Netwerk24 Leerlinge brand bande, eis onderwysers
Die swart rook het dik oor die Molly Blackburn Secondary School in Kwanobuhle, Uitenhage, gehang. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Wonde nog rou, sê Marikana se ‘vergete’ weduwees
“Die hartseer sit nog vlak en die wonde is nog rou.”. Politiek (15-08-2018)
Netwerk24 Kalsbaskraal se mense ruk op oor huise
’n Groep inwoners van Kalbaskraal buite Malmesbury het Woensdag die strate ingevaar om hul misnoeë oor die tekort aan huise in die gebied te kenne te gee. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Gwede se grond-uitlating ‘nie weldeurdag’
Gwede Mantashe, die ANC-voorsitter, se uitlating dat ’n beperking van 12 000 ha geplaas word op die grootte van wit boere se plase, is “irrasioneel”. Politiek (15-08-2018)
Netwerk24 R2 milj. se dagga tydens klopjag gekry
Die polisie in die Wes-Kaap het tydens ’n klopjag op dagga ter waarde van bykans R2 miljoen beslag gelê. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 ‘Wildtuin ontaard in vakansieoord’
Die Krugerwildtuin het ontaard in ’n vakansieoord, sê Gerhard Smith, sameroeper van die nie-regeringsorganisasie Aikona!. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Onderwysvoorstelle in W-Kaap wek kommer, sê EE
Die onderwysdrukgroep Equal Education (EE) het sy kommer uitgespreek oor voorgestelde wysigings aan die Wes-Kaapse wet op skoolonderwys. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 ‘Byt op elke vlak waar dit seermaak’
“Sorg net dat jy by die tafel is, want anders is jy op die spyskaart.” Politiek (15-08-2018)
Netwerk24 ‘Bloem-verkeerslui’ boelie glo vroue
’n Bloemfonteinse vrou is geskok oor die optrede van ’n groep gewapende “verkeersbeamptes” wat haar vandeesweek na bewering geteister het. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 3 vas nadat lorrie met whisky gekaap is
Die polisie in Gauteng het drie mense in hegtenis geneem nadat ’n vragmotor met whisky ter waarde van miljoene rande gekaap is. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Leerlinge glo ontvoer, bedwelm in Kaapstad
Twee voorvalle waarin leerlinge na bewering ontvoer en bedwelm is, is by die Wes-Kaapse onderwysdepartement aangemeld. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Ouers in Gauteng moet antwoord oor plek in skole
Daar is derduisende aanbiedinge aan Gautengse ouers gedoen vir plekke in skole vir 2019 wat nog nie aanvaar of afgekeur is nie. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Veearts dood toe helikopter val
’n Veearts van Port Elizabeth is Woensdag dood in ’n helikopterongeluk op ’n wildreservaat in die Oos-Kaap. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 'Dis nie polisie se werk om Prasa se treine op te pas'
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) en die departement van vervoer moet sorg dat hul treine nie onder brandstigters, kabeldiewe en vandale deurloop nie. Dit is nie die … Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Pa vergiftig glo sy seun om wraak te neem op vrou
’n Pa wat na bewering sy eie seun vergiftig het om wraak te neem op sy vervreemde vrou, moet weer op 22 Augustus in die hof in Warrenton verskyn. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Daar is lewe ná die NVG, sê Abrahams
Shaun Abrahams, voormalige hoof van die nasionale vervolgingsgesag, sien uit daarna om tyd saam met sy familie deur te bring nadat die konstitusionele hof Maandag beslis het sy aanstelling deur pres. … Politiek (15-08-2018)
Netwerk24 Kleuter se lyk sit vas tussen plastiek, riete in Kliprivier
Die lyk van ’n tweejarige seuntjie wat amper twee weke gelede in die Kliprivier in Soweto geval het, is Dinsdag gevind. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 VS-boere erg omgekrap oor regering se planne
