Netwerk24 Sanral stil oor hoe lank Hugenote-tonnel gaan sluit
Die Hugenotetonnel gaan beslis volgende jaar vir instandhoudingswerk gesluit word, maar dit is nog nie duidelik vir hoe lank nie. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 ‘Pompe, pype moet bekyk word’
Die navorsers van die Noordwes-Universiteit wat mikroplastiek in Johannesburg en Pretoria se drinkwater gekry het, meen daar moet nou vasgestel word wat die uitwerking van PVC-pype en waterpompe van … Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Kenia skors amptenare ná geknoei met renoster-skuif
Kenia se minister van toerisme het ses hooggeplaaste omgewingsamptenare geskors na die dood van tien swartrenosters wat van Lake Nakuru en die Nairobi- Nasionale Park na ’n “veilige hawe” in … Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Media24 vereer joernaliste in Kaap
Media24 Nuus se Legends-pryse is Vrydagaand in Kaapstad oorhandig. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Dekaan sterf op kampus by UK
Die dekaan van die fakulteit van gesondheidswetenskappe aan die Universiteit van Kaapstad, prof. Bongani Mayosi (51), is Vrydag dood. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Boerpot vir PowerBall R110 miljoen
Wat sal jy doen met R110 miljoen? Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Gouws vertroos vir oulaas meisie kort voor sy dood
Die skrywer en geloofsbediener Tom Gouws het die oggend waarop hy vermoor is aan ’n tienjarige meisie gesê sy kan gerus met haar oorlede pa praat. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 My magte steeds ingekort
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, sê haar ooreenkoms met die DA het geensins ’n uitwerking op haar uitvoerende magte nie, wat sy sedert einde Mei kwyt is. Politiek (27-07-2018)
Netwerk24 Berugte sluipmoordenaar dalk betrokke by Parker-ontvoering
’n Mosambiekse man wat Woensdag in Thailand in hegtenis geneem is, word volgens polisiebronne verbind met die ontvoering van Liyaqat Parker (65) van Plattekloof in Kaapstad twee weke gelede. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Meer personeel by Beitbrug vir Zimbabwe-verkiesing
Bykomende personeel sal oor die naweek by die Beitbrug-grenspos tussen Suid-Afrika en Zimbabwe ontplooi word in afwagting op die derduisende Zimbabwiërs wat Maandag in hul land se verkiesing wil gaan … Politiek (27-07-2018)
Netwerk24 ‘Hondebloed-sangoma’ se plakkershut afgebrand
Die polisie sê twee plakkershutte is in die Petsana-township in Reitz afgebrand omdat inwoners glo ’n sangoma is betrokke by misdaad en dat hy ’n seunsbende met hondebloed inspuit. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Onwettige skietgoed ‘veiliger tuis as by polisie’
Die polisie is tydelik verbied om beslag te lê op vuurwapens waarvan die lisensies verval het. Nuus (27-07-2018)
Maroela Verdagte, polisiehond dood op toneel
ʼn Verdagte is Vrydag doodgeskiet en twee is beseer by ʼn misdaadtoneel waar ʼn polisiehond doodgery is. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Man in hof oor 11 karkasse
’n Man het Vrydag in die landdroshof op Nkowankowa naby Tzaneen verskyn nadat hy glo met die karkasse van 11 stuks wild betrap is. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Zuma dans, verkoue en al
’n See van ondersteuners, uitgevat in die groen en geel van die ANC, het van Donderdagmiddag af opgeruk na die hooggeregshof in Pietermaritzburg, waar oudpres. Jacob Zuma Vrydag die derde keer op … Nuus (27-07-2018)
Maroela Lesufi reageer ná Overvaal-uitspraak
“Ons het nie ʼn hof nodig om ʼn nierassige Suid-Afrika te bou nie.” Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Reaksie op megaboer se brief aan Cyril verbyster hom
Ek voel nou soos ’n foksterriër wat ’n bus gevang het.” Só sê Nick Serfontein, ’n megaboer, nadat ’n brief wat hy aan pres. Cyril Ramaphosa geskryf het tot oorweldigende reaksie uit talle geledere … Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Tot dan sal druk op Afrikaanse skole toeneem ...
