Netwerk24 Susters moet R1,5 miljoen teruggee wat hulle van ma steel
Twee vroue van KwaZulu-Natal wat meer as R1,5 miljoen van hul ma gesteel het ná hul pa se dood, moet die geld terugbetaal. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Landbank deur krisis in gesig gestaar
Die onteiening van grond sonder vergoeding kan ’n sneeubal-effek hê en ’n rits wanbetalings aan die gang sit wat die Landbank kan dwing om tot R41?miljard terug te betaal – wat hy nie sal kan … Politiek (20-08-2018)
Netwerk24 Vrese oor magdom varke in Spanje
Meer varke word nou jaarliks in Spanje geslag as wat daar mense in dié land woon. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 MeToo-aktivis skik ná jong akteur háár aankla
Die Italiaanse aktrise Asia Argento (42), ’n #MeToo-aktivis, het geskik met ’n jong akteur wat haar van seksuele teistering beskuldig het. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 'n Manier om wonde te genees, sê Ramaphosa
Onteiening van grond sonder vergoeding is een van verskeie opsies om grondhervorming te bewerkstellig en sál gebruik word om die wonde van die verlede te genees, sê pres. Cyril Ramaphosa. Politiek (20-08-2018)
Netwerk24 Grey-beheerliggaam kry wind van voor in hof
Die beheerliggaam van Grey-kollege in Bloemfontein het die wind sterk van voor gekry in die hooggeregshof. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Verhoudings tussen onnies, leerlinge veroordeel
’n Onderwyser aan een van die land se top- private skole het bedank nadat ’n “onvanpaste verhouding” tussen hom en 'n 16-jarige op die lappe gekom het. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Kroonstad-moorde saam voor hof
Die vermeende moordenaars van twee Kroonstadse vroue wat sowat 15 maande ná mekaar in hul huise in dieselfde straat vermoor is, het in howe verskyn. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 3 beseer in botsing in Milnerton
Drie mense is Maandag beseer toe die bestuurder van ’n vragmotor beheer verloor het in Marine-rylaan in Milnerton, Kaapstad. Nuus (20-08-2018)
Maroela Kaapstad-damvlakke styg tot bo 60%
Vir die eerste keer sedert 2016 staan Kaapstad se gesamentlike damvlakke op meer as 60%. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Afrikaans is Groot gaan voort ondanks kuberaanval
Die Afrikaans is Groot-konserte gaan beslis voort. Nuus (20-08-2018)
Maroela Polisie se vermoë bevraagteken om politieke moorde op te los
Die KwaZulu-Natalse wetgewer het “die ondoeltreffendheid van staatsveiligheidmasjinerie veroordeel” en “kommer uitgespreek” oor die Suid-Afrikaanse Polisiediens se vermoë om die “meesterbreine” agt… Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Petropulos-huis ‘beskadig bure se eiendom’ – hof
Die bababoekskrywer Marina Petropulos is saam met een van haar bure verantwoordelik vir die skade aan die eiendom ’n bejaarde egpaar van Kampsbaai. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Seuns beseer in bendegeweld in Richardsbaai
Twee seuns is by 'n skool in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, beseer in wat beskou word as nóg ’n voorval van bendegeweld by die skool. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 365 mense in 6 maande vas ná stropery
Sowat 365 mense is in die eerste ses maande van vanjaar skuldig bevind aan misdrywe wat met renosterstropery verband hou. Nuus (20-08-2018)
Maroela Vermeende plaasaanvaller weer in hof ná ontsnapping
Die verhoorafwagtende gevangene Petrus “Small” Moyo (28) het Maandag in die Lephalale-landdroshof verskyn nadat hy weer aangekeer is ná hy uit aanhouding ontsnap het. Nuus (20-08-2018)
Maroela Optog beplan oor veiligheidsbesware by Harmony Gold
Die National Union of Mineworkers (NUM) in Matlosana, Noordwes, het Maandag gesê hulle sal na Harmony Gold in Vaal Reefs Orkney opruk om veiligheidskwessies aan te roer. Nuus (20-08-2018)
Maroela EFF wil Reserwebank nasionaliseer
Die EFF het ‘n wetsontwerp by die parlement ingedien om die Reserwebank te nasionaliseer. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 ’n Tweeling ná sy almal om haar verloor
’n Oud-Bloemfonteiner wat ses jaar gelede haar man en twee jong kinders in ’n ongeluk verloor het, is in ekstase omdat sy ’n tweeling verwag. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 ANC hoop kommissie kan ‘moeilike’ hoofstuk gou afhandel
