Netwerk24 Skade bykans R1 mjd.
Skade wat protesoptogte onder die sogenaamde #FeesMustFall-veldtog die afgelope drie jaar op kampusse van universiteite en TVET-kolleges landwyd aangerig het, beloop in totaal sowat R800 miljoen. Politiek (08-08-2018)
Netwerk24 ‘Los my pa uit,’ skree kind toe polisie hom vastrek
“Los my pa uit. Die polisie lieg oor alles.” Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 ‘Bring my kind terug,’ vra ma van vermiste tiener
Nadat haar 15-jarige dogter Dinsdag in ’n emosionele toestand by haar huis in Houtbaai weggehardloop het, het haar ma haar Woensdag as vermis aangegee. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Bewaarder dood toe olifant aanval
’n Provinsiale wildbewaarder in Limpopo is naby die Krugerwildtuin deur ’n olifant doodgemaak. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Sy was 13, hy het geweet hy ‘moet ophou’
’n Minderjarige meisie van Bloemfontein het selfdoodgedagtes gekry nadat sy met ’n man van byna tien jaar ouer as sy seks gehad het, blyk uit ’n verklaring in die Bloemfonteinse streekhof. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Senekallers nou ‘wragtag gatvol’ oor dorpsverval
Hordes “Wragtig Gatvol”-Senekallers het Woensdag soos een man opgeruk om aan ’n betoging in dié Vrystaatse dorp deel te neem. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Kommer oor stukkende puttoilette by plaasskool
“ ’n Kind gaan nog in hierdie rou rioolvuil verdrink.” Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 ‘Wetteloosheid nie geduld’ op stuk grond suid van Jhb
Die stuk grond tussen twee gemeenskappe in die suide van Johannesburg wat die gemoedere al vir ’n tyd lank laat hoog loop, is bedoel vir ontwikkeling. Politiek (08-08-2018)
Netwerk24 ‘Sonop het géén bande met UP’
Huis Sonop, ’n private koshuis in Pretoria, sê hy het geen amptelike bande met die Universiteit van Pretoria (UP) nie. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Kans net 3% dat Jonty weer gaan loop
Hy kan dalk nooit weer loop nie. Gaan dit hom onderkry? Beslis nie, sê Jonty Jacobs (28). Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 24 SA leeus in Mosambiek hervestig
24 leeus wat in Suid-Afrika gevang is, word tans in die Zambezi-delta in Mosambiek hervestig in ’n poging om die ekostelsel daar, wat deur die jarelange burgeroorlog in die land geruïneer is, te … Nuus (08-08-2018)
Maroela Betalings aan 300 Aurora-werkers verwelkom
“Alhoewel dit die moeite werd is om te vier dat 300 werknemers uiteindelik hul agterstallige salarisse sal ontvang, is dit net so betreurenswaardig dat die meerderheid werkers nie betaal sal … Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Lesufi wil só diskriminasie by skole uitsluit
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, sê die jongste voorgestelde wysigings aan die toelatingsregulasies tot openbare skole “verwyder alle onnodige vorme van diskriminasie” en verseker dat alle … Nuus (08-08-2018)
Maroela Trek die komberse nader – koue weer word verwag
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ʼn waarskuwing uitgereik oor uiterste weerstoestande wat Donderdag en Vrydag verwag word. Nuus (08-08-2018)
Maroela Zimbabwe-verkiesing: MDC beweer teistering, intimidasie
Die MDC-Alliance het Woensdag onderneem om die uitslag van die verkiesing in Zimbabwe te daag ondanks beweerde pogings om die regspan te intimideer en bewyse te vernietig. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 ‘Bloed dui nie noodwendig op verkragting’
Bloed wat op die vermoorde Courtney Pieters (3) se onderklere en jean gevind is, dui nie noodwendig daarop dat sy verkrag is nie. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Stellenbosch ‘rustiger’ ná samesprekinge
Enkele ure voordat ’n vredesooreenkoms Woensdag tussen rolspelers in die Kayamandi-township in Stellenbosch bewerkstellig is, het gemeenskapsleiers gedreig dat hulle nie “gaan trek nie” en “sal … Nuus (08-08-2018)
