Netwerk24 Ondersoek na Boris se beskrywing van Moslemvroue
'n Onafhanklike ondersoek gaan gedoen word om te bepaal om die stellings wat Boris Johnson, Engeland se oudminister van buitelandse sake, oor vroue wat burka's dra gemaak het, teen sy party se reëls … Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 'Magnus was oom 2 wat my seksueel aangerand het'
“Ek gaan vir altyd Magnus Malan se duur reukweerder onthou. Dit sit aan my lyf. Dit het toe. Ook nou.”. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Modder stroom deur dorpie
’n Modderstorting in Switserland het vir groot skade in ’n dorp in die suidweste gesorg. ’n Inwoner het ’n video daarvan op sosiale media gedeel. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Nuwe LED-ligte spaar krag en geld in die Kaap
Die Kaapse metroraad het R20 miljoen begroot om nog straatligte langs die hoofpaaie en in buurte deur kragbesparende LED-ligte te vervang. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 100de met ete bederf op Vrouedag
Dit is ’n dag wat sy nooit sal vergeet nie. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Vrouedag kleurvol in Kaapstad gevier
Die Kunstekaap in die middestad van Kaapstad was op Vrouedag ’n miernes van bedrywigheid met die jaarlikse Vrouedagkunstefees wat aangebied is. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 2 vas oor wapens en ammunisie in Kaapse huis
Twee mans met ongelisensieerde vuurwapens en ’n groot hoeveelheid ammunisie in hul besit is Donderdagoggend in ’n huis in Proteahoogte in Brackenfell naby Kaapstad in hegtenis geneem. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Wat jou nuwe Samsung S9 als kan doen
Wat die nuwe Samsung S9 alles kan doen. Nuus (09-08-2018)
Maroela Voormalige student se skuldigbevinding gehandhaaf
Die saak het wêreldwyd opspraak gewek nadat hy tot net ses maande tronkstraf gevonnis is. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Bokke oefen in geweld-geteisterde woonbuurt
Springbok-ondersteuners in die geweldgeteisterde woonbuurt van Belhar in Kaapstad het Donderdagoggend die nasionale rugbyspan eerstehands in aksie gesien toe hulle ’n ope oefensessie by die tuiste … Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 ‘SA vroue verdien beter’
Suid-Afrika se vroue verdien beter as die huidige samelewing waarin hulle leef en die juk van die “humanitêre krisis van werkloosheid”. Politiek (09-08-2018)
Netwerk24 Vroue werk hardste in Gauteng-kabinet – Makhura
Die vroue in sy kabinet werk harder as die mans, en dit is ’n voldonge feit, sê David Makhura, Gautengse premier. Politiek (09-08-2018)
Netwerk24 Man se bene deur masjien vasgepen
’n 29-jarige man is Donderdagoggend ernstig beseer toe sy bene in ’n masjien by ’n steenkoolaanleg in Krugersdorp aan die Wes-Rand beland het. Nuus (09-08-2018)
Maroela Só verander Gautrein-skedule weens staking
Die Gautrein het sy skedule aangepas terwyl die staking van sy werkers voortduur. Nuus (09-08-2018)
Maroela Student wat eie lewe neem begrawe
“So, ek wil vandag vir die Here dankie sê vir die 23 jaar wat Hy jou vir ons gegee het om te deel.” Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 5 plaasaanvalle in 48 uur aangemeld
Minstens vyf plaasaanvalle die afgelope twee dae is aangemeld. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Kuberliefde – só word dit gedoen
Hulle mik hoog. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Lughawe gesluit weens . . . seksspeelding
’n Man se slaapkamerspeelgoed, wat lughawepersoneel gedink het is ’n bom, het ’n gedeelte van die Schönefeld-lughawe in Berlyn Dinsdag tot stilstand gebring. Nuus (09-08-2018)
Maroela Numsa dreig weer met staking by Eskom
Die metaalwerkersvakbond Numsa het Donderdag gesê sy bestuur sal met die minister van openbare ondernemings en Eskom se raad vergader in ʼn poging om die dooiepunt rakende loononderhandelinge by die… Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 3 paramedici red man uit brandende gebou