Solank kinders in Suid-Afrika sukkel om toegang tot onderwys te kry sal die druk op Afrikaanse skole nie verminder nie, maan kenners oor die onlangse hofuitspraak in die Overvaal-saak. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Polisiehond ‘met siekverlof’ ná hy in oor gesteek is
’n Polisiehond verbonde aan die K9-eenheid in Port Elizabeth is in ’n stabiele toestand nadat hy Donderdagnag in die middernagtelike ure deur ’n inbreker met ’n mes gesteek is. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Kaapse Metrorail ’n prioriteit, sê Blade
Die regruk van Metrorail in Kaapstad sal as loodsprojek gebruik word om dié noodsaaklike spoorpendeldiens landwyd te verbeter. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 20 000 perlemoene in Plumstead gevind
Die polisie het Vrydag drie beweerde perlemoensmokkelaars in Plumstead in die suidelike voorstede van Kaapstad gevang. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Polisie, publiek vermeende kapers se moses
’n Poging deur twee verdagtes om ’n afleweringsvragmotor Donderdag in Port Elizabeth te kaap is gefnuik danksy die flink optrede van twee polisiebeamptes en ’n lid van die gemeenskap. Nuus (27-07-2018)
Maroela Vrou op snelweg doodgery
ʼn Voetganger is dood en drie vroue beseer in ʼn ongeluk Vrydag op die R24-snelweg in Kempton Park aan die Oos-Rand. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Leiers beïndruk met Brics-beraad in Johannesburg
Die tiende Brics-beraad wat Vrydagmiddag in Johannesburg ten einde geloop het, was “ ’n enorme sukses”, sê pres. Cyril Ramaphosa. Politiek (27-07-2018)
Netwerk24 Egpaar getraumatiseer ná aanval op plaas in Kaap
Die egpaar wat Vrydagoggend die jongste slagoffers in die Wes-Kaap van ’n plaasaanval geword het, is getraumatiseer, maar ongedeerd. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Zuma se nuwe regspan ‘speel nie’
Oudpres. Jacob Zuma het Vrydag, kort nadat sy nuwe regspan in die hooggeregshof in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, aangevoer het dat hulle “hier is om te bly”, hulle lof voor sy hordes aanhangers … Politiek (27-07-2018)
Netwerk24 Woede kook oor op Heilbron oor werk vir buitemense
Ontevredenheid omdat die maatskappy Sedtrade nie plaaslike mense in diens neem nie, en omdat die Ngwathe-munisipaliteit werkers van Parys op Heilbron aangestel het, het Donderdagaand tot onluste op … Nuus (27-07-2018)
Maroela Toetssentrumbeamptes vas vir bedrog
“Dié soort misdryf, wat by verskeie toetssentrums landwyd plaasvind, kos die land nagenoeg R80 miljoen.” Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Jong man in hegtenis ná skietery op gesin
’n 19-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering op vier lede van dieselfde gesin in ’n huis in Windermere, Kaapstad, met ’n vuurwapen losgebrand het. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Mexikaanse kinders nog nie almal terug by ouers
Sowat 711 migrantekinders wat op die grens van Mexiko en Amerika van hul ouers geskei is, is nog nie met hul ouers herenig nie. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Polisie bewaak steeds burgersentrum in Kimberley
Die polisie het Vrydag steeds ’n sterk teenwoordigheid by die burgersentrum in Kimberley gehandhaaf ná ’n week van hoogdrama waarin die burgemeester die deur gewys is. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Vrae gevra oor veiligheid in Gouws se kompleks
Die bestuursliggaam van die Tygerberg Country-landgoed, oos van Pretoria, weet nie hoe die rowers wat die skrywer Tom Gouws (56) Woensdag vermoor het, toegang tot die landgoed verkry het nie. Nuus (27-07-2018)
Maroela ‘Metrorail in Kaapstad nou in ʼn situasie van terreur’
“Tans het Metrorail net 40 treine van die 88 wat nodig is om ʼn behoorlike diens te lewer.” Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Regter beslis saak oor wapens ‘ís dringend’
Die saak tussen ’n vuurwapenvereniging en die polisie sal wel in die dringende hof in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor word. Nuus (27-07-2018)
Maroela Pretoria, Johannesburg, Potch se water besmet
Navorsers het aansienlike hoeveelhede mikroplastiek in die kraanwater van Pretoria en Johannesburg gevind. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Mnangagwa ‘wil demokrasie in Zim versterk’
Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe het die Brics-leiers Vrydag verseker dat Maandag se verkiesing in dié land vreedsaam, vry en regverdig sal wees. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Rooftog op plaas waar gastehuis is
Die Wes-Kaapse polisie ondersoek ’n rooftog op ’n plaas buite Botrivier waarin juweliersware, skootrekenaars en ’n selfoon Vrydagoggend vroeg gesteel is. Nuus (27-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 27 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Balju rondgeruk deur Malema se ondersteuners
Ingryping deur die polisie het gekeer dat die balju van Bloemfontein-Oos aangerand is toe woedende ondersteuners van Julius Malema, leier van die EFF, die balju in die landdroshof in Bloemfontein … Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 ‘Woordeoorlog’ woed tussen Iran, VSA
’n Bevelvoerder van die Iranse spesiale magte het pres. Donald Trump gewaarsku indien Amerika die land sou aanval, “hulle alles wat hy (Trump) besit sal vernietig”. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Akademie betreur Tom Gouws se dood
Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die dood van dr. Tom Gouws, “vooraanstaande letterkundige” wat Woensdag in sy huis op ’n landgoed oos van Pretoria vermoor is. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Verhore na staatskaping begin 20 Augustus
Die eerste verhore deur die geregtelike kommissie van ondersoek na staatskaping sal op 20 Augustus begin. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Is dit Thuli se verloofde?