Maroela Wadeville-brand kan dalk paar dae lank woed
ʼn Brand wat by ʼn herwinningsmaatskappy in Wadeville, Ekurhuleni uitgebreek het, sal waarskynlik ʼn paar dae lank word. Nuus (08-08-2018)
Maroela Oudkollega getuig in Jason Rohde-saak
ʼn Voormalige kollega van die moordbeskuldigde Jason Rohde, wat ook die maatskappy se jaarlikse konferensie by die Spier-wynlandgoed in Julie 2016 bygewoon het, het Woensdag in die Wes-Kaapse hoogge… Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Talle in hof ná rooftogte by ashoop
Verskeie vermeende ashoop-rowers wat glo ’n skrikbewind onder Bloemfonteiners op 'n stortingsterrein van die stad gevoer het, het in die hof verskyn. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Beloning ná plaasaanval by Brits
’n Beloning van R10 000 word aangebied vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van die aanvaller wat Woensdag ’n bejaarde man op ’n plaas in Brits, Noordwes, geskiet het. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Bloemfonteinse oudpolitikus Kathy van Rhyn sterf
Die oudpolitikus Kathy van Rhyn (84) is Woensdagoggend in haar aftreehuis in Woodland Hills in Bloemfontein dood nadat sy lank siek was. Nuus (08-08-2018)
Maroela Rhodes-student word Donderdag begrawe
Khensani Maseko, die Rhodes-universiteitstudent wat haar eie lewe geneem het ná sy verkrag is, word Donderdag op Vrouedag in Johannesburg begrawe. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 MDC wil kiesuitslag in hof betwis
Zimbabwe se MDC-opposisie het bevestig dat hulle ’n hofaansoek gaan indien om pres. Emmerson Mnangagwa se oorwinning in die verkiesings te betwis. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Oudtshoorn tot rampgebied verklaar
Die stadsraad van Oudtshoorn het Woensdag op ’n spesiale raadsvergadering die munisipale gebied tot rampgebied verklaar weens die watertekort. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Moenie wanhopig raak oor grondkwessie
Moenie wanhopig raak oor die grondkwessie nie, het hoofregter Mogoeng Mogoeng Woensdag in Kaapstad gesê. Politiek (08-08-2018)
Netwerk24 Woensdag, 8 Augustus
As jy vandag nie kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie, het ons vir jou 'n oorsig van die dag se belangrikste nuushoogtepunte. Nuus (08-08-2018)
Maroela Byna R800 miljoen se skade aan kampusse aangerig
“Geen finansiering vir 2019 is al goedgekeur nie, wat beteken daar kom ‘n opeenhoping met finansiering teen die einde van die jaar.” Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 ‘LUR moet nou ingryp’
Die LUR moet nou ingryp om die Gautrein-staking te beëindig. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Pa vasgetrek; wil nie sê waar seuntjie (3) is
’n Pa van Harrismith in die Vrystaat wat glo saam met sy seuntjie verdwyn het, is in hegtenis geneem, maar weier om te sê waar die kind is. Nuus (08-08-2018)
Maroela Skoolhoof se rug ook gebreek ná ongeluk
“Ons weet daar lê nog ʼn lang pad voor.” Nuus (08-08-2018)
Maroela Grey-sage: Hoof van laerskool bedank uit SAOU
Jurie Geldenhuys se bedanking spruit glo daaruit dat die SAOU aangekondig het hy gaan tot die hofsaak van Deon Scheepers, skoolhoof van Grey Kollege Sekondêre Skool, toetree. Nuus (08-08-2018)
Maroela Parlement bespreek vermiste kollegesertifikate
Die parlement het vanoggend een van die neteligste vraagstukke rakende voortgesette onderwys getakel toe onuitgereikte sertifikate wat aan bepaalde onderwys- en opleidingskolleges verwerf is aan di… Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Christenouers aangekla van moord op baba
Die Christenouers van ’n tien maande oue meisie, wat dood is weens wanvoeding en dehidrasie, word deur lewenslange tronkstraf in die gesig gestaar. Nuus (08-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 8 Augustus 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Hlongwa wil sy naam ‘herstel’
