Netwerk24 Goeie nuus oor staat se pensioene
Staatsamptenare wat bekommerd is oor die veiligheid van hul pensioene het nuus gekry met die aankondiging dat die OBK ondersoek gaan word. Politiek (16-08-2018)
Netwerk24 Burgemeester noem Skoor-voorsitter ’n leuenaar
Noordwes se Skoor oorweeg regstappe nadat die burgemeesterskantoor in Potchefstroom Skoor se voorsitter ’n leuenaar genoem het. Politiek (16-08-2018)
Netwerk24 FW-stigting vra ondersoek oor pedofielnetwerk
Die FW de Klerk-stigting het gevra vir ’n behoorlike ondersoek na aantygings oor ’n pedofielnetwerk in die 1980’s waarby drie voormalige ministers, insluitend die apartheidsminister van verdediging … Politiek (16-08-2018)
Netwerk24 Vrystaat se 3 nuwe regters verwelkom
Die drie nuwe regters in die Vrystaatse hooggeregshof bring verskillende sterk punte, perspektiewe en agtergronde saam wat die provinsie se regsbank sal verryk, het waarnemende regterpresident Cagney … Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Geskorste amptenare kos land miljoene
Talle staatsamptenare word steeds met volle salarisse geskors terwyl sake teen hulle sloer. Politiek (16-08-2018)
Netwerk24 Minister gee beskerming in Noordwes ná dreigemente
Beskerming gaan verskaf word aan mense wat betrokke is by die herstel van bestuur en dienslewering in Noordwes nadat dreigemente ontvang is. Politiek (16-08-2018)
Netwerk24 Boere gaan reguit praat met ANC oor grond, sê Kriek
Die situasie in die land is “baie breekbaar” weens die ANC se dreigement om grond sonder vergoeding te onteien en grondeienaarskap te beperk. Politiek (16-08-2018)
Netwerk24 Beamptes keer voos bakkie voor met soplepel in hand
’n Sopkombuis het ’n motorbestuurder wat 28 leerlinge in ’n onpadwaardige bakkie vervoer het, Donderdag . . . in die sop laat beland. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Kommer oor indringer-kreef in Vrystaat
Groot kommer heers onder bewaringslui nadat die aggressiewe rooimoeraskreef in ’n dam buite Welkom gevind is. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 ‘Samewerking tussen boer en polisie kritiek’
Kommer is op Vrystaat Landbou (VL) se kongres uitgespreek oor “politiek geïnspireerde plaasaanvalle en moorde”. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Cyril ‘nie liberale joernaliste se agent’
Gwede Mantashe, ANC-voorsitter, het vir pres. Cyril Ramaphosa in die bresse getree nadat hy gekritiseer is oor sy aankondiging oor die verandering van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding … Politiek (16-08-2018)
Netwerk24 Leerlinge steek ‘bendelid’ aan die brand
Leerlinge aan die Wes-Rand het Woensdag 'n vermeende bendelid naby 'n skool aan die brand gesteek. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 UK-dosent nie geskors ná uitlatings op Facebook
Die dosent in chemiese ingenieurswese wat neerhalende en seksistiese opmerkings op Facebook gemaak het, gaan nie geskors word nie. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Bloed, verlore lêer beskerm Ramaite teen saak
Probleme met sy bloedmonsters is die rede waarom dr. Silas Ramaite nie van dronkbestuur aangekla is nie. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Baba uit brandende gebou gered
’n Baba van ses maande was onder die mense wat Donderdag uit ’n brandende gebou in die Johannesburgse middestad gered is. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Korrupsiesaak teen ANC-man dalk geskrap
Die korrupsiesaak waarin John Block saam met verskeie ander mense teregstaan, kan moontlik tydelik van die rol geskrap word. Nuus (16-08-2018)
Maroela Peuter se liggaam 2 weke later uit rivier gehaal
Die seuntjie het laatmiddag met sy maatjies gespeel toe hy glo in die rivier ingestamp is. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Tweejarige rook 40 sigarette per dag
’n Tweejarige peuter skop ’n helse kabaal op as hy nie 40 sigarette per dag rook nie. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Donderdag, 16 Augustus
