgestel oor Birdeiland-bewerings
ʼn Dossier word saamgestel na aanleiding van inligting wat een van die skrywers van ‘Die seuns van Bird Island’-boek ná die publikasie van dié omstrede boek ontvang het. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 3 moordenaars verlof tot appèl geweier
Die aansoek om verlof tot appèl van drie moordenaars wat vir die moord op die boer Floris Johannes Kruger van St. Albans gevonnis is, is geweier. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Dinsdag, 21 Augustus
As jy 'n dol dag beleef en nie op hoogte is van die jongste nuus nie - hier is 'n oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Vermeende dwelmsmokkelaars op O.R. Tambo aangekeer
Vier mense is die afgelope paar dae op die O.R. Tambo-lughawe buite Johannesburg weens miljoene rande se smokkelary in hegtenis geneem. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Vandale beskadig gholfbaan voor toernooi
Dit bly ’n raaisel wie vir die skade aan die Wild Coast Sun se gholfbaan verantwoordelik is, sê Sandi Burger, woordvoerder van die hotel. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Hier is Mark Minnie se volledige brief
Die volledige brief wat Mark Minnie (58), een van die skrywers van die boek Die Seuns van Bird Island, op ’n rekenaar geskryf het, is Dinsdag deur bronne na aan Minnie se ondersoek eksklusief met … Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 5 dinge wat jy moet weet
Willie Ndleleni Mathebula, waarnemende hoofverkrygingsbeampte in die nasionale tesourie, was Dinsdag die eerste getuie voor die kommissie van ondersoek na staatskaping in Johannesburg. Politiek (21-08-2018)
Netwerk24 Beweerde verkragter se borgtog ingetrek
Hoekom moet ’n negejarige meisie wat vermoedelik deur haar pa verkrag is, haarself toesluit sodat hy buite kan rondloop en met sy lewe aangaan? Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Vermeende rowers in transito van die een saak na ander
Vier mans is Maandag buite die hooggeregshof in Delmas in Mpumalanga in hegtenis geneem in verband met transitorooftogte net toe hulle uit die hof stap nadat hulle borgtog in ’n ander … Nuus (21-08-2018)
Maroela NGV ‘nie ontwerp om te werk nie’
“My bekommernis is dat teen die tyd wanneer Suid-Afrika tot dieselfde gevolgtrekking kom, sal ons private gesondheidsorg onherstelbaar verwoes wees.” Nuus (21-08-2018)
Maroela Seun (13) neem glo eie lewe
ʼn 13-jarige seun het glo Dinsdagoggend sy eie lewe geneem by sy ouerhuis in Stellenbosch. Nuus (21-08-2018)
Maroela ‘Ons gaan nêrens heen nie,’ sê grondbesetters
Plakkate buite die hof het onder meer gelui “land or die” en “land is not for white people”. Nuus (21-08-2018)
Maroela Vrede-suiwelprojek: Beskuldigdes terug in hof
Landdros Collin Nenkosi het beveel dat die staat sy ondersoek na die saak moet afhandel en die beskuldigdes teen einde November van die finale dossier moet voorsien. Nuus (21-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 21 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Staat weer gekap oor Vrede-ondersoek
Kritiek is in die hof uitgespreek oor die hantering van die staat se saak teen die beskuldigdes in die ondersoek na die omstrede suiwelprojek by Vrede. Politiek (21-08-2018)
Maroela Grondbesetting: Man verlaat plaas ‘uit vrees vir sy lewe’
Pieter Boshoff (70), die man wat Sondagoggend deur sowat 70 grondbesetters op sy plaas in Burgersfort in Limpopo ingewag is, het sedertdien sy eiendom ontruim. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Oud-sportafrigter beken skuld op 100e seksaanklagte
’n Voormalige afrigter van ’n seunskool in Johannesburg het skuld beken op honderde aanklagte van seksuele aanranding teen hom. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Zuma vlieg na Bfn vir terminale seun
Oudpres. Jacob Zuma het spesiaal na Bloemfontein gevlieg om ’n tienerseun wat aan ’n terminale siekte ly, in die hospitaal te verras. Nuus (21-08-2018)
