Netwerk24 Filtrasie-aanleg in Mpumalanga brand
’n Filtrasie-aanleg van die Kusile-kragstasie in Mpumalanga het Vrydag aan die brand geslaan. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Rusland, China steun nie VSA oor VN-swartlys
Rusland en China het Donderdag beswaar gemaak teen ’n voorstel van die VSA om ’n Russiese bank, ’n Noord-Koreaanse bankier in Moskou en twee ander liggame op ’n swartlys van die VN-veiligheidsraad te … Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 VF Plus pak Bloem se vullisprobleem
Die VF Plus in Bloemfontein het die veldtog Vullis Vrydag bekend gestel om inwoners die geleentheid te gee om hul probleme rondom vullisverwydering met Olly Mlamleli, burgemeester van Mangaung, te … Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Trump wil nou ruimtemag stig
Pres. Donald Trump van Amerika het Donderdag ’n ambisieuse plan aangekondig om ’n militêre ruimtemag in te lyf. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Betogers op Tulbagh vas oor toilet wat brand
Twee betogers is op Tulbagh in die Wes-Kaap in verband met openbare geweld in hegtenis geneem nadat ’n plastiektoilet aan die brand gesteek is. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Man (80) bewusteloos op seiljag gevind
’n Man van in sy 80’s wat in Richardsbaai se hawe op ’n seiljag woon, is bewusteloos na die hospitaal gehaas. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Kroegeienaar kry 2 j. tronkstraf oor geraas
’n Kroegeienaar van Soshanguve buite Pretoria is tot twee jaar tronkstraf gevonnis vir die oortreding van Gautengse geraasbeheerregulasies. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Video’s wys hoe jonges in Bloemfontein vermoor word
Videomateriaal van twee voorvalle waarin “gemeenskapsterroriste” oënskynlik in boendoehofaanvalle vermoor word, doen in Bloemfontein die ronde. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 ‘Wonderwerk’ niemand sterf toe 2 treine bots
’n Tromp-op botsing tussen twee treine buite Middelburg in die Oos-Kaap Vrydagmiddag laat het wonderbaarlik tot geen sterftes óf beserings gelei nie. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Wag oorleef moeilike seekoei se byt
Op Vrouedag het hy het die vetste, harigste en lelikste vrou ontmoet. Toe hulle oogkontak maak, het hy geweet hy moet vinnig spore maak, want sy sou hom vir seker opvreet. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Prys van data moet nou verlaag, sê ANC
Die regering moet dringend alle beleide en regulasies ten volle implementeer om die prys van data in Suid-Afrika te kan verlaag, meen die ANC. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Mnangagwa se inhuldiging uitgestel
Nelson Chamisa, Zimbabwe se hoofopposisieleier, het Vrydag ’n klag oor pres. Emmerson Mnangagwa se verkiesingsoorwinning ingedien en só Mngangagwa se inhuldiging wat Sondag sou plaasvind, uitgestel. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Jiba hou wél by spertyd oor voorlegging
Adv. Nomgcobo Jiba, adjunkdirekteur van openbare vervolging, sal by pres. Cyril Ramaphosa se sperdatum hou om te verduidelik waarom sy in haar pos moet aanbly. Politiek (10-08-2018)
Maroela Wantroue-mosies teen burgemeesters oor VBS
Die DA het Vrydag gesê hy het mosies van wantroue ingestel teen burgemeesters van munisipaliteite wat onwettig geld by die mislukte VBS Mutual Bank in Polokwane, Limpopo, gedeponeer het. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Deportasievlug moet omdraai na VSA, beslis regter
Pres. Donald Trump van Amerika se immigrasiebeleid is weer eens in die spervuur nadat ’n Amerikaanse federale regter Donderdag beveel het dat ’n deportasievlug met ’n ma en haar dogter aan boord na … Nuus (10-08-2018)
Maroela Dié items dalk binnekort sonder BTW