As jy 'n dol dag beleef en nie op hoogte is van die jongste nuus nie - hier is 'n oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (16-08-2018)
Maroela Video: Mense op dak vasgekeer toe brand uitbreek
Vier brandweerwaens en talle polisievoertuie het na die toneel gehaas waar ʼn oënskynlik residensiële gebou in ligte laaie was. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Meer as 20 vas oor taxigeweld in George
Minstens 20 mense is in hegtenis geneem in verband met openbare geweldpleging kort nadat meer as 100 taxi’s uiteen is. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Vullissakke in Knysna-wateraanleg is ‘sabotasie’
Duisende liters water is vermors nadat ’n groep inwoners van Witlokasie in Knysna Maandag na bewering ’n watersuiweringsaanleg probeer saboteer. Nuus (16-08-2018)
Maroela 3 dood, 15 beseer toe taxi en bus bots
“Die moontlikheid van verdere sterftes is nie deur die nooddienste uitgeskakel nie.” Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Protes op Wolseley is in bedwang
Die polisie het Donderdagaand bevestig dat die situasie in Wolseley kalm is nadat geweld vroeër daar uitgebreek het. Nuus (16-08-2018)
Maroela Aretha Franklin se oorsaak van dood bekend
“In een van die donkerste oomblikke van ons lewe het ons nie die gepaste woorde om die pyn in ons harte te beskryf nie. Ons het die matriarg en rots van ons familie verloor.” Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Werknemer terug in pos ná ‘rasseherrie’
’n Mugg & Bean-werknemer wat glo in ’n afleggingsproses sy werk verloor het, waarna bewerings van rassisme gemaak is, het sy pos teruggekry. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Bekende US-personeellid onverwags dood
Martie van der Linde, bestuurder: verhoudingsbou in die afdeling ontwikkeling en alumniverhoudinge van die Universiteit Stellenbosch, is dood. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Stacey (6) se moordverdagte vra geen borgtog
Die man wat teregstaan op aanklag van die moord en verkragting van Stacey Adams (6) het besluit om nie ’n aansoek om borgtog by die hof in te dien nie. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Agentskap betaal vrou nadat geen ryk ridder opdaag
’n Geskeide vrou van Londen wat nuwe liefde aanlyn probeer vind het, het ’n eis van £13 100 gewen teen ’n agentskap wat ontmoetings reël. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Betogers plunder op Heilbron
Chaos het in die Phiritona-woonbuurt op Heilbron geheers waar ontevrede inwoners onder meer die Usave-supermark geplunder en aan die brand gesteek het. Nuus (16-08-2018)
Maroela ‘Bendelid’ voor leerders aan die brand gesteek
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, sal Vrydag ʼn hoërskool aan die Oos-Rand besoek waar ʼn vermeende bendelid vandeesweek ten aanskoue van leerders aan die brand gesteek is. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Huisma skud glo seun – in hof weens aanranding
’n Koshuismoeder van die St. Andrew’s School in Bloemfontein het in die landdroshof in die stad verskyn omdat sy na bewering ’n 13-jarige leerling aan sy skouers gevat en geskud het. Nuus (16-08-2018)
Maroela Mooinooi-saak: Aanklagte teen 3 beskuldigdes teruggetrek
Drie van die agt mense wat aangekla is van die ontvoering en moord op Anisha (30) en Joey (32) van Niekerk van Mooinooi in Noordwes, kon Vrydag vry uit die Brits-landdroshof stap nadat al die aankl… Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 1 dood in brand wat plakkershutte verwoes
Een mens is dood en ’n ander man beseer toe ’n verwoestende brand Donderdagoggend 50 plakkershutte in die Joe Slovo-nedersetting in Langa in puin gelê het. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 NSFAS moet ‘dadelik agterstallige geld betaal’
Die administrateur van die NSFAS se taak is om alle agterstallige geld vir die 2017- en 2018- akademiese jaar uit te betaal. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Trump se ‘vuil oorlog teen media’ veroordeel