’n Veglustige hoofsweep in die Gautengse wetgewer, Brian Hlongwa, het onderneem hy sal sy naam herstel te midde van bewerings van korrupsie voor die vergadering van die provinsie se … Politiek (08-08-2018)
Netwerk24 Icosa wil verhuring van munisipale grond keer
Die Wes-Kaapse politieke party Icosa wil ’n brief aan die minister rig om munisipaliteite te verhoed om munisipale grond uit te verhuur. Politiek (08-08-2018)
Netwerk24 Ooreenkoms vir vrede gesluit
’n Vredesooreenkoms is met rolspelers in die Kayamandi-township in Stellenbosch bewerkstellig ná gewelddadige betogings en grondbesettings in die gebied. Nuus (08-08-2018)
Maroela Nóg ʼn veloorplanting vir baba wat met olie brand
“My sussie was nogal ontsteld; sy sê dit lyk of daar gate by Jaydené se vel inval.” Nuus (08-08-2018)
Maroela SA en wêreld se rykes kies Australië
Daar het verlede jaar meer as 10 000 miljoenêrs na Australië verhuis, insluitend honderde Suid-Afrikaners. Nuus (08-08-2018)
Maroela Optoggangers maak stem dik oor werk by myne
Die betogers dring daarop aan dat meer mense deur dié maatskappye in diens geneem moet word. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Ondersoek nadat ‘kragdief’ doodgeskok is
Die George-munisipaliteit stel ondersoek in nadat ’n man doodgeskok is toe hy glo krag wou steel en ’n kragonderbreking veroorsaak het. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Nuwe ontdekking ‘op grens tussen planeet, bruin dwerg’
’n Vreemde planeet, of moontlik ’n bruin dwerg, met sowat 12 keer die massa van Jupiter, en waarvan die magneetveld 200 keer sterker is, is ontdek. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Sjamaan hou vrou glo 15 jaar gevange
’n Indonesiese vrou wat 15 jaar lank in ’n grot gevange gehou is deur ’n plaaslike sjamaan wat haar glo gereeld verkrag het, is Sondag gered. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Limpopo-inwoners wag al van 2010 vir nuwe skool
Inwoners van ’n nedersetting buite Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo wag al agt jaar dat ’n nuwe laerskool hier gebou moet word. Nuus (08-08-2018)
Maroela Zim-opposisieleier by grenspos vasgetrek
Die senior lid van die MDC-Alliansie se prokureur het gesê sy kliënt voel sy lewe is in gevaar in Zimbabwe en daarom was hy op soek na politieke asielstatus. Nuus (08-08-2018)
Maroela Foto’s: Dodetal van Indonesië-aardbewing styg skerp
Reddingswerkers kon uiteindelik daarin slaag om Woensdag van die meer afgeleë gebiede van dié eiland te bereik in die hoop om lewendes onder die puin uit te grawe. Nuus (08-08-2018)
Maroela ‘Bird Island’-boek is ‘kwaadwillige propaganda’
“Verregaande, laakbaar en absoluut ʼn poging om Magnus Malan se naam swart te smeer.” Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Tweeling (8) verdrink terwyl ma op foon is
’n Agtjarige tweeling is dood terwyl hulle op ’n gesinsvakansie in die see in die ooste van China geswem het. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Man in see gesoek ná boot omslaan en 2 se lewens eis
’n Vliegtuig is onder meer ingespan om te soek na een vermiste bemanningslid van ’n boot van die KwaZulu-Natalse Haaieraad wat Woensdagoggend naby die Richardsbaai-hawe omgeslaan het. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Polisieman het ‘net sopie’ whiskey gehad
Dit was net ’n sopie en sers. Marlon Appollis, ondersoekbeampte in die moordsaak van Jason Rohde, het dit gedrink nadat al die verklarings reeds geneem is. Nuus (08-08-2018)
Maroela Skok ná kampioen-atleet skielik sterf
“Hy was nog ʼn jong man en ons sal hom baie mis.” Hy was die pa van tweejarige tweelingseuns. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Van Rooyen wil nou geld teruggee
Gerhard van Rooyen wil nou, na vyf jaar, die slagoffers van sy destydse bedrogspul terugbetaal. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Kinders kan ook genadedood in België kry
