Netwerk24 Carl Lakay sterf in koeëlreën voor sy huis
Carl Lakay, een van die beskuldigdes in die saak waarin Nafiz Modack en Colin Booysen in die landdroshof in Kaapstad op aanklagte van bedrog en afpersing teregstaan, het Sondagaand in 'n koeëldood … Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Twee in hof ná ietermagog in taxi gevind is
’n Ietermagog wat R400 000 werd is, is by ’n taxi-staanplek op Rustenburg gevind nadat dié bedreigde dier vermoedelik gesteel is om verkoop te word. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 De Lille ‘verlig’ dat naam nou skoon is
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, het Sondag gesê sy voel “verlig, geregverdig en gelukkig” dat die DA-klagte teen haar teruggetrek is en haar “naam nou skoon is”. Politiek (05-08-2018)
Netwerk24 Pa wil nog nie koue feite hê
Ronnie Hough is nog nie gereed om in polisiedossiere die feite te lees oor wat in die laaste oomblikke van sy dogter Sharnelle se lewe gebeur het nie. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 39 sterf in aardbewing in Lombok
Minstens 39 mense is Sondag dood toe ’n kragtige aardbewing van 7.0 die Indonesiese eiland Lombok getref het. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 R100 000 as beloning aangebied
’n Beloning van R100 000 is uitgeloof vir inligting oor die vandale wat agter die brandstigtingsvoorvalle op treine in Kaapstad sit. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 DA vra ondersoek na internet wat vir weke af was
Die DA het ’n ondersoek deur ’n onafhanklike ouditeur bepleit nadat die internetstelsel van die Mangaung-metro in duie gestort en vir weke af was. Politiek (05-08-2018)
Netwerk24 Student gaan spoor vermiste sussie in Vrystaat op
’n Student van Randburg het vasbeslote en met R2 000 in die sak op ’n speurtog gegaan om haar suster wat weggeloop het in Theunissen te gaan soek. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Sigbare polisiëring in Philippi-Oos geëis
Ontstoke inwoners van Philippi-Oos het rommel in hul plaaslike polisiestasie gestrooi om hul ongelukkigheid met dienslewering te kenne te gee. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Oudburgemeester sê sy het nie beeste aan Zuma gegee
Zoleka Capa sê sy het nooit beeste aan oudpres. Jacob Zuma vir sy eie gewin oorhandig nie. Politiek (05-08-2018)
Netwerk24 Wie was genl. Magnus Malan?
Skokkende beweringe word in die boek Die Seuns van Bird Island teen wyle genl. Magnus Malan gemaak. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Onthullings in boek ‘niks nuuts’, sê Max du Preez
’n Boek wat onder meer beweer dat wyle genl. Magnus Malan ’n pedofiel was, maak die “skinderstories” daaroor nou openbare kennis. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 1 polisielid dood, 12 beseer in ongeluk op N8
’n Polisiebeampte is dood en 12 ander mense is beseer in ’n botsing tussen ’n voertuig van ’n begrafnisonderneming en polisievangwa buite Bloemfontein. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Gee grond terug aan dié wat dit verloor het
Staatsgrond en onontwikkelde eiendomme in voormalige “wit gebiede” wat vir spekulasie-doeleindes aangekoop is, moet onteien word. Politiek (05-08-2018)
Netwerk24 Dié Vrystaatse dorpe se krag bly aan
Die Tokologo-munisipaliteit se krag bly vir eers aan nadat die munisipaliteit ’n betalingsplan by Eskom ingedien het oor hoe hy sy skuld gaan betaal. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Polisieman vasgetrek oor gesteelde voertuie, vuurwapens
’n Kaapse polisieman is die naweek in hegtenis geneem in verband met die besit van gesteelde voertuie, ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Niemand nog vas ná buit van vuurwapens
Niemand is nog in hegtenis geneem nadat vier rowers by die polisiestasie in Kareedouw toegeslaan en vuurwapens gesteel het nie. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Walvisse spoel uit by Klein-Brakrivier
Twee True-snoetwalvisse – ’n ma en kalf – het op die strand by Klein-Brakrivier in die Suid-Kaap uitgespoel. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Vrou wat ná rooftog sterf, se hart was ‘van goud’
Judy Pienaar (42) was ’n vrou wat ’n hele gemeenskap bymekaar kon bring met ’n braai. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Polisiewapens én rowers steeds soek
