Twee amptenare van die departement van binnelandse sake en ’n werknemer van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) in Limpopo wat motors oor die land se grens gesmokkel het, is Dinsdag swaar … Nuus (01-08-2018)
Duisende vroue het aan protesoptogte oor die land heen deelgeneem as deel van die nasionale optog teen geslagsgegronde geweld, #TheTotalShutdown. Nuus (01-08-2018)
’n Vrou wat sê dat sy om die beurt deur ’n groep mans verkrag is, het Woensdag voorgestap in ’n optog teen geweld teen vroue en kinders. Nuus (01-08-2018)
Ná ’n besoek aan ’n bouvallige skool in die Oos-Kaap, het die DA die departement van basiese onderwys daarvan beskuldig dat hy nie oor kinders en hul veiligheid by skole omgee nie. Nuus (01-08-2018)
Munisipale werkers van die Mangaung-metro het Woensdag op vergaderings besluit om optogte te hou oor hul griewe teen die metrobestuur. Nuus (01-08-2018)
Die ANC het op sy eie nie genoeg lede in die parlement vir ’n tweederdemeerderheid wat vereis word om die Grondwet só te wysig dat die onteiening van grond sonder vergoeding moontlik gemaak word nie. Politiek (01-08-2018)
Ses jaar nadat hulle die eerste keer vasgetrek is, is twee swendelaars Dinsdag op eMalahleni (Witbank) tronk toe gestuur weens bedrog. Nuus (01-08-2018)
Die beelde van gewelddadige betogings in die Zimbabwiese hoofstad Harare is sleg vir die regerende Zanu-PF en kan die geloofwaardigheid van dié land se verkiesingsuitslae ook skaad. Nuus (01-08-2018)
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) word tans sonder ʼn geldige veiligheidspermit bedryf, het die Spoorwegveiligheidsreguleerder (RSR) Woensdag gesê. Nuus (01-08-2018)
Die werwing van 100 wetstoepassingsbeamptes om Kaapstad se spoorstelsel te beveilig, gaan onmiddellik begin nadat die Kaapse metroraad dié stap Woensdag goedgekeur het. Nuus (01-08-2018)
Dit is nie duidelik hoe pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die verandering van die Grondwet die werk van die parlementêre grondwetlike hersieningskomitee gaan raak nie, sê Business Unity South … Politiek (01-08-2018)
Die ANC se populistiese besluit oor onteiening van grond sonder vergoeding is ’n poging om ’n voorsprong in volgende jaar se verkiesing bo die EFF te kry. Politiek (01-08-2018)
Poppie van der Merwe se oupa wat vandeesweek dood is, was lief vir kinders en dit het hom “gebreek” dat hy destyds so selde toegelaat is om haar te sien. Nuus (01-08-2018)
Pres. Cyril Ramaphosa loop onder skerp kritiek deur oor sy aankondiging dat hy voortgaan met sy planne om art. 25 van die Grondwet te wysig. Politiek (01-08-2018)
Verskeie organisasies het reageer nadat pres. Cyril Ramaphosa Dinsdagaand aangekondig het dat die regerende party besluit het om die Suid-Afrikaanse Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoedin… Nuus (01-08-2018)
Mense wat daarvan aangekla word dat hulle ’n bejaarde vrou van Mbombela (Nelspruit) vermoor het, ontken dat hulle ’n moord gepleeg het. Nuus (01-08-2018)
Suid-Afrikaners sal nie wakker word met ʼn situasie van “gratis vir almal” ná ʼn wysiging aan artikel 25 van die Grondwet om die regering toe te laat om grond sonder vergoeding te onteien nie, het di… Nuus (01-08-2018)
Jerome “Donkie” Booysen, die vermeende bendeleier in Belhar, het nog ’n aanslag op sy lewe oorleef en een van sy aanvallers is doodgeskiet. Nuus (01-08-2018)