Die twee jongste mense nog, twee kinders van 11 en nege jaar oud, is genadedood in België gegun. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Inwoners kook oor grondgrypers in suide van Jhb
Minder as ’n maand nadat ’n groep grondgrypers in die suide van Johannesburg met ’n hofbevel én die hulp van die metropolisie verdryf is, is hulle terug. Dit het die gemoedere tussen die gemeenskappe … Nuus (08-08-2018)
Maroela Man (27) gevonnis wat tannie wreed verkrag, aanrand
“Hy het haar herhaaldelik verkrag, verskeie kere gesteek, gewurg en haar van kontant beroof voor hy van die toneel [en uit die provinsie] gevlug het.” Nuus (08-08-2018)
Maroela Personeel van Haaieraad verdrink ná boot omslaan
Die vyf werknemers is glo vroeër die oggend op die see uit om die haainette te inspekteer. Nuus (08-08-2018)
Maroela Dié strate môre in Pretoria gesluit
Die Tshwane Metropolisie (TMPD) het motoriste gewaarsku dat talle strate in Pretoria Donderdag gesluit sal wees as deel van die Gautengse regering se Vrouedagvieringe.    Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Meisie vang graad saam met tamaai alligator
Makenzie Noland (21) van Texas skrik duidelik nie vir ’n krokodil nie. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Polisielid vas wat glo dagga in tronk wou insmokkel
’n Polisielid van Mankweng is agter tralies nadat hy Dinsdag glo dagga by die Polokwane-gevangenis wou insmokkel. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 ‘Voorbok’ in betogings op waarskuwing vrygelaat
’n Gemeenskapsleier van die Kayamandi-township in Stellenbosch wat na bewering een van die voorbokke in die gewelddadige protesaksie en grondbesettings in die gebied is, is deur die hof op ’n … Nuus (08-08-2018)
Maroela Klag by MRK ingedien ná LUR glo wittes beledig
“Hierdie ongevraagde en veralgemeende bewerings van LUR Leeto is uiters skadelik vir ʼn samelewing wat reeds diep verdeeld is.” Nuus (08-08-2018)
Maroela Virginia-grondgryp: ‘Aanhitser’ vasgetrek
Nege van die vermeende grondgrypers se aansoeke om borgtog is geweier omdat hulle nie hul nasionaliteit kon bewys nie. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Beampte drink glo whisky tydens ondervraging
Die ondersoekbeampte in die Jason Rohde-saak, sers. Marlon Appollis, het terwyl hy besig was om 11:00 ’n verklaring van ’n getuie te neem, ’n glas duur whisky gedrink. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Rowers martel werkers vir inligting oor boer se huis
Plaaswerkers van Honingsnest, noord van Pretoria, wat Dinsdagnag in hul woonkwartiere aangeval en gemartel is om inligting oor die boer se huis te kry moes Woensdag berading ontvang. Nuus (08-08-2018)
Maroela Honderde besware oor Grahamstad se nuwe naam
“Dit is verblydend om te weet dat Suid-Afrikaners verstaan dat ons demokrasie deelname aanmoedig en dat hulle hul besware kan opper en hul stemme kan laat hoor.” Nuus (08-08-2018)
Maroela Zim se president dán ingesweer
Die reëlings vir Mnangagwa se inswering kom te midde van ʼn voorneme deur Nelson Chamisa, leier van die amptelike opposisieparty, die MDC-Alliansie, om die verkiesingsuitslae te betwis. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Boer met eie wapen geskiet
’n Aanvaller het ’n bejaarde boer van Brits, Noordwes, Woensdag met sy eie vuurwapen geskiet. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Twee van Haairaad verdrink glo
Twee werknemers van die Haairaad het vermoedelik verdrink toe hulle haainette ondersoek het. Nuus (08-08-2018)
Maroela Mans aangerand, vrou verkrag tydens plaasaanval
“Hulle het komberse oor hulle gegooi en vir hulle gesê hulle beter doodstil bly of hulle gaan hulle doodmaak. Toe hulle loop, het een van die aanvallers vir hulle gesê: ‘God bless you.’” Nuus (08-08-2018)
Maroela Polisieman betrap wat glo dagga by tronk insmokkel
’n Korrektiewe amptenaar aan diens het onraad vermoed en het die polisiebeampte vasgetrek toe hy glo dagga vir ’n gevangene in die tronk probeer insmokkel het. Nuus (08-08-2018)