Alle Suid-Afrikaners wat gevra word om voor die kommissie van ondersoek na staatskaping te verskyn, moet hul volle samewerking gee sodat hierdie “moeilike” hoofstuk eens en vir altyd afgehandel kan … Politiek (20-08-2018)
Maroela Prokureurs het nog tyd nodig vir staatskapingondersoek
Regsverteenwoordigers van voormalige president Jacob Zuma, die voortvlugtige Gupta-familie en die voormalige minister van openbare ondernemings Lynn Brown, het Maandag die Staatskapingskommissie va… Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Maandag, 20 Augustus
As jy 'n dol dag beleef en nie op hoogte is van die jongste nuus nie - hier is 'n oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (20-08-2018)
Maroela ‘Koppe moet rol oor R8,1 miljard by Transnet’
Die United National Transport Union (Untu) eis dat die individu of persone wat hul plig versuim het, aanspreeklik gehou moet word. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Man val na sy dood in Gordonsbaai
’n Geregtelike doodsondersoek word gedoen nadat ’n 33-jarige man die naweek na sy dood geval het in ’n fratsongeluk by ’n huurhuis in Gordonsbaai. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Polisie soek 2 ná skietery in Claremont, Jhb
Die Gautengse polisie soek na twee verdagtes ná ’n skietvoorval in Claremont, Johannesburg, waarin een man doodgeskiet en nog een raakgeskiet is. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 4 gewapendes beroof bejaarde egpaar in Oos-Kaap
Die polisie soek na vier verdagtes wat ’n egpaar in hul 80’s Maandagoggend omstreeks middernag in Addo in die Oos-Kaap beroof het. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Meisie (8) vermis nadat tieners glo sussie, nefie verkrag
Terwyl seuns vir die beweerde verkragting van twee kinders en ’n derde se verdwyning ondervra word, soek die gemeenskap na die vermiste meisie. Nuus (20-08-2018)
Maroela Bekende Afrikaanse skrywer oorlede
“Sy is vanoggend vroeg hospitaal toe en is vanmiddag weg.” Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Vragmotor tref paal op N1, verloor vrag
Een persoon is lig beseer nadat ’n vragmotor Maandagmiddag teen ’n paal in Kaapstad gebots en ’n deel van sy vrag verloor het. Nuus (20-08-2018)
Maroela Cheeky Watson: Verhoor begin toe nié vandag
Die beweerde bedrieglike aktiwiteite beloop glo R12 miljoen. Nuus (20-08-2018)
Maroela Talle sterf na nóg ʼn skudding Lombok tref
Die eiland het Sondag deur die dag verskeie skuddings van tussen 5,4 en 6,3 ervaar en dié skuddings is laat Sondagaand gevolg deur ʼn skudding wat 6,9 gemeet het. Nuus (20-08-2018)
Maroela Anika Smit: ‘Dit was die tydperk van dood’
“Ons skool het destyds ʼn reputasie gehad vir die skool met die meeste kinders wat dood gegaan het. Ek het in daai tydperk baie van my skoolvriende verloor.” Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Vrou se lyk op sokkerveld gevind
Sokkerspelers in Mmabatho, Noordwes, het Sondagmiddag op die lyk van ’n 22-jarige vrou afgekom wat vermoor en vermoedelik ook verkrag is. Nuus (20-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 20 Augustus 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 ‘Zuma wil kommissie nie vertraag’
Regsverteenwoordigers het die kommissie van ondersoek na staatskaping Maandag verseker dat hulle nie die ondersoek wil vertraag nie, maar oudpres. Jacob Zuma en Ajay Gupta se advokate het tyd gevra … Politiek (20-08-2018)
Maroela Foto’s: Rekordgetal walvisse aan Kaapse Suidkus getel
“Ek dink nie enigeen van ons het soveel walvisse verwag nie!” Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Gerhardus wil nou regshulp hê
Gerhardus van Rooyen wil nou weer regshulp hê in die bedrogsaak in Klerksdorp waarop hy tereg staan, al het hy minstens twee keer tevore sy regshulpprokureur se dienste beëindig. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 2 sny dak van vangwa oop om te ontsnap
Die vermeende moordenaar van dr. Werner Emslie van Lephalale (Ellisras) het Vrydag die dak van ’n polisievangwa oopgesny sodat hy en nog ’n aangehoudene kon ontsnap. Dit sonder dat die polisielede … Nuus (20-08-2018)
Maroela Tehuis vir skisofrenielyers moet deure dalk sluit
