Netwerk24 Koeël sit nog in haar brein vas
Judy Pienaar (42) van Vanderbijlpark wat Vrydag in die kop geskiet is – vermoedelik deur rowers wat van ’n misdaadtoneel af weggejaag het – se toestand word as uiters kritiek beskryf. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Polisie bewaak plaas
Dit is die tweede keer vanjaar dat grond onwettig in dié omgewing beset word. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 15 sterf toe helikopter in Siberië val
Altesame 18 mense het Saterdag in ’n helikopter in die Krasnojarsk-streek in Siberië gesterf, het die lugvaart-waghondorganisasie Rosawiatsia gesê. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Man sonder voorarms word haarkapper
Gabriel Heredia is sonder voorarms gebore, maar dit het nie tussen hom en sy droom te staan gekom nie. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Vrou beboet oor sy haar gesig bedek
’n Vrou is in Denemarke beboet omdat sy in die openbaar ’n sluier oor haar gesig gedra het, berig die BBC. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Ons was in trane sê verpleegster
Al huis Davidtsz se stakende personeel was Saterdagoggend weer op hul pos en skenkings stroom nou in, sê Marie Schoombee, ’n stafverpleegster by dié Pretoriase tehuis vir bejaardes. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 ‘Ons voorvaders het genoeg vergoed’
Dít was Saterdag die mening van een van die sprekers by die gesamentlike grondwetlike hersieningskomitee se finale sitting oor die wysiging van artikel 25 van die Grondwet, dié oor grondonteiening … Politiek (04-08-2018)
Maroela Wag wat kinders glo molesteer se saak uitgestel
Die voorverhoorverrigtinge van ʼn veiligheidswag wat skoliere van die AB Xuma Primary School verkrag en seksueel aangerand het, is uitgestel toe sy regsverteenwoordiger nie Vrydag in die hof opgedaa… Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Polisie jaag vier waterponies op die Teems
Die metropolisie in Londen het hulle hande vol gehad om vier jaagduiwels op waterponies op die Teems vas te trek. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Boer se grond op Stellenbosch beset
’n Boer van Stellenbosch sit met die hande in die hare nadat onwettige besetters die afgelope week ’n plaas hier begin beset het. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Mayosi ‘was die beste soort reus’
Meer as 2 000 mense het Saterdag prof. Bongani Mayosi se begrafnisdiens in die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) bygewoon. Nuus (04-08-2018)
Maroela Grondonteiening: ‘ANC is roekeloos en onverantwoordelik’
“Grondonteiening sonder vergoeding is nie die silwer koeël wat geregtigheid sal verseker nie. Om die waarheid te sê, presies die teenoorgestelde. Dit sal privaat eiendomsregte ondermyn en ons ekono… Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Noord-Korea ‘hou nie woord oor kernwapens’
Noord-Korea is stééds besig om kernwapens te toets, lui ’n verslag van die VN se veiligheidsraad. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Vier sterf ná gru-botsing in Mpumalanga
Vier mense is Saterdagoggend dood en vyf beseer in ’n botsing tussen twee voertuie in eMalahleni (Witbank) in Mpumalanga. Nuus (04-08-2018)
Maroela Vrou doodgeskiet pas ná skolier sterf
“Dit is ʼn vreeslike tragedie. Die afsterwe van die kind is baie hartseer, maar dit is net so erg dat ʼn weerlose vrou koelbloedig vermoor is.” Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Ons is klaar met swart ekonomiese bemagtinging - DA
Die DA se federale raad het besluit om swart ekonomiese bemagtiging (SEB) te laat vaar omdat dit “nie werk nie”. Politiek (04-08-2018)
Netwerk24 Vlugtende rowers skiet vrou
’n Vanderbijlparkse vrou veg om haar lewe nadat rowers haar vroeg Vrydagaand in die kop geskiet het. Nuus (04-08-2018)
Maroela Nuwe liefde vir Dewani ná hy vrygespreek is van moord
Dit het aan die lig gekom Anni Dewani se wewenaar het ʼn verhouding met ʼn man aangeknoop, minder as vier jaar nadat hy vrygespreek is op aanklag dat hy haar tydens hul wittebrood vermoor het. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Skare by laaste sitting ondanks Cyril se aankondiging
Kapenaars se belangstelling in die grondhervormingsproses is nie gedemp deur pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die ANC voornemens is om die Grondwet te wysig nie. Politiek (04-08-2018)
Netwerk24 Thaise grot-seuns voltooi leerling-monnikskap
Die seuns wat uit die grot in Thailand verlede maand gered is, het hul leerling-monnikskap voltooi. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Dewani wieg in kêrel se arms
