Suid-Afrika se grootste georganiseerde boere-organisasie gaan die ANC se planne om 139 plase te teiken in toetssake vir die herverdeling van grond sonder vergoeding, fyn dophou. Politiek (06-08-2018)
Inwoners van KwaNobuhle in Uitenhage wat ontevrede is oor behuising en dienste het gister op ’n oop stuk grond toegesak en erwe begin uitmerk. Politiek (06-08-2018)
Die Wes-Kaapse taxistaking wat Maandag tot erge ontwrigting in en om Kaapstad gelei het, is Maandagaand laat deur die Minibus Taxi Industry Task Team (MTITT) beëindig. Nuus (06-08-2018)
Skielike koue en reënweer kan vandeesweek in die binneland verwag word met minimum temperature van onder vriespunt in die Vrystaat, die Oos-Kaap, die Noord-Kaap en Noordwes. Nuus (06-08-2018)
Hulle het gedreig om sy seuntjie met ’n strykyster te brand toe hy geweier het om sy vuurwapen en motorsleutels aan sy aanvallers te gee. Nuus (06-08-2018)
Die MyCiTi-busdiens in Khayelitsha, Kaapstad, is tot verdere kennisgewing opgeskort nadat groot skade Maandag ten tyde van ’n taxistaking aangerig is. Nuus (06-08-2018)
AfriForum moes onverrigter sake terugkeer met ’n tenk waarin modderbekke was en emmersvol rou riool omdat niemand bereid was om dit te aanvaar nie. Nuus (06-08-2018)
Simon Yon, ’n vermeende huurmoordenaar vir die 28-bende, is geïdentifiseer as die man wat Jerome “Donkie” Booysen in ’n gesinsrestaurant geskiet het. Nuus (06-08-2018)
Kennisgewings vir onteiening is die voorland van ’n groep plaaseienaars wat vroeër geweier het om die staat se koopaanbod vir hul grond te aanvaar. Politiek (06-08-2018)
Kabinetskollegas van genl. Magnus Malan het bewerings dat hy en ander hooggeplaaste Nasionale Party-politici by pedofilie betrek is, verwerp. Nuus (06-08-2018)
“Sy het die versoek van die hand gewys, maar hy het haar glo verkrag en haar gedwing om swart klere wat hy saam met hom in ʼn sak gedra het aan te trek voor hy saam met haar die kerk binnegegaan het… Nuus (06-08-2018)
Grondbesetters het Maandag buite Virginia in die Vrystaat met die polisie slaags geraak nadat die polisie hulle met skokgranate van ’n boer se plaas verdryf het. Nuus (06-08-2018)
“Ná agt jaar van swaarkry, is die eerste betalings en die sekwestrasie van die Aurora-direkteure ʼn oorwinning vir geregtigheid vir elke werknemer, maar die pyn en lyding was so groot dat dit ʼn leë … Nuus (06-08-2018)
Hoewel Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, ingestem het om uit haar pos te bedank, is die herrie oor diegene wat haar van korrupsie beskuldig het, ver van verby. Nuus (06-08-2018)
Jack Bloom, die DA se woordvoerder oor gesondheid in Gauteng, het Maandag gesê meer as 20 000 pasiënte het die afgelope twee en ʼn half jaar onder nalatigheid in staatshospitale gely. Nuus (06-08-2018)
As jy vandag nie kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie, het ons vir jou 'n oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (06-08-2018)
Die parlement hervat hierdie week op omvattende skaal sy oorsigrol ná ’n lang winterreses waartydens darem heelwat vordering gemaak is met sloerende wetgewing en ’n moontlike grondwetlike wysiging … Nuus (06-08-2018)
Kobus Bekker, die buurtwaglid van Hartbeespoort wat Vrydagoggend deur ’n verdagte geskiet is, is steeds in die waakeenheid van 'n hospitaal. Nuus (06-08-2018)