Maroela Afrigter beken skuld op seksklagte
Collan Rex, ʼn voormalige waterpolo-afrigter van die Parktown Boys’ High School in Johannesburg, het Dinsdag in die Palm Ridge-hooggeregshof skuld beken op 144 seksuele aanklagte teen hom. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Borde wys hoeveel water inwoners gebruik
Die droogte in Nelson Mandelabaai het die munisipaliteit genoop om enorme kennisgewingborde in residensiële gebiede op te rig wat inwoners in kennis stel van hoeveel water hulle gebruik. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Pa, seun vermoedelik tereggestel
Die lyke van ’n pa en sy seun wat oënskynlik tereggestel is, is Maandagaand deur ’n familielid aangetref. Nuus (21-08-2018)
Maroela Langer skooldag weens geskiedenis as verpligte vak
Die taakspan het vanoggend die parlementêre portefeuljekomitee oor basiese onderwys ingelig oor hul vordering met die daarstel van geskiedenis as verpligte vak. Nuus (21-08-2018)
Maroela Berigte oor onteiening van wildplaas saai ‘onnodig kommer’
Daar is die afgelope naweek berig die regering het plase “eensydig begin onteien” waar onderhandelings oor die koopprys vasgeval het. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 NGK wil diskriminasie privatiseer, hoor hof
Jy kan nie diskriminasie privatiseer nie, het adv. Jeremy Gauntlett Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria voor ’n bank van drie regters betoog. Nuus (21-08-2018)
Maroela Anika Smit: Hof hoor oor merk aan pa se gesig
Nieuwenhuys het ʼn foto aan die hof getoon waar Anika se pa by ʼn kruis sit met ʼn duidelike merk onder sy regteroogbank. Nieuwenhuys wou weet of Beukes dié merk ná Anika se moord opgemerk het en of s… Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Man (19) skuldig aan moord, verkragting van vrou (95)
Phumzile Mabope (19) het die 95-jarige Maria Dorethea Vermaak verwurg. Nadat sy dood is, het hy, volgens sy eie weergawe, seks met haar lyk gehad. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Akkerland nog nie klaar onteien
Die eienaars twee plase wat in die staat se visier is om onteien te word, het weer met hul regspan in die Kaap vergader. Politiek (21-08-2018)
Netwerk24 SUT bedroef oor student se selfdood
Die bestuur van die SUT het hul medelye betuig met die familie van een van die SUT se studente wat by ’n winkelsentrum na sy dood gespring het. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Getuie onseker oor wond op pa se gesig
Hanrika Beukes kan nie onthou of Johan Smit, die vermoorde Anika Smit se pa, reeds tydens haar begrafnis ’n oop wond aan sy gesig gehad het nie. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Cyril moet helderheid oor grond bring
Die ANC se benadering tot grondonteiening plaas nie net beleggersvertroue in gevaar nie, maar het ook tot ’n eksponensiële toename in grondbesettings gelei. Politiek (21-08-2018)
Netwerk24 So lui Mark Minnie se selfdoodbrief aan medeskrywer
Mark Minnie het in ‘n brief wat hy kort voor sy dood aan sy medeskrywer, Chris Steyn, geskryf het, vir haar gevra om nooit op te gee nie. Nuus (21-08-2018)
Maroela Terugslag vir jong anemielyer en gesin
“Die skenkers weet nie dat die ontvanger ʼn negejarige seuntjie is nie, hulle weet net dat dit ʼn Suid-Afrikaanse persoon is.” Nuus (21-08-2018)
Maroela Wittes by Sasol stem oor staking
“Lede is nie bang om hul wettige reg uit te oefen om sodoende te wys dat hulle wel waardig is nie.” Nuus (21-08-2018)
Maroela Prasa-raad van korrupsie aangekla
Nou het ʼn gelekte verslag oor die stand van Prasa uit die kantoor van die ouditeur-generaal die sluier oor die waarskynlike rede vir die stilswye gelig. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Tshwane het planne teen koperdiefstal
