Netwerk24 Aangetroude familie van koningin verongeluk in KZN
Aangetroude familielede van koningin Elizabeth het Saterdag in Suid-Afrika verongeluk. Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Boere sal reg gebruik om grondgrype teen te staan
Boere gaan alles in hul vermoë doen om hul grond te beskerm – dit kan regsprosesse insluit en om besettings teen te staan. Politiek (12-08-2018)
Netwerk24 Paniek oor lys plase vir ‘onteiening’
“Ek was een uur die baas van ’n plaas, maar die volgende uur is ek ’n vlugteling. Ek is niks nie.” Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Regsaksie kan volg oor lys met 200 plase
’n Gesamentlike regsaksie word beoog nadat AfriForum ’n lys bekom het waarop bykans 200, en nie 139 plase nie, se name verskyn wat klaarblyklik geoormerk word vir onteiening sonder vergoeding. Politiek (12-08-2018)
Netwerk24 Donker wolke pak saam oor grond
Die publikasie van ’n lys met name van plase daarop wat skynbaar geoormerk is om sonder vergoeding onteien te word, het onnodig paniek veroorsaak. Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Nasa se ‘sontuig’ suksesvol gelanseer
’n Nasa-verkenningstuig wat inligting oor die son gaan insamel, is Sondag suksesvol vanaf Cape Canaveral in Florida, Amerika, gelanseer. Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 ‘Stuit stropery of olifante gaan hier verdwyn’
Gemiddeld 55 olifante word elke dag in Afrika vir hul ivoor van kant gemaak. Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Noodoproep kos Peche sy wenkans
Die ervare Franse alleenvaarder Philippe Peche was sowat 1 500 seemyl van Kaapstad in die moeilikheid nadat hy laat weet het sy seiljag het probleme. Nuus (12-08-2018)
Maroela Binnelandse sake kan weer dienste hervat
Die kragonderbreking Vrydag by die staat se inligtingstegnologieagentskap het veroorsaak dat die departement van binnelandse sake nie dienste by enige van sy kantore landswyd kon lewer nie. Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Nóg reën kom, sê Weerdiens
Nog reën kan Maandagoggend oor die Suidwes-Kaap voorkom, met ’n 30%-kans op reën die middag in dele van die Suid-Kaap en Oos-Kaap. Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 3 vas ná brande in Houtbaai
Drie mense is aangekeer in verband met openbare geweld gedurende betogings in Houtbaai. Nuus (12-08-2018)
Maroela DA: ‘ANC gebruik grondkwessie om kiesers te paai’
Volgens mediaberigte het die ANC se topses toegang gekry tot die ongeveer 700 000 geskrewe voorleggings wat deur die publiek gelewer is oor die voorgenome wysiging van die grondwet om onteiening so… Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Seun oorleef vliegramp in Indonesië
Indonesiese ondersoek- en reddingspanne het agt slagoffers en een oorlewende gevind nadat ’n klein vliegtuig in Papua, Indonesië se mees oostelike provinsie, neergestort het, het die polisie Sondag … Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Gewonde fietsryer ook van skoene, valhelm beroof
Rowers het, nadat hulle ’n fietsryer (51) twee keer geskiet het, doodluiters die bloeiende man se skoene en valhelm van sy lyf af gesteel. Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Twee vas oor perlemoen in Parow
Twee mans is die naweek in hegtenis geneem nadat die polisie beslag gelê het op perlemoen van R3,5 miljoen in ’n gebou in Parow, Kaapstad. Nuus (12-08-2018)
Maroela Name bekend van ma, dogter wat in botsing sterf
Die Britse vrou en haar tienerdogter wat Vrydag in ʼn grusame botsing op die N2 naby die Zinkwazibrug op die KwaZulu-Natalse noordkus gesterf het, is geïdentifiseer. Nuus (12-08-2018)
Maroela ‘Rowers’ vas ná motor in sloot beland
“By nadere ondersoek het die beamptes drie mans met balaklawas in die winkel gesien – besig om ʼn gewapende rooftog uit te voer.” Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Markus Jooste se kleinkind gedoop
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, het Sondagoggend uit die NG kerk Hermanus sy eerste kleinkind laat doop. Nuus (12-08-2018)
Maroela ‘Boere moet weier om grond af te staan’
“Al sou net een plaas onteien word en die landbougemeenskap laat dit toe, sal dit slegs die eerste domino wees wat ʼn proses tot gevolg gaan hê.” Nuus (12-08-2018)
Maroela Man vas wat glo motorwag doodslaan
Die verdagte was glo by ʼn kitskosrestaurant en toe hy terugkeer, het hy gesien dat twee sakke uit sy motor verdwyn het. Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Betogers brand kantoor in Houtbaai
