Netwerk24 UK-dekaan het sy eie lewe geneem, sê familie
Prof. Bongani Mayosi, dekaan van die mediese fakulteit van die Universiteit van Kaapstad en een van die land se top-kardioloë, het Vrydagoggend sy eie lewe geneem, en is nie aan ’n hartaanval dood … Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 ‘Gronddebat sal wittes van hulself bevry’
Wanneer die grond aan die mense terugbesort is, sal wit mense hul mooi tuine kan geniet, want huisinbrake sal dan iets van die verlede wees, sê Julius Malema. Politiek (28-07-2018)
Netwerk24 5 dood, 8 beseer in ongelukke naby Upington
Vyf mense is dood en nog agt is in twee afsonderlike ongelukke naby Upington beseer. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Die 10 ongelooflikste ontsnappings uit die tronk
Jy sal sommige van dié pogings van gevangenes wat uit die wêreld se digte tronke ontsnap het, nie glo nie. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Laaste saamtrekke voor die verkiesing
Zimbabwe se twee belangrikste politieke partye het ’n laaste poging aangewend om stemme voor die verkiesing Maandag te werf. Politiek (28-07-2018)
Netwerk24 Waarom los Kanada whiskey op dié verlate eiland?
'n Verafgeleë stuk rots in die see is die onderwerp van 'n dispuut tussen twee hoflike lande. Nuus (28-07-2018)
Maroela Transitorooftog in Kraaifontein
Die geldwa se deure was oopgeblaas en die drie veiligheidswagte het aan die kant van die pad gesit. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Kaapstad-stasie wéér in ligte laaie
Die Kaapstadse treinstasie is Saterdag in rook gehul nadat ’n trein aan die brand gesteek is. Platform 15 en 16, wat Maandag deur ’n brand beskadig is, is weer in ligte laaie. Nuus (28-07-2018)
Maroela Strandgangers gewaarsku
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) waarsku strandgangers en ander seegebruikers om versigtig te wees aangesien die volmaanspringgety Saterdag sy piek aan die kus bereik. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Groot gees in bewaring sterf tragies
Huldeblyke uit die bewaringsgemeenskap het die naweek ingestroom ná die dood van Caroline Reid (41) van Durban. Nuus (28-07-2018)
Maroela Nóg vier sterf in ʼn gru-botsing
ʼn Tienerseun en -meisie en ʼn volwasse man en vrou is op slag dood. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 TV-hoë in sop ná klagte oor seksuele wangedrag
Die Amerikaanse televisienetwerk CBS is besig met ’n ondersoek teen Les Moonves, sy uitvoerende hoof, ná beskuldigings van seksuele wangedrag. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Man stap met alligator by winkel in...
Die oë het gerek toe ’n man van Jacksonville, Florida in die VSA, met ’n alligator onder die arm in ’n geriefswinkel ingestap en op bier aangedring het. Nuus (28-07-2018)
Maroela Overvaal-uitspraak ‘kom op die regte tyd’
“Die aanlynstelsel sal nie gebruik kan word om die gebrek aan gehalte by een skool die probleem van ʼn ander skool te maak nie.” Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Huldeblyke stroom in vir ontslape dekaan
Huldeblyke van oor die land heen het Saterdagoggend ingestroom ná die afsterwe van prof. Bongani Mayosi (51), dekaan van die fakulteit gesondheidswetenskappe aan die Universiteit van Kaapstad wat … Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 McDonald’s-werker wat klant slaan behou glo werk
Die werknemer van McDonald’s wat ’n klant by ’n winkel in Las Vegas aangerand het, sal haar werk behou. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 GPF help ontvoerde oom en tante opspoor