Die Tshwane-metro beplan om gevorderde tegnologie en duisende veiligheidswagte in te span om sy infrastruktuur, veral koperkabels, te beskerm. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Thuli sê sy kan nie hoof van NVG wees
Adv. Thuli Madonsela, voormalige OB, sê nie sy of enigiemand anders wat vroeër met sake gewerk het wat deur die NVG vervolg kan word, is geskik vir die pos as nasionale direkteur van openbare … Politiek (21-08-2018)
Netwerk24 Russe wil glo VSA se konserwatiewes op dwaalspoor lei
Rusiese kuberkrakers het glo konserwatiewe organisasies in Amerika in die visier in die aanloop tot die VSA se middeltermynverkiesing in November. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Nenembe verskyn in hof op nog ’n moordklag
Sinethemba Nenembe, wat in November weens die moord op Jayde Panayiotou, ’n onderwyseres van Port Elizabeth, tot lewenslange tronkstraf gevonnis is, het Dinsdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth … Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Eskom mag nie appelleer teen bevel
Eskom mag nie appelleer teen ’n tussentydse bevel wat hom verbied om beurtkrag in die Koster- en Swartruggens-omgewing toe te pas nie. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Alligator gryp vrou wat hond probeer beskerm
’n Vrou van die deelstaat Suid-Carolina in Amerika wat haar hond wou beskerm teen ’n alligator is self deur die dier gegryp en die water ingesleep. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Appèl oor wet op byeenkomste aangehoor
Die saak oor die wet wat byeenkomste waarby 15 mense of meer betrokke is – sonder om kennisgewing daaroor aan die plaaslike munisipaliteit te gee – ’n misdaad maak, sal Dinsdag in die grondwethof in … Nuus (21-08-2018)
Maroela Toernooi gaan voort ná vandalisering van gholfbaan
Inwoners, gholfspelers, personeel en ʼn groot aantal ander mense het almal hand bygesit. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Rugsak bekyk van skoolseun (13) wat homself skiet
Speurders van die Stellenbosch-polisiekantoor in die Wes-Kaap hoop die inhoud van die skoolrugsak van ’n seun (13) wat homself geskiet het, sal lig kan werp op sy dood. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 ‘Ons vat net terug wat van ons gevat is’
Die regsverteenwoordiger van ’n groep grondbesetters in Stellenbosch gaan die volgende week gebruik om te kyk wie die grondbesetters is en wat hul persoonlike omstandighede is. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Treine vertraag nadat nog 1 brand
Metrorail se treindienste in Kaapstad is Dinsdag weer erg ontwrig nadat nog ’n trein, dié keer in die Koebergstasie, aan die brand gesteek is. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Gewapende mans kaap bakkie steel goedere
’n Afleweraar is Maandag in Port Elizabeth ontvoer nadat die bakkie waarin hy gery het, gekaap is. Nuus (21-08-2018)
Maroela Parlement dagvaar Steinhoff se Ben La Grange
Die DA meen dit skep die indruk dat La Grange koue voete gekry het en sy bes probeer om ʼn polsing oor sy rol in “moontlik die grootste korporatiewe skandaal in die geskiedenis van Suid-Afrika” te v… Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Staat se aankope ‘maklik misbruik’
Die regering se verkrygingstelsel is blootgestel aan misbruik, veral omdat groot bedrae geld betrokke is, het Willie Ndleleni Mathebula, waarnemende hoof van verkryging in die tesourie, aan die … Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Skoolseun (13) van Stellenbosch skiet homself
’n Laerskoolseun van Stellenbosch het homself Dinsdagoggend geskiet terwyl sy ma sy suster skool toe geneem het. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Kyk wat is op die maan gevind
Waterys is vir die eerste keer direk op die maan raakgesien. Nuus (21-08-2018)
Maroela Anika Smit: Vriendin op WhatsApp aangevat oor getuienis