Betogers in Houtbaai, Kaapstad, het Sondag die departement van landbou, bosbou en visserye (DAFF) se kantoor in die hawe aan die brand gesteek en ’n private woning glo ook met klippe bestook. Nuus (12-08-2018)
Maroela Mashaba wil hof toe oor Guptas se ‘rassisme’
“Hoewel hierdie werknemers versoek het dat hul identiteit vir tyd en wyl beskerm word, het hulle aan my gesê hulle is gewillig om na vore te kom om oor die gebeure te getuig as deel van ʼn hofsaak.”… Nuus (12-08-2018)
Maroela Dwelms gevind toe polisie op hoërskool toeslaan
“Hierdie operasies word van tyd tot tyd gehou om spesifiek te fokus op skole waar daar gereeld probleme opduik.” Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 3 vas ná polisie rooftog in winkel sien
Polisielede het mans met klapmusse gesien in die winkel van ’n vulstasie in Van Riebeeckstraat terwyl hulle ’n gewapende rooftog uitgevoer het. Nuus (12-08-2018)
Maroela Man geloof vir ‘heldedaad’ ná fietsryer geskiet word
“Hy het met tye sy bewussyn verloor en dan weer bygekom, maar ek het net heeltyd met hom gepraat, hom verseker dat alles oukei gaan wees en net probeer om hom wakker en rustig te hou.” Nuus (12-08-2018)
Maroela Navorsing toon Afrikaanses kry meer babas
“Ons was verras deur die tendens, maar ʼn mens kon dit in praktyk begin sien aan die nuwe kleuterskole wat in Afrikaanse woonbuurte te voorskyn kom en Afrikaanse laerskole wat vol is.” Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Bouery aan damwal begin glo Oktober
Die nasionale departement van water en sanitasie sê bouwerk aan die Clanwilliamdam om die wal hoër te maak, het nog nie begin nie, maar alles is nog op koers. Nuus (12-08-2018)
Maroela Rugbyspeler sterf ná duikslag
Die jong speler het glo self van die veld af geloop, maar in die kleedkamer begin braak en verskeie kere sy bewussyn verloor. Nuus (12-08-2018)
Maroela Foto’s: Dolfyn wat uitspoel gered
ʼn Dolfyn wat op ʼn strand in Port Elizabeth uitgespoel het, is veilig terug in die see vrygelaat. Nuus (12-08-2018)
Maroela Lys bekend van plase wat glo onteien gaan word
“Dit is duidelik dat die motief nie is om beweerde historiese foute reg te stel nie, maar dat daar politieke bymotiewe in hierdie proses is.” Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Studentegeld se hoof gooi tou op
Om die NSFAS se stelsels betyds te probeer verander sodat studente vanjaar gratis kan studeer, was soos om “die enjin van ’n vliegtuig in die lug te probeer ruil”. Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Vertroue bring groot sitrusboord vol belofte tot stand
Hier was vier jaar gelede net ongetemde Afrika-bos, sê Pieter Vorster (47) ingenome en wys na die netjiese rye sitrusbome op Rietfontein. Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 ‘Berekende swartsmeerveldtog'
Die familie van genl. Magnus Malan, voormalige weermaghoof en minister van verdediging en later van waterwese, sê die boek is gegrond op “ongetoetsde bewerings wat geen feite dra nie en kwaadwillig … Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Barend sê: Boek mank aan bewyse
Barend du Plessis, die minister van finansies in oudpres. PW Botha se kabinet, het Saterdag in ’n verklaring gesê hy is “vermoedelik die derde en tot nou toe ongeïdentifiseerde nog lewende minister” … Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 ‘PW sê: Bring vir my die dossier’
’n Lêer met verklarings van getuies is glo sonder ondersoeker se wete uit sy kantoor gehaal en in die nag Kaap toe gejaag, skryf Herman Jansen. Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 ‘My broer is destyds in Allen se Baaise seksnetwerk ingetrek’
Die seksuele misbruik van jong seuns op Birdeiland in Algoabaai het reeds in die 1970’s begin en vir minstens ’n dekade onversteurd voortgegaan. Nuus (12-08-2018)
Netwerk24 Red SA met dié vreemde plan?
Die ANC wil ’n nasionale beleggingsfonds begin voor die volgende regeringstermyn volgende jaar begin. Politiek (12-08-2018)
Netwerk24 Só ‘kul’ ANC met grond
Die ANC wil sy takke opdrag gee om op groot skaal skriftelike voorleggings aan die parlement te doen wat eis dat die Grondwet ten gunste van onteiening sonder vergoeding gewysig word. Politiek (12-08-2018)
Netwerk24 Pienaar praat ná weke in koma
Dae nadat ’n o.20-Blou Bulspeler glo ’n Pretoriase man in ’n koma in geslaan het, het hy hom in die hospitaal probeer besoek en selfs vir hom ’n handgeskrewe briefie gelos. Nuus (12-08-2018)