Netwerk24 Kaapse stadsaal byna klaar gerestoureer
Die maande lange restourasie van Kaapstad se stadsaal is byna klaar en ’n konsert word in September beplan. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Matika bring eie aansoek teen uitsetting
Terwyl die DA se interdikaansoek Dinsdagoggend teen die uitgesette burgemeester van Kimberley in die hooggeregshof nog nie aangehoor is nie, is kennisgewings aan alle raadslede gestuur dat Woensdag … Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 DA betoog, gee griefskrif aan metro oor swak diens
’n Griefskrif oor verswakte munisipale dienslewering is deur die DA aan Olly Mlamleli en adv. Tankiso Mea oorhandig. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Unieke aanleg vir ontsouting in Kaapstad beoog
’n Uniek Suid-Afrikaanse stelsel gaan ingespan word vir ’n ontsoutingsaanleg in die V&A Waterfront in Kaapstad. Die aanleg behoort al in Oktober drinkwater te lewer. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Liefde kos Elana al haar geld en haar goeie naam
Die veroordeelde bedrieër Gerhardus van Rooyen het hom glo aan sy vrou voorgestel as “die ginekoloog Gerhardus Strauss” wat baie in die buiteland werk. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Eers teister hy haar, dan klap hy haar
’n Franse student is helder oordag deur ’n onbekende man op straat in Parys geteister en toe in die gesig geklap toe sy sê hy moet stilbly. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Inwoners dok op vir water; Kaapstad ‘kan geld nie bestee’
Die Kaapstadse metro het glo R1,6 miljard tot sy beskikking vir waterprojekte nadat inwoners byna R1 miljard bykomend moes opdok vir water. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 MDC-alliansie hou vol hy het Zim-verkiesing gewen
Die MDC-alliansie het Dinsdagaand volgehou hy het die verkiesing in Zimbabwe gewen, hoewel die eerste paar uitslae in die guns van die regerende Zanu-PF was. Politiek (31-07-2018)
Netwerk24 Weskoppies het nie plek vir beskuldigde én baba
’n Vrou wat na bewering haar man, wat vroeër haar aanneempa was, vermoor het, sal moontlik as ’n buitepasiënt in die Weskoppies-hospitaal geëvalueer word. Nuus (31-07-2018)
Maroela Regsaksie kom om kragonderbrekings te verhoed
Die sake-organisasie Sakeliga, voorheen bekend as AfriSake, het regsaksie begin met die oog op ʼn oplossing wat Eskom landswyd sal verhoed om elektrisiteit na betalende eindgebruikers te onderbreek.… Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Trane, snikke op jong ma se begrafnis
Begrafnisgangers krap in hul handsakke vir snesies, sommiges huil en sommiges stap uit om buite die kerk hul trane af te vee. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Gautrein-staking duur voort
Pendelaars kon die Gautrein tussen Sandton en die O.R. Tambo-lughawe gebruik, ondanks die staking wat nou al die tweede dag voortduur. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Beloning vir inligting
’n Beloning van R20 000 word uitgeloof vir inligting wat kan help in die ondersoek na die moord op Natasha Mans (41). Nuus (31-07-2018)
Maroela 91-jarige verkragter swaar gevonnis
ʼn 91-jarige verkragter van Mpumalanga is swaar gevonnis nadat hy skuldig bevind is op 12 aanklagte van verkragting wat kinders behels. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 5 ontsnap uit hof in Roodepoort
Vyf beskuldigdes wat Dinsdagoggend in die landdroshof in Roodepoort aan die Wes-Rand sou verskyn, het omstreeks 11:00 uit aanhouding ontsnap. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Gebou by Steve Biko brand
Twee mense is vir rookinaseming behandel nadat die mediese fakulteit van die UP op die perseel van die Steve Biko-hospitaal aan die brand geraak het. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Kragpeuteraar gestraf wat boere help spaar
’n Meterpeuteraar wat aan boere gesê het hy sal hul Eskom-meters teen ’n prys kalibreer sodat hulle krag kan bespaar, is in Kroonstad se streekhof gevonnis. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Protes in Touwsranten verby
Protesoptrede in die woonbuurt Touwsranten tussen Wildernis en Hoekwil in die Suid-Kaap is ontlont. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Poging tot moord bygevoeg teen ANC-man