“Die trane vloei elke keer as ek dink aan my kind en die ander inwoners wat so swaar kry as gevolg van die siekte.” Nuus (20-08-2018)
Maroela Uber spreek kommer uit oor wysigings aan vervoerwet
Uber meen dié wysigings kan ʼn negatiewe invloed op die sowat 12 000 aktiewe Uber-bestuurders in Suid-Afrika hê waarvan baie die hoofbroodwinners in hul gesinne is. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Vriendin sê maat wou met haar oor moord praat
André van Wyk, ’n skoolmaat van Anika Smit wat homself in September 2016 aan die polisie oorgegee en beweer het dat hy haar destyds vermoor het, het glo ’n maand gelede met ’n getuie in die … Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Turnbull steek vas voor beleid oor kweekhuisgasse
Malcolm Turnbull, die Australiese premier, het planne laat vaar om kweekhuisgasse in te perk. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Man moor gesin, 2-jarige lank saam met lyke in huis
’n Tweejarige meisie is in die hospitaal opgeneem nadat sy met vier ontbinde lyke van haar gesinslede in hulle KwaZulu-Natalse huis gevind is. Sy is ongedeerd. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Forensiese ondersoeker verklap niks oor Minnie se dood
Die forensiese ondersoeker dr. David Klatzow het nog ’n paar dae nodig voordat sy ondersoek na die dood van Mark Minnie afgehandel gaan wees. Nuus (20-08-2018)
Maroela ‘Geen aanduiding iemand wou Anika doodmaak’, sê vriendin
Die hof is Maandag ʼn lys gewys met mansname wat deur Anika opgestel is. Die staatsaanklaer wou by Anika se vriendin weet hoekom Anika dié lys sou opstel. Nuus (20-08-2018)
Maroela Staatskaping-ondersoek: ‘Regering moet samewerking gee’
Zondo het gesê die kommissie sukkel met ʼn voortgesette gebrek aan samewerking van amptenare in regeringsdepartemente. Hy sê die staatsekuriteitsagentskap is ook nie juis gretig om te help om die pe… Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 AgriSA sê hof moet formule vir vergoeding toets
AgriSA is bekommerd oor die formule wat die waardeerder-generaal blykbaar gebruik om regverdige en billike vergoeding vir grond te bepaal. Politiek (20-08-2018)
Netwerk24 ‘Nie sprake van iemand wat Anika wou doodhê’
Anika Smit het nooit vir enige van haar beste vriendinne ’n aanduiding gegee dat iemand haar wil doodmaak nie. Nuus (20-08-2018)
Maroela Wêreld betreur Annan se afsterwe
Talle staatshoofde en organisasies van reg oor die wêreld het hulde aan Kofi Annan gebring. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 4 sterf in ongeluk tussen Kriel en Bethal
Die wrak van die Toyota Corolla waarin vier mense dood is toe die motor teen ’n aankomende vragmotor gebots het, was erg verfrommel. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Pleitooreenkoms oorweeg vir pa wat glo tweeling vermoor
Die Spaanse pa wat na bewering sy driejarige tweeling in Houtbaai naby Kaapstad vermoor het, gaan moontlik ’n pleitooreenkoms met die staat sluit. Nuus (20-08-2018)
Maroela Derduisende wil by polisiemag aansluit
Die SAPD het dié werwingsprogram van stapel gestuur om leerlingbeamptes te identifiseer om by die 1 146 polisiestasies landwyd geplaas te word. Nuus (20-08-2018)
Maroela Man se regstryd om grondbesetters te verwyder
Die 70-jarige man se prokureur sê dat hy en sy werkers in hierdie tyd deur die besetters aangeval is, deurentyd gedreig word en vir hul lewens moes vlug. Nuus (20-08-2018)
Maroela Bylmoorde-bewyse ‘pas soos ʼn legkaart’
“Hopelik is dit nou die laaste woord oor hierdie saak.” Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Katolieke ‘huil’ oor verslag oor seksuele teistering
Talle Katolieke sê hoewel hulle hartseer en gewalg is oor ’n voorlopige jurie se verslag oor wydverspreide seksuele teistering deur 301 priesters in die Amerikaanse deelstaat Pennsilvanië, sal die … Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Trane toe familielede mekaar ná 65 j. weer sien
Lede van Suid-Koreaanse en Noord-Koreaanse families wat in die oorlog in die vroeë 1950’s van mekaar geskei is, is Maandag 11 uur gegun om mekaar die eerste keer weer te sien. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Van Breda wil nou appèlhof toe
Die driedubbele moordenaar Henri van Breda wil die appèlhof in Bloemfontein regstreeks nader om verlof tot appèl teen sy skuldigbevinding en vonnis. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Afganistan, Taliban roep tydelike skietstilstand