Die leierboer Louw Steytler van Luckhoff sê hy blameer die ou, sowel as die nuwe regering, vir die dilemma waarin grondeienaars hulle nou bevind. Politiek (01-08-2018)
Mpumalanga se LUR vir gemeenskapsveiligheid sal ’n huis aan ’n familie oorhandig nadat kinders uit die huis in eMalahleni ontvoer en toe vermoor is. Nuus (01-08-2018)
As jy vandag nie kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie, het ons vir jou 'n oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (01-08-2018)
’n Vermeende rower wat in ’n gewapende rooftog in Port Elizabeth op die polisie losgebrand het, het vermoedelik een van sy makkers raakgeskiet. Nuus (01-08-2018)
’n Regter in Kimberley gaan besin oor ’n aansoek dat sy haarself moet verskoon van ’n verhoor waarin mense van onwettige diamanthandel aangekla word. Nuus (01-08-2018)
Die polisie in Bethlehem in die Oos-Vrystaat is steeds op soek na ’n bejaarde vrou van die dorp wat nou al meer as ’n week vermis word. Nuus (01-08-2018)
Eskom het gewaarsku dat Suid-Afrikaners Woensdagaand tydens spitstyd weer kragonderbrekings kan verwag. Die kragvoorsiener het gesê stakings by sy kragstasies het veroorsaak dat fase 2-beurtkrag in… Nuus (01-08-2018)
Bejaardes van die Omega-aftreeoord in Heidedal, Bloemfontein, het omtrent geswem in duisende liter skoon drinkwater wat die terrein oorstroom het. Nuus (01-08-2018)
Twee Potchefstromers gaan die Visrivier-canyon in Namibië met korporatiewe drag en ’n pienk aktetas in die hand aandurf om meisies in Suid-Afrika te help om hul skoolloopbaan te voltooi. Nuus (01-08-2018)
“Dink aan jou vel as ʼn Godgemaakte pleister of verband. Hierdie natuurlike pleister kry die helingproses ná ʼn brandwond aan die gang en daarsonder is die slagoffer se pad na gesondheid soveel lange… Nuus (01-08-2018)
Sewe skole is in die woonbuurte Sunrise en Happy Valley in De Aar gesluit nadat gewelddadige betogings die skole se werksaamhede ontwrig het. Nuus (01-08-2018)
Honderde vroue het Woensdag by die Uniegebou in Pretoria aangekom as deel van #TheTotalShutdown, ’n nasionale protesaksie teen geslagsgegronde geweld. Nuus (01-08-2018)
Meer as drie weke nadat Liyaqat Parker (65), ’n sakeman van Kaapstad, uit 'n parkeerterrein ontvoer is, is daar nog geen teken van waar hy is nie. Nuus (01-08-2018)
Die saak teen die vyf mense wat na bewering die 13 maande oue Eden Laird van Alberton ontvoer het, is Woensdagoggend tot 7 Augustus uitgestel. Nuus (01-08-2018)
Rene Maree (26) is as tiener deur ʼn familielid verkrag. Ná jare se sessies by sielkundiges en talle mislukte pogings om haar eie lewe te neem het haar wêreld weer in duie gestort toe sy wéér verkra… Nuus (01-08-2018)
Die masjiene wat Daniël Botha (26) aan die lewe gehou het, is Sondag afgeskakel en sy organe is geskenk. ʼn Man het hom intussen in verband met die voorval aan die polisie oorgegee. Nuus (01-08-2018)
Passasiers het gesê hulle het ’n harde geluid gehoor toe die vliegtuig se linkervlerk die grond tref en albei enjins van die vliegtuig losgeskeur het. Die vliegtuig kon genadiglik regop bly en die … Nuus (01-08-2018)
Die Polokwane-munisipaliteit het skuld van meer as ’n miljard rand, maar het besluit om weg te doen met heffings vir mense wat te veel water verbruik. Nuus (01-08-2018)