Boere is omgekrap oor die ANC se dreigement oor grondonteiening sonder vergoeding, asook oor “politiek-geïnspireerde plaasaanvalle en moorde”. Politiek (15-08-2018)
Netwerk24 Wild onwettig met honde gejag
AfriForum se buurtwag in Bultfontein het die afgelope week sewe mense vasgetrek wat glo onwettig wild met hul honde gejag het. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Knysna-raadslede se veiligheid verskerp ná moord
Veiligheidsmaatreëls vir raadslede van Knysna is verskerp nadat nog vier mense, onder wie ’n onafhanklike stadsraadslid asook ’n amptenaar van die munisipaliteit, Dinsdag vir die moord op ’n … Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Bakkie amper onder eetgoed landuit gesmokkel
’n Horde plastieksakke vol lekkergoed, aartappelskyfies en matrasse is deur vermeende motordiewe gebruik om ’n gesteelde bakkie toe te pak en te versteek. Nuus (15-08-2018)
Maroela Magaqa-fluitjieblasers vrees hul lewe, sê openbare beskermer
Twee fluitjieblasers in die Sindiso Magaqa-moordsaak is blootgestel aan ʼn moontlike sluipmoordaanval, weens nalatigheid deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens, aldus die openbare beskermer Busisiwe … Nuus (15-08-2018)
Maroela Ons het goeie vordering gemaak in Marikana, sê Lonmin
Die platinumvervaardiger Lonmin het gesê hy het beduidende vordering gemaak om gestand te doen aan sy toewyding tot die Marikana-gemeenskap. Nuus (15-08-2018)
Maroela SA’ner is wel in Duitsland gehelp, sê departement
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het Woensdag gesê hulle het kontak gemaak met ʼn Suid-Afrikaanse burger wat in Duitsland in nood verkeer, en gesê berigte dat die depart… Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Minnie se vriende glo nie dit was selfdood
Een van die laaste mense wat Mark Minnie lewend gesien het, sê sy “ou vriend” was nie die soort mens wat homself om die lewe sou bring nie. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Boer van Lutzville lewenslank tronk toe gestuur
Martin Visser, boer van Lutzville, was emosieloos toe hy Woensdag tot lewenslange tronkstraf gevonnis is weens die moord op ’n plaaswerker in 2015. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Polisie in hof nadat lyk ná ondervraging gevind is
Die drie polisielede wat by die moord van ’n verdagte in KwaZulu-Natal betrek word, het Woensdag in die landdroshof op Greytown verskyn. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Stormers glimlag breed met skoolbesoek
Elke drie wat die Stormers die afgelope seisoen gedruk het, het kinders al hoe breër laat glimlag. Nuus (15-08-2018)
Maroela Man in hof oor bomdreigemente
ʼn Man wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn toestel wat soos ʼn bom lyk wat vroeër vandeesmaand by die Taqwa-moskee in Vereeniging, Gauteng, geplant is, sal Donderdag na verwagting aansoek doen… Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Trane in kleedkamer waar vrou sê sy verkrag is
’n Vrou was in trane toe sy tydens ’n ondersoek ter plaatse van die streekhof in Bloemfontein weer die klubhuis van die Bloemfontein-gholfklub besoek het waar sy na bewering sowat drie jaar gelede … Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Wit en bruin Afrikaanses kry meer babas
’n Toename in die aantal babas wat wit en bruin Afrikaanssprekendes kry, is een van die redes waarom albei dié bevolkingsgroepe se getalle gaan toeneem. Nuus (15-08-2018)
Maroela Man gevonnis oor drie bejaardes se moord
Kershwin Goldstone (28) is Woensdag in die Pietermaritzburg-streekhof gevonnis in verband met die moord op drie bejaarde persone, tussen 88 en 92 jaar oud. Nuus (15-08-2018)
Maroela Kommer oor Mantashe se grondplafon van 12 000 hektaar