Is dit die man wat die hart van adv. Thuli Madonsela gesteel het? Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Zuma, Thales wil vra dat hof vervolging staak
Oudpres. Jacob Zuma, in die hof ook bekend as “Beskuldigde no. 1”, en Thales South Africa, ’n filiaal van die Franse wapenvervaardiger Thales, wil aansoeke indien vir die staking van die vervolging … Politiek (27-07-2018)
Netwerk24 Eienaar van vulstasie ernstig gewond
Die eienaar van ’n vulstasie in Prince Alfred Hamlet in die Wes-Kaap is ernstig gewond nadat hy Donderdagaand met ’n mes aangeval is, terwyl hy die kasregister leeggemaak het. Nuus (27-07-2018)
Maroela Egpaar op plaas in Wes-Kaap aangeval
“Die egpaar het vanoggend wakker geword aangesien hul honde verskriklik en aanhoudend geblaf het. David het aanvanklik gedink hulle blaf dalk vir ʼn ystervark.” Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 ‘Departement moet uit foute leer’
Die konstitusionele hof se uitspraak verander nie die Gautengse onderwysdepartement se standpunt nie en bevestig net dat skole waarvan die taalbeleid moet verander meer administratiewe ondersteuning … Nuus (27-07-2018)
Maroela Petrol styg dalk net effens; diesel moontlik goedkoper
“2018 is tot dusver ʼn jaar van onbestendigheid in die brandstofprys, en die rand en olieprys wat wipplank ry, dui daarop dat versigtigheid die wagwoord moet wees.” Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 5 vas by lisensiekantore aan Oos-Rand
Vyf amptenare van lisensiekantore aan die Gautengse Oos-Rand is Donderdag vir bedrog en korrupsie in hegtenis geneem. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Gewere, patrone in vullishouer gekry
Vyf gewere en 117 patrone is Donderdagaand in ’n vullishouer in Muizenberg, Kaapstad, gevind nadat ’n wenk ontvang is. Nuus (27-07-2018)
Maroela Zuma gaan aanhou baklei
Talle van Zuma se ondersteuners het al van Donderdagaand buite die hof bymekaargekom en het Zuma luidkeels verwelkom toe hy Vrydag by die hof uitgestap het. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 ‘Nie rassisties om net swart lede te hê’
Hy is nie rassisties deur te sê wit mense en Indiërs is nie welkom in die Mazibuye African Congress nie, sê Reggie Ngcobo, leier van dié “politieke party”. Politiek (27-07-2018)
Maroela Lede van publiek help ‘kapers’ vastrek
’n Lid van die publiek het die verdagte teen die grond vasgepen terwyl ander sy makker agternagesit het. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Nog 6 van sekte in Japan tereggestel
Nóg ses lede van die oordeelsdagsekte Aoem Sjinrikio (Die Absolute Waarheid) wat skuldig bevind is aan die gifgasaanval op Tokio se moltreinstelsel in 1995 is in Japan tereggestel. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Wind van voor teen globalisering
Omdat die sogenaamde vierde nywerheidsrevolusie groot uitdagings vir die wêreld inhou, is dit baie belangrik dat lande oor die wêreld heen saamwerk om dié uitdagings te oorkom. Politiek (27-07-2018)
Maroela Baba kry veloorplanting ná sy met olie brand
WAARSKUWING: ‘n Foto in die berig is grafies en kan sensitiewe lesers ontstel. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Skokkende hofbeslissing ontketen debat oor skeiwet
’n Vrou wie se man geweier het om van haar te skei se hofsaak is ná drie jaar afgehandel. En die uitkoms is dat sy tot 2020 die huwelik kans moet gee voordat sy weer vir ’n egskeiding dagvaar. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Palestyn wat 3 Israeli’s aanval, doodgeskiet
’n Palestyn wat Donderdag iemand in Israel doodgesteek en twee ander mense beseer het, is volgens ’n woordvoerder van die Israelse weermag doodgeskiet. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Skorsing teen George se burgemeester opgehef