Skole in die Wes-Kaap is gewaarsku om hul noodplanne op te skerp om leerlinge en onderwysers te beveilig teen ’n nuwe vlaag van bendegeweld. Nuus (01-08-2018)
’n Massiewe operasie van sowat ’n halfmiljoen rand het Dinsdag gesorg dat olifante vir die eerste keer in meer as 150 jaar weer in die Darlington-gebied van die Oos-Kaap stap. Nuus (01-08-2018)
“Die polisie en lede van die plaaslike buurtwag het op die noodoproep gereageer en ʼn volskaalse soektog na die verdagtes van stapel gestuur.” Nuus (01-08-2018)
Die burgerregteorganisasie AfriForum het Woensdag begin om in ’n videoboodskap buitelandse beleggers te vra om druk op die Suid-Afrikaanse regering te plaas om van sy planne af te sien om eiendom … Politiek (01-08-2018)
Aanvanklike toetse op die oorskot van soldate wat Noord-Korea in die naweek aan Amerika oorhandig het, dui daarop dat dit heel moontlik dié van Amerikaners insluit wat in die Koreaanse oorlog van … Nuus (01-08-2018)
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) oortree na bewering die wet deur passasierstreine te bedryf nadat sy veiligheidspermit op 31 Julie verval het. Dit is nog nie hernu nie. Nuus (01-08-2018)
’n Man is agter tralies nadat hy na bewering ’n vermoedelik handgemaakte plofbare toestel in ’n sak in ’n moskee in Roshnee naby Vereeniging agtergelaat het. Nuus (01-08-2018)
’n Veroordeelde moordenaar wat tydens sy parool weer moord gepleeg het, is in die streekhof in Bloemfontein lewenslank tronk toe gestuur. Nuus (01-08-2018)
Pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die ANC die Grondwet sal verander om die omstandighede waaronder grond onteien kan word duidelik uit te stippel, “maak ’n klug” van die openbare sittings oor … Politiek (01-08-2018)
Twee mans wat ’n motoris in Port Elizabeth aangeval en in sy eie motor gewurg het totdat hy sy bewussyn verloor, is binne vyf uur ná die voorval vasgetrek. Nuus (01-08-2018)
Derduisende vroue het Woensdag in Suid-Afrika en selfs buite die landsgrense opgeruk om deel te neem aan die #thetotalshutdown-optog. Nuus (01-08-2018)
ʼn Lang pad van herstel lê nog voor vir Phillip du Plessis (55), die hoërskoolhoof van die Oos-Rand wat vir lank soek was terwyl hy in ʼn kritieke toestand in ʼn hospitaal gelê het. Hy het onder meer … Nuus (01-08-2018)
’n Man van Wisconsin in die VSA het sy hande en bene verloor nadat hy ’n lewensbedreigende bakteriese infeksie op gedoen het toe sy hond hom gelek het. Nuus (01-08-2018)
Lede van AfriForum beoog om Woensdag 13:00 ’n aantal klagte teen Julius Malema, EFF-leier, by die polisie aanhangig te maak oor die sogenaamde skietvideo van hom wat aan die lig gekom het. Politiek (01-08-2018)
Zimbabwe se grootste opposisieparty het die regerende Zanu-PF daarvan beskuldig dat hy probeer om die algemene verkiesing met ’n knoeiery te wen. Nuus (01-08-2018)
Die Suid-Koreaanse polisie ondersoek ’n bewering deur ’n plaaslike maatskappy dat hulle ’n gesinkte Russiese oorlogskip vol goud aan boord ontdek het. Nuus (01-08-2018)
’n Dag voor die aanvang van Vrouemaand is ’n vroulike polisiekonstabel van die Oos-Kaap Dinsdagoggend in ’n taxi van haar polisie-uniform beroof en amper verkrag. Nuus (01-08-2018)
“Ons sal nooit ʼn grondhervormingsbeleid ondersteun wat ekonomiese mag wegneem van Suid-Afrikaners en dit aan ʼn korrupte regering oorhandig nie.” Nuus (01-08-2018)
