Netwerk24 Boere moenie skrik oor grond, sê minister
Boere moenie paniekerig raak oor die grondhervormingsproses nie, hulle moet eerder aan die proses deelneem, sê Senzeni Zokwana, minister van landbou, bosbou en visserye. Politiek (02-08-2018)
Netwerk24 Emfuleni-inwoners se ligte bly vir eers aan
Inwoners van Emfuleni het “ ’n blaaskans” gekry deurdat Eskom nou nie meer die krag op 6 Augustus gaan afskakel nie. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Lang verhoor wag op TV-evangelis
Tim Omotoso, omstrede pastoor, sal sowat twee maande in die hof deurbring wanneer sy verhoor begin. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Afriforum dra emmers vol vrot visse aan...
Twee vrot visse en emmers vol besoedelde water het Donderdag tot groot drama by die kantore van die Ngwathe-munisipaliteit gelei. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 ‘Kaptein KGB’ kry borgtog
Borgtog van R5 000 is Donderdag in die handelshof in Pretoria toegestaan aan Morris Tshabalala, voormalige misdaadintelligensiebeampte. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Apple nou meer as $1 000 miljard werd
Apple het Donderdag die eerste private maatskappy geword wat meer as $1 000 miljard werd is. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 'Aktiewe skieter' glo by lugmag-hospitaal
Nooddienspersoneel reageer op 'n oproep dat daar moontlik 'n "aktiewe skieter" by 'n hospitaal op die Wright-Patterson-lugmagbasis by Deyton in die Amerikaanse deelstaat Ohio Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Baai gaan leë, vervalle geboue takel
Bouvallige, gekaapte en verlate geboue waaruit kriminele dade gepleeg word, sal eersdaags in die visier van die Nelson Mandelabaai-metro wees. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 ‘Mayosi het bereik waarvan ander net kan droom’
Prof. Bongani Mayosi (51) het swart uitnemendheid verteenwoordig. In sy kort lewe het hy ’n bydrae gelewer en prestasies behaal wat baie ander wat veel langer kan leef, hom net kan beny. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Oplossing vir grond ís moontlik, mits . . .
’n Oplossing vir Suid-Afrika se grondkwessie is moontlik, as alle landsburgers begrip het vir die eise van voorheen benadeeldes én vir die vrese van die huidige grondeienaars, sê Roelf Meyer, … Politiek (02-08-2018)
Maroela Grace Mugabe-immuniteitsbesluit: Regering sal nié appelleer
AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering se besluit verwelkom om nie te appelleer teen die Suid-Gautengse hooggeregshof se uitspraak om Grace Mugabe se diplomatieke immuniteit ter syde te stel ni… Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 ‘Ek het my asem in jou geblaas dat jy wakker word’
Danie Pretorius (26) se ma het ’n roerende boodskap op sy begrafnisdiens aan hom voorgedra. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 ‘Polisie stel beskuldigdes se lewe in gevaar’
Ná die skietvoorval toe die beweerde bendebaas geskiet is, was sy broer en sy medebeskuldigdes op ’n gereedheidsgrondslag toe hulle in die hof verskyn het. Nuus (02-08-2018)
Maroela Pap band lei tot kapers se ondergang
Die bordjies is Donderdag behoorlik teen kapers verhang toe hul misdaad as gevolg van ʼn pap band aan die lig gebring is. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Momberg ‘geskok’ oor borgtog-aansoek slaag
Vicki Momberg was geskok toe haar aansoek om borgtog Donderdagoggend in die streekhof in Randburg toegestaan is. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Parke in mooi Potch-buurte dalk toe onder huise
Mediumkoste-behuisingsontwikkelings gaan moontlik in oop ruimtes in gegoede buurte in Potchefstroom opgerig word om radikale sosio-ekonomiese transformasie te bevorder. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Man in hegtenis nadat hy halflewende varkie slag
’n Man is in hegtenis geneem nadat hy Woensdag ’n varkie na bewering half doodgeslaan en toe glo met ’n stomp mes probeer slag het. Nuus (02-08-2018)
Maroela Dringende hofbevel vir toegang tot Huis Davidtsz bekom
