Netwerk24 'Ek sal SA weer wil dien' - Shaun
Die vingerafdruk van oudpres. Jacob Zuma se inmenging in die nasionale vervolgingsgesag (NVG) was duidelik te sien. Politiek (13-08-2018)
Netwerk24 17-jarige 8 jaar tronk toe weens verkagting, inbraak
’n Tienerseun van die Oos-Kaap is Maandag vir agt jaar lank tronk toe gestuur nadat hy aan verkragting en huisbraak skuldig bevind is. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Onteieningslys ‘vals’
Die lys is vals, sê die regering. “Wys ons dan die regte een,” eis sommige in die opposisiepartye en burgerregteorganisasies. Politiek (13-08-2018)
Netwerk24 Polisie kry nóg ’n wapen terug ná betogings
Die polisie het ’n derde vuurwapen, ’n haelgeweer, teruggekry wat tydens gewelddadige betogings in Zwelihle, Hermanus, van die polisie afgevat is. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 5 vas oor bedrog met lisensies in Delmas
Vyf mense is Maandag in hegtenis geneem in verband met korrupsie by ’n lisensie-kantoor in Delmas, Mpumalanga. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 17 vas ná geweld by UKZN
Minstens 17 studente is Maandag op die Universiteit van KwaZulu-Natal se Westville-kampus in hegtenis geneem ná ’n gewelddadige betoging. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Polisie hou sake in Houtbaai dop
Die polisie hou die situasie in Houtbaai in die Wes-Kaap fyn dop nadat betogings Maandagmiddag weer daar uitgebreek het. Nuus (13-08-2018)
Maroela Taalbul Christo van Rensburg oorlede
Prof Christo Janse van Rensburg, een van die bekendste Afrikaanse taalkundiges, is Maandag in die ouderdom van 80 oorlede. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 ‘Regering vernietig Afrikaanse gemeenskap’
Die Suid-Afrikaanse regering beskou nie die Afrikaanse gemeenskap as deel van die toekoms nie, sê Flip Buys, voorsitter van Solidariteit. Politiek (13-08-2018)
Netwerk24 Polisie ondersoek voorval waarin hond tiener byt
’n Bloemfonteinse tiener moes steke aan haar binneboud en vinger kry nadat ’n hond haar aangeval het. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Cyril sal NVG nou regruk, sê ANC
Die ANC is vol vertroue dat pres. Cyril Ramaphosa die nasionale vervolgingsgesag (NVG) gaan regruk. Politiek (13-08-2018)
Netwerk24 Nedersetting sonder krag ná lamppaal vlam vat
Sedert sy totstandkoming in 2008 het die inwoners van die Harry Gwala- informele nedersetting, Oos-Londen, geen toegang tot wettige elektrisiteit nie. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Man in hof ná slenters op web
’n Man wat na bewering deel uitmaak van ’n aanlynslenter-sindikaat in die Wes-Kaap, het Maandag in die hof verskyn. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Boere geskok, maar ‘dankbaar vir waarskuwing’
Pres. Cyril Ramaphosa se uitsprake dat grondonteiening sonder vergoeding ingestel kan word sonder enige negatiewe uitwerking, is soos om te sê jy gaan die KFC-franchise aggressief uitbrei, maar geen … Politiek (13-08-2018)
Netwerk24 Vrystaat wil op wit boere steun – LUR
Die Vrystaatse 6 560 kommersiële boere het op hul eie stoom gekom waar hulle is, sonder die provinsiale departement van landbou en landelike ontwikkeling se hulp. Dit is tyd om aan hul deur te gaan … Politiek (13-08-2018)
Maroela Gesteelde eiendom aan Kaapstad-stadion terugbesorg
Die Stad Kaapstad het Maandag sy dankbaarheid uitgespreek vir ʼn groep jong seuns en ʼn vrou wat gesteelde goedere aan die Vygieskraal-stadion in Athlone terugbesorg het. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Vrou getuig oor bloed aan kêrel se klere
’n Vrou het in die hof getuig oor die gebeure van vyf jaar gelede nadat ’n egpaar op hul plaas in die Bronkhorstspruit-omgewing aangeval en beroof is. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Polisie ‘doen niks’ om grondbesetters te keer