Organisasies het hul kommer uitgespreek oor Gwede Mantashe, voorsitter van die ANC, se uitlating dat ʼn beperking op grondeienaarskap ingestel moet word. Boere sal volgens dié bepaling tot 12 000 he… Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Woensdag, 15 Augustus
As jy 'n dol dag beleef en nie op hoogte is van die jongste nuus nie - hier is 'n oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Melkboer dra rooi baret, want ‘net EFF wil help’
“Ek dra my rooi EFF-baret omdat hulle die enigste organisasie is wat belangstel om melkboere te help,” sê Danie du Plooy, ’n boer van Bultfontein. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Tronkhoof moet in hof verduidelik oor laatkommery
Die hoof van veiligheid by die Pollsmoor-gevangenis moet aan die hof in Kaapstad verduidelik waarom beskuldigdes laat by dié hof aangebring word. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Vermiste man (30) in Bloemfontein gevind
Bertus Bauermeister (30) van Johannesburg, wat Maandagoggend spoorloos verdwyn het, is in Bloemfontein gevind. Nuus (15-08-2018)
Maroela Veearts sterf tydens Queenstown-helikopterongeluk
Een persoon is dood en een beseer toe ʼn helikopter Woensdag in ʼn wildreservaat naby Queenstown in die Oos-Kaap neergestort het. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Reën én dalk sneeu vir Kaap voorspel
Die Wes- en Oos-Kaap kan vandeesweek nog reën ontvang, met selfs ’n moontlikheid van sneeu oor hoogliggende dele. Nuus (15-08-2018)
Maroela Gordhan takel ouditberoep
Gordhan het hom daartoe verbind om die staatsbeheerde maatskappye binne die volgende ses maande te stabiliseer, dit oor die volgende twee jaar te hervorm en dit daarna strategies te rig vir die toe… Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Busdiens in George gedeeltelik hervat
Die busdiens van Go George, ’n geïntegreerde openbare vervoernetwerk, is Woensdag gedeeltelik hervat. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 ‘Ons is net gewone Suid-Afrikaners’
Die twee individue agter die enorme #GuptaLeaks-skandaal was net “gewone Suid-Afrikaners” met geen politieke motief hoegenaamd nie. Nuus (15-08-2018)
Maroela Pa ‘probeer normale lewe lei’ ná aanranding, weke in koma
“As dit wat gebeur het hom regtig gepla het, sou hy al lankal jammer gesê het.” Kyk ook hier na die briefie wat die voormalige o.20-Blou Bul-rugbyspeler glo na die tyd geskryf het. Nuus (15-08-2018)
Maroela Demografieverslag: Afrikaanssprekendes meer as sewe miljoen teen 2031
“Afrikaners en Afrikaans is hier om te bly en as ʼn mens dit eers besef, dan begin dit belangrik word om te bou aan ʼn langtermyntoekoms.” Nuus (15-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 15 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (15-08-2018)
Maroela Sendeling in Centurion met panga aangeval
“Ek het tydens die aanval die Here se teenwoordigheid by my beleef.” Nuus (15-08-2018)
Maroela Man dood gevind ná hy glo vriendin vermoor, vrou aanrand
Hy is in ʼn plas bloed aangetref met die vuurwapen wat langs hom gelê het. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Parker-tuig is op pad na die son
Die Parker Solar Probe sal die vinnigste mensgemaakte voorwerp nóg in die ruimte wees wanneer dié robottuig teen 692 018 km/h om die son begin wentel. Nuus (15-08-2018)
Maroela Raadslid, 4 ander vas ná moord op ANC-raadslid
Volgens die polisie is een van die verdagtes tans ʼn lid van Knysna se munisipale raad. Nuus (15-08-2018)
Maroela SA Express vlieg teen volgende week weer
Die staatsbeheerde lugdiens SA Express sal weer teen volgende week vliegtuie in die lug hê, het Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, Woensdagoggend aangekondig. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Ek het dit nie, sê Nxasana oor R10 m.