Een van die inwoners met wie Maroela Media gepraat het, sê hy het gisteraand in sy rolstoel geslaap omdat daar niemand was om hom tot in sy bed te help nie. Nuus (02-08-2018)
Maroela Besluit om duisende by myn af te lê wyd veroordeel
Implats het Donderdag in ʼn verklaring gesê drastiese herstrukturering is nodig om mynbou in ʼn volhoubare toekomstige posisie te plaas. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Mense ‘verdraagsaam’ by sittings oor grond
Die gesamentlike grondwetlike hersieningskomitee het sy openbare sittings oor die wysigings van artikel 25 in Oudtshoorn en Beaufort-Wes afgehandel. Politiek (02-08-2018)
Netwerk24 Winkeldief ‘moet ander maniere kry’ om te oorleef
Daar is ander maniere as winkeldiefstal om te oorleef as jy werkloos is, het ’n Pretoriase landdros Donderdag aan ’n ma gesê. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Weermaglid ‘het nie net weggeloop’
Daar is meer aan die verdwyning van die Bloemfonteinse weermaglid wat al vir byna ’n maand vermis word. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Boer hoor gou oor aanklag ná dood van ‘aanvaller’
’n Boer wat ’n plaasaanvaller doodgeslaan het nadat die aanvaller hom bestorm het, sal moontlik gou hoor of hy vervolg gaan word. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 ‘Weermag-optrede in Harare wys generaals regeer’
Zimbabwe het hom Donderdagaand te midde van groot spanning gereed gemaak om die 75-jarige pres. Emmerson Mnangagwa as ’n demokraties verkose staatshoof te verwelkom. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Gewapendes steel hele Sassa-OTM
Die polisie in die Oos-Kaap is op soek na sowat vyf rowers wat ’n Sassa-kitsbank helder oordag uit ’n winkel gesteel het. Nuus (02-08-2018)
Maroela Man wat dogtertjie ‘per ongeluk’ doodskiet vas vir moord
Die dogtertjie is in haar bobene getref en het op die toneel doodgebloei. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Mayosi kry spesiale, provinsiale begrafnis – Cyril
’n Spesiale gedenkdiens is Donderdagmiddag by die Universiteit van Kaapstad gehou vir prof. Bongani Mayosi (51). Nuus (02-08-2018)
Maroela Familielid vas ná seun (5) se moord
Sy liggaam is tussen die as in ʼn ou verbrande gebou aangetref. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Betogers in Potch eis burgemeester se kop
“Hamba, voertsek, Kgotso Khumalo.” Betogers dit Donderdag duidelik gemaak dat hulle wil hê Khumalo moet sy tassies pak en gaan. Politiek (02-08-2018)
Netwerk24 Vandale beskadig splinternuwe HOP-huise
Slegs ’n dag nadat die burgemeester van Johannesburg die sleutels van ’n behuisingsprojek oorhandig het aan die eienaars, het vandale die huise verniel. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Nóg mense dalk vas ná wurgmoord in Kroonstad
Die polisie sê nog mense gaan moontlik binnekort in verband met die moord op Zorah Jogee (50) van Kroonstad in hegtenis geneem word, sê kapt. Stephen Thakeng, ’n polisiewoordvoerder. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Malema kan só vervolg word oor ‘skote’
Julius Malema, EFF-leier, kan nie net aangekla word nie, maar ’n vonnis van 15 jaar gevangenisstraf is moontlik nadat hy na bewering ’n vuurwapen in die openbaar afgevuur het, sê ’n regsgeleerde. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Man verdrink in onwettige water
’n Man van Mitchells Plain het verdrink in die tonnel wat hy gegrawe het om ’n waterpyp in sy huis onwettig aan ’n munisipale waterpyp te koppel. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 SA ‘hou hom nie doof’ vir Chamisa
Dit is onwaar dat Suid-Afrika hom doof gehou het vir Nelson Chamisa het Lindiwe Sisulu gesê. Politiek (02-08-2018)
Netwerk24 Dief tof hom op met klere uit kas
’n “Arrogante” dief het die man by wie se huis in Bloemfontein hy en ’n makker ingebreek het, se duur klere en skoene aangetrek en sy eie vuil tekkies en baadjie in die hangkas gelos. Nuus (02-08-2018)
Maroela Vaalrivier-ramp met aktivisme, strafregtelike klagtes en rehabilitasie gepak