Maroela Ouerpaar, kind (3) tydens kaping gered
“Die kapers het glo die slagoffers by hul voertuig ingeboender en in ʼn konvooi met hulle weggery.” Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Kollega van Rohde en 'skelmpie' getuig
Op die 55ste dag van Jason Rohde se verhoor gaan nog twee getuies in sy verdediging geroep word. Die een is 'n kollega en die ander Rohde se opdraggewende prokureur. Volg Regstreeks hier vir die dag … Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Maak jou tenk vol vóór jy die N3 die langnaweek aandurf
Motoriste wat die N3 gebruik, moet sorg dat hulle petroltenks vol is, waarsku die N3-tolkonsessie (N3TC). Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 3 wat glo polisieman in Hermanus aanval, kry borgtog
Drie verdagtes wat in hegtenis geneem is vir die aanval op polisielede gedurende die onlangse onluste in Hermanus in die Wes-Kaap het borgtog gekry. Nuus (08-08-2018)
Maroela Meer bekend oor wenner van PowerBall-boerpot
Die 34-jarige het ook meer bekend gemaak oor wat hy met sy wengeld gaan doen. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 15-jarige meisies vermis
Twee vyftienjarige meisies, een van die Wes-Kaap en een van Gauteng, word vermis. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Brandstigters beskadig kramat in Constantia
Die Moslem Juridiese Raad (MJC) vra dat mense na vore kom met inligting nadat ’n kramat Dinsdag in Constantia, Kaapstad, aan die brand gesteek is. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Man kry taai klap oor seks in park voor kinders
Die polisie het byna ’n uur nadat woedende ouers hulle ontbied het op die toneel aangekom waar ’n man en vrou helderoordag seks gehad het in ’n park in Leeds, Engeland. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Jaydené (1) wat met kookolie brand op herstelpad
Die eenjarige meisie van Port Elizabeth wat brandwonde oor 30% van haar lyf met warm kookolie gekry het, se tuiskoms van die hospitaal kan van korte duur wees – tensy die veloorplanting op haar bors … Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Sonop-koshuis ook nie welkom by Sêr-kompetisie
Die Sonop-koshuis mag ook nie meer aan die Acapella-sangkompetisie deelneem nie. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 SA gly, sê Wall Street Journal
Suid-Afrika het nog ’n verligte leier soos Nelson Mandela nodig, maar die land hou aan om namaaksels van Robert Mugabe te verkies. Politiek (08-08-2018)
Netwerk24 Deurbraak in ondersoek na rooftogte by kitsbanke
Vier vermeende rowers wat glo betrokke was by ’n reeks rooftogte waar mense agtervolg is nadat hulle kontant by kitsbanke onttrek het, is Maandag in Johannesburg in hegtenis geneem. Hulle sal … Nuus (08-08-2018)
Maroela Belangrike nuus vir naweekgangers
Die N3-tolkonsessie het Dinsdag belangrike inligting gedeel vir diegene wat hierdie langnaweek die langpad gaan aanpak vir ʼn wegbreeknaweek. Nuus (08-08-2018)
Maroela Verlore kleuter se ouers jaar later steeds soek
Die 4-jarige dogtertjie is alleen in die badkamer van ʼn winkelsentrum gevind en kon nie vir die polisie sê waar sy vandaan kom nie. Nuus (08-08-2018)
Maroela Nog geen einde in sig vir Gautrein-staking
“Daar is nou al drie aanbiedinge gemaak wat almal ʼn aansporingsbonus insluit.” Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 DA soek antwoord oor veterane-huisprojek van R48 m.
Die DA in die Vrystaat gaan aan Nocawe Mafu skryf oor ’n behuisingsprojek van R48 miljoen in Riebeeckstad, Welkom, wat nie gerealiseer het nie. Politiek (08-08-2018)
Netwerk24 Magnus, Birdeiland die skeepswrak en goue munte
Birdeiland, waar wyle genl. Magnus Malan, Dave Allen, en ’n derde man glo seuns verkrag het, is ook die eiland van waar goue munte glo verdwyn het. Nuus (08-08-2018)
Netwerk24 Hoe blus jy ’n reuseveldbrand?
Met veldbrande wat oor die wêreld heen woed, het brandweerpersoneel tegnieke ontwerp om reusebrande te kan blus. Kyk. Nuus (08-08-2018)