Drie paramedici het Donderdagoggend hul lewe gewaag om ’n man in Milnerton, Kaapstad, uit ’n woonstelblok wat in ligte laaie was te red. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Pedofiele tereggestel, lyke op plein in Jemen gehang
Drie veroordeelde pedofiele is geskiet en op ’n openbare plein in Jemen opgehang nadat hulle ’n 10-jarige seun verkrag en vermoor het. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 ‘Vroue is in die meerderheid’
Ons wil hê vroue moet lei, want hulle is in die meerderheid, het Mosiuoa Lekota, leier van Cope, by die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein gesê. Politiek (09-08-2018)
Netwerk24 Ná 25 jaar bly Hani se moordenaar steeds hoopvol
Janusz Walus is “baie, baie” opgewonde oor die moontlikheid dat sy paroolaansoek dalk dié slag sal slaag. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Gautrein verander sy skedule
Terwyl die staking van Gautrein-werknemers voortduur, het die Gautrein intussen sy gebeurlikheidsplanne hersien. Nuus (09-08-2018)
Maroela Boer vergiftig glo ander se beeste
Ondersoek word ingestel nadat ʼn boer van die Oos-Kaap daarvan beskuldig is dat hy ander boere se beeste vergiftig het. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Vroue pleit by Cyril oor plaasuitsettings
Vroue wat op plase in die Wes-Kaap werk, het Donderdag met plakkate in die Mbekweni-rugbystadion in die Paarl opgedaag. Politiek (09-08-2018)
Netwerk24 Wees gereed om die naweek te bibber
Ná wydverspreide reënval in groot dele van die Vrystaat word koue weerstoestande en sneeuneerslae vir ander dele van die land vir die naweek voorspel. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Man met R5 m. se dwelms op Kaapse bus vasgetrek
’n Man (39) is betrap met dwelms met ’n geraamde waarde van R5 miljoen op ’n bus in King William’s Town in die Oos-Kaap en in hegtenis geneem. Nuus (09-08-2018)
Maroela Nog aardbewings op Lombok; dodetal styg steeds
Die Indonesiese eiland Lombok is Donderdag deur ʼn derde aardbewing getref. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Verdagte maak 'n MOE-wiese fout
'n Verdagte in Florida in die VSA het haar rieme styfgeloop toe die polisie hulp van 'n ongewone aard gekry het om haar vas te trek. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Sokkerafrigter en 3 seuns nou volledige Thailand-burgers
Die sokkerafrigter en drie van die seuns wat uit die grot in Thailand gered is, het nou volle burgerskap van die Thaise regering ontvang. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 2 vasgetrek vir beweerde verkoop van dagga
Dagga van ’n halfmiljoen rand is in Groblersdal en Polokwane in Limpopo gekry. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 DA dien klag in teen SAUK
Die “nuwe” SAUK volg dieselfde pad as in die tyd van Hlaudi Motsoeneng, voormalige bedryfshoof, deur nie aan Mmusi Maimane, DA-leier, dieselfde lugtyd toe te staan as wat pres. Cyril Ramaphosa … Politiek (09-08-2018)
Maroela Hettema-familie deur nog ʼn dood geruk
“Hy was baie geliefd in die gemeenskap en vir sy gewilligheid om altyd ander te help.” Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Paniek toe naskok eiland tref
'n Naskok van tussen 5.9 en 6.2 saai paniek op die eiland Lombok in Indonesië ná die aardbewing van 6.9 wat die eiland Sondag getref het. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Betogers ontwrig Cyril se toespraak; eis grond dadelik
Pres. Cyril Ramaphosa se Vroudag-toespraak is in Mbekweni in die Paarl ontwrig terwyl hy besig was om dit te lewer. Politiek (09-08-2018)
Maroela Boer skiet rower dood
Hy het sy vrou probeer waarsku waarna die indringer glo ʼn skoot op die boer afgevuur het. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Polisie op soek na transitorowers
Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met Woensdag se transitorooftog naby Velddrif in die Wes-Kaap nie. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Boer vergiftig glo ander se beeste