’n Grondeienaar van Burgersfort se bakkie is met klippe bestook deur grondbesetters teen wie hy ’n dringende tussentydse interdik verkry het. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Hartseer einde vir Antarktiese rob
Die verhaal van ’n ongewone besoeker, ’n jong Antarktiese pelsrob wat by Glentana in die Suid-Kaap uitgespoel het, het hartseer geëindig. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Man in aanhouding doodgeskiet
Onbekende aanvallers het na bewering ’n man (38) in polisieaanhouding doodgeskiet nadat hulle ’n Oos-Kaapse polisiekantoor bestorm het. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 ‘Ek was nog nooit in Rory se vliegtuig,’ sê Trollip
Veliswa Mvenya, voormalige voorsitter van die DA in die Oos-Kaap, het gister in die naamskendingsaak van Nontuthuzelo Jack (50) getuig. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Tweede semester begin by Fort Hare
Ná ’n staking van agt weke het die Universiteit van Fort Hare se tweede semester gister amptelik begin. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 2 bly in aanhouding
’n ANC-lid wat glo verlede Woensdag op ’n geldwa in Bloemfontein toegesak en met R100 000 weggekom het, was op waarskuwing uit toe hy die rooftog na bewering gepleeg het. Nuus (13-08-2018)
Maroela #FeesMustFall-aktivis beken skuld
Bonginkosi Khanyile, studenteaktivis van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het Maandag skuld beken op vier van die 13 aanklagte teen hom wat verband hou met die gewelddadige #FeesMustFall-betog… Nuus (13-08-2018)
Maroela Nxasana verwelkom uitspraak in grondwethof
Mxolisi Nxasana, die voormalige hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), het gesê hy is tevrede met die uitspraak in die grondwethof wat Shaun Abrahams se aanstelling in 2015 tersyde gestel h… Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 ‘My vrou is my rots’
Hy weet hy en sy gesin sal vir berading moet gaan oor wat met hom gebeur het en omdat sy gesin nou eers daarvan uitvind. Nuus (13-08-2018)
Maroela Gautrein-werkers dreig oor finansiële state
Die Federation of Unions of South Africa (Fedusa) het Maandag gedreig om die Gautrein-operateur na die konstitusionele hof te sleep nadat die maatskappy glo geweier het om sy finansiële state openb… Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 'Parlement moet inspraak hê in aanstel van NVG'
Die parlement behoort regstreeks betrokke te wees by die aanstelling van die NDOV om ontslae te raak van politiekery by die NVG. Politiek (13-08-2018)
Netwerk24 Streekleiers ondersteun ANC-hoë in saak
Die hofverskyning van die ANC se adjunkvoorsitter is as so belangrik beskou dat lede van die ANC se uitvoerende komitee die hofsitting bygewoon het. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Talentvolle musikant dood op 25
’n Jong, talentvolle musikant wat reeds van die ouderdom van twee jaar af die tromboon bespeel, is die naweek aan natuurlike oorsake dood. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Vier lande gaan praat oor Sirië
Rusland het Maandag bekend gemaak dat ’n vierledige beraad oor Sirië vir die “nabye toekoms” beplan word. Nuus (13-08-2018)
Maroela KFC-aanrandingsaak uitgestel
Die saak teen vyf mans van Pretoria wat daarvan beskuldig word dat hulle verlede jaar ʼn egpaar by KFC aangerand het, is Maandag in die landdroshof in Pretoria-Noord uitgestel. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 DA spog met suksesse van stadsrade
Te midde van die “korrupte” munisipaliteite wat die DA geërf het, werk die party hard om dié situasie om te draai. Politiek (13-08-2018)
Maroela ‘Hoë petrolprys moet sterf,’ sê Durban-betogers
ʼn Lykswa en ʼn kis was Maandag die fokuspunte van ʼn optog in Durban se middestad waar betogers geëis het dat hoë petrolpryse moet “sterf”. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Glynnis, Thuli of Pikoli kan dalk opvolg by NVG