Meer as 300 Amerikaanse koerante het onderneem om Donderdag hoofartikels ter verdediging van mediavryheid te dra in reaksie op pres. Donald Trump se beskrywing van sommige mediaorganisasies as … Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Taxi’s ruk op, versper pad in George
Verkeer in George in die Suid-Kaap is Donderdag ontwrig toe meer as 100 taxi’s die ingang na die kantoor van die provinsiale verkeersafdeling versper het. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Vermiste man ‘was slagoffer van rooftog’
Bertus Bauermeister (30) van Johannesburg, wat spoorloos verdwyn het en Dinsdag in Bloemfontein gevind is, was die slagoffer van ’n gewapende rooftog. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Klagte teen 4 angoraboere oor mishandeling van bokke
Klagte van dieremishandeling is teen vier sybokhaarboere ingedien na aanleiding van ’n video wat wys hoe angorabokke in die skeerproses mishandel word. Nuus (16-08-2018)
Maroela Man met vals bom laat vaar borgtog
ʼn Man wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn toestel wat soos ʼn bom gelyk het, het Donderdag sy borgtog-aansoek laat vaar. Die bom is vroeër vandeesmaand by die Taqwa-moskee in Vereeniging, Gau… Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Knysna-raadslid in hof oor moord op kollega
’n Onafhanklike raadslid van Knysna was een van vier mense wat in die hof op die dorp verskyn het op aanklag van sameswering om moord te pleeg. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Hare waai op Hopetown oor ‘verwarrende’ FB-name
Die hare waai behoorlik op Hopetown oor die verwarrende name van Facebook-blaaie, en beskuldigings word gemaak van “sabotasie”. Nuus (16-08-2018)
Maroela Aretha Franklin oorlede
Die Amerikaanse sangeres Aretha Franklin (76) is Donderdag by haar huis in Detroit in die VSA oorlede. Daar is vroeër die week berig Franklin is ernstig siek en dat familie glo aangeraai is om haar… Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Wantroue in Trollip – geen kworum om te stem
Athol Trollip, burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, het die vierde mosie van wantroue teen hom oorleef. Politiek (16-08-2018)
Netwerk24 Wetgewing kan rook selfs in jou eie huis reguleer
Indien die departement van gesondheid sy sin kry, sal rook in geslote areas in die openbaar iets van die verlede wees en sal daar selfs beperkings op rook in jou eie huis wees. Politiek (16-08-2018)
Netwerk24 Betogers saai chaos in Heilbron
Chaos heers tans in Heilbron in die Vrystaat se Phiritona-woonbuurt waar ontevrede inwoners die Usave-supermark geplunder en aan die brand gesteek het. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Mense in brandende gebou in Johannesburg
Lede van die Johannesburgse nooddienste was druk besig om mense uit ’n brandende gebou in die middestad te ontruim en die vlamme te blus. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Tiener vas nadat pa met mes doodgesteek is
’n Tienerseun van die Oos-Kaap het na bewering sy pa doodgemaak omdat hy glo kwaad was toe sy pa ’n perdesaal in sy kamer gebêre het. Nuus (16-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 16 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (16-08-2018)
Maroela ‘Springs-monster’ het vrou én kinders gemartel
ʼn Volgepakte hof het Donderdag die gru-dade aangehoor wat ʼn ma en vyf kinders moes verduur aan die hand van die sogenaamde Springs-monster, ʼn 39-jarige voormalige sakeman aan die Oos-Rand. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Marteling eerder as mishandeling – hof
Die pa van die sogenaamde Springs-gruwelhuis se mishandeling van sy twee oudste kinders kan eerder as “marteling” beskryf word. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Black Sash wil onwettige aftrekkings stopsit
Die appèlhof in Bloemfontein sal Donderdag na verwagting redes aanhoor insake die wettigheid, al dan nie oor Net1 se aftrekkings op welsynstoelae. Nuus (16-08-2018)
Maroela Maatskaplike werker molesteer glo ook kinders
Die man is na ʼn skool gestuur om bewerings van seksuele aanranding te ondersoek en het na bewering toe ook kinders seksueel aangerand. Nuus (16-08-2018)