Asjraf Ghani, president van Afganistan, het ’n skietstilstand met die Taliban afgekondig. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Zondo kla hy kry nie samewerking
Op die eerste dag van die ondersoek van die kommissie na staatskaping het die voorsitter, adjunkhoofregter Raymond Zondo, gekla dat die nasionale tesourie en die staatsagentskap nie wil saamwerk nie. Politiek (20-08-2018)
Netwerk24 MiWay-hoof slaan vure dood ná ‘Bird Island’-twiet
René Otto, uitvoerende hoof van die versekeraar MiWay, moes net koes nadat hy byna ’n rasseherrie met sy uitlatings oor Afrikaanssprekendes op sosiale media ontketen het. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 16 leerlinge beseer toe taxi rol
16 leerlinge is beseer toe die taxi waarin hulle gery het Maandagoggend op die N2-snelweg naby die R300 in Kaapstad gerol het. Nuus (20-08-2018)
Maroela DA wil nasionalisering van Reserwebank beveg
Die DA het Maandag pogings om die Reserwebank te nasionaliseer as ’n “vyandige oorname” bestempel. Volgens Gwen Ngwenya, beleidshoof van die DA, is dié party gekant teen enige pogings om die bank t… Nuus (20-08-2018)
Maroela DA wil nasionalisering van Reserwebank beveg
“Daar kan geen betekenisvolle publieke belang wees om die Reserwebank te nasionaliseer nie, slegs die bevordering van private politieke belange.” Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 En toe dans Poetin . . .
Pres. Wladimir Poetin van Rusland is al destyds afgeneem waar hy kaalbolyf op 'n perd rondgejaag, maar dans . . . ? Dié voormalige KGB-agent het die naweek by 'n troue gewys dat hy nie twee … Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 4 vas wat wag beroof, man skiet
Vier verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle ’n veiligheidswag van die landdroshof in Venterstad in die Oos-Kaap buite die hof oorval en beroof het, en later ’n ander man in die skouer geskiet … Nuus (20-08-2018)
Maroela MiWay-baas sê jammer oor omstrede twiet
“Ek wil dit duidelik stel dat ek nie Afrikaners haat nie en ook nooit so gesê het nie. Ek glo nie alle Afrikaners of Suid-Afrikaners is sleg nie en het ook nooit so gesê nie.” Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Sekspes-dokter geskuif ná voorval in tronk
Dr. Larry Nassar, gewese spandokter van die Amerikaanse gimnastiekspan wat verlede jaar tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis is weens die seksuele teistering van jong atlete in sy sorg, is Sondag … Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Vinnige Floyd in hof oor spoed
Floyd Shivambu, EFF-hoofsweep, verskyn Vrydag in die hof in Winburg nadat hy glo die spoedgrens buite dié dorp in sy luukse Range Rover oorskry het. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 22 000 uit vloedwater in Indië gered
Die Indiese weermag het reeds meer as 22 000 burgers gered wat in die suidwestelike staat Kerala deur erge vloede geraak is. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Polisie in Gauteng trek meer as 1 000 vas
Meer as 1 000 mense is die afgelope naweek vir verskeie misdade in Gauteng in hegtenis geneem. Nuus (20-08-2018)
Maroela Skok ná landbou-hoë se skielike dood
“Hy het elke aspek van die bedryf van begin tot einde geken en het ’n magdom kennis en ervaring gehad.” Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Spaanse polisie skiet gewapende man dood
Die Spaanse polisie het bevestig dat hulle Maandag ’n man, wat met ’n mes gewapen was, geskiet het toe hy probeer het om ’n polisiekantoor in die noordoostelike deel van Katalonië aan te val. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 10 dood ná nog aardbewings op Lombok
Ten minste tien mense is dood in die reeks sterk aardbewings wat die Indonesiese eiland Lombok die naweek getref het. Nuus (20-08-2018)
Maroela Nog ʼn slag vir Henri van Breda
Die veroordeelde moordenaar Henri Van Breda (23) se aansoek om verlof tot appèl teen sy skuldigbevinding en vonnis is Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad geweier. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Skote geskiet buite Amerikaanse ambassade
Verskeie skote is Maandag vanuit ’n voertuig op die Amerikaanse ambassade in die Turkse hoofstad, Ankara, geskiet. Nuus (20-08-2018)
Maroela Bylmoorde: Henri hoor vandag oor appèlaansoek
Regter Siraj Desai, wat die verhoor behartig het, moet nou besluit of daar ʼn redelike vooruitsig is dat ʼn ander hof tot ʼn ander slotsom as sy eie sou kon kom. Nuus (20-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Berg Vema, die koninkryk onder die golwe
Berg Vema is ’n seeberg sowat 1 000 kilometer noordwes van Kaapstad, en in 2006 het Peter Goldishman homself as koning oor dié soewereine gebied, die koninkryk van Vema, uitgeroep. Maar met element… Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Henri hoor oor appèl
Henri van Breda hoor Maandag of hy teen sy vonnis van lewenslange tronkstraf mag appelleer. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking hier. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Kommissie begin - Só het Guptas Zuma se arm gedraai
Die Zondo-kommissie begin vandag met die ondersoek na staatskaping. Die rol van die Gupta-familie om oudpres. Jacob Zuma onbehoorlik te beïnvloed om die staat se bates te stroop, word onder meer … Politiek (20-08-2018)
Netwerk24 ANC en AgriSA gaan vergader oor onteiening
Die ANC en AgriSA vergader Dinsdag om oor grondonteiening sonder vergoeding te praat. Politiek (20-08-2018)
Maroela Klopjag glo op perseel van Malema se sekuriteitsbaas gedoen
Adriaan Snyman kon vroeër op beeldmateriaal gesien word waar hy vermoedelik ʼn aanvalsgeweer vir Malema aangee tydens die party se vyfde verjaarsdagvieringe verlede maand in Oos-Londen. Nuus (20-08-2018)
Maroela Anika Smit: Geregtelike ondersoek hervat
André van Wyk het in September 2016 erken dat hy Anika vermoor het, maar het kort daarna van deuntjie verander en gesê hy is deur onbekende mense gedreig om skuld te beken. Die aanklagte teen Van W… Nuus (20-08-2018)
Maroela Staatskaping-ondersoek begin
Verskeie getuies sal in die eerste week voor die kommissie verskyn om hul sake te stel. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Vliegtuig mis bussie net-net op aanloopbaan
’n Passasiersvliegtuig het ’n bussie op die aanloopbaan by die Springfield-Branson-lughawe in die Amerikaanse deelstaat Missouri rakelings gemis. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Mark Minnie word Vrydag begrawe
Die begrafnisdiens van Mark Minnie (58) word Vrydag in Port Elizabeth gehou. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Pelgrims trotseer gure weer op Hajj-pelgrimstog
Sowat twee miljoen pelgrims vanoor die wêreld heen het Sondag swaar reën in Saoedi-Arabië aangedurf vir die jaarlikse Hajj-pelgrimstog in Mekka. Dit is die roete wat die profeet Mohammed 14 eeue … Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 N7 gesluit ná noodlottige ongeluk
Twee mense is Maandagoggend dood in ’n botsing reg van voor op die N7 buite Kaapstad in die rigting van Clanwilliam. Kenny Africa, Wes-Kaapse verkeershoof, sê ’n Ford-bakkie en ’n Ford-motor was … Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Pakistan se geldkrane styf toegedraai
Imran Khan, Pakistan se nuwe premier, het Sondag gevra dat die rykes in die land belasting moet begin betaal en hy gaan uit die staanspoor van die versameling koeëlvaste motors wat sy voorganger … Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 10 ton pos glo gou aan Palestyne afgelewer
Meer as tien ton pos wat die afgelope agt jaar opgehoop het, is binnekort op pad na Palestyne in die besette Westeroewer en Gasa-strook. Nuus (20-08-2018)
Maroela Renosterstropery: 365 vas in eerste 6 maande van 2018
Die polisie het laat hoor dat 15 vermeende renosterstropers verlede week vasgetrek is en 365 stropers in die eerste helfte van vanjaar suksesvolg vervolg is. Nuus (20-08-2018)
Maroela Laaste verdagte in moord op gewilde akteur vasgetrek
Hy kon daarin slaag om hospitaal toe te bestuur vir behandeling, maar het daar aan sy beserings beswyk. Nuus (20-08-2018)
Maroela Vrou sterf ná verskeie steekwonde, man kritiek
Paramedici het verwoed probeer om die vrou by te bring, maar sy is op die toneel dood. Nuus (20-08-2018)
Netwerk24 Kliniek word in 'n skool omskep
Leerlinge van die Barkly House Pre-Primary School in Newlands, Kaapstad, is ’n nuwe skoolgebou ryker nadat hulle lank in ’n voorafvervaardigde gebou moes skoolgaan. Nuus (20-08-2018)