Die departement van finansies het Vrydag gesê die paneel oor belasting op toegevoegde waarde (BTW) het sy verslag ingedien waarin aanbeveel word op watter items daar nie BTW gehef moet word nie. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 3 in hof oor perlemoen op wynplaas
Drie mans wat by perlemoensmokkel betrek word, het Vrydag in die landdroshof op Somerset-Wes verskyn. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 O.R. Tambo laat renosterhorings in bagasie deur
Acsa is in die spervuur nadat ’n passasier met renosterhorings in sy bagasie op ’n vliegtuig op die O.R. Tambo-lughawe geklim en na Turkye gereis het. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Sneeu lê dik by Tiffindell
Binne 24 uur het 55 cm se sneeu by die Tiffindell-ski-oord in die Oos-Kaap geval. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Reën bring plek-plek verligting in Oos-Kaap
Verskeie droogtegeteisterde dele in die Oos-Kaap het Vrydag plek-plek meer as 30 mm reën gehad. Nuus (10-08-2018)
Maroela Rhodes-studenteleiers by verhore oor geslagsgeweld
Dit volg ná die selfmoord van Khensani Maseko, ʼn student van Rhodes Universiteit wat verlede week haar eie lewe geneem het nadat sy na bewering in Mei deur haar kêrel verkrag is. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Sinkgat in Centurion gedeeltelik herstel
Die herstelproses van die berugte en reuse-sinkgat in Centurion was “rof” vir die Tshwane-metroraad. Nuus (10-08-2018)
Maroela Korrektiewe dienste soek antwoorde oor Krejcir-onderhoud
Die departement van korrektiewe dienste het ʼn dringende ondersoek van stapel gestuur om te bepaal hoe dit gebeur het dat die Tsjeggiese voortvlugtige, Radovan Krejcir, vanuit ʼn korrektiewe gevangen… Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Insleepvoertuig val ook om toe hy lorrie wil ophys
’n Insleepvoertuig wat ’n vragmotor wou ophys, wat in die Vrystaat in die gietende reën omgeslaan het, het self omgeslaan toe ’n ketting gebreek het. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Man se lyk in Heidelberg (WK) gekry
Die lyk van ’n bejaarde man is Vrydagoggend naby ’n supermark in Heidelberg in die Wes-Kaap gekry. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Beampte vas ná vals padversperring in Nyanga
’n Verkeersbeampte van Kaapstad is Woensdagaand in hegtenis geneem toe hy en twee makkers uniforms aangetrek en ’n vals padversperring opgestel het. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Pa met wapens in Bloem glo ’n transitorower
’n Pa van Bloemfontein wat in hegtenis geneem is terwyl hy met sy kinders in ’n voertuig vol onwettige wapens en ammunisie rondgery het, word nou met ’n transitorooftog in die stad verbind. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Man in aanhouding oor bestialiteit met dragtige boerbok
’n Zimbabwiese man is in hegtenis geneem op aanklag van bestialiteit nadat gemeenskapslede hom Donderdagoggend in ’n kraal betrap het terwyl hy ’n seksuele daad met ’n dragtige boerbok-ooi gepleeg … Nuus (10-08-2018)
Maroela Vier dood ná skietery by woonstelkompleks
“Ek lê op my vloer. Die polisie het deur my wooneenheid gegaan. Hulle het al die woonstelle in die gebou deursoek. Dit klink asof alles in die binnehof begin het.” Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Abrahams hoor Maandag oor sy pos
Die konstitusionele hof sal Maandag uitspraak lewer oor die grondwetlikheid van Shaun Abrahams se aanstelling as hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG). Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Inwoners glo perlemoenstroper het man doodgery
Die gemeenskap van Pearly Beach is op die oorlogspad nadat ’n inwoner, wat Donderdag in ’n tref-en-trap-ongeluk was, gesterf het. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Oud-Kokkedoor in ernstige motorongeluk