’n Voormalige ANC-werknemer wat met ’n transitorooftog verbind word, word nou ook deur ’n klagte van poging tot moord in die gesig gestaar. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Hof stuit Kby-burgemeester vir eers
Die Augustuswinde van verandering het Dinsdag deur Kimberley geswiep toe die beleërde Mangaliso Matika, ontsetelde burgemeester, met ’n hofbevel tydelik uit die kussings gelig is. Politiek (31-07-2018)
Netwerk24 2 aangekeer ná moord op Kroonstadse weldoener
Die polisie het twee verdagtes in die ondersoek na die moord op Zorah Jogee (50), ’n Kroonstadse weldoener, in hegtenis geneem. Nuus (31-07-2018)
Maroela Media24 maak groot aankondiging
Media24 maak groot aankondiging Nuus (31-07-2018)
Maroela Drie vas vir moord op polisieman
“Dit het intussen aan die lig gekom dat die beampte aangeval is toe hy die drie beskuldigdes by ʼn vulstasie rygeleentheid aangebied het.” Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Man kap glo vriendin met byl dood
Die polisie in Bothaville het ’n man in hegtenis geneem wat sy vriendin na bewering met ’n tuisgemaakte byl doodgekap het. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Bejaarde op plaas in Limpopo aangeval
Blikkieskos, bier en skoene. Dít is van die goed wat vyf gewapende mans gesteel het toe hulle ’n bejaarde van Groblersdal op ’n plaas aangeval het. Nuus (31-07-2018)
Maroela Eskom begin met beurtkrag
Eskom het Dinsdag om 17:00 beurtkrag begin toepas weens arbeidsprotesoptrede wat by die kragvoorsiener se kragstasies ontwrigting veroorsaak. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Zanu-PF draf voor met vroeë Zim-uitslae
Die regerende Zanu-PF het eerste bloed geruik met die aankondiging van die uitslae in Maandag se verkiesing in Zimbabwe. Nuus (31-07-2018)
Maroela Man wat glo vrou doodslaan se verhoor moet oor begin
ʼn 40-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou met ʼn klip doodgeslaan en sy seun met ʼn mes aangeval het, se verhoor moet van vooraf begin. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Te min polisielede, sê DA
’n Nypende tekort aan polisielede in Reitz in die Vrystaat kan ’n groot rede wees vir waarom ernstige misdaad, soos die jongste vlaag moorde in die gebied, toeneem. Nuus (31-07-2018)
Maroela Seks-tandarts hoor dán sy lot
Dr. Ian Venter dien reeds ʼn vonnis van korrektiewe toesig uit vir ʼn soortgelyke voorval wat in 2011 plaasgevind het. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Satelliet wys N-Korea steeds besig met missiele
Amerikaanse spioensatelliete het hernieude aktiwiteite opgemerk by ’n Koreaanse fabriek wat die land se eerste interkontinentale ballistiese missiele vervaardig het wat in staat sou wees om Amerika … Nuus (31-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 31 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (31-07-2018)
Maroela Geldwa-wagte verhang bordjies teen rowers
ʼn Poging tot ʼn transitorooftog is Dinsdagoggend gefnuik nadat wagte van ʼn veiligheidsmaatskappy teruggeveg het toe aanvallers in twee luukse voertuie op die geldwa toegeslaan het. Nuus (31-07-2018)
Maroela Man sterf week ná kleinhoewe-aanval
“Toe die man die deur oopmaak, is hy in sy kop geskiet.” Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Amor wil Joost-broers se appèl oor trust teenstaan
Amor Vittone wil haar ontslape man se broers verhinder om te appelleer teen ’n hofbeslissing wat hulle as trustees van Joost se J9-trust onthef. Nuus (31-07-2018)
Maroela SA se werkloosheidskoers neem toe
Werkloosheid onder die jeug is ook steeds skrikwekkend hoog. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Man (24) se lippe bars van te veel Botox
’n Obsessiewe aanhanger van die Amerikaanse televisiepersoonlikheid Kylie Jenner het soveel Botox in sy lippe laat inspuit dat dit gebars het. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Gemeenskap moet help om treine te beskerm
Gemeenskappe behoort saam met wetstoepassingsagentskappe te werk om brandstigting te voorkom. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Sitplek van trein aan brand gesteek
’n Sitplek in ’n Metrorail-passasierstrein is Dinsdag op Kaapstad se stasie aan die brand gesteek. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Vicki Momberg wil borgtog hê terwyl sy wag op appèl