Die naam van adv. Glynnis Breytenbach, ’n voormalige aanklaer van die NVG, is genoem as ’n moontlike opvolger vir adv. Shaun Abrahams as NDOV. Politiek (13-08-2018)
Netwerk24 Maandag, 13 Augustus
As jy vandag nie kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie, het ons vir jou 'n oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Charlie, eienaar herenig na ongeluk
’n Hondjie wat verlore geraak het ná ’n motorongeluk op die N2 buite Albertinia in die Suid-Kaap, is ongedeerd gevind danksy ’n oplettende weldoener. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Boere ‘voel blootgestel’ oor plaaslys, sê Agri SA
AfriForum se publisering van ’n lys waarop die name van sowat 200 plase verskyn wat glo vir grondonteiening sonder vergoeding geoormerk is, kan die ekonomie erge skade berokken. Politiek (13-08-2018)
Netwerk24 Koreas praat weer volgende maand
Noord- en Suid-Korea het Maandag ooreengekom om ’n beraad in September te hou. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Man in ‘verdagte Hilux’ met AK47 betrap
’n Man van 32 jaar is Sondagaand in hegtenis geneem ná ’n jaagtog deur die polisie. ’n AK47 is in die man se huis gevind. Nuus (13-08-2018)
Maroela Besetters sak toe op grond in Pta-Oos
Luidens ʼn wyksraadslid is die besetters later van die toneel weg, sommige volgens hom in ʼn Mercedes-Benz en ʼn Range Rover, en het hulle geskree dat hulle die grond met mag sal afvat. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Blombedding-moordverhoor begin in Januarie
Die saak van die egpaar wat aangekla word van die moord op Wynand Hibbers (42), word volgende jaar in die hooggeregshof in Port Elizabeth aangehoor. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Vis via Kaap na Houtbaai gebring
Vissersbote mag vir eers nie hul vis in die Houtbaai-hawe gaan aflaai nie en moet dit al die pad na die Kaapstad-hawe neem weens die onrus wat Sondag uitgebreek het. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Fietsryer wat geskiet is, sterk goed aan
Die 51-jarige man wat Saterdagoggend twee keer geskiet is terwyl hy fietsgery het by die Wieg van die Mensdom by Krugerskorp, sal ten volle herstel. Nuus (13-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 13 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (13-08-2018)
Maroela Foto’s: Talle sterf, huise verwoes in oorstromings
“Die invloed van hierdie ramp sal na verwagting nog lank gevoel word.” Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Dit was ’n eer om NVG te dien
Dit was vir hom ’n groot eer om Suid-Afrika in die NVG te kon dien en hy hoop om in die toekoms weer sy land tot diens te kan wees. Politiek (13-08-2018)
Maroela Afrigter wat glo met seuns lol weer in hof
Minstens 23 seuns tussen 14 en 16 jaar oud het na vore gekom as klaers. Nuus (13-08-2018)
Maroela Kampsbaai-moord: Novella glo die ‘swart skaap’ van familie
Die hof het gehoor die paartjie se verhouding is deur konflik gekenmerk en dat Alban soms vir Novella fisiek aangeval het. Nuus (13-08-2018)
Die Voorblad VF Plus soek amptelike lys van 139 plase
Die VF Plus het reeds verlede week ʼn amptelike parlementêre vraag gevra aan die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Maite Nkoana-Mashabane, oor die lys van 139 plase wat die ... Politiek (13-08-2018)
Netwerk24 Leerling vryf onnie se boud
’n Gr. 10-leerling van Lenasia Secondary School in Johannesburg is tydelik geskors nadat hy glo aan ’n onderwyser se boud gevat en die onderwyser getreiter het. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 'Fiktiewe' lys oor plase bring ‘onnodige spanning’
Die “fiktiewe lys” eiendomme wat die afgelope naweek versprei is, is daarop gemik om “onnodige spanning” te veroorsaak. Politiek (13-08-2018)
Netwerk24 DA-munisipaliteit in Limpopo se geldsake ondersoek
’n Forensiese ondersoek is onderweg na een van die twee munisipaliteite in Limpopo wat deur ’n DA-koalisie beheer word. Nuus (13-08-2018)