Mxolisi Nxasana, die voormalige direkteur van openbare vervolging, het in ’n eksklusiewe onderhoud met eNCA gesê dat hy nie die R10 miljoen kan terugbetaal nie omdat hy die geld bestee het. Politiek (15-08-2018)
Maroela Seun pleeg selfmoord ná skoolbestuur hom glo ‘boelie’
ʼn Ondersoek is van stapel gestuur na die dood van ʼn hoërskoolleerder van KwaZulu-Natal nadat bewerings aan die lig gekom het dat die seun homself om die lewe gebring het nadat hy glo deur die skool… Nuus (15-08-2018)
Maroela TV-kokkedoor sterk aan ná 4-uur-operasie
Opgewek en komies, soos kykers hom in die kykNET-werklikheidsreeks Kokkedoor leer ken het, sê hy hoewel hy baie pyn het ná die operasie, is hy vol hoop en steeds positief – al sal hy sodra hy genee… Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Geliefde inwoner van Bethlehem sterf
’n Geliefde inwoner van Bethlehem in die Oos-Vrystaat is Maandagaand dood nadat hy in sy huis inmekaar gesak het. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 ‘Mark sou nooit sy eie lewe neem’
“Dis loutere snert. Die Mark Minnie wat ek geken het, sou nooit sy eie lewe neem nie.” Nuus (15-08-2018)
Maroela Regering gryp in om indringer-kreefspesie te verwyder
“Die rede vir die teenwoordigheid van hierdie uitheemse en hoogs indringende spesie in die dam is nie duidelik nie, maar die anekdotiese verslae dui aan dat die krewe moontlik deur lede van die pub… Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 3 verdagtes in VBS-skandaal geïdentifiseer
Drie mense is tot dusver geïdentifiseer as verdagtes in die VBS Mutual Bank-skandaal waarby sowat R311 miljoen betrokke is. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Guptas sál uitgelewer word
In die Valke se ondersoeke na staatskaping is daar “geen heilige koeie nie” en die voortvlugtige Gupta-familie sal aan Suid-Afrika uitgelewer word as hulle weens staatskaping in ’n Suid-Afrikaanse … Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Lutzville-boer probeer eie lewe neem in tronk
Martin Visser, die boer van Lutzville wat Dinsdag skuldig bevind is daaraan dat hy 'n plaaswerker vermoor het, het homself met sy baadjie probeer ophang. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Johann Heunis se moordverhoor uitgestel
Justice Sethlangu (36), wat daarvan beskuldig word dat hy Johann Heunis voor sy dogtertjie doodgeskiet het, het Woensdag in die hooggeregshof in Pretoria verskyn. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 2 broers sterf in digte mis naby Hopefield
Twee broers wat onafskeidbaar was, is Saterdagoggend in ’n ongeluk in digte mis buite Hopefield aan die Weskus dood. Nuus (15-08-2018)
Maroela Miljoene rande om Kaapse fasiliteite te beveilig
Dié fasiliteite sluit in klinieke, biblioteke, gemeenskapsentrums, sportvelde en oorde wat gereeld deurloop onder vandalisme en ander misdaad. Nuus (15-08-2018)
Maroela Ma se toestand nog ‘onveranderd’ ná botsing waarin baba sterf
Sy het ’n geheuespan van slegs vyf tot tien minute. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Munisipaliteite word R139 mjd. geskuld vir dienste
Munisipaliteite word R139 miljard geskuld vir dienste gelewer en dit is een van die groot redes waarom hulle Eskom nie kan betaal nie. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Departement krap kop oor ‘skoolboek’ oor seks
Die onderwysdepartement ontken dat ’n boek wat beskryf hoe ’n man en ’n vrou seks het, een van sy handboeke is. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Beperk grondbesit tot 12 000 ha, vat die res
Gwede Mantashe, ANC-voorsitter, sê die Grondwet moet gewysig word sodat grondeienaarskap tot 12 000 ha beperk kan word en wit boere wat meer as dít besit, moet dit sonder vergoeding aan die regering … Politiek (15-08-2018)
Netwerk24 Rondloperleeu naby Malelane gewaar
Gemeenskappe is gewaarsku dat daar ’n leeu in die omgewing van Malelane in Mpumalanga ronddwaal. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 VF Plus-egpaar ontvrede met polisie ná inbraak