Betogers in Kayamandi het winkels in die gebied geplunder nadat wetstoepassers begin het om sowat 350 onwettige plakkershutte op ’n plaas af te breek. Nuus (06-08-2018)
’n Aansoek om die maatskappy wat die Bloemfontein Celtic-sokkerklub besit voorlopig bankrot te verklaar, is in die hof in Bloemfontein uitgereik. Nuus (06-08-2018)
Die oomblik toe Trishana Swartz die boodskap op die selfoon lees, het sy uit die taalgebruik besef dit is nie haar vermiste broer wat dit gestuur het nie. Nuus (06-08-2018)
’n Spesialisgetuie wat Maandag vir die moordbeskuldigde Jason Rohde getuig het, is daarvan beskuldig dat hy nie al die getuienis in ag geneem het toe hy sy mening oor Susan Rohde se dood gevorm het … Nuus (06-08-2018)
Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake gaan 81 ingenieurs en stad- en streekbeplanners na 55 sukkelende munisipaliteite stuur. Nuus (06-08-2018)
Die Johannesburgse vullisverwyderingsdiens Pikitup waarsku oor die moontlike ontwrigting van sy dienste vandeesweek deurdat voormalige Jozi@Work-werknemers aan ’n protesoptrede deelneem en werknemers … Nuus (06-08-2018)
“Haar laaste plasing op sosiale media is ʼn ysingwekkende aanduiding van die ongelukkige omstandighede wat sy in die gesig moes staar terwyl sy gelewe het.” Nuus (06-08-2018)
Die sameroepers van die optog #TheTotalShutdown na die Uniegebou in Pretoria is glo strafregtelik aangekla en beveel om hulself by die polisie aan te meld. Nuus (06-08-2018)
“Die Amerikaanse sanksies op Iran, wat vandag begin, sal die Iraniërs dwing om te kies tussen gehoor gee aan die VSA se eise óf die risiko te neem dat die regime heeltemal in duie kan stort.”… Nuus (06-08-2018)
Susan Rohde was reeds dood toe haar man, Jason Rohde, haar lewe probeer red het. Dit, volgens die staat, stem nie ooreen met wat Rohde gesê het gebeur het nie. Nuus (06-08-2018)
Vir Jurie Steenberg was dit net een te veel toe hy Maandag hoor dat die saak teen die vermeende moordenaars van sy vrou vir die soveelste keer in die hooggeregshof in Pretoria uitgestel word. Nuus (06-08-2018)
Die familie van wyle genl. Magnus Malan, voormalige minister van verdediging, verwerp ten sterkste die beweringe in ’n nuwe en opspraakwekkende boek dat hy ’n pedofiel was ten sterkste. Nuus (06-08-2018)
Drie families se smart oor die tragedie van die moord op twee tienermeisies op Stella was Maandag tasbaar toe hul vermeende moordenaar in die landdroshof op Vryburg verskyn het. Nuus (06-08-2018)
Die verhoor van Mortimer Saunders (41), Courtney Pieters (3) se vermeende moordenaar, hervat Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad. Nuus (06-08-2018)
Courtney Pieters (3) se vermeende moordenaar se verhoor in die hooggeregshof in Kaapstad is tot Woensdag uitgestel om die verdediging tyd te gee om ’n nuwe verslag van die staatspatoloog te bestudeer. Nuus (06-08-2018)
Die voortslepende droogte het daartoe gelei dat beurtwater Maandagoggend ’n werklikheid vir twee van die Kouga-munisipaliteit se dorpe geword het. Nuus (06-08-2018)
’n Groep betogers drom buite Luthuli-huis, die ANC se hoofkantoor in Johannesburg, saam glo omdat die ANC hulle die titelaktes van hul eiendomme belowe het, maar daar dadels van dié belofte gekom het. Nuus (06-08-2018)
Sedert Woensdag is slegs ʼn senior suster en enkele verpleegsters toegelaat om die sowat 150 inwoners slegs sekere basiese versorging te gee. Nuus (06-08-2018)