LeRoux van Vuuren, oud-Kokkedoor en koskenner, wou deurnag tussen Pretoria en Kaapstad ry om melkterte af te lewer toe hy sy oë net vir ’n paar sekondes agter die stuurwiel toegemaak het. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Vrou gevind wat 2 weke vermis was
’n Vrou van Bethlehem wat meer as twee weke vermis was, is gevind. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Zwelihle-betoger vry op borgtog
’n Man wat na bewering ’n polisielid tydens betogings in Zwelihle aangeval het, is Vrydag in die landdroshof in Hermanus op borgtog vrygelaat. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Water ingesamel vir Kouga se inwoners
Water word ingesamel om mense in die droogtegeteisterde Hankey en Patensie in die Oos-Kaap te help. Nuus (10-08-2018)
Maroela Wetgewer reageer ná LUR se beweerde uitsprake
Mathaba Leeto, LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning in die Vrystaat, het erg onder skoot gekom nadat beweer is dat sy na wit Suid-Afrikaners as “verkragters” verwys het. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Vermiste 15-jarige veilig tuis
Leah Hall, die 15-jarige meisie van Houtbaai in die Wes-Kaap wat vroeër vandeesweek vermis geraak het, is gevind en veilig tuis. Nuus (10-08-2018)
Maroela Regskenner sê oor ‘Bird Island’-boek
ʼn Anonieme slagoffer het intussen na vore gekom en beweer genl. Magnus Malan het hom seksueel aangerand. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Seun (9) kilometers agter bakkie aangesleep
’n Negejarige seun het ernstige beserings aan sy boude en rug opgedoen toe hy Donderdagaand byna 2,5 km agteraan ’n bakkie in Wes-Rand deur strate gesleep is. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Shaun Abrahams hoor Maandag oor sy pos
Die Konstitusionele hof sal Maandag uitspraak lewer oor die grondwetlikheid van Shaun Abrahams se aanstelling as hoof van die nasionale vervolgingsgesag. Nuus (10-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 10 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Rowan Atkinson verdedig Boris se ‘goeie grap’
Die komediant Rowan Atkinson sê Boris Johnson, Engeland se oudminister van buitelandse sake, hoef nie verskoning te vra vir sy “grappie” oor burkas nie. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Nooitgedacht-waterplan staan stil oor regeringsgeld
Te midde van ’n nypende watertekort in die Nelson Mandelabaai-metro het bouwerk aan die Nooitgedacht-laevlakskema tot stilstand gekom. Nuus (10-08-2018)
Maroela SA ekonomiese groei kry nog ’n knou
Die Sacci-beheerde indeks het laas in Januarie gestyg. Sacci het egter gemaan dat die sakegemeenskap lugtig is om beleggings in kapitaalprojekte te maak weens die onsekerheid oor die grondhervormin… Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 VN en EU besorgd oor Biti se veiligheid in Zim
Die Verenigde Nasies (VN) en die Europese Unie (EU) het ook hul kommer oor die beweerde onwettige deportasie, inhegtenisneming en vervolging van die Zimbabwiese opposisieleier, Tendai Biti, … Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 ‘Koppe moet rol oor VBS-debakel’
Die koppe van die burgemeesters van die 15 munisipaliteite wat R1,5 miljard onwettig by VBS Mutual Bank belê het, moet rol. Politiek (10-08-2018)
Maroela Een dood, 17 beseer in gru-botsing
Die bestuurder van die motor was binne-in die wrak vasgekeer. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Kinderverkragter tereggestel ná laaste hamburger
’n Hamburger, uieringe en ’n Pepsi was ’n veroordeelde kinderverkragting se laaste maaltyd voordat hy met dodelike middels ingespuit is. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 1 dood, 16 beseer in ongeluk