Melvin Naik, DA-burgemeester van George wat hangende ’n ondersoek deur die Valke uit alle party-aktiwiteite geskors is, se skorsing is Vrydag opgehef. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Malema se aansoek misluk in hof in Bfn
’n Aansoek om die aanklagte teen Julius Malema, EFF-leier, voorlopig te laat vaar hangende ’n uitspraak in die hooggeregshof in Pretoria waar hy die grondwetlikheid van die Wet op Oproerige … Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Hokaai, vra Malema met grondsaak
Julius Malema, leier van die EFF, se regspan het Vrydagoggend ’n aansoek in die landdroshof in Bloemfontein gebring dat die klagte teen hom voorlopig laat vaar word, hangende ’n uitspraak in die … Politiek (27-07-2018)
Maroela Literêre wêreld treur ná moord op Tom Gouws
“Sy dood is ʼn groot slag vir sy gesin, maar die literêre wêreld het ook ʼn sleutelfiguur verloor”. Nuus (27-07-2018)
Maroela Man neem glo eie lewe in salon
Die voorval het omstreeks 07:00 by ʼn skoonheidsalon in Centurion plaasgevind voor die onderneming vir sake oopgemaak het. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Staat gryp in by Metrorail
Metrorail moet teen einde Augustus vanjaar met 'n konkrete plan vorendag kom oor hoe hy sy treine in Kaapstad teen vandalisme sal beveilig en sy diens drasties ten gunste van pendelaars sal verbeter. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 May wil Oostenryk ompraat oor haar Brexit-plan
Theresa May, Britse premier, voer Vrydag gesprekke met Sebastian Kurz, kanselier van Oostenryk, oor Brexit voordat sy op haar somervakansie vertrek. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Bid vir SA op 18 Augustus
God is die enigste hoop om Suid-Afrika te red van al sy kwale, het geloofsleiers Donderdag gesê.Hulle is deel van die nuutgevormde Pentagon-gebedsbeweging, wat ’n nasionale dag van gebed reël. Nuus (27-07-2018)
Maroela Langste algehele maansverduistering vanaand
Die langste algehele maansverduistering van die 21ste eeu sal Vrydagaand ook in Suid-Afrika sigbaar wees. Nuus (27-07-2018)
Maroela Tekenprent: Eskom beraam ‘n plan
Phakamani Hadebe, Eskom se uitvoerende hoof, het Dinsdag tydens ʼn amptelike geleentheid by die Uniegebou in Pretoria die ooreenkoms vir die $2,5 miljard-lening onderteken. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Trump dreig Turkye oor pastoor van VSA
Pres. Donald Trump en sy adjunk, Mike Pence, het ’n ultimatum aan Turkye gestel om klagte te laat vaar teen ’n Amerikaanse evangelis wat in hegtenis geneem is weens sy beweerde bande met onwettige … Nuus (27-07-2018)
Maroela Malema weer in hof
“Die aanklagte is ʼn vermorsing van hulpbronne en tyd en gegrond op wette wat uit die apartheidsera kom.” Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Rand Water doen eie ondersoek
Die gesondheidsimpak van die mikroplastiek wat in kraanwater in Johannesburg en Pretoria gevind is, is in dié stadium onbekend, sê Rand Water. Nuus (27-07-2018)
Maroela Man val by afgrond af
“Paramedici is na die agterkant van ʼn eiendom geneem. Die man het sowat 60 m ver geval.” Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Buurland ontruim ook na damwal meegee
Sowat 25 000 mense word in die noorde van Kambodja ontruim nadat ’n damwal Maandag in die naburige Laos meegegee het. Nuus (27-07-2018)
Maroela Overvaal: ‘Lesufi is gewaarsku’
“Ons het Lesufi ook gewaarsku dat hy soos ʼn stout kind is wat nie wil luister nie en hom gaan vasloop met sy poging om hom tot die konstitusionele hof te wend en dat hierdie poging geen vrugt… Nuus (27-07-2018)
Maroela Hoe beplan ’n mens vir al die ekonomiese struikelblokke?