Hoewel Adel binnekort weer ʼn breinskandering moet ondergaan om die koers van haar behandeling verder te bepaal weet die gesin reeds dat sy beslis breinskade opgedoen het. Nuus (06-08-2018)
Stap by die polisiemanne verby en jy kry ʼn nommer om aan te dui die hoeveelste persoon jy vandag is by die openbare verhore van die parlement se sittings oor ʼn moontlike verandering in die grondwet… Nuus (06-08-2018)
Drie verdagtes is die afgelope naweek by die Beitbrug-grenspos in Limpopo in hegtenis geneem toe springstof in ʼn perdesleepwa in hul besit gevind is. Nuus (06-08-2018)
Jason Rohde, wat in die hooggeregshof in Kaapstad teregstaan op die moord van sy vrou, Susan, se verhoor duur voort ná die hof se reses. 'n Tweede patoloog, prof. Izak Loftus, sal na verwagting … Nuus (06-08-2018)
Pres. Donald Trump van Amerika het Sondag erken dat sy oudste seun in 2016 Russe ontmoet het vir inligting oor Hillary Clinton, Trump se teenstander in die presidentsverkiesing. Nuus (06-08-2018)
Pendelaars in die Wes-Kaap word aangeraai om nie Maandag in minibustaxi’s te ry nie, omdat hulle geteiken word deur stakende minibustaxibestuurders. Nuus (06-08-2018)
Die polisie is ontbied en Marna se liggaam is in die badkamer aangetref. Sy is vermoedelik verwurg en daar was ʼn handsakband om haar nek. Nuus (06-08-2018)
Reddingswerkers op die eiland Lombok in Indonesië het Maandag chaos en verwoesting gevind nadat ’n aardbewing Sondag minstens 91 mense se dood veroorsaak het. Nuus (06-08-2018)
Vier mans is doodgeskiet en ’n bejaarde vrou is ernstig beseer toe gewapende mans die naweek op ’n moordtog in Nquthu in KwaZulu Natal gegaan het. Nuus (06-08-2018)
Die Gautrein was weens die staking nie oor die naweek beskikbaar nie en ʼn beperkte treindiens sal vandag gedurende spitstye beskikbaar wees. Nuus (06-08-2018)
Buitelandse en Indonesiese toeriste word ontruim van die gewilde vakansie-eilande noordwes van Lombok ná ʼn sterk aardbewing Sondag die gebied getref het. Nuus (06-08-2018)
ʼn 36-jarige polisiebeampte is saam met vier verdagtes in hegtenis geneem in verband met gesteelde voertuie en ongelisensieerde vuurwapens. Nuus (06-08-2018)
Die polisie in Nquthu, ongeveer 50 km oos van Dundee in KwaZulu-Natal, is op soek na die persone wat vier mans Saterdagaand doodgeskiet en ʼn vrou gewond het. Nuus (06-08-2018)
Xander Bylsma (19), wat daarvan verdink word dat hy sy eksmeisie en kleinniggie in Mei vermoor het, verskyn Maandag weer in die Vryburg-landdroshof op aanklagte van moord. Nuus (06-08-2018)
Die blatante verontagsaming van munisipale beleid deur die ANC-beheerde Polokwane (Pietersburg)- plaaslike munisipaliteit is uiters kommerwekkend, omdat dit besig is om tot die verlies van miljoene… Nuus (06-08-2018)
Inwoners van Groenvlei, Woodlands en Heuwelsig in Bloemfontein het ’n petisie opgestel om hul griewe oor die “erge geraas” rondom die Tempe-lughawe. Nuus (06-08-2018)
Die Mangaung-metro het op sy jongste raadsvergadering eenparig ’n finansiële herstelplan vir die Bloemfonteinse metro, wat tegnies bankrot is, goedgekeur. Nuus (06-08-2018)
Don Steenkamp wat sy 22ste verjaardag op 15 Augustus in die gevangenis in Deneysville in die Vrystaat sal vier, studeer nou rekenaarwetenskap. Nuus (06-08-2018)