Maroela Boer wat plaaswerker vermoor hoor oor appèl
Hy is daaraan skuldig bevind dat hy ‘n plaaswerker in 2015 met ʼn graaf geslaan en toe agter ʼn kwadfiets aangesleep het. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Vermeende baasbrein se seun, nog 2 vry
Alle aanklagte is Donderdag in die landdroshof op Brits in Noordwes teen drie van die beskuldigdes in die Mooinooi-saak van Joey en Anisha van Niekerk teruggetrek. Nuus (16-08-2018)
Maroela Transnet-hoof, 2 ander ontvang skorsingsbriewe
Dié besluit kom ná verslae van Werksmans Attorneys en forensiese ondersoekers “verskeie gevalle van moontlike wangedrag teen die drie werknemers” aan die lig gebring het. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 DA verhoog meerderheid in Douglas
Die ANC het in twee munisipale tussenverkiesings Woensdag ’n kleiner persentasie van die stemme gekry. Politiek (16-08-2018)
Netwerk24 Besetters eers ná ’n week verwyder
Die polisie het uiteindelik nadat ’n grondeienaar van Burgersfort gekla het dat mense sy grond onwettig beset, die grondgrypers se sinkhutte verwyder. Nuus (16-08-2018)
Maroela Nuwe wet sal ‘afskuwelike porno maklik toeganklik maak’
Die wysigingswetsontwerp word deur verskeie organisasies verwelkom wat ten gunste van vryheid van spraak en teen sensuur is, maar terselfdertyd veroordeel deur verskeie organisasies wat teen toegan… Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Bejaardes weier om uit haglike tehuis verskuif te word
Die bejaardes wat verlede maand uit ’n ouetehuis verskuif moes word, is steeds daar omdat hulle geweier het om te gaan. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Harry, Meghan se spogblyplek Doer Onder
'n Spogwoning vir 'n spoggerige paartjie! Nuus (16-08-2018)
Maroela 17-jarige vas ná moord op pa
Die seun sal môre in die Elliotdale-landdroshof verskyn op aanklag van moord. Nuus (16-08-2018)
Maroela Organisasies eis Lesufi se afdanking oor planne vir skole
“Dit is ironies dat Lesufi meer mag oor openbare skole wil hê, terwyl regeringsubsidies en gesubsidieerde poste aan skole afneem.” Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Familielid van Minnie nou ook gedreig
Die familielid van Mark Minnie wat Woensdagaand op televisie gesê het sy familie glo nie hy het homself om die lewe gebring nie, word glo sedertdien gedreig. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Hofsaak ‘krap wonde oop’
Boekie Meyer van Klerksdorp se familie is verlig dat sy moordenaars Donderdag lewenslange tronkstraf opgelê is, maar die hofsaak het die wonde oor die wrede moord opnuut oopgekrap. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Studente van hongerste in land
Studente oor die land heen ly nie net gereeld honger nie – hulle is die hongerste van alle mense in die land. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 3 ‘Valke’ vas wat sakeman omkoopgeld vra
Drie verdagtes wat hulself as lede van die Valke voorgedoen het, is Woensdag in ’n lokval in hegtenis geneem. Nuus (16-08-2018)
Maroela SA vrou doodstraf opgelê: Ma bly hoop
ʼn Suid-Afrikaanse vrou wat die doodstraf opgelê is nadat sy op die Senai Internasionale Lughawe in Maleisië met dwelms betrap is, het vandeesweek weer in die Maleisiese federale hof verskyn in ʼn la… Nuus (16-08-2018)
Maroela Trollip en DA oorleef in Port Elizabeth
Die DA-gesinde koalisie in die Nelson Mandelabaai-metro in Port Elizabeth het vanoggend ʼn mosie van wantroue oorleef nadat die einste koalisievennoot wat die mosie ingestel het, omgeswaai het omdat… Nuus (16-08-2018)
Maroela Man vergiftig glo minstens 29 honde
“Daar was nou 29 honde by ons, maar dit kan altesaam tot 40 honde wees.” Nuus (16-08-2018)
Maroela ‘Ontploffing’ van ondersteuning vir ‘Kokkedoor’-koskenner
Die plasing is teen die volgende oggend oor die duisend keer op Facebook gedeel. Vyf dae later is R50 000 reeds ingesamel en skenkings stroom steeds in. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Polisie hou situasie in Wolseley dop