’n Taxibestuurder is Vrydagoggend in ’n ongeluk dood, terwyl 15 van sy passasiers en die bestuurder van ’n ander motor beseer is. Nuus (10-08-2018)
Maroela Bankbase verwerp Mynbouhandves en gronddebat
President Cyril Ramaphosa het nog ’n knou gekry. Ontleders sê die twee kwessies is besig om ’n kloof binne die ANC te vorm en Ramaphosa sal nou moet besluit wat hy gaan doen. Nuus (10-08-2018)
Maroela Foto’s: Goeie nuus vir motoriste rakende Centurion-sinkgat
Die sinkgat is die duurste enkele padherstelwerkprojek wat die stad nóg moes onderneem en dit sal R25 miljoen kos om die sinkgat ten volle te herstel. Nuus (10-08-2018)
Maroela 4 vas ná polisie transitorooftog fnuik
“Ek moet die dapperheid van ons lede loof wat nie teruggestaan het tydens die skietery nie en daarin kon slaag om die verdagtes in hegtenis te neem voordat hulle met hul plan kon voortgaan.”… Nuus (10-08-2018)
Maroela Seun agter bakkie gesleep
ʼn Negejarige seun is ernstig beseer nadat hy glo vir meer as 2 km agter ʼn bakkie gesleep is in Roodepoort. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Bus ploeg in gebou in PE in
’n Bus wat Vrydagoggend deur ’n gebou langs die M4 in Port Elizabeth geploeg het, het vir ’n ernstige verkeersopeenhoping gesorg. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Vreemde seewese verstom
’n Vreemde seewese wat op ’n strand in Suid-Viëtnam uitgespoel het, het plaaslike inwoners stomgeslaan met sy ongewone voorkoms. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Uitgewer Koos Human sterf
Koos Human, uitgewer en stigter van Human & Rousseau, is pas oorlede in sy huis in Kaapstad. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 ANC-hoës maak voorspraak in Wes-Kaap vir verkiesing
Plaaswerkers van De Doorns sal Vrydag onder meer die geleentheid kry om hul griewe regstreeks met top-amptenare van die regerende ANC te bespreek. Politiek (10-08-2018)
Maroela Beloning uitgereik ná man op plaas geskiet word
“Hy het die vuurwapen op my ma ook gerig en in gebroke Afrikaans vir haar gesê hy sal haar doodskiet.” Nuus (10-08-2018)
Maroela Klasaksiegeding teen Steinhoff en Tongaat Hullet se vergoedingsbeleid verwerp
Die meubel- en klerekleinhandelaar Steinhoff is midde-in ’n klasaksie-regsgeding wat in die Suid-Gautengse hooggeregshof aanhangig gemaak is. Nuus (10-08-2018)
Maroela Eienaar tronk toe oor raserige kroeg
“Ek is tevrede met die uitspraak. Die marteling wat hy vir my en my familie veroorsaak het, waar ons vier jaar lank slapelose nagte moes ervaar, sal hopelik nou tot ʼn einde kom.” Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 ‘Weg met die vrou van Zim!’ betoog George
’n Groep ontevrede inwoners het Vrydag in reënweer voor die kantoor van die George-munisipaliteit betoog en gedreig om die dorp onregeerbaar te maak oor ’n senior aanstelling in die departement van … Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Fietsryer dood in tref-en-trap
Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat ’n 61-jarige man Donderdag in ’n tref-en-trap-ongeluk in Pearly Beach in die Wes-Kaap dood is. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 D-dag vir NVG se Jiba en Mrwebi
Die spertyd verstryk Vrydag vir twee senior amptenare van die nasionale vervolgingsgesag om redes te verskaf hoekom hulle nié geskos moet word nie. Politiek (10-08-2018)
Netwerk24 3 vas oor bakkie vol gesteelde koperkabels
Die polisie op Brits het Woensdag drie verdagtes vasgetrek wat sowat R60 000 se koperkabels gesteel het. Nuus (10-08-2018)
Maroela Van Reenenspas nié gesluit
Die N3 is heeltemal oop vir verkeer en geen dele van die hoofweg is nie tans gesluit soos wat beweer word nie. Nuus (10-08-2018)
Maroela Kommer oor 5 plaasaanvalle binne 48 uur
“Ons sien ook skielik ʼn toename in grondbesettings. Ek glo dié twee aspekte loop hand aan hand.” Nuus (10-08-2018)