Die polisie is onbevoeg om ordentlike opvolgwerk ná ’n misdaad te doen en behoorlik met slagoffers te kommunikeer oor die vordering wat gemaak word, sê Tammy Wessels (32), Vryheidsfront Plus-lid in … Nuus (15-08-2018)
Maroela TV-boer weer in hof oor ‘bedrog’
“Die beskuldigde is met ʼn waarskuwing vrygelaat en is ook gewaarsku om nie met staatsgetuies kontak te maak nie.” Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Minnie se lykskouing afgehandel
Die lykskouing op Mark Minnie, medeskrywer van die boek, Die Seuns van Bird Island, is Dinsdag gedoen. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Bejaarde boer in hof oor veediefstal
’n Bejaarde boer van Lindley, Jacob Mofekeng (76), het Woensdagoggend op aanklag van veediefstal in die dorp se landdroshof verskyn. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Dosent se ‘ontstellende’ woorde ondersoek
Studente by die Universiteit van Kaapstad (UK) eis die kop van een van hul dosente nadat hy na bewering seksistiese inskrywings op Facebook geplaas het, waarin hy onder meer ook erken het dat hy … Nuus (15-08-2018)
Maroela Foto’s: Polisie slaan toe op daggalaboratorium
Die verdagtes, tussen 25 en 45 jaar oud, het glo op ʼn plaas met dagga en daggaolie (kannabisolie) handel gedryf. Nuus (15-08-2018)
Maroela Universiteit doen stappe oor werknemer se FB-plasing
“Die inhoud van hierdie plasing is ernstig, onaanvaarbaar en ontstellend en strook glad nie met die universiteit se waardes nie.” Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 30 dakloos ná brand in Manenberg
Altesaam 30 mense is dakloos gelaat nadat twee informele strukture heeltemal verwoes is en ses wonings ernstige brandskade opgedoen het in ’n brand wat Dinsdagaand by ’n woonstelblok in Manenberg … Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Raadslid vas ná moord op kollega
Nog vier verdagtes, waaronder ’n 58-jarige raadslid van Knysna, is in hegtenis geneem in verband met die moord op Victor Molosi, ’n ANC-raadslid van Knysna. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 ’n Klavier van sjokolade!
Mensig! Wie sal die versoeking kan weerstaan om op dié klavier se klawers te speel? Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Die waarheid sal uitkom
“Mark sou nooit so iets gedoen het nie, nooit! Die waarheid gaan uitkom, dit kan ek julle waarborg.” Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Skool skors meisies wat glo 20 minute lank soen
Twee skoolmeisies van die Inanda Seminary, ’n Christelike private meisieskool naby Durban, is geskors nadat hulle mekaar gesoen het. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Dagga groei geil in hidroponiese kwekery
Drie verdagtes verskyn na verwagting Woensdag in die landdroshof in Umzinto, KwaZulu-Natal, op aanklag dat hulle handel dryf in dagga. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 ‘Bendelid’ doodgeskiet
Die polisie ondersoek ’n moordsaak nadat ’n 30-jarige man in ’n vermeende bendeskietery in Belhar, Kaapstad, doodgeskiet is. Nuus (15-08-2018)
Maroela Verdagte in hof vir LP se moord
ʼn 31-jarige man verskyn Woensdag in ʼn Johannesburgse hof in verband met die skietdood van ʼn ANC-LP in Junie vanjaar in Roodepoort. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Oor 13 jaar is daar 7 m. wat Afrikaans praat
Die getal Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika gaan teen 2031 tot meer as sewe miljoen styg, wat bykans 270 000 meer is as die nasionale sensus van 2011. Nuus (15-08-2018)
Maroela Kabeldiefstal laat pendelaars tydelik gestrand
Die maatskappy het vir geduld van pendelaars en werkgewers gepleit weens moontlike vertragings. Nuus (15-08-2018)
Maroela Hierdie is die lekkerste stede om in te woon
Aspekte wat oorweeg word sluit onder meer in die voorkoms van geweldsmisdaad, beskikbaarheid en kwaliteit van gesondheidsorg, vlak van korrupsie, kos en drank, klimaat en temperatuur en beskikbaarh… Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Vrou van ‘Boersoek’ in hof
Toanette Els (23) van Modimolle (Nylstroom) het Woensdag vlugtig in die landdroshof op die dorp verskyn op ’n aanklag van bedrog. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Hy was Mannetjies, my broer
Die enigste foto wat Adam (Mannetjies Dukvreet) Pieterse (33) se familie van hom het, is die een in sy identiteitsdokument en dit is geneem toe hy 17 jaar oud was. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Robert Sobukwe se weduwee (90) dood
Zondeni Veronica Sobukwe, die weduwee van die struggle-leier en PAC-stigter, Robert Sobukwe, is in die ouderdom van 90 jaar oorlede. Nuus (15-08-2018)
Maroela Afrikaners: ‘Ons is nie so min soos wat ons gedink het nie’
Hoekom is dit belangrik om dit te weet? Volgens Connie Mulder, hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI), moet enige organisasie wat oplossings vir ʼn bevolkinggroep wil bied, weet hoeveel… Nuus (15-08-2018)
Maroela Minnie was ‘baie opgewonde’ oor Bird Island-boek
“Dit is te laat vir hom, maar nie vir die slagoffers nie.” Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 ‘Nog niks dui op moord’
Die polisie in Port Elizabeth se ondersoek na die dood van Mark Minnie, een van die skrywers van Die seuns van Bird Island, is nog steeds een van selfdood. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Man (30) wat verdwyn weer veilig tuis
’n Johannesburgse man wat Maandagoggend spoorloos. Nuus (15-08-2018)
Maroela ‘SuperSport’-rugbykommentator steeds kritiek  
“Al wat ons nou kan doen is wag en kyk.” Nuus (15-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Het Zille nou finaal ‘gekoloniaaltwiet’?
Met die land se nuusfokus wat vinnig al hoe meer na die kwessie van die ANC se beplande grondonteiening sonder vergoeding ingetrek word, het premier Helen Zille se jongste twiet oor kolonialisme kw… Nuus (15-08-2018)
Maroela Drie vas oor mortier, projektiel in Nelspruit
Drie mans is Dinsdag in Nelspruit in hegtenis geneem toe hulle probeer het om twee peperduur projektiele in die middestad te verkwansel. Nuus (15-08-2018)
Maroela Vier vas ná gewelddadige Nelspruit-betogings
Winkels wat deur buitelanders besit word sowel as ʼn drankwinkel is geplunder. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Hof se skokbevindings oor priesters wat molesteer
Die hooggeregshof in die Amerikaanse deelstaat Pennsilvanië het bevind 300 priesters het meer as 1 000 kinders oor 'n tydperk van 70 jaar gemolesteer. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Reddingswerkers hoor geskree van vasgekeerde mense
Reddingswerkers in Genoa, Italië, waar ’n groot deel van die Morandi-brug Dinsdag ineengestort het, het tot in die nag gesoek na oorlewendes. Minstens 26 mense is dood toe die 50 m hoë deel van die … Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 Deelnemer aan Boer soek ’n Vrou terug in hof
Die deelnemer aan die gewilde TV-werklikheidsreeks, Boer soek ’n Vrou, wat van bedrog aangekla is, verskyn na verwagting Woensdag weer in die landdroshof in Modimolle (Nylstroom) in Limpopo. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 'Massiewe regsaksie' kom oor water
Die waterkenner prof. Anthony Turton wil toesien dat ministers en amptenare vir die ernstige besoedeling van Suid-Afrika se waterbronne boet. Nuus (15-08-2018)
Maroela 21 vas ná gewelddadige betogings in Limpopo
“Die betogers het geëis dat ʼn moordverdagte se aansoek om borgtog geweier word.” Nuus (15-08-2018)
Maroela Onderwyseres sterf ná skietwond aan bolyf
Volgens die polisie het familie haar na die hospitaal gehaas en die polisie ontbied. Nuus (15-08-2018)
Netwerk24 3 vas wat glo mortiere smous
Drie mense is Dinsdag in Mbombela (Nelspruit) in hegtenis geneem nadat hulle glo probeer het om twee mortiere teen R300 000 elk te verkoop. Nuus (15-08-2018)
Maroela ‘Waarnemende NVG-hoof sal homself nou moet bewys’
Die aanstelling van dr. Silas Ramaite as waarnemende NVG hoof is met gemengde reaksies aanvaar. Nuus (15-08-2018)