Die polisie hou ’n wakende oog oor Wolseley in die Wes-Kaap, waar protesoptrede die afgelope week weer opgevlam het. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Poolse seilskip anker in Kaapstad
Besoekers aan die Kaapstadse hawe sal tot Vrydag een van die bekendste Poolse seilskepe kan sien. Nuus (16-08-2018)
Maroela Drie vas wat glo sakeman se saak sou ‘laat verdwyn’
“Ons het talle klagtes ontvang van slenters waarby vermeende Valke-lede glo betrokke is en hoëprofiel-mense in die regering en die private sektor wat geteiken word en daar dan geld geëis word om sa… Nuus (16-08-2018)
Maroela Familie vra gebede vir vlieënier ná heli neerstort
“Ons is oorweldig deur al die mense wat bel en boodskappe van ondersteuning stuur – dit beteken vir ons regtig baie.” Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Vonnis vir moord op Marianne Hopkins verminder
Richard Yeyani, die Boord-moordenaar van Stellenbosch, het daarin geslaag om sy lewenslange vonnis vir die moord van Marianne Hopkins (47), te laat verminder. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Tuinwerker, makker kry lewenslank vir moord
’n Tuinwerker wat sy werkgewer op Oukersdag 2016 beroof en vermoor het, en een van sy makkers, is Donderdag albei tot lewenslange tronkstraf in die rondgaande hof in Klerksdorp gevonnis. Nuus (16-08-2018)
Maroela Leerders glo bedwelm, ontvoer by Kaapse skole
“Dit is ʼn ernstige bron van kommer.” Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Dank Lesufi af, sê AfriForum
Panyaza Lesufi, die LUR vir onderwys in Gauteng, moet afgedank word weens sy aanhoudende aanvalle op skole in Gauteng gegrond op sy ideologiese opinies, sê AfriForum. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Pa én Ma van Springs-gruwelhuis skuldig
Die ma en pa in die Springs-gruwelhuissaak is albei Donderdag in die hooggeregshof op verskeie aanklagte skuldig bevind. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Terreuraanval op kinders wyd veroordeel
Minstens 48 mense is dood en 67 beseer in ’n selfmoordbomaanval Woensdag op ’n opvoedingsentrum in Kaboel, Afganistan. Nuus (16-08-2018)
Maroela Springs-gruwelhuis: Hof lewer uitspraak
Die hooggeregshof in Pretoria het Donderdag uitspraak gelewer in die verhoor teen die 39-jarige man en sy 39-jarige vervreemde vrou van die sogenaamde Springs-gruwelhuis. Nuus (16-08-2018)
Maroela Dosent met mediese verlof ná Facebook-plasing
Die dosent het glo onder meer gesê mense wat ander verkrag, ly aan depressie en toe hý depressief was, wou hy sy eie tweejarige kind leed aandoen en verkrag. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Ma en kind steeds vermis
’n Ma en haar driejarige kleuter word reeds vir byna twee weke vermis nadat hulle in Belgravia, Athlone, vermis geraak het. Nuus (16-08-2018)
Maroela ANC verloor steun in tussenverkiesings
Die ANC het vandeesweek steun verloor aan opposisiepartye in tussenverkiesings in Noordwes en die Noord-Kaap. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Lutzville-boer kry verlof tot appèl
Martin Visser (43), die boer van Lutzville en veroordeelde moordenaar, se verlof om teen sy skuldigbevinding en vonnis te appelleer is Donderdag in die rondgaande hooggeregshof in Vredendal … Nuus (16-08-2018)
Maroela Eskom verklaar dispuut met vakbonde
Irvin Jim, NUM se sekretaris, het gesê Eskom se besluit om ʼn dispuut te verklaar is ʼn “demonstrasie van ondergeskikte, indien nie onnosele, menslikehulpbronne-leierskap” asook ʼn “roekelose en uitlo… Nuus (16-08-2018)
Maroela Bestuurder ontken bewerings oor tender-‘onreëlmatighede’
Moeketsi Mosola, munisipale bestuurder van die Tshwane-metro, het Woensdag volgehou dat hy onskuldig is in die toekenning van ʼn multimiljoenrand-kontrak vir projekbestuur. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Trollip, DA se toekoms weer getoets in PE
‘n Nuwe mosie van wantroue word in Nelson Mandelabaai teen Athol Trollip, DA-burgemeester, ingestel. Die vraag is of die DA-koalisie in dié metroraad die mosie gaan oorleef. Volg die regstreekse … Politiek (16-08-2018)