Maroela NSFAS-voorsitter bedank
Volgens Nehawu is dit ʼn “powere verskoning” om die aankondiging van gratis hoër onderwys die skuld te gee. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 VN eis dringende ondersoek ná aanval wat 29 kinders eis
Die Verenigde Nasies (VN) het Donderdag gevra dat die aanval op ’n bus vol kinders by ’n mark in Jemen dringend ondersoek word. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 3 betrap met 37 sakke perlemoen by padblokkade
’n Man van Hawston, ’n Kapenaar en ’n Chinese man is Donderdag in hegtenis geneem nadat hulle in ’n polisie-padblokkade in Bothasig met perlemoen betrap is. Nuus (10-08-2018)
Maroela Paramedici geloof vir Vrouedag-heldedaad
“Die dapper paramedici het hul lewens op die spel geplaas en sonder skroom in die brandende gebou ingehardloop, welwetend hoe gevaarlik dit is.” Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Melania se ouers kry Amerikaanse burgerskap
Pres. Donald Trump se skoonouers het in ’n private seremonie Amerikaanse burgers geword. Nuus (10-08-2018)
Maroela Man kritiek ná ongeluk in fabriek
Volgens paramedici is die man se bene vasgepen deur ʼn reuse- kurkskroef-tipe meganisme in die masjien. Nuus (10-08-2018)
Maroela Bekende TV-koskenner in ernstige ongeluk
“Toe ek wakker word, lê ek in die pad met noodligte van ʼn ambulans wat skyn.” Nuus (10-08-2018)
Maroela DA neem ANC-wyk af in die Oos-Kaap
In die beste politieke nuus vir die DA in baie maande het die party daarin geslaag om ’n wyk by die ANC af te neem in die munisipale tussenverkiesings wat hierdie week gehou is. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Duisende toeriste in Frankryk ontruim
Sowat 1 600 mense, meestal kampeerders, is ontruim weens oorstromings in die suide van Frankryk. Honderde toeriste is met helikopters na veiligheid gebring. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Man vas wat kinders glo oplei vir aanvalle
’n Man wat in hegtenis geneem is nadat 11 honger kinders in ’n vervalle pondok in New Mexiko in die VSA gevind is, het hulle opgelei om skietaanvalle by skole uit te voer. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Sizwe Nxasana bedank as voorsitter van NSFAS
Sizwe Nxasana, afgetrede uitvoerende hoof van FirstRand, het as voorsitter van die die nasionale hulpskema vir studente (NSFAS), het bedank. Nuus (10-08-2018)
Maroela 19-jarige gevonnis ná hy en broer gesin vermoor 
Die twee broers het hulle ouers en drie sibbe vermoor. Twee susters het oorleef. Nuus (10-08-2018)
Maroela ‘Oorlog woed teen SA se vroue’
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag op Vrouedag gesê die gewelddadige oorlog teen vroue in Suid-Afrika moet tot ʼn einde kom en dat ʼn beraad aan die einde van die maand in dié verband gehou sal word… Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Man gered uit deinings van 6 m
Twee branderplankryers is deur die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) geloof nadat hulle ’n vriend by Kommetjie, Kaapstad, gered het. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Almal by Woolworths sal deursoek word
Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, waarnemende polisiehoof in KwaZulu-Natal, het dit verwelkom dat Woolworths se klante voortaan deursoek gaan word ná onlangse bomdreigemente by winkelsentrums in en om … Nuus (10-08-2018)
Maroela Soektog wéér afgelas na man van Haaieraad
Die oorlede skipper se naam is intussen bekend gemaak. Nuus (10-08-2018)
Netwerk24 Trane rol toe Koben (16) sy hond Rex vasdruk
Die trane het gerol toe Koben Hofmeyr (16), wat in Mei sy nek in ’n rugbywedstryd beseer het, Woensdagaand die eerste keer in drie maande weer sy geliefde hond, Rex, teen hom kon vasdruk. Nuus (10-08-2018)