’n Boer van die Oos-Kaap wat na bewering 15 beeste vergiftig en so laat vrek het, word nou van dieremishandeling aangekla. Die beeste behoort almal aan ander boere in die omgewing van Adelaide, het … Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Mikrokorrels nou dalk in SA verbied
Die regering het ’n taakspan saamgestel om ’n moontlike verbod op die gebruik van mikrokorrels te ondersoek. Nuus (09-08-2018)
Maroela GROOTfm 90.5 loop deur onder vandale         
GROOTfm 90.5 se bestuur en personeel het hul lojale luisteraars en adverteerders bedank vir hul geduld en ondersteuning gedurende hierdie tyd. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Manana geskop van paneel oor gender-geweld
Die organiseerders van ’n ete om geld in te samel vir slagoffers van gendergeweld het Donderdag bevestig Mduduzi Manana, die voormalige adjunkminister van hoër onderwys en opleiding, sal nie meer … Politiek (09-08-2018)
Netwerk24 Superryke Jack Ma: 'Drome belangriker as geld'
Die ekonomie word minder deur geld en tegnologie gedryf as deur drome sê Jack Ma, voorsitter en medestigter van die e-handelreus Alibaba. Die maatskappy se waarde is $500 miljard. Hy het in … Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Vrou glo deel van bende aanvallers wat op plaas skiet
Een van die vier verdagtes wat Woensdagaand werkers op ’n plaas in Vastfontein naby Hammanskraal in Gauteng, aangeval het, is vermoedelik ’n vrou. Nuus (09-08-2018)
Maroela ‘Lesufi se uitsprake druis in teen SA’ners se grondwetlike regte’
“Hy is ʼn diktator wat alle mag vir homself wil toe-eien om toelatings en aanstellings sentraal te beheer.” Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Benoude oomblik toe haai na man hap
’n Mariene wetenskaplike het groot geskrik toe ’n enorme grootwithaai van onder hom uit die water spring en na sy voete gehap het by die see in Massachusetts aan die ooskus van Amerika. Nuus (09-08-2018)
Maroela Bekende gholfspeler sterf ná kankerstryd
Hy is as tiener met leukemie gediagnoseer, maar was ná behandeling in remissie. Die kanker het egter twee keer daarna weer teruggekeer. Nuus (09-08-2018)
Maroela Aansoek gebring rakende 139 plase op ANC-gryplys
‘n Regshulppakket is intussen ook bekend gestel om die publiek te help om teen grondbesetters op te tree indien die regering in gebreke bly. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 VSA stel sanksies teen Rusland in ná Skripal-vergiftiging
Amerika gaan nuwe sanksies teen Rusland instel nadat daar vasgestel is dat ’n senuweemiddel gebruik is om ’n voormalige Russiese spioen en sy dogter te vergiftig. Nuus (09-08-2018)
Maroela ‘Bird Island’-boek: Skrywer stel haar kant
Talle Suid-Afrikaners wil weet hoekom dit die skrywers 30 jaar geneem het om hul inligting hieroor bekend te maak? Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 ‘Spiderman’ draf van Pta na Lüderitz vir bewusmaking
In plaas daarvan om tussen geboue te swaai soos ’n wafferse langarm-aap, gaan hierdie Spiderman die langpad na Lüderitz in Namibië aanpak. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Swanger vrou, kind sterf in lugaanvalle in Gasa
Drie mense is dood in ’n reeks lugaanvalle deur Israel in die Gasa-strook nadat militante verskeie vuurpyle op die suide van Israel afgevuur het. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 Rower doodgeskiet ná gefnuikte plaasaanval
’n Vermeende plaasaanvaller is Woensdag naby Lichtenburg doodgeskiet nadat hy en sy makker op heterdaad deur die eienaar van die plaas betrap is. Nuus (09-08-2018)
Maroela Bekroonde SA kunstenaar sterf skielik
Hy is Woensdagaand dood terwyl hy by vriende gekuier het. Nuus (09-08-2018)
Netwerk24 SA kunstenaar ProKid sterf
Die Suid-Afrikaanse hip-hop-kunstenaar Linda ‘ProKid’ Mkhize (37) is dood. Nuus (09-08-2018)
Maroela ‘Klipgooiers’ vas ná kinders se dood
Die verdagtes sal tereg staan op twee aanklagte van moord en een van poging tot moord. Nuus (09-08-2018)