Meer as twee maande nadat Jean Goosen (26) in ’n tref-en-trap-ongeluk in Pretoria dood is, het sy ouers nog nie afsluiting gevind nie. Nuus (01-08-2018)
Die Nieu-Seelandse vervoeragentskap gaan hul “seksistiese” kennisgewingborde verander nadat ’n sewejarige meisie hulle daaroor op die vingers getik het. Nuus (01-08-2018)
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, verduidelik hoe die ANC die Grondwet wil verander ná pres. Cyril Ramaphosa se laatnag-aankondiging. Die ANC wil meer duidelikheid in die Grondwet … Politiek (01-08-2018)
Passasiers aan boord van ’n Aeroméxico-vliegtuig het wonderbaarlik oorleef toe hul vliegtuig Dinsdag in gure weer neergestort het kort nadat dit in Durango in die noorde van Mexiko opgestyg het. Nuus (01-08-2018)
Hy het beklemtoon dat monetêre transaksies in Suid-Afrika tans gemiddeld sewe tussengangers vereis en dat dit tydrowend is – banke vereis dikwels ʼn spesifieke aantal werkdae om ʼn transaksie af te h… Nuus (01-08-2018)
Hamman meen uitsettings is dikwels nie suksesvol nie omdat die verkeerde wette in verkeerde howe aangevoer word of wanneer daar nie aan statutêre prosesse voldoen is nie. Nuus (01-08-2018)
Gerhard Ferreira is vandeesweek in ʼn Vrystaatse hof tot tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is dat hy met Eskom-meters op plase gepeuter het om krag te bespaar. Nuus (01-08-2018)
Pres. Cyril Ramaphosa hou ’n utopie voor oor die voorgenome monster van grondonteiening sonder vergoeding terwyl die IMF die teenoorgestelde mening toegedaan is. Wie gaan uiteindelik reg wees? Nuus (01-08-2018)
Jeremy Hunt, Brittanje se minister van buitelandse sake, gaan die week Frankryk en Oostenryk besoek. Hy gaan nie net om oor Brexit te praat nie, maar ook om te waarsku van die koste wat sy land en … Nuus (01-08-2018)
Julian Brown (32), die vermeende meesterbrein agter die sindikaat, staan tereg op ʼn string aanklagte waaronder die onwettige besit van perlemoen, rampokkery en bedrog. Nuus (01-08-2018)
Pres. Cyril Ramaphosa se droom van ’n sogenaamde groen revolusie is net wensdenkery, meen die politieke kommentator en skrywer Max du Preez. Politiek (01-08-2018)
Noudat daar op nasionale en provinsiale vlak by die Emfuleni-munisipaliteit se rioolkrisis ingegryp is, kon herstelwerk aan die rioolaanleg begin. Nuus (01-08-2018)
Derduisende vroue gaan Suid-Afrika en van sy buurlande Woensdag tot stilstand probeer bring met groot protesoptogte teen geslagsgegronde geweld. Nuus (01-08-2018)
Eskom het gewaarsku dat kragonderbrekings Woensdagoggend kan voortduur nadat die kragvoorsiener Dinsdagaand fase 1-beurtkrag toegepas het. Nuus (01-08-2018)
Die voorneme van die ANC se voorgestelde wysiging van die Grondwet is om herstel en ekonomiese ontwikkeling te bevorder en om landbouproduksie en voedselsekerheid te verhoog. Politiek (01-08-2018)
Die DA was snydend in sy kritiek op pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die ANC die Grondwet gaan wysig om grondhervorming te versnel. Politiek (01-08-2018)
Waar dit vir die meeste voornemende ouers gewoonlik ’n skok is om uit te vind hulle verwag ’n tweeling, was ’n ma van Camborne, Cornwall in Engeland, veral uit die veld geslaan toe sy hoor sy het ook … Nuus (01-08-2018)