Maroela Man met AK47 betrap
ʼn 32-jarige man is Sondagaand in Kaapstad in hegtenis geneem nadat ʼn AK47-aanvalsgeweer in sy besit gevind is. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Só gaan DA die ‘onstabiliteit in Kaapstad vererger’
Die DA se “plan B” om ’n tydelike burgemeester vir die Kaapse metroraad aan te stel totdat die premier, Helen Zille, haar termyn uitgedien het, sal net die onstabiliteit in Kaapstad vererger, sê die … Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Verdagte koop glo klere, skoene ná moord, roof
’n Dag nadat Marie Verwey, gastehuiseienaar van Paradyskloof in Stellenbosch, vermoor is, het een van haar vermeende moordenaars by die huis opgedaag met nuwe klere en skoene en erken hy het haar … Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Oudregter Arrie Hattingh dood
Oudregter Arrie Hattingh (74) is Maandagoggend in sy huis in Stanford in die Wes-Kaap dood nadat sy gesondheid die afgelope tyd stelselmatig agteruitgegaan het. Nuus (13-08-2018)
Maroela Man deur aanvallers in polisiesel doodgeskiet
Die man sou vandag in die hof verskyn het. Nuus (13-08-2018)
Maroela Gautrein-staking verby
Die staking van twee weke deur Gautrein-werkers het tot ʼn einde gekom nadat die werkers en Bombela, wat die Gautrein bedryf, ʼn skikking bereik het. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Ramaphosa bestudeer hofbeslissing oor Abrahams
Pres. Cyril Ramaphosa bestudeer die konstitusionele hof se uitspraak wat adv. Shaun Abrahams, hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), se aansoek om appèl teen sy verwydering uit dié pos met … Politiek (13-08-2018)
Netwerk24 Oorstromings in Indiese toeristestreek eis 37
Minstens 37 mense is dood en duisende ander moes ontruim word ná “ongekende” oorstromings in ’n gewilde toeristestreek in die suide van Indië. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Kovsie-student baklei teen rasta-aanvaller
’n Student van Bloemfontein het Maandag vroegoggend op haar knieë steeds teen haar aanvaller terugbaklei toe sy in die Universitas-woonbuurt aangeval is. Nuus (13-08-2018)
Maroela Agri SA kap na AfriForum oor ‘onteieningslys’
Agri SA het Maandag uitgevaar teen AfriForum se bekendmaking van ʼn lys plase wat na bewering gewaarmerk is om sonder vergoeding onteien te word en aangevoer dié bekendmaking het tot paniek onder gr… Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Wat jy moet weet
Die konstitusionele hof in Johannesburg het Maandag oudpres. Jacob Zuma, adv. Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolgings (NDOV), en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) ’n … Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Sê oor plaaslys, vra AfriForum
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n beroep gedoen op Maite Nkoana-Mashabane, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, om uitsluitsel te gee oor die lys van plase wat die … Politiek (13-08-2018)
Maroela Eskom dreig werknemers met stappe ná stakings
NUM en Numsa het gesê hulle sal slégs ʼn ooreenkoms teken as Eskom die voorneme van dissiplinêre stappe laat vaar. Nuus (13-08-2018)
Die Voorblad Hoof van Nasionale Vervolging mag nie weer ‘n politieke aanstelling wees nie
Die aanstelling van die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) moet voortaan sonder enige politieke invloed of inmenging geskied om weer geloofwaardigheid in dié kantoor te vestig. Vandag se … Politiek (13-08-2018)
Maroela ‘Daar bestaan geen onteieningslys nie’
Te midde van wydverspreide kommer onder boere en grondeienaars het die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming gesê daar bestaan nie ʼn lys van eiendomme wat geoormerk is om sonder… Nuus (13-08-2018)
Maroela Geboue brand in Houtbaai ná ‘stroper’ vermis raak