Vicki Momberg, die Durbanse eiendomsagent wat in November skuldig bevind is op vier aanklagte van crimen injuria nadat sy ’n polisielid in Johannesburg die k-woord toegesnou het, sal Donderdag weer … Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Nene sal binne 2 weke sê oor eise oor duur petrol
Nhlanhla Nene, minister van finansies, sal binne 14 dae reageer op die eis van ’n groep politieke partye en ander organisasies dat die brandstofheffings met R1 per liter verlaag word. Politiek (31-07-2018)
Maroela Bejaarde veg verbete terug tydens aanval op plaas
“Ek weet nie waar hy die krag vandaan gekry het nie, maar hy het met twee van hulle gestoei. Dit terwyl hy rugprobleme het. Hulle kon hom nie plat kry nie.” Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Pompeo keer nadat Trump laat waai teen Iran
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vriend en vyand verras met sy verklaring dat hy sonder voorwaardes met Iran se leiers sal vergader. Dit blyk egter dat raadgewers agter die skerms nié so … Nuus (31-07-2018)
Maroela Ma eis miljoene vir gestremde seun
Personeel het glo ook tydens die bevalling baie hard op haar maag gedruk. “Dit het gelyk of hulle brood knie. Hulle het my regtig baie seer gemaak.” Nuus (31-07-2018)
Maroela Aanranding wat tot man se dood lei op video vasgevang
Die polisie het bevestig die voorval het op 8 Julie in Middelburg plaasgevind. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Weermag wil nie ‘gaan skop en donder’ oor misdaad
Die weermag wil liefs nie by misdaadbekamping betrokke raak nie, omdat hulle “skop en donder” wanneer hulle ingeroep word. Politiek (31-07-2018)
Netwerk24 Onthoofde kind was 'stil, skrander' seuntjie
’n Stil, skrander seuntjie wat besig was om uit sy dop te kruip. Dit is hoe Liyabona Mbada (7) se skoolhoof hom beskryf. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 1 verdagte steeds soek ná ontsnapping
Die polisie in Gauteng is op soek na ’n verdagte wat Dinsdag omstreeks 11:00 uit polisieaanhouding by die landdroshof in Roodepoort ontsnap het. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Stootskraper verwoes spogmotors – aspris!
’n Stootskraper wat peperduur luukse voertuie verwoes, is deel van ’n veldtog in die Filippyne teen korrupsie. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Skelname 'coconut' en 'sell-out' het Mayosi ontstel
Prof. Bongani Mayosi van die Universiteit van Kaapstad (UK) wat onlangs sy eie lewe geneem het, is ’n “coconut” en ’n “sell-out” genoem en dit het “ ’n uitwerking op hom gehad”. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Seks-tandarts se saak weer uitgestel
Die vonnisverrigtinge van ’n tandarts van George wat skuldig bevind is op aanklag dat hy in 2015 ’n 13-jarige seun seksueel betas het, is Dinsdag tot 10 en 11 Oktober uitgestel. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Kaapstad maak gereed vir Sakeleier van Jaar
Die Burger en Kaapstad-sakekamer se Sakeleier van die Jaar-geleentheid vind op 13 September in die Westin-hotel in Kaapstad plaas. Nuus (31-07-2018)
Maroela Herrie oor besoedeling by Vaal kring uit
“Dis ʼn rampspoedige ding wat hier afspeel.” Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 ‘Wie vat geld vir duurder brandstof’
Betogers wat eis dat die brandstofprys met R1 per liter verlaag word, hou ’n optog in Pretoria onder die vaandel van die Vryheidsbeweging. Politiek (31-07-2018)
Netwerk24 Regering beskerm nie sy burgers – FW de Klerk-stigting
Die FW de Klerk-stigting het die hofuitspraak oor Grace Mugabe, voormalige Zimbabwiese presidentsvrou, verwelkom. Politiek (31-07-2018)
Maroela Soektog na vermiste seun (9) afgelas
Die polisie het ʼn soektog afgelas na ʼn negejarige seun wat Donderdag spoorloos verdwyn het. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 'Rowers' ontsnap in Roodepoort
Verhoorafwagtendes wat glo op aanklagte van roof teregstaan, het volgens onbevestigde berigte Dinsdagoggend uit die selle van die Roodepoort-landdroshof ontsnap. Nuus (31-07-2018)
Maroela Waarsku jou huishulp oor dié roofslenter
Die toeter word glo eers gebruik om vas te stel of enigiemand by die huis is. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 00 af verwag
Die eerste uitslae in Zimbabwe se verkiesing word Dinsdagmiddag omstreeks 15:00 verwag, het dié land se verkiesingskommissie bekend gemaak. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 taak voltooi