Netwerk24 Uitspraak kom vandag
Die uitspraak teen die ma en pa in die sogenaamde Springs-gruwelhuis saak word Donderdag in die hooggeregshof in Pretoria verwag. Nuus (16-08-2018)
Maroela ‘Emfuleni finaal op sy knieë’
“Daar is op al die munisipaliteit se oorblywende diensleweringsvoertuie beslag gelê weens agterstallige skuld.” Nuus (16-08-2018)
Maroela Afrikaanse gemeenskap ‘moet nuut dink’ oor werkende ma’s
Die Solidariteit Navorsinginstituut (SNI) het Woensdag met die bekendstelling van ʼn demografieverslag oor die getalle van Afrikaanssprekendes en Afrikaners in Suid-Afrika gesê dit is kommerwekkend … Nuus (16-08-2018)
Maroela Foto’s: Sleepwa vol eetgoed toe gesteelde bakkie
Die voertuig is Woensdag in die vroeë oggendure voorgekeer en deursoek nadat die polisie inligting ontvang het dat ʼn gesteelde voertuig op die N1 vervoer sou word. Nuus (16-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Marikana steeds met ons
Kan uiteenlopende optredes oor Marikana die land nog ’n verskuiwingsvlak besorg waar gemeenskappe verder gepolariseerd raak? Nuus (16-08-2018)
Maroela Sassa: Betalings vir Augustus ‘sonder uitdagings’
Sassa het in Julie fel deurgeloop onder kritiek ná duisende begunstigdes met leë hande moes terugkeer nadat hulle dae lank in rye gestaan en wag het vir hul toelae. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Dis hy wat glo mense by Britse parlement omry
Die man wat vroeër vandeesweek in hegtenis geneem is omdat hy na bewering ’n terreuraanval voor die Britse parlement in Londen uitgevoer het, is Salih Khater, ’n Britse burger wat oorspronklik van … Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Bruid sonder ledemate stap kansel toe
'n "Verkoue" het haar al vier haar ledemate gekos, maar liefde het oorwin . . . Nuus (16-08-2018)
Maroela Ma en kind (3) verdwyn saam
“As enigiemand weet waar sy haar bevind of hulle sien, bel die polisie of ons asseblief onmiddellik.” Nuus (16-08-2018)
Maroela Uitspraak vandag gelewer in Springs-gruwelhuis-saak
Uitspraak word vandag gelewer in die opspraakwekkende Springs-gruwelhuis-saak wat die land geruk het toe die beweerde dade in die huis in 2014 aan die lig gekom het. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 29 honde glo uit weerwraak vergiftig
Dit het twee sleepwaens en drie bakkievragte geneem om honde wat gif ingekry het na die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in King William’s Town te vervoer. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Amerikaners moet ‘diep bekommerd’ wees
Pres. Donald Trump van Amerika het die voormalige hoof van die spioenasiediens (CIA) se sekerheidsklaring opgehef. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Baie Afrikaanses kom terug
Die getal Suid-Afrikaners, veral wit Suid-Afrikaners, wat emigreer is nie so hoog as wat aanvanklik vermoed is nie, luidens ’n verslag van SNI. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Walvis in visnette verstrengel
’n Span duikers het ’n walvis bevry wat in visnette langs die kus van Chili in Suid-Amerika vasgesit het. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Jurie moet nou besluit oor Trump se veldtoghoof
’n Jurie sal nou die lot bepaal van Paul Manafort (69), die man wat aan die hoof van pres. Donald Trump van Amerika se verkiesingsveldtog gestaan het. Nuus (16-08-2018)
Maroela Vaalrivier-ramp: ‘Rehabilitasie goed op dreef’
“Daar word daagliks minstens 1 500 megaliter gedeeltelik behandelde of onbehandelde riool in die Vaalrivier gestort.” Nuus (16-08-2018)
Maroela Saak teen LP se ‘moordenaar’ uitgestel
Die 31-jarige man wat verdink word van die moord op ʼn ANC-LP in Junie vanjaar in Johannesburg het Woensdag vlugtig in die Roodepoort-landdroshof verskyn. Nuus (16-08-2018)
Netwerk24 Dié hervorming hanteer jy met handskoene – megaboer
Grondhervorming moet as ’n spanpoging aangepak word en nie vir stemwerwing gebruik word nie, sê Charl Senekal, die grootste kommersiële boer in Suid-Afrika. Politiek (16-08-2018)