Die onstuimigheid op finansiële markte die afgelope paar maande het van ons lesers bekommerd gelaat. Verskeie navrae is gerig oor wat in hierdie tye gedoen moet word waar brandstof, kospryse en val… Nuus (27-07-2018)
Maroela AfriForum, Zoeloe-koning vat hande
AfriForum en die Solidariteit Beweging het Donderdag met Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini vergader en besluit om oor sake van gemeenskaplike belang saam te werk. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Hele eiland ontruim ná vulkaniese uitbarsting
Vanuata, ’n eiland in die Stille Oseaan, het ’n noodtoestand verklaar en duisende inwoners ontruim nadat ’n vulkaan op die Ambae-eiland uitgebars het. Nuus (27-07-2018)
Maroela China se hulp goeie nuus vir plaaslike ekonomie
Die nuus oor die beleggings het die rand ’n hupstoot gegee. Die geldeenheid het giste met bykans 1% tot R13,34 teenoor die Amerikaanse dollar verstewig. Nuus (27-07-2018)
Die Voorblad Raak betrokke in jou gemeenskap. Moet nie ophou boer nie.
Dr. Pieter Groenewald, VF Plus leier, het Saterdag boere aan die Wes-Rand aangemoedig om voort te gaan met hul boerdery aktiwiteite en terselfdertyd betrokke te raak in hul gemeenskap.  Hy het boere … Politiek (27-07-2018)
Netwerk24 Japan se oudste inwoner (117) sterf
Chiyo Miyako, Japan se oudste inwoner, is in die ouderdom van 117 jaar dood, het gesondheidsowerhede Donderdag bevestig. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Verander jul vlag!
Winston Peters, waarnemende premier van Nieu-Seeland, het Australië daarvan beskuldig dat hy Nieu-Seeland se landsvlag nagemaak het. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Ace ‘versterk’ NUK in Wes-Kaap voor 2019-verkiesing
Ace Magashule, ANC sekretaris-generaal, is onder drie bykomende lede van die nasionale uitvoerende komitee (NUK) wat deur die party na die Wes-Kaap afgevaardig is. Politiek (27-07-2018)
Netwerk24 Weggooikind word SA burger
’n Verwaarloosde kind van sowat 18 maande oud wat in Pretoria gevind is, is nou amptelik ’n Suid-Afrikaanse burger nadat die kinderhof druk op die departement van binnelandse sake geplaas het. Nuus (27-07-2018)
Maroela Landswye betoging teen brandstofpryse afgestel
Die landswye betogings teen die hoë brandstofpryse wat vir vandag beplan was, is op die laaste nipper afgestel. Nuus (27-07-2018)
Maroela 12-jarige se moordenaars gevonnis
In Junie 2016 het die 12-jarige Angel by die mans gesmeek om haar en haar ma nie te skiet nie voordat sy teregstellingswyse in die kop geskiet is. Vandeesweek, meer as twee jaar later, is haar moor… Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Skade ‘gaan lank gevoel word’
Die Overstrand-munisipaliteit sê dit gaan dié raad nog lank vat om te herstel van die skade wat met die gewelddadige onluste in die gebied aangerig is. Politiek (27-07-2018)
Netwerk24 Zuma in hof vir korrupsie
Volg Netwerk24 se regstreekse dekking van oudpres. Jacob Zuma se hofverskying op aanklagte van korrupsie. Nuus (27-07-2018)
Maroela Zuma terug in beskuldigdebank
ʼn Nagwaak is Donderdagaand voor die hof gehou in die aanloop tot die hofsaak met ondersteuners wat gesê het hulle sal daar bly totdat die voormalige president Vrydagoggend arriveer om hom te onders… Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Groot afwagting voor Zuma in hof verskyn
Ondersteuners van oudpres. Jacob Zuma het Donderdagmiddag reeds begin om ’n verhoog in Freedom Park in Pietermaritzburg, op te rig. Nuus (27-07-2018)
Netwerk24 Voorstelle vir paaie na nêrens dalk weer aangehoor
’n Nuwe versoek vir voorstelle om die onvoltooide brûe in die Kaapse middestad te ontwikkel, sal binnekort uitgereik word. Nuus (27-07-2018)