Genl. Solly Shoke, hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag, het Dinsdag op ’n mediakonferensie in Pretoria gesê die weermag is aan dié provinsie onttrek nadat hy hulp aan die provinsiale … Politiek (31-07-2018)
Maroela Vermoorde jong ma ter ruste gelê
Bonus het gesê Bain was sy wêreld en dat hy haar elke oomblik mis. Nuus (31-07-2018)
Maroela Broer vermoor terwyl hy suster (15) wou beskerm
“Dit was een van die ergste tonele wat ons lede in ʼn lang tydperk aangetref het.” Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 100de stappers na veiligheid gebring ná aardbewing
Honderde gestrande stappers is veilig van berg Rinjani op die eiland Lombok, ’n gewilde toeristebestemming in Indonesië, gered, twee dae nadat ’n kragtige aardbewing van 6.4 die gebied getref het. Nuus (31-07-2018)
Maroela Bekende sopraan sterf
Sy was veral in die 1960’s en 1970’s bekend as sopraan en haar sangloopbaan het oor meer as drie dekades gestrek. Nuus (31-07-2018)
Maroela Twee vas vir mensehandel
Die 26-jarige slagoffer is glo vroeër vanjaar onder valse voorwendsels vir ʼn “lonende werksgeleentheid” gewerf. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 ANC werk aan plan om druk op verbruikers te verlig
Die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) sal na verwagting Dinsdag terugvoer kry van die kommissies by sy lekgotla wat by die St. George’s Hotel in Irene, Pretoria, gehou word. Daar word onder … Politiek (31-07-2018)
Maroela Man in hof ná moord op vrou
Sy vrou het minder as ʼn maand voordat sy vermoor is ʼn beskermingsbevel teen hom bekom uit vrees dat hy haar en haar kinders sou leed aandoen. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Verkeer in Pretoria ontwrig deur optog
Die Tshwane-metropolisie het motoriste waarsku dat daar Dinsdag verskeie ontwrigtings op die paaie kan wees, weens ’n beplande betoging deur Freedom SA by die Nasionale Tesourie in Kerkplein. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Afgedankte ANC-man wil aansoek doen om borgtog
Errol Velile Present, ANC-werknemer wat na bewering by drie transitorooftogte betrokke was, sal na verwagting Dinsdag in die landdroshof in Roodepoort, om borgtog aansoek doen. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Chamisa vier reeds MDC se ‘dawerende oorwinning’
Nelson Chamisa, die MDC-alliansie se presidentskandidaat, meen sy party het ’n “dawerende oorwinning” in die verkiesing in Zimbabwe behaal. Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 Beweerde korrupsie by kommissie wat staatskaping ondersoek
Die geregtelike kommissie van ondersoek na staatskaping het Maandag bevestig hy sal bewerings ondersoek oor ’n kontrak van R10 miljoen wat aan ’n filiaal van die “korrupte” Bosasa-groep toegeken is … Politiek (31-07-2018)
Netwerk24 Geweld vlam weer op in Kimberley
Die plaaslike owerhede in Kimberley het Dinsdagoggend ’n waarskuwing uitgereik dat daar “ernstige kommer bestaan oor mense se veiligheid” in Galeshewe waar geweld Maandag opnuut voorgekom het. Die … Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 135 000 mense eis ware feite oor Skye
’n Koalisie van 29 omgewingsorganisasies dring in ’n versoekskrif by die departement van omgewingsake aan om oop kaarte te speel oor die “omstrede leeujag” op 8 Junie in die natuurreservaat Umbabat … Nuus (31-07-2018)
Netwerk24 LUR gryp in oor toestande op plase
Pat Ngomane, Mpumalanga se LUR vir gemeenskapsveiligheid, wil hê lt.genl. Mondli Zuma, provinsiale polisiekommissaris, moet ’n spesiale span aanstel om na plaaswerkers se onopgeloste sake te kyk. Politiek (31-07-2018)
Maroela ANCYL bankrot ná versuim om Zille-geld te betaal
Die versuim om die regskoste te betaal het tot gevolg gehad dat die Johannesburgse hooggeregshof ʼn bevel uitgereik het om die ANCYL bankrot te verklaar. Nuus (31-07-2018)
Maroela Pa wat glo kinders vermoor vir sielkundige waarneming gestuur
Hy het sy drie seuns, tussen twee en sewe jaar oud, glo tydens ʼn huishoudelike geskil in hul slaap doodgekap. Nuus (31-07-2018)
Maroela Staal jou dán vir beurtkrag
“Verbruikers moet hul beurtkrag-skedules gereeld dophou op Eskom se webwerf en beplan asof beurtkrag sal plaasvind,” het Eskom in ʼn verklaring gesê. Nuus (31-07-2018)