’n Vrou, Goodness Harding, het haar erg beseerde oom en tante met die hulp van die Phalaborwa-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) opgespoor. Nuus (28-07-2018)
Maroela Drie kinders wreed in slaap vermoor
Drie seuns, tussen twee en sewe jaar oud, is Saterdag in die vroeë oggendure buite Louis Trichardt wreed vermoor terwyl hulle geslaap het. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Man in geparkeerde motor doodgeskiet
’n Man in sy twintigs is Saterdagoggend doodgeskiet toe ’n onbekende persoon in ’n verbygaande motor op hom geskiet het. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Hele gesin uitgewis in botsing
’n Gesin van vier is uitgewis toe hulle in ’n botsing met ’n ander voertuig in die sentrale deel van Durban betrokke was. Nuus (28-07-2018)
Maroela Ramaphosa gee klarigheid oor kernplanne
Pres. Cyril Ramaphosa het die laaste spyker in die doodskis van die debat oor Suid-Afrika se kernplanne ingeslaan. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Dié voertuig gryp dronkryers op Kaapse paaie gou-gou
Verkeersowerhede sal met ’n nuwe toestel nie meer nodig hê om bloed van ’n bestuurder te trek om te bewys hy is dronk nie, sê die Kaapse metro. Nuus (28-07-2018)
Maroela [Foto’s] Met die maan gepla
Dié historiese verduistering het byna vier uur lank geduur en het sosiale media aan die gons. Nuus (28-07-2018)
Maroela Man in hof ná jagtog op wildsplaas
Die 40-jarige man wat in Limpopo in hegtenis geneem is nadat die karkasse van tien bokke en ʼn volstruis in sy besit gevind is, gaan minstens nog ʼn week agter tralies bly terwyl die polisie die saak… Nuus (28-07-2018)
Maroela R2 m se perlemoen gevind
Drie verdagtes sal na verwagting Maandag in ʼn Kaapstadse landdroshof verskyn nadat byna R2 miljoen se perlemoen in hul besit gevind is. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Geen wapens op Kuba-vlug, sê Jan Taks
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sê daar was geen wapens of ammunisie op ’n SAL-huurvlug wat verlede Saterdag van die Waterkloof-lugmagbasis na Kuba sou vlieg nie. Nuus (28-07-2018)
Maroela Jong man vas ná hy gesin glo skiet
“Die slagoffers is onderskeidelik 64, 50, 22 en 15 jaar oud en lede van dieselfde gesin in Kaapstad.” Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Dwelm of medisyne?
Daar is ’n baie groot verskil tussen die kannabis wat mense rook of gebruik om koekies mee te bak – dwelmgebruik vir ontspanning – en medisinale kannabis. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Trump bedank Kim vir soldate se beendere
Pres. Donald Trump van die VSA het Noord-Korea se leier, Kim Jong-oen, bedank nadat hy 55 kiste met beendere van Amerikaners wat in die Koreaanse oorlog dood is, na Amerika teruggestuur het. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 Nog ’n boer in Overberg aangeval
Nog ’n boer is Vrydagaand in die Overberg op ’n plaas naby Stormsvlei aangeval. Nuus (28-07-2018)
Netwerk24 ‘Hoofbrein’ agter transitorooftogte vas
’n Verdagte wat deur die Valke gesoek is op aanklagte van moord, poging tot moord, die besit van ’n vuurwapen en ammunisie, plofstof en gesteelde goedere is Donderdag in hegtenis geneem. Nuus (28-07-2018)
Praag Afrikaans: Lesufi aanvaar nie Grondwethofuitspraak oor Overvaal
Panyaza Lesufi, die Gautengse minister van onderwys, het gister gesê die ongunstige hofbevel wat hy van die Grondwethof ontvang het, bloot die administrasie van sy departement "uitgedaag het en nie … Nuus (28-07-2018)
Maroela [Foto’s] Vier sterf in gru-botsing
“Twee voertuie het in die T-aansluiting gebots waarna een die pad verlaat en in ʼn kitskosrestaurant ingeploeg het. Die toneel was chaoties.” Nuus (28-07-2018)