Niemand is nog vasgetrek in verband met die vuurwapens wat Saterdag uit die Kareedouw-polisiekantoor in die Oos-Kaap gesteel is nie. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Besetters se hutte op Stellenbosch-plaas afgebreek
Vier sleepwaens met boumateriaal is Sondag op ’n plaas net buite Stellenbosch gekonfiskeer nadat informele huise onwettig op die plaas opgerig is. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Skrywers hoop dit sal slagoffers help
Die skrywers van die opspraakwekkende boek, waarin beweer word dat Magnus Malan seuns seksueel aangerand het, hoop slagoffers sal moed skep. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 VSA sê hy sit nie agter hommeltuig-aanval
’n Amptenaar van die Withuis het Sondag ontken dat Amerika enigsins betrokke was by die mislukte hommeltuig-sluipmoordpoging op pres. Nicolas Maduro. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 20 sterf in Alpe-vliegongeluk
Al 20 mense aan boord ’n geskiedkundige vliegtuig wat Saterdag in die Alpe neergestort het, is dood, het The Guardian Sondagmiddag berig. Nuus (05-08-2018)
Maroela Ma sê Osama bin Laden was deel van ʼn ‘kultus’
Osama bin Laden se ma het vir die eerste keer ʼn onderhoud toegestaan en met Martin Chulov gesels vir ʼn artikel in The Guardian. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 ‘Loutere kaf,’ sê Pik oor bewerings oor Malan
Dit is “loutere kaf” dat wyle genl. Magnus Malan, Suid-Afrika se magtige minister van verdediging in die 1980’s, ’n pedofiel was, meen oudmin. Pik Botha. Nuus (05-08-2018)
Maroela 20 sterf tydens vliegongeluk in Alpe
Twintig persone is Saterdag dood toe ʼn Junkers Ju-52- antieke vliegtuig in die Alpe van sentraal Switserland neergestort het. Nuus (05-08-2018)
Maroela Tsoenami-waarskuwing ná sterk aardbewing Indonesië tref
ʼn Waarskuwing vir ʼn moontlike tsoenami is uitgereik nadat ʼn aardbewing Indonesië se Lombok-eiland getref het. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 2 ondervra oor moord op ANC-raadslid
Twee mense is deur die polisie vir ondervraging ingeneem ná die moord op ’n raadslid van Knysna verlede maand. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Smuts-beeld, -skildery by Cambridge verwyder
’n Borsbeeld en skildery van die Suid-Afrikaanse staatsman genl. Jan Smuts is stil-stil verwyder by die Universiteit van Cambridge. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Gebied afgesper voordat plafon meegee
Die gebied onder die plafon wat Sondag meegegee het by die Somerset Mall in Somerset-Wes, was afgesper voordat die plafon meegegee het. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 De Lille help oplossings vind vir grondbesettings
Patricia de Lille gaan haar oorblywende tyd as uitvoerende burgemeester van Kaapstad gebruik om verder by te dra tot die transformasie van die stad. Politiek (05-08-2018)
Maroela Man moet opdok ná hy honde uit warm motor red
ʼn Man wat ʼn venster gebreek het om twee honde uit ʼn warm motor te red, is beboet vir die skade. Nuus (05-08-2018)
Maroela Amptelike vuurwapens is uit polisiestasie gesteel
Die Suid-Afrikaanse burgerlike organisasie Sanco en die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie het bevestig amptelike vuurwapens is Saterdag tydens die rooftog by Kareedouw-polisiestasie in di… Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Sluipmoordaanval op Maduro misluk
Venezuela se president het ’n sluipmoordaanval oorleef waarin hommeltuie met plofstof gebruik is. Nuus (05-08-2018)
Maroela Groot beloning vir inligting oor Metrorail-brandstigters
Skade weens brandstigting die afgelope vier maande beloop ongeveer R50 miljoen en minstens R210 miljoen die afgelope vyf jaar. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Winkelsentrum se dak stort in duie
’n Deel van die dak by die Somerset Mall in Somerset-Wes het Sondag inmekaargeval. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 De Lille uit ‘om DA verleentheid te spaar’
“Die DA is bang vir ’n openbare tugverhoor en Patricia De Lille, die burgemeester van Kaapstad, het ingestem om uit haar pos te bedank om die party se bas te red en verdere verleentheid te spaar.”. Politiek (05-08-2018)