“Die besoedeling in die Vaalrivier is strafregtelik strafbaar en dit gebeur landswyd in ander riviere ook.” Nuus (02-08-2018)
Maroela Solidariteit aanvaar Eskom-loonaanbod
“Van ons lede het ten spyte van dreigemente van aanranding en dat hul motors en huise aan die brand gesteek sal word, in kragstasies geslaap.” Nuus (02-08-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 2 Augustus 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Stropers lank agter tralies
Twee renosterstropers sal minstens die volgende 15 jaar agter tralies deurbring. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Man ‘uiteindelik’ in hof ná student se dood
Dit het meer as ’n jaar geneem, maar “uiteindelik” het die man wat verlede jaar na bewering ’n student in ’n tref-en-trap-voorval doodgery het, Donderdag in die landdroshof in Pretoria verskyn. Nuus (02-08-2018)
Maroela Twee sakemanne dood ná rowers losbrand
Die polisie het die slagoffers as Brett Pope en Kobus Fourie geïdentifiseer. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Immuniteit vir Grace amptelik teruggetrek
Die diplomatieke immuniteit wat verlede jaar op omstrede wyse aan Grace Mugabe, vrou van oudpres. Robert Mugabe van Zimbabwe, toegestaan is, is nou amptelik teruggetrek. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Ebola-gevaar nou in ooste van DRK
Vier mense in die oostelike deel van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) is positief vir die Ebola-virus getoets. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Vrystaat trek sokkies op by hospitale, klinieke
Die nuwe Albert Nzula-hospitaal in Trompsburg beïndruk met sy moderne geriewe, maar die hele uitvoerende bestuur beklee waarnemende poste, die hospitaal het nie ’n voertuigvloot nie en die gebou se … Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Vermeende reeksverkragter ná 7 jaar vas
’n Vermeende reeksverkragter wat glo 21 vroue die afgelope sewe jaar verkrag het, is deur ’n taakspan van die polisie in Dennilton in Limpopo in hegtenis geneem. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Katolieke Kerk veroordeel nou die doodstraf
Pous Franciskus het Donderdag die Rooms-Katolieke Kerk se standpunt oor die doodstraf in ’n beleidsdokument gewysig en dit as onaanvaarbaar beskryf. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Duisende oproepe om hulp ná prof se selfdood
Mense wat nie meer wil lewe nie en wat aan erge depressie ly, het hulle tot Sadag gewend ná die selfdood van die kardioloog prof. Bongani Mayosi. Nuus (02-08-2018)
Maroela Pastoor, medepligtiges dán verhoor oor mensehandel
Hy het glo kerke in Port Elizabeth, Kaapstad, Johannesburg en die Verenigde Koninkryk bestuur, en glo meer as 30 meisies en vroue van verskeie takke van dié kerke na ʼn huis in Umhlanga geneem waar … Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Kéér die ANC, sê TLU SA
“Dis nou tyd dat mense wat wil seker maak dat die dinge gedoen word om die ekonomie te laat groei, kragte saamsnoer,” sê Louis Meintjies. Politiek (02-08-2018)
Maroela 4 dood ná motor in ongelukstoneel inploeg
Beseerdes het verspreid rondom die wrakke op die grond gelê. Nuus (02-08-2018)
Maroela Nuwe vennootskap ʼn belegging in Afrikaans
Die Solidariteit Beweging het Donderdag aangekondig die organisasie sluit ʼn nuwe vennootskap met die korttermynversekeraar Virseker met die doel om aandeelhouers te word. Die vennootskap beoog om n… Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Mnangagwa, Chamisa praat om vrede te bewaar
Die Zimbabwiese president, Emmerson Mnangagwa, en sy grootste teenstander in die stryd om die presidentskap van die land, Nelson Chamisa, het samesprekings gevoer om vrede in die land te probeer … Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Vrouelyk by Chapmanspiek gekry
Die lyk van ’n vrou is Donderdag langs Chapmanspiek-rylaan in Kaapstad gekry. Nuus (02-08-2018)
Maroela Deurbraak ná drie bejaardes wreed vermoor is
Drie bejaardes is dae uitmekaar by twee ouetehuise in Pietermaritzburg vermoor. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Stop die heksejag, sê Trump
