’n Poolse anti-rassismegroep het ’n webtuiste waar daar op produkte gebie word, oortuig om die kopers en verkopers van goedere waarop Nazi-simbole verskyn, te weier. Nuus (29-07-2018)
Ahed Tamimi (17), die Palestynse tieneraktivis wat gevonnis is tot agt maande nadat sy 'n Israelse soldaat geklap en geskop het, is vrygelaat.Tamimi is Sondag soos 'n heldin ontvang in haar dorpie, … Nuus (29-07-2018)
’n Weermagstudent moes steke kry nadat ’n medestudent amper sy oor tydens ’n rusie by die Suid-Afrikaanse Infanterieskool op Oudtshoorn afgebyt het. Nuus (29-07-2018)
Dinge is rustig in Zimbabwe en daar is ’n “optimistiese opgewondenheid” dat die verkiesing in dié land Maandag groot verandering kan bring. Nuus (29-07-2018)
Vier mense is dood en 13 beseer toe ’n bakkie en ’n Volkswagen Citi Golf Saterdagaand in Atlantis, noord van Kaapstad, in ’n botsing reg van voor betrokke was. Nuus (29-07-2018)
Die departement van bewaring van Nieu-Seeland is van vandalisme beskuldig nadat hulle al die ivoorklawers van ’n antieke klavier gestroop het omdat dit “onwettig ingevoer” is van Engeland. Nuus (29-07-2018)
’n Bekende dokter van Viljoenskroon, dr. Peter Shahim, is Sondagoggend byna met ’n skroewedraaier aangeval toe hy sy vrou te hulp gesnel het. Nuus (29-07-2018)
’n Bloemfonteinse fotograaf is op soek na haar weldoener wat uit die niet verskyn het toe sy haar bewussyn ná ’n motorongeluk verloor het. Nuus (29-07-2018)
’n Veewagter van Upington het Saterdag op die lyk van ’n kind in die veld afgekom. Die lyk was onder ’n bos naby die veekrale in Rosedale. Nuus (29-07-2018)
Die dodetal op die eiland Lambok, ’n gewilde toeristebestemming in Indonesië, het Sondag tot 14 gestyg nadat ’n aardbewing dit vroeër die dag getref het. Nuus (29-07-2018)
Die verloofde van die jong ma wat die afgelope week in Port Elizabeth vermoor is, vra mense se ondersteuning wanneer sy Dinsdag begrawe word en meen dit sal die dag draagliker maak. Nuus (29-07-2018)
Die “wêreld se burgerlike gemeenskap” het met ’n veldtog begin om die konvensie oor die internasionale handel in bedreigde spesies te laat ontbind. Nuus (29-07-2018)
Die ouers van drie jong kinders en die bestuurder van ’n motor wat hulle gehuur het, is Saterdagmiddag in ’n ongeluk buite Welkom dood. Nuus (29-07-2018)
’n Man in Limpopo het tydens ’n voorval van huismoles sy drie jong kinders, tussen twee en sewe jaar oud, doodgekap terwyl sy vrou gevlug het om hulp te ontbied. Nuus (29-07-2018)
Inwoners van Mali stem Sondag om te bepaal of pres. Ibrahim Boubacar Keïta vir ’n tweede termyn gaan aanbly ten spyte van wydverspreide etniese en djihad-tipe geweld wat dramaties vererger het sedert … Nuus (29-07-2018)
Die 94-jarige oudpres. Robert Mugabe sê hy sal nie Maandag in die presidentskapsverkiesing in Zimbabwe vir pres. Emmerson Mnangagwa, sy opvolger, stem nie. Politiek (29-07-2018)
“Ons het almal eers gedink dis net gewone griep en was nie bewus dat dit varkgriep kon wees nie. Teen die tyd dat die vasgestel is, was haar longe so erg beskadig dat dit te laat was. As dit vroeër… Nuus (29-07-2018)
’n Buitelandse toeris is Saterdagmiddag in Melville, Johannesburg geskiet nadat hy glo vanaf Campus Square agtervolg is nadat hy geld getrek het. Nuus (29-07-2018)
Drie mense, twee mans en ’n vrou, is Saterdagaand dood toe die voertuig waarin hulle gery het buite Welkom teen ’n vragmotor gebots het. Nuus (29-07-2018)
Daniellé Janse van Rensburg, die bylmoordenaar Henri van Breda se meisie, verbreek haar stilte vir die eerste keer sedert die hofsaak. Nuus (29-07-2018)
Nóg ʼn trein is by die Kaapstad-treinstasie aan die brand gesteek, presies ʼn week ná ʼn soortgelyke voorval by dié stasie wat miljoene rande se skade aangerig het. Nuus (29-07-2018)
Daar was Saterdag betogings in verskeie Russiese stede waartydens mense hul woede uitgespreek het oor ’n voorstel om die aftreeouderdom te verhoog. Nuus (29-07-2018)
Meer amptenare is by die Beitbrug-grenspos tussen Limpopo en Zimbabwe ontplooi in afwagting op derduisende Zimbabwiërs wat aan hul land se verkiesing gaan deelneem. Nuus (29-07-2018)
Die broer van pres. Daniel Ortega van Nicaragua het ’n beroep op die staatshoof gedoen dat hy pro-regeringsmilitariste moet stopsit wat verantwoordelik is vir maandelange dodelike opstande in die … Nuus (29-07-2018)
ʼn Man is dood en twee ernstig beseer in ʼn gru-botsing Saterdagmiddag in Rustenburg waarin vier motorfietse en ʼn voertuig betrokke was. Nuus (29-07-2018)
Stamgrond in landelike gebiede is gereeld sinoniem met armoede en onbruik, maar in Limpopo het die hoofman van Matsila besluit om dinge anders te doen. En sy mense floreer, berig Poloko Tau. Nuus (29-07-2018)
Hy het R65 miljard in die Steinhoff-ramp verloor, maar die sakeman Christo Wiese (76) is steeds die tweede rykste Suid-Afrikaner op die jongste indeks van die land se tien welvarendste mense, waarvan … Nuus (29-07-2018)
Die tesourie het in sy ondersoek na staatskaping afgekom op groteske Gupta-gunste en bedenklike transaksies, soos dat Anoj Singh, die onteerde finansiële hoof van Eskom, in een maand R16 miljoen in … Politiek (29-07-2018)