“As ʼn getuie wat getuig dreigemente ontvang oor haar waarneming van gebeure, kom dit nie net op intimidasie neer nie, die hof kan selfs so ver gaan om dit te beskou as ʼn poging tot regsverydeling.”… Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Duisende het masels in Europa
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het ’n dringende beroep gedoen op Europese lande om voort te gaan met immunisering nadat 41 000 mense al masels gekry het en 37 in die eerste ses maande van die … Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Getuie ‘gedreig’
Een van die getuies in die geregtelike ondersoek na Anika Smit se moord het ’n “aanvallende” boodskap gekry nadat sy Maandag in die landdroshof in Pretoria-Noord getuig het. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Besluite van Noordwes-PUK nie bekend
Dit kan nog weke duur voordat ’n finale besluit geneem word of die ANC se provinsiale uitvoerende komitee (PUK) in Noordwes ontbind gaan word weens vrae oor die komitee se werkverrigting. Nuus (21-08-2018)
Die Voorblad VF Plus kla Panyaza Lesufi aan vir minagting van die Grondwet
Die VF Plus het vandag ‘n klag rakende minagting van die Grondwet ingedien by die Integriteitskommissaris van die Gautengse wetgewer teen dié provinsie se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi. Die klag, … Politiek (21-08-2018)
Maroela Transnet toon wins ondanks miljarde se onreëlmatige besteding
Transnet kon in teenstelling met ander staatsondernemings met ʼn wins spog. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Melania kom ‘sh*thole’-lande besoek
Melania Trump gaan Afrika besoek tydens haar eerste solotoer as Amerikaanse presidentsvrou. Hoewel haar reisplanne nog nie gefinaliseer is nie, sal sy die vasteland in Oktober besoek. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Gru-foto vertel 17 miljoen se verhaal
’n Gru-foto van ’n kind wat in die hospitaal op behandeling wag, vertel die verhaal van 17 miljoen mense in Jemen wat weens ’n gebrek aan kos tydens die burger-oorlog kan sterf. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Eienaar van wynplaas terug hof toe oor besettings
Die eienaar van ’n wynplaas in Stellenbosch het Dinsdag weer die hooggeregshof in Kaapstad genader vir ’n uitsettingsbevel nadat honderde mense plakkershutte op sy plaas opgerig het. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Gevangene steek beampte by hof
’n Beampte van die Johannesburgse korrektiewe sentrum is Maandag hospitaal toe geneem nadat ’n gevangene hom by die hooggeregshof in Johannesburg met ’n mes gesteek het in ’n poging om te ontsnap. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Treinwaens brand op Koeberg-stasie
Nog ’n Metrorail-trein in Kaapstad was Dinsdag in vlamme – dié keer op die Koeberg-stasie. Nuus (21-08-2018)
Maroela Novella-familie: ‘Dit was ʼn ongelooflike tragedie’
“Dit was aaklig vir ons. Al die leuens in die media; ons familie is in die openbaar geminag. Ons kan met Gaby se familie se pyn identifiseer, ons het ook gely.” Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Help soek na vermiste sersant, vra polisie
Die gemeenskap se hulp is ingeroep om te help met die soektog na ’n polisieman van die Oos-Kaap wat reeds vier dae lank vermis word. Nuus (21-08-2018)
Maroela Publiek help gevangene vang wat by hof wou ontsnap
‘n Beampte is ook tydens die voorval beseer. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Ons het die kleintjies versaak
“Met skande en berou erken ons as ’n kerkgemeenskap dat ons nie was waar ons moes wees nie, dat ons nie betyds opgetree het om die omvang en erns te besef van die skade wat soveel lewens aangedoen is … Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Kriek van AgriSA, Ramaphosa gaan ook vandag vergader
Dan Kriek, president van Agri SA, ontmoet later vandag met die Presidensie, vermoedelik met pres. Cyril Ramaphosa self. Politiek (21-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Witvoetjie-soekers, lakeie en staatskaping