Waarskuwing: Gewaagde beeldmateriaal | Shrien Dewani het sy nuwe kêrel die plek gaan wys waar hy en sy vermoorde vrou, Anni Dewani, getrou het. Nuus (04-08-2018)
Maroela SAID lê beslag op meer as R9 miljoen by Jhb-lughawe
Doeanebeamptes het die afgelope week verskeie deurbrake gemaak by talle grensposte, waaronder meer as R9 miljoen kontant wat onderskep is onderweg van Suid-Afrika na Dubai. Nuus (04-08-2018)
Maroela Brandstigting by skool in Oos-Kaap ondersoek
Die polisie in die Oos-Kaap ondersoek ʼn saak van brandstigting by ʼn skool in Centane, King William’s Town. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Pa skud kind dood
’n Australiese pa het in die hof begin huil toe hy skuldig bevind is aan die moord op sy 12 weke oue dogter. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 4 dood in botsing in Witbank
Vier mense is dood en nog vyf beseer in ’n botsing vroeg Saterdagoggend op die Ou Ogiespad in Witbank, Mpumalanga. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Europa sweet, Amerika is toe onder stof
Terwyl Europa steeds in die greep van ’n hittegolf is wat al ten minste drie lewens geëis het, het die Amerikaanse staat Arizona Donderdag ’n massiewe stofstorm beleef. Nuus (04-08-2018)
Maroela Man gevonnis wat met plase se elektrisiteitsmeters peuter
Gerhard Ferreira is Vrydag in die Kroonstad-landdroshof gevonnis op aanklag dat hy met elektrisiteitsmeters op plase in die Vrystaat gepeuter het. Nuus (04-08-2018)
Maroela Goeie nuus ná baba met olie brand
Klein Jaydené Croucamp wat byna drie weke gelede met kokende olie gebrand het, is uit die hospitaal ontslaan. Nuus (04-08-2018)
Maroela Werkloosheid in Vrystaat kommerwekkend
Werkloosheid in die Vrystaat is aan die toeneem en die politieke wil bestaan nie by die ANC om die groeiende probleem aan te spreek nie, het die VF Plus in ʼn verklaring gesê. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 SAUK kan nie rekeninge betaal
Die SAUK het nie genoeg geld om sy diensverskaffers vir Julie te betaal nie. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Verskeie Kaapse toetssentrums toe
Verskeie verkeerstoetssentrums in die Kaapstad-omgewing is Saterdag gesluit omdat werkers daar staak weens ’n arbeidsgeskil oor naweekwerk. Nuus (04-08-2018)
Maroela Tydelike skikking by Huis Davidtsz bereik
Sake by Huis Davidtsz in die Pretoriase middestad het voorlopig na normaal teruggekeer nadat stakende werkers ‘n tydelike skikking met die sentrumbestuur bereik het. Die Gautengse departement… Nuus (04-08-2018)
Maroela Vuurwapens tydens aanval op polisiestasie gesteel
Die polisie in die Oos-Kaap het ʼn groot soektog van stapel gestuur ná vier gewapende mans Saterdagoggend omstreeks 01:30 op die Kareedouw-polisiestasie toegeslaan het. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Rowers buit polisie se R5’s en pistole
Die polisie in die Oos-Kaap het ’n groot soektog van stapel gestuur na rowers wat vroeg Saterdagoggend twee R5-gewere en drie 9 mm-pistole uit die Kareedouw-polisiekantoor geroof het. Nuus (04-08-2018)
Maroela Skokvideo van kindermishandeling nié in SA
Skokkende beeldmateriaal wat op sosiale media en oor WhatsApp versprei word van kindermishandeling, is nie in Suid-Afrika verfilm nie. Nuus (04-08-2018)
Maroela KVBA wil met Gautrein-staking help
Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) het Vrydag aangebied om bystand te verleen waar loononderhandelings tussen die vakbond Untu en Bombela, die maatskappy wat die Gautrei… Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Ons is almal net mense hier
Haweloos, maar nie moedeloos nie. Die mense van die Kussman-gemeenskappie aan die rand van Bloemfontein moet einde Augustus van die hoewe af wees. Die meeste van hulle is enkelma’s. Hulle glo egter … Nuus (04-08-2018)
Maroela VSA wil Zim se verkiesingsuitslae sien
Jeff Flake, senator van Arizona in die VSA, het Vrydagaand ʼn beroep op die Zimbabwiese verkiesingskommissie gedoen om gestand te doen aan sy belofte oor deursigtigheid en alle inligting oor stemmer… Nuus (04-08-2018)
Maroela SAPD beveel om inligting oor oud-MK-lede bekend te maak
Dit het geblyk uit die SAPD se optrede dat hulle onregmatig wou voortgaan met die bevordering van NSF-lede. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Spanjaard skep sanddrukker
Ivan Miranda is 'n Spanjaard met 'n duisend planne wat hy met 'n 3D-drukker lewe gee. Nuus (04-08-2018)
Netwerk24 Warmste dag nóg in Europa voorspel
Weervoorspellers sê die rekord vir die hoogste temperatuur in Europa kan in die komende dae oortref word. Nuus (04-08-2018)