Netwerk24 3 van Navo dood
Drie soldate van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) het Sondag ’n selfmoordbomaanvaller ten prooi geval toe hulle op patrollie in die ooste van Afganistan was. Nuus (05-08-2018)
Maroela Kaapstad-burgemeester De Lille bedank
Die beleërde burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, het Sondag bedank en die Demokratiese Alliansie het alle aanklagte teen haar teruggetrek. Nuus (05-08-2018)
Maroela ANC het glo 139 plase in die oog vir grondgrype
Die ANC het glo 139 plase uitgekies wat hulle oor die volgende paar weke sonder vergoeding wil onteien. Nuus (05-08-2018)
Maroela ‘Goeie ma’ verdrink toe vierjarige dogtertjie
ʼn Vrou wat daarvan beskuldig word dat sy haar huilende vierjarige dogter in ʼn rivier verdrink het, is dae tevore deur ondersoekbeamptes vrygespreek van enige kindermishandeling. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 De Lille gaan bedank as burgemeester
Patricia de Lille gaan as burgemeester bedank. Politiek (05-08-2018)
Maroela Ietermagô van vermeende stropers gered
ʼn Seldsame manlike Afrika-ietermagô, wat deel is van die hoogs bedreigde spesie in die wêreld, is in Rustenburg, Noordwes, gesteel. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Nog skok-onthullings oor Magnus Malan
Genl. Magnus Malan, in die 1980’s die magtigste man in Suid-Afrika naas die staatspresident, PW Botha, was ’n pedofiel wat aan seksorgies met jong seuns deelgeneem het tydens “visvanguitstappies” na … Nuus (05-08-2018)
Maroela Twee word ondervra oor ANC-raadslid se moord
Twee persone is Vrydag ondervra in verband met die moord op ʼn wyksraadslid van die ANC in Knysna, Victor Molosi (50). Nuus (05-08-2018)
Maroela Eskom sê oor beurtkrag vir Sondag
Daar is Sondag ʼn lae risiko van beurtkrag vir Sondag, maar die waarskynlikheid verhoog tydens spitstyd tussen 17:00 en 21:00, as gevolg van ʼn gewone verwagte toename in gebruik, het Eskom gesê. Nuus (05-08-2018)
Maroela Transnet-pensioenfonds: Onreëlmatighede sal ondersoek word
‘n Geregtelike kommissie sal waarskynlik kyk waarom die Gupta-verwante Regiments Capital as beleggingsadviseur by Transnet se Tweede Vastevoordelefonds (TVVF) aangestel is en ongerymdhede wat… Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 Vrou sterf ná Vrydag se rooftog
Judy Pienaar (42) is vroeg Sondagoggend dood nadat rowers haar verlede week in die verbygaan in Vanderbijlpark in die kop geskiet het. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 'Magnus, ander oudministers was pedofiele'
’n Skokkende boek beweer genl. Magnus Malan en twee ander voormalige ministers in die Nasionale Party-regering was pedofiele wat aan seksorgies met jong seuns deelgeneem het. Nuus (05-08-2018)
Maroela Swazi-koning bevestig grond is nie gesteel nie
Die grondgebied van die hedendaagse Mpumalanga is van niemand gesteel of afgeneem nie, maar Voortrekkers het dit bekom van die destydse Swazi-koning deur onder meer ruilhandel met vee, het die VF P… Nuus (05-08-2018)
Maroela Openbare verhore oor grondonteiening afgehandel
Die parlementêre gesamentlike grondwetlike hersieningskomitee het Saterdag die provinsiale openbare verhore oor artikel 25 van die Grondwet in Kaapstad afgehandel met een van die grootste vergaderi… Nuus (05-08-2018)
Maroela Voorlopige sekwestrasie op VBS-bank se hoofde toegestaan
Die hooggeregshof in Johannesburg het Vrydag voorlopige sekwestrasie toegestaan op die beleërde VBS Mutual Bank se voormalige uitvoerende hoof, Andile Ramavhunga en die voormalige bedryfshoof, Robe… Nuus (05-08-2018)
Maroela Vermeende stropers weer vinnig terug in die hof
Ses verdagtes wat van renosterstropery beskuldig word, sal vandeesweek weer in die Grahamstad-landdroshof verskyn. Nuus (05-08-2018)
Netwerk24 139 plase op ANC-gryplys
Die ANC het 139 plase uitgesoek wat hy beplan om in die volgende weke te onteien ten einde die eiendomsklousule van die Grondwet te toets. Politiek (05-08-2018)
Netwerk24 Zim-boere dink nuut oor grond
In die twee weke voor pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die ANC wil voortgaan om Suid-Afrika se Grondwet te verander, het Pieter Steyn Zimbabwe deurkruis om met boere en sakelui te praat oor … Nuus (05-08-2018)