Op die oog af is pres. Cyril Ramaphosa nie so omring van lakeie soos oudpres. Jacob Zuma nie. Zuma se lakeie, of eerder dié wat witvoetjie soek, loods egter nog aanval op aanval op Ramaphosa. Hoe s… Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Staatskaping-kommissie roep 1ste getuie
Willie Ndleleni Mathebula, verkrygingshoof van die tesourie, sal na verwagting eerste getuig oor die regering se verkrygingsprosesse by die Zondo-kommissie se ondersoek na staatskaping. Volg die … Politiek (21-08-2018)
Maroela Mans weke ná veediefstal op kleinhoewe aangeval
“Hulle het gelê en slaap toe hulle wakker skrik van ʼn skoot wat in hul slaapkamer afgevuur word.” Nuus (21-08-2018)
Maroela Kommentator hof toe ná rassisme-beskuldiging hom sy werk kos
Pieter van den Berg is glo valslik deur ʼn kollega van rassisme beskuldig. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Mense ‘vlieg soos koeëls’ toe rivier skielik afkom
Minstens 11 mense is Maandag by ’n gewilde toeristebestemming in die suide van Italië dood toe ’n rivier skielik afgekom het. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 2 wat glo namens Iran spioeneer in VSA aangekla
Twee mans is Maandag in Amerika daarvan aangekla dat hulle namens Iran op Amerika gespioeneer het. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Molewa se besluit oor 7 luiperds ‘skokkend’
Edna Molewa, minister van omgewingsake, is weer eens in die spervuur. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Turnbull oorleef stemmery
Malcolm Turnbull, premier van Australië, het Dinsdag ’n uitdaging om sy leierskap deur Peter Dutton, minister van binnelandse sake, oorleef maar dit was naelskraap, Daar is dus steeds kommer oor sy … Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Ndeleni sal 1ste getuig op Dag 2
Willie Ndleleni Mathebula, verkrygingshoof van die tesourie, gaan Dinsdag na verwagting die eerste getuie wees wat geroep word op Dag 2 van die kommissie van ondersoek na staatskaping. Politiek (21-08-2018)
Netwerk24 Skietery by moltreinstasie in Londen
Drie mense is Maandagaand gewond in ’n skietery by die Kingsbury-moltreinstasie in Londen. Nuus (21-08-2018)
Maroela Staatskaping: Verslae by kommissie ingedien
Navorsingsverslae van nie-regeringsorganisasies, akademici en individue wat dit op hulself geneem het om die omvang van staatskaping binne die Suid-Afrikaanse regering en sy entiteite te ondersoek,… Nuus (21-08-2018)
Maroela Ramaphosa besing swart boere se lof
“Ons moet as ʼn nasie saamwerk om ons grondhervormingsprogram ʼn sukses te maak. Dit is tyd vir Suid-Afrikaners om mekaar te vind en nie met mekaar te baklei nie.” Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Swart boere kán grond bewerk
Swart mense wil hul grond terug hê sodat hulle daarop kan boer en Suid-Afrika kos gee, sê pres. Cyril Ramaphosa. Politiek (21-08-2018)
Maroela Man gevonnis vir moord op eie seun
Die pa het aan die ondersoekbeampte gesê sy seun is deur bendelede met klippe bestook, maar die speurder het onmiddellik vermoed iets is nie pluis nie. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 Cyril moet ‘opgeblase’ personeel-getalle vasvat
Pres. Cyril Ramaphosa kan voorkom dat lede van sy kabinet belastingbetalers se geld op “opgeblase” personeelgetalle in hul private kantore vermors. Politiek (21-08-2018)
Netwerk24 Hulp stroom in vir 2 seuns wat ver stap vir hond
Die verhaal van die twee boeties van Philippi wat kilometers ver geloop het om hulp te kry vir hul baie siek hond, het mense se harte geraak. Nuus (21-08-2018)
Netwerk24 NK-wildboer gee hom oor in renosterhoringsaak
Kobus Botes, sakeman en wildboer van Kuruman, het in die hof saam met sewe medebeskuldigdes verskyn in verband met renosterhorings. Nuus (21-08-2018)