Pres. Donald Trump van die VSA het in 'n stroom twiets daarop aangedring dat die ondersoek na Russiese inmenging in die presidentsverkiesing van 2016 gestaak moet word. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 5 skoolkantore in Oos-Kaap afgebrand
’n Skoolhoof se kantoor en vier ander kantore is in ’n brand by ’n Oos-Kaapse skool vernietig. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 ‘Donkie’ glo nie vervolg ná man se skietdood
Jerome “Donkie” Booysen gaan nie strafregtelik vervolg word vir die voorval Woensdag waarin hy ’n man in die Spur by die Soneike-winkelsentrum in Kuilsrivier doodgeskiet het nie. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 ‘Mylpaal’ in betaal van toelaes verloop ‘seepglad’
Die Poskantoor het as deel van ’n proeflopie Woensdag vir die eerste keer ook maatskaplike toelaes kontant by sommige betaalpunte landwyd uitbetaal en dít het volgens Susan Shabangu, minister van … Politiek (02-08-2018)
Netwerk24 Prasa kry tydelike veiligheidspermit
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het ’n tydelike veiligheidspermit ontvang om wettiglik met sy bedrywighede voort te gaan en aksieplanne uit te voer om veiligheid te verbeter. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Brand in Jhb middestad geblus
Brandbestryders het Donderdag in die vroeë oggendure gespook om ’n brand in die Johannesburgse middestad te blus. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Polisie ondersoek afvuur van vuurwapen
Bheki Cele, die minister van polisie, het Donderdag bevestig dat meer inligting verkry is rakende die voorval waar die EFF-leier, Julius Malema, oënskynlik met ’n vuurwapen skote in die lug geskiet … Nuus (02-08-2018)
Maroela Klag gelê teen ‘wit man’ op Malema-skietvideo
“Die skare wat potensieel in gevaar was, is swart. Die bedoeling van die wit man was baie duidelik – dat skade aan swart mense gedoen moet word.” Nuus (02-08-2018)
Maroela Ramaphosa wil Jiba, Mrwebi ondersoek
Ramaphosa het Jiba en Mrwebi versoek om teen 10 Augustus redes te verskaf waarom hulle nie geskors moet word hangende die ondersoeke teen hulle nie. Nuus (02-08-2018)
Maroela Vicki Momberg hoor oor borgtog
Vicki Momberg se aansoek om borgtog is Donderdag aangehoor. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Mayosi kry dalk staatsbegrafnis
Pres. Cyril Ramaphosa het ’n amptelike provinsiale begrafnis versoek vir prof. Bongani Mayosi (51) van die Universiteit van Kaapstad (UK) wat verlede week dood is. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Oom Willem wil sy eks terughê ná ‘blote nuuskierigheid’
Ná sy eskapades met ’n veel jonger meisie, wil hy op sy 50ste verjaarsdag volgende jaar weer met sy gewese vrou, Lizette (47), trou, sê Willem van Schalkwyk nadat Lizette dié meisie vir R1,5 miljoen … Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Veldwagter in hegtenis ná hy 1-jarige skiet
Die Oos-Kaapse veldwagter wat ’n eenjarige meisie doodgeskiet het terwyl hy glo besig was om sy geweer te beveilig, is vir moord in hegtenis geneem. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Trump soek minder troepe in Afrika
Die getal Amerikaanse soldate wat in Afrika ontplooi is, gaan drasties verminder word ondanks die waarskuwings van senior weermaglede dat aanvalle deur terroristegroepe toeneem. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Kwelpunte kry aandag ná betogings
’n Moontlike nuwe toegangsroete van die N2 na Danabaai in Mosselbaai word ondersoek nadat inwoners onlangs vasgekeer was weens betogings in die nabygeleë Asla Park. Nuus (02-08-2018)
Maroela Vakbond sê #BoikotGautrain
Die vakbond beweer volgens ʼn sogenaamde “geheime kontrak” moet ʼn sekere Franse konsessiehouer glo vir 15 jaar die winste van Gauteng se eerste sneltreindiens kry. Nuus (02-08-2018)
Maroela Ou hoof weer by SA Express aangestel
Die BLO het SA Express se vlerke vroeër vanjaar geknip, maar verlede maand toestemming gegee om sy vlugte te hervat nadat ʼn bedryfsertifikaat weer aan die lugredery toegeken is. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Momberg kry borgtog