ʼn Groep ontstoke inwoners het Sondag in Houtbaai in Kaapstad opgeruk en minstens twee geboue, waaronder ʼn pakkamer van die departement van landbou, bosbou en visserye, aan die brand gesteek. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 ‘Ramaphosa het nou kans om regte ding te doen’
Die besluit van die konstitusionele hof om adv. Shaun Abrahams finaal die trekpas te gee as die baas van die nasionale vervolgingsgesag, is net so belangrik soos die destydse beslissing oor oudpres. … Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 2 Griekse dorpies weens brand ontruim
Twee dorpies moes Sondag ontruim word nadat ’n groot bosbrand op die Griekse eiland Evia, naby Athene, uitgebreek het. Nuus (13-08-2018)
Maroela Toeris wat foto’s neem deur seekoei doodgebyt
Die styging in damvlakke dra glo by tot ʼn toename in seekoeiaanvalle aangesien die diere nader aan hotelle en plase moet beweeg vir voldoende weiding. Nuus (13-08-2018)
Maroela Tekenprent: Ek sou kon doen met ‘n miljoen
Die tekenprentkunstenaar Jerm deel hierdie tong-in-die-kies-tekenprent met Maroela se lesers. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Agri SA pak AfriForum oor lys van plase
Agri SA het AfriForum Maandagoggend van onverantwoordelikheid beskuldig omdat dié organisasie, sonder enige bevestiging, name van sowat 200 plase bekend gemaak het wat glo geoormerk is om sonder … Politiek (13-08-2018)
Netwerk24 Staking by Gautrein verby
Die Gautrein-staking het Maandag tot ’n einde gekom nadat die werknemers ’n aanbod aanvaar het. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Saak uitgestel vir slotbetoë
Jason Rohde se regspan het Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad die regter ingelig dat niemand anders geroep gaan word om namens Rohde te getuig nie. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Shaun Abrahams moet NVG-pos ontruim
Die eindfluitjie het vir adv. Shaun Abrahams as die direkteur van nasionale vervolgings geblaas. Nuus (13-08-2018)
Maroela Grondwethof beslis oor NVG-hoofde
Die konstitusionele hof het Maandag beslis die verwydering van Mxolisi Nxasana as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) was ongrondwetlik en dat die aanstelling van Shaun Abrahams in sy ple… Nuus (13-08-2018)
Maroela Inhegtenisneming lei tot groot perlemoenvonds
Die inhegtenisneming van twee buitelandse mans het tot die beslaglegging op perlemoen van nagenoeg R15 miljoen gelei. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Kinders onder 36 wat in yslike ontploffing sterf
Vroue en kinders is onder die 36 mense wat Sondag in Sirië dood is toe ’n gebou waar ammunisie geberg is, ontplof het. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Gautrein-staking dalk Maandag verby
Die Gautrein-staking bereik Maandag sy 15de dag, maar die provinsiale departement van vervoer is optimisties dat die einde in sig is. Nuus (13-08-2018)
Maroela Wag kritiek ná verdagtes losbrand
Volgens die polisie kon die veiligheidswag daarin slaag om vir hulp te roep op sy radio nadat hy geskiet is. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 9 dood in brand by hospitaal in Taiwan
Minstens nege mense is dood in ’n brand by ’n hospitaal in Taiwan. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Rohde-verhoor dalk vandag klaar
Jason Rohde se regspan moet sê of nog getuies geroep gaan word in sy verdediging. Indien nie, sal die verdediging sy saak moet sluit en sal die staat en verdediging hul slotbetoë moet lewer. Volg die … Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Hof beslis oor Abrahams se aanstelling
Die konstitusionele hof lewer Maandag uitspraak oor die grondwetlikheid vanadv. Shaun Abrahams se aanstelling as hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG). Volg Netwerk24 se regstreekse dekking … Nuus (13-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Ramaphosa – prins van los drade?
