Netwerk24 Poetin bring blomme, sangers na minister se troue
Die Russiese president, Wladimir Poetin, het Saterdag met die Oostenrykse minister van buitelandse sake, Karin Kneissl (53) op haar troue gedans. Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 Sneeu oral in KZN, Oos- en Suid-Kaap
Wydverspreide sneeu het Saterdag in dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Suid-Kaap voorgekom. Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 Monument vir Satan in Amerika opgerig
'n Groep in Amerika het Donderdag 'n monument van 'n man met 'n bokkop, wat hulle Baphomet noem, voor die wetgewergebou van Little Rock in Amerika opgerig in reaksie op 'n monument wat vroeër vir die … Nuus (18-08-2018)
Maroela Atletiek: Manyonga wen verspot maklik
Die drievoudige wêreldkampioen en dubbel Olimpiese-kampioen, Caster Semenya, was toe nie in aksie in die 1500 m vir vroue nie. Nuus (18-08-2018)
Maroela Privatisering van rioolaanlegte geëis
“Die departement van water en sanitasie verdoesel die probleem deur te beweer die vissterftes is die gevolg van ʼn daling in temperatuur en ʼn tekort aan suurstof in die water.” Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 324 reeds dood in vloede in Indië
Teen Saterdagmiddag is reeds 324 mense dood in die ergste vloede in Kerala, Indië, sedert 1924. Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 Annan se dood ‘verlies vir wêreld’ – Cyril
Pres. Cyril Ramaphosa en ander Suid-Afrikaners het Saterdag die dood van Kofi Annan (80), die voormalige sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, betreur. Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 Talle jaagduiwels, dronkbestuurders in W-Kaap vas
Die verkeerspolisie in die Wes-Kaap sê hulle het Vrydagaand vier dronkbestuurders en 22 jaagduiwels aangekeer. Nuus (18-08-2018)
Maroela Seun (17) wat glo pa vermoor oor perdesaal in hof
Die seun, wat nie geïdentifiseer mag word nie omdat hy minderjarig is, het aangedui hy wil aansoek doen om regshulp. Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 Oudste kaas in wêreld gevind – 3 200 jaar oud
Die inhoud van ’n pot wat gevind is in ’n graf uit die antieke Egiptiese era, blyk toe kaas te wees. Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 Sardiens bly goedkoopste vleisopsie vir toekoms
Die impak van die onseker beleid oor grondhervorming en die droogte is die sentrale fokuspunt van vanjaar se verslag van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP). Nuus (18-08-2018)
Maroela Hof hoor man is gemartel om skuld te beken
Die vermeende transitorower het aangevoer dat hy met ʼn vuurwapen op sy bors geslaan is en dat sy kop met ʼn plastieksak bedek is op die dag waarop hy in hegtenis geneem is. Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 Kaapstad kies einde September nuwe burgemeester
Die nuwe burgemeester vir Kaapstad sal einde aanstaande maand gekies word, het die DA Saterdag gesê. Politiek (18-08-2018)
Maroela Vyf vas ná hul erwe op boer se plaas begin uitmeet
Die boer in sy 80’s is glo in die verlede al gedreig “dat iemand sy grond sal kom vat”. Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 Koning van Qwaqwa sê mense aan om grond te beset
’n Tradisionele koning van Qwaqwa in die Oos-Vrystaat het Saterdagoggend sy seun aangesê om grond van ’n dokter buite Harrismith te beset. Politiek (18-08-2018)
Maroela Spogskool-onnie bedank ná verhouding met leerder
ʼn Onderwyser van Michaelhouse, die spog-seunskool in die KwaZulu-Natalse Middellande, het bedank nadat sy verhouding met ʼn minderjarige seun, ʼn leerder aan die skool, aan die lig gekom het. Nuus (18-08-2018)
Maroela Sersant vas ná hy glo verdagte (17) by hof verkrag
“Sy het [omgang] geweier en hy het glo gedreig dat hy die staatsaanklaer sal beïnvloed om haar ʼn swaar vonnis op te lê.” Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 Japsnoet (6) bestel op ma se aanlyn rekening . . .
’n Sesjarige meisie van Utah in die VSA het haarself met sowat R6 000 se poppe en speelgoed beloon – alles op haar ma se aanlyn inkopierekening sonder haar medewete. Nuus (18-08-2018)
Maroela Kofi Annan sterf
Kofi Annan, die Ghanese diplomaat wat as die sewende sekretaris generaal van die Verenigde Nasies (VN) gedien het, is in die ouderdom van 80 oorlede. Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 Annan (80) sterf in Switserland
Die voormalige sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Kofi Annan (80) is in Genève, Switserland, dood nadat hy vir ’n kort tydperk siek was. Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 2 polisielede afsonderlik in Wes-Kaap vermoor
Twee polisielede is Vrydagaand in twee afsonderlike voorvalle in die Wes-Kaap vermoor en hul dienspistole gebuit terwyl hulle van diens af was. Nuus (18-08-2018)
Maroela Vrou (65) op staproete aangeval, beroof
ʼn 65-jarige vrou is Vrydagmiddag met ʼn mes aangeval en gesteek op die Chapmanspiek-staproete in die Wes-Kaap. Nuus (18-08-2018)
Netwerk24 Boeties stap kilometers om hulp vir hul hond te kry
Twee arm boeties van Philippi het oornag die helde van diereliefhebbers geword toe hulle kilometers ver geloop het om hulp te kry vir hul baie siek hond. Nuus (18-08-2018)
Maroela Die eerstes wat oor staatskaping gaan getuig
Raymond Zondo, adjunkhoofregter en voorsitter van die geregtelike kommissie, het Vrydagaand bekendgemaak wie eerste voor die kommissie sal getuig. Nuus (18-08-2018)
Maroela Steeds geen teken van man wat in see verdwyn
Sy vriend het gesien hoe hy van die rotse afgly en in die see beland. Nuus (18-08-2018)
Maroela Annerie Grobler-moord: Werker hoor sy lot
Sy is in 2016 met groot klippe en ʼn tuinvurk vermoor. Nuus (18-08-2018)