Vicky Momberg se aansoek om borgtog is Donderdag in die streekhof in Randburg toegestaan. Nuus (02-08-2018)
Maroela Implats gaan duisende werkers aflê
Implats het Donderdag in ʼn verklaring gesê drastiese herstrukturering is nodig om mynbou in ʼn volhoubare toekomstige posisie te plaas. Nuus (02-08-2018)
Maroela Huis Davidtsz: Bejaardes lê hulpeloos weens onrus
“Jy kan nie bejaardes slagoffers maak van arbeidsonderhandelinge wat misluk nie, dit is fataal.” Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Vermoorde 13-jarige moontlik ook verkrag
Dimpho Sinenhlanhla Malevu, die 13-jarige meisie wie se lyk Dinsdag in ’n veld in Ermelo gevind is, is moontlik ook verkrag. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Polisie sak toe op hospitaal ná berigte oor skieter
’n Hospitaal in Kalifornië is Woensdagaand (plaaslike tyd) gesluit en afgesper terwyl die polisie op die perseel toegesak het nadat berigte ontvang is dat daar ’n skieter in die gebou is. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Man in hof al was toestel by moskee nie regte bom
Die ploftoestel wat Woensdag in ’n moskee in Roshnee naby Vereeniging agtergelaat is, was toe nie ’n regte bom nie. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Duitsland wil ‘sagte’ ooreenkoms aanbied
Daar is fluisteringe dat Duitsland ’n vae Brexit-ooreenkoms aan Brittanje wil aanbied in ’n poging om te keer dat hy geen ander keuse het as om die Europese Unie (EU) in 2019 sonder ’n ooreenkoms te … Nuus (02-08-2018)
Maroela ‘Donkie’ oorleef soveelste aanslag op lewe
Die Wes-Kaapse polisie het bevestig ʼn skietvoorval by ʼn winkelsentrum in Kuilsrivier het tot die dood van een mens gelei terwyl nog iemand beseer is. Nuus (02-08-2018)
Maroela Johannesburg het werk geskep
Te midde van die aankondiging vroeër vandeesweek dat Suid-Afrika se werkloosheidskoers nóg verder toegeneem het, het Johannesburg se werkloosheidskoers afgeneem. Nuus (02-08-2018)
Maroela Zim-verkiesing: Drie betogers doodgeskiet
Drie mense is Woensdag tydens gewelddadige betogings in Zimbabwe doodgeskiet toe soldate glo met skerp ammunisie op die skare losgebrand het. Nuus (02-08-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Uit Afrika uit
Wat het grondonteiening sonder vergoeding en die Zimbabwiese verkiesing met mekaar in gemeen? Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Pa van 2 saai sy selfmoord op Facebook uit
’n Man van Indië wie se vrou met sy twee kinders die pad gevat het, het op Facebook Live gewys hoe hy sy eie lewe neem. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Zimbabwe gespanne in afwagting vir uitslae
Die polisie in Zimbabwe het bevestig dat drie mense Woensdag in Harare dood is, toe soldate ontplooi is om betogers in toom te hou wat geëis het dat die verkiesingsuitslae bekend gemaak word. Nuus (02-08-2018)
Maroela Vermiste meisie dood gevind
Die soektog na ʼn 13-jarige meisie wat sedert Saterdag vermis is, het hartseer geëindig toe haar liggaam Woensdagmiddag gevind is. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Só het hulle ‘Donkie’ in Spur probeer afmaai
Jerome “Donkie” Booysen is Woensdagaand, ure nadat hy nog ’n aanslag op sy lewe oorleef het vir sy eie veiligheid na ’n ander privaat hospitaal in Kaapstad geskuif. Nuus (02-08-2018)
Maroela Gevaar vir beurtkrag is groot
Eskom het gesê die kans dat beurtkrag Donderdag in piektye toegepas kan word, is groot. Nuus (02-08-2018)
Maroela Gautrein-staking: Beperkte diens vanaf twee ekstra stasies
Bombela, die maatskappy wat die Gautrein bedryf, het sy gebeurlikheidsplan aangepas terwyl ʼn staking van sy werkers die vierde dag intree. Nuus (02-08-2018)
Netwerk24 Daar skort niks met seun wie se brein verklein is
’n Seun waarvan ’n groot deel van sy brein verwyder is, weens ’n gewas wat hom epilepsie gegee het, se brein het vergoed vir dit wat hy verloor het en met sy intelligensie skort daar niks. Nuus (02-08-2018)