’n Gewoonlik gesaghebbende en gerespekteerde radioprogram het gisteraand geklink soos ’n lys van los drade in die land waar die vlamme van hoop vir regruk nog plek-plek hoog brand. Is pres. Cyril R… Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Polisie kry R9,5 m. se perlemoen
Nadat die polisie twee buitelanders Sondag op aanklag van die besit van smokkelperlemoen in hegtenis geneem het, het verdere ondersoek hulle na ’n tweede huis gelei waar smokkelperlemoen op groot … Nuus (13-08-2018)
Maroela Rand swakste nóg teen dollar in 2 jaar
Die rand het Maandag die swakste nóg in meer as twee jaar teen die Amerikaanse dollar presteer toe die geldeenheid tot verby die R15-kerf getuimel het. Nuus (13-08-2018)
Maroela Koos Human se afsterwe betreur
“Human was ’n kleurryke persoonlikheid wie se aandeel aan die ontwikkeling van die uitgewersbedryf in Suid-Afrika onvolprese is.” Nuus (13-08-2018)
Maroela Gautrein-staking ‘dalk gou verby’
Ismail Vadi, LUR vir vervoer in Gauteng, het gesê hy is “versigtig optimisties” dat die voortslepende Gautrein-staking binnekort tot ʼn einde sal kom. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Regses loop hul vas in Washington
’n Groot groep betogers het Sondag die sowat twee dosyn wit-nasionaliste wat in Washington bymekaargekom het as deel van die “Unite the Right 2”-betoging, oorskadu. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Taiwannese toeris dood ná seekoei hom aanval
’n Toeris van Taiwan is dood en ’n ander beseer nadat ’n seekoei hulle aangeval het. Dit kom nadat hulle die dier probeer afneem het ten tyde van ’n besoek aan ’n wildreservaat by die Naivasha-meer, … Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Binnelandse sake se dienste hervat
Die departement van binnelandse sake het bevestig sy dienste hervat weer Maandag nadat ’n kragonderbreking by die staat se inligtingstegnologieagentskap (Sita) Vrydag dienslewering landwyd onderbreek … Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Op toneel van ongeluk wat Britse ma en kind eis
Drie motors was betrokke by die ongeluk waarin twee Britse toeriste – ’n ma en kind wat aangetroude familie van koningin Elizabeth was – en die bestuurder van ’n ander voertuig dood is. Nuus (13-08-2018)
Maroela Man vas ná 11-jarige uit ouerhuis verdwyn
ʼn Man sal Maandag in die Pinetown-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn nadat ʼn 11-jarige meisie, wat verlede maand vermis geraak het, by sy huis gevind is. Nuus (13-08-2018)
Maroela Man vas oor lyk in dam
Volgens die polisie was jong seuns besig om suikerriet te sny toe hulle die liggaam in die dam gesien en die polisie ontbied het. Nuus (13-08-2018)
Maroela Ma vertel van trauma ná sy ‘verkragter’ doodsteek
Die vrou is in September verlede jaar in hegtenis geneem nadat sy een van drie mans doodgesteek het toe sy na bewering op hulle afgekom het waar hulle besig was om haar 27-jarige dogter te verkrag. Nuus (13-08-2018)
Netwerk24 Verhongerde krok uit gat gered
Daar is kere wat ’n meisie haar trots in haar krokodilvel-sak moet steek as sy wanhopig in ’n donker